Switch to English
Switch to English
Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

eGGSA tak
 

Fotos van Grafstene

Die grafsteen versameling maak deel uit van die aflaaibiblioteek en verskaf belangrike inligting aan dié van ons wat familienavorsing doen. Daar is huidiglik oor die 70 000 grafstene op die webblad - ons doel is 100 000 grafsteenfoto's teen die einde van 2008.

Die foto's is almal geskenk deur eGGSA lede en nie-lede. Die groote van die bydraes wissel van individuele foto's wat arriveer via e-pos tot duisende op CD. As die foto's eers op die web gelaai is, word elke foto deur 'n groep vrywilligers ge-ontleed en geetiketeer.

 Om 'n graf op ons webblad te soek is baie maklik:

 

Verdere bydraes tot ons versameling word verwelkom

Kontak asseblief vir Alta Griffiths by alta@pinnaclespot.co.za as u ons kan help

Alta Griffiths
eGGSA Grafsteenprojekkoördineerder
KAAPSTAD
Suid-Afrika

 


 

Ons het nou te veel bydraes van die verskeie begraafplase om almal hier te lys, maar u sal vind dat hulle gegroepeer is volgens elke Suid-Afrikaanse provinsie en dorp; so dit is nie moeilik om hulle op te spoor nie. Daar is ook die soekmasjien wat u kan gebruik om al die grafstene volgens 'n spesifieke van te soek.

Probeer gerus hier: eGGSA Grafsteenprojek 

 


 

Marielle Ford was ook so gaaf om aan te bied om fotos van geselekteerde grafte in die volgende begraafplase direk aan lede te epos Die fotos is - behalwe waar aangetoon- ook deur haar geneem. Kontak Marielle direk by:

Alicedale begraafplaas

Grahamstad botaniese tuine

Grahamstad ou begraafplaas

Grahamstad Waainekbegraafplaas

Bathurst Metodiste Kerk

Bathurst St John's Anglikaanse Kerk

Port Alfred Setlaars begraafplaas

Tarkastad begraafplaas

Shaw Park begraafplaas

Kariega Baptistekerk begraafplaas

Manley Flats kerkbegraafplaas

Rokeby Park kerkbegraafplaas

Salem kerkbegraafplaas

Clumber Metodiste kerkbegraafplaas (fotos deur Anne HULLEY)

Empangeni begraafplaas Herdenkingsmuur

Stellenbosch Moederkerkbegraafplaas

Kalkbaai Holy Trinity Anglikaanse kerkbegraafplaas

 


tuisblad | voordele | inhoud | sluit aan | privaatheidsbeleid | gedragskode | meer oor ons | skakels