Switch to English
Switch to English
Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

eGGSA tak
 

Gepubliseerde GenealogieŽ
en Ongepubliseerde Manuskripte.

Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GGSA) is bewus van die volgende genealogie-publikasies en ongepubliseerde manuskripte.  Hierdie publikasies is by biblioteke (veral die pliggewing biblioteke), privaat-versamelaars en die versameling by die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA) in Stellenbosch beskikbaar. Artikels wat in die GGSA se kwartaalblad Familia verskyn het is nie by hierdie lys ingesluit nie. Lesers wat bewus is van genealogiese publikasies wat nie op die lys verskyn nie is welkom om titels, outeurs en jaar van uitgawe aan die opsteller by dshamman@icon.co.za of die GGSA te stuur by secretary@ggsa.info.

Daan Hamman Ė Februarie 2005

 

Publikasies is gegroepeer onder die volgende opskrifte:

  Groepering

1

Stamregisters (Vanne A-C, D-G, H-K, L-N, O-R, S-U, V-Z)

2

Genealogiese publikasies met verskeie familiename

3

Algemene publikasies van genealogiese waarde

4

Regimentsgeskiedenisse

5

Oorlogsverliese

6

Medaljerolle

7

Genealogiese en verwante E-boeke

8

Genealogiese en verwante webtuistes

 

* Sien ook Indeks van artikels wat in Familia verskyn het op hierdie webwerf


tuisblad | voordele | inhoud | sluit aan | privaatheidsbeleid | gedragskode | meer oor ons | skakels