English
eeGGSA on facebook

Vier Bybels is by die eGGSA se kolleksie bygevoeg

Botma bibleFoto’s van die 4 Bybels is bygeveoeg by die eGGSA kolleksie: BOTMA Abraham Carel, Cornelis Zoon en Anna Sophia Magareta MALAN, David Dochter getroud 3 Jul 1854; KRUGER Gert Lodewyk 1882-1957 en sy vrou Hester Hendrina AUCAMP 1884-1961; REDELINGHUIJS George Frederik en Helena Johanna LEROUX, getroud 11 November 1895; VAN HEERDEN Isaac Petrus Jacs.Sts.Zoon en Geertruida Maria AURET, getroud 1 Maart 1836; VAN WIJK Petrus Lodewikis Julie 30 1876.

Ons betuig dank aan Allan Carson, Dirk van Heerden, Riana le Roux en Adriaan Redelinghuys.

Druk E-Pos