English
eeGGSA on facebook

genesis is die eGGSA se kwartaallikse publikase, wat gratis aan eGGSA lede verskaf word. 

Vir die inhoud van die uitgawes van genesis wat al verskyn het, kyk asseblief hier.Vir besonderhede ivm eGGSA lidmaatskap lees asseblief die gids Lidmaatskap - Vrae en Antwoorde

eGSSA, founded in 2004, is the virtual branch of the Genealogical Society of South Africa, and provides a virtual home for everyone from the beginner to the most advanced family historian.

Here you can find details of our Management Team with contact forms, Annula Reports and other details.

FAMILIA is the quarterly journal of the Genealogical Society of South Africa, published in March, June, September and December. It is supplied to all current members of the Society. Individual back copies can be purchased from the eGGSAonline shop. For information on joining the society please see the Membership FAQ.

FAMILIA is die kwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika en word in Maart, Junie, September en Desember uitgegee. Dit word aan alle lede van die Genootskap gestuur. Vorige uitgawes kan verkry word van die eGGSA e-winkel. Vir meer besonderhede oor hoe om 'n lid van die Genootskap te word, verwys na Lidmaatskap FAQ.