Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2005 03 March

BADENHORST; Andrew, in lewe van Melville, Johannesburg. Begrafnisdiens: Apostoliese Kerk, Greymont, distrik Johannesburg, 10/03/2005, 10:30 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 09/03/2005).

BAUERMEISTER; Daniel Hendrik, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, distrik Pretoria, 01/04/2005, 13:00. (Beeld – 31/03/2005).

BEHR; Martha Magdalena, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Kempten, distrik Kempton Park, 03/03/2005,14:30. (Beeld – 03/03/2005).

BEKKER; Mary Johanna, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 15/03/2005, 10:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 16/03/2005).

BEZUIDENHOUT; Wilhelmina Aletta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 04/04/2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 01/04/2005).

BLOM; Catharina Magrietha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 10/03/2005, 09:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 09/03/2005).

BOECKER; Hans. Gedenkdiens: NH Kerk, Elandspoort, Knightstraat, Danville, distrik Pretoria, 02/03/2005, 15:00. Veras. (Beeld – 01/03/2005).

BOOYSEN; Danie (oupa Daan) * 29/10/1939 + 14/03/2005. Pappa en Oupa word onthou deur Lizelle en Christiaan, Christopher en Nicholas. (Beeld – 14/03/2005).

BOSCH; Irene Virginia, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Vereeniging Sentraal, 09/03/2005, 11:00. (Beeld – 10/03/2005).

BOSMAN; Louwrens Lemmer (Bossie) * 15/08/1916 + 11/03/2005, in lewe van Selrose Park, Pretoria. Begrafnisdeins: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 17/03/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. [Mevr SACK vir verdere inligting: 082-331-1713 of 012-653-3847]. (Beeld – 15/03/2005).

BOTHA; Elizabeth Wilhelmina Catharina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk Delportstraat, Elsburg, Gauteng provinsie, 14/03/2005, 11:00. (Beeld – 09/03/2005).

BRAMLEY; Anna Magrieta, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Nigel, 03/03/2005, 10:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 04/03/2005).

BROWNE; {Dr} Gerald, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Geref Kerk, Alkantstraat, Pretoria, 04/04/2005, 10:00. Veras.(Beeld – 01/04/2005).

COETZEE; Vanessa Anne + 16/03/2005. Oorleef deur Pieter, Chanelle en Melani. Dankseggingsdiens: NG Kerk, Kempton Park, Gauteng provinsie, 04/03/2005[sic-née 24/03/2005], 10:00. (Beeld – 23/03/2005).

CONRADIE; Rodney, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Sunward Park, h v Jaquar- en Mossiestraat, Boksburg, 09/03/2005, 12:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 09/03/2005).

CUYPERS; Henricus Eduardus, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Geref Safari Kapel, Lynnwoodstraat, Pretoria, 08/03/2005, 09:30. Veras. (Beeld – 08/03/2005).

DAVEL; Charlotte Olivia. Verassingsdeins: NG Kerk, Rietfontein-Suid, Pretoria, 17/03/2005, 10:00. (Beeld – 15/03/2005).

DE BEER; Dewald Lambertus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wonderboom-Suid, distrik Pretoria, 08/03/2005, 09:03 # Pretoria-Noord Begraafplaas. (Beeld – 07/03/2005).

DE BRUYN; Frans Roelf Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Waterkloofrand, distrik Pretoria, 04/03/2005, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 03/03/2005).

DE JONGH; Andries, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Vharis Christelike Kerk, Lavenderweg, Annlin-Wes, Uitbreiding 3, 11/03/2005, 09:45 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 10 & 11/03/2005).

DE KLERK; Marthinus Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Elspark, Kingfisherweg, Germiston, Gauteng provinsie, 23/03/2005, 14:00 # Boksburgse Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 22/03/2005).

DE VOS; Dirk Meiring, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Lyttelton, Pretoria, 01/03/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 01/03/2005).

DITTRICH; Eitel Eugene, in lewe van Glen Haven Aftree-Oord. Begrafnisdiens: Johannes Gemeente, 02/03/2005, 13:00 Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 02/03/2005).

DU PLESSIS; Gerhard, in lewe van Kloofendal, distrik Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Constantia Kruin, h v Yolandi- en Liebenbergstraat, Roodepoort, 02/03/2005, 11:00 # Fourways Memorial Park Begraafplaas, distrik Randburg. (Beeld – 01/03/2005).

DU PLESSIS; Judith Francina, in lewe van Barnsleyweg 16, Ferryvale, Nigel, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Moedergemeente, Nigel, 18/03/2005, 12:00. (Beeld – 18/03/2005).

DU TOIT; Emmerentia Susanna, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Impala Park, Canadairstraat, Boksburg, 01/04/2005, 11:00. (Beeld – 30/03/2005).

DU TOIT; Stephanus Daniel Petrus, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, De Deur, distrik Vereeniging, 04/03/2005,14:00. (Beeld – 04/03/2005).

ELS; Jesaja Jeremia, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie, voorheen van Petit, distrik Benoni. Begrafnisdiens: Ou Apostoliese Kerksaal, Orchardstraat 229, Pomona, distrik Kempton Park, 29/03/2005, 11:00 # Rynoord, Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 24/03/2005).

ENSLIN; Martiens + 24/02/2005, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Oorleef deur vrou Hettie, 4 seuns, een dogter, 8 kleinkinders en een agterkleinkind. Begrafnisdiens: NG Kerk Historia-gemeente, h v Piet Cronje en President Steynstraat, S E 1, Vanderbijlpark, 02/03/2005. [Geen tyd gepubliseer nie].(Vaal Ster – 7 tot 11/03/2005).

ERASMUS; Ryno, in lewe van Pretoria. Begrafnisdeins: NG Kerk Magalieskruin, distrik Pretoria, 18/03/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 18/03/2005).

GERBER; Nellie, in lewe van Elardus Park, distrik Pretoria, [voorheen Waverley, distrik Pretoria]. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elardus Park, 31/03/2005, 11:00 # 10:00, Silverton Begraafplaas, distrik Pretoria. (Beeld – 29/03/2005).

GERICKE; Steve + 14/03/2005. Husband and Farther will be missed by Liezl, Sabastian and Lizré. (Beeld – 16 & 17/03/2005).

GEWELDT; Maroise + motorongeluk naby Richmond/Drie Susters, Karoo 23/03/2005, 12jr. In lewe 'n leerling van Laerskool Handhawer, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Hoërskool Vereeniging, 05/04/2005, 15:00. Begrafnisdiens: Blou Koepel Kerk, Vereeniging, 02/04/2005. (Beeld – 24/03/2005:1, Courier – 29/03 - 01/04/2005, Vaalweekblad – 30/03-01/04/2005, Rapport – 03/04/2005).

GOOSEN; Antonie Christoffel, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton-Noord, Highveldweg, 24/03/2005, 10:00. (Beeld – 24/03/2005).

GOOSEN; Magdalena Maria Elizabeth, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Selcourt, Springs, Gauteng provinsie, 14/03/2005, 11:00 # Geduld Begraafplaas, Springs. (Beeld – 11 & 12/03/2005).

GOUGH; Susanna Johanna Magrieta (Rietha), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. [voorheen Florida, Johannesburg] Begrafnisdiens: NG Kerk Cachet-gemeente, Thistleweg 12, Primrose, Germiston, 11/03/2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg, distrik Germiston.[Vrou van Bill GOUGH]. (Beeld – 11/03/2005).

GRAY; Vivian John. Oorleef deur Pappa, Mamma, Tracy, Paul, Ronan en Aidan. (Beeld – 03/03/2005).

GREYLING; Rudolph Cornelius Du Plessis, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Jehovagetuie Kingdom-Saal, 01/03/2005, 12:00. (Beeld – 01/03/2005).

GREYLINGH; Petronella Jacoba, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Moedergemeente, Kerkstraat, Elsburg, distrik Germiston, 31/03/2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, distrik Germiston. (Beeld – 30/03/2005).

GROBBELAAR; Petrus Johannes Delport, in lewe van Montanapark, Pretoria-Noord. Verassingsdiens: NG Kerk, Magalieskruin, distrik Pretoria, 17/03/2005, 12:00. (Beeld – 17/03/2005).

GROBLER; Rikki * 25/01/1985 + 18/03/2005, Our Son. Memorial service: Baptist Church, Farrarmere, Benoni, Gauteng province, 01/04/2005, 14:30. (Beeld – 31/03/2005).

GUARINO; Anne Louise * 14/03/1970 + 14/03/2005. Rememberd by Carmine, Rachele and family. (Vaal Ster – 21-25/03/2005).

HANEKOM; Buks. Onthou deur Le Fré. [Geen verdere inliging gepubliseer nie].(Beeld – 01/04/2005).

HEFER; Antonie Michal * 04/04/1914 + 05/03/2005, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: NH Kerk-Suid, Vanderbijlpark, 08/03/2005, 11:00. Veras. (Uit Begrafnisbrief op 08/03/2005).

HILL; Frederick Jacobus (Freek) * 01/03/1927 + 16/03/2005, in lewe van Jan Kempdorp, Noord-Kaapprovinsie, [voorheen van Deneysville, Vrystaat provinsie]. Roudiens: Huis Andalusia, Jan Kempdorp, 23/03/2005, 10:00. Veras. (Beeld – 23/03/2005).

HODGSKIN; Doreen + 02/03/2005, Our darling Nana and sister. Remembered by Chantelle, Denton and Joy. (Beeld – 05/03/2005).

HOLMES; Kelly + motorongeluk naby Richmond/Drie Susters, Karoo 23/03/2005, 12jr. In lewe 'n leerling van Laerskool Handhawer Laerskool Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Hoërskool Vereeniging, 05/04/2005, 15:00. Begrafnisdiens: NG Kerk, Unitaspark, distrik Vereeniging, 06/04/2005. (Beeld – 24/03/2005:1, Courier – 29/03-01/04/2005, Vaalweekblad – 30/03-01/04/2005, Rapport – 03/04/2005).

HOWARD; Elizabeth Helena Coetzer, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, 09/03/2005, 09:30 # 10/03/2005, 11:00, Senekal Begraafplaas, Vrystaat provinsie. (Beeld – 09/03/2005).

HOWROYD; Elize [voorheen ELS] + 12/03/2005, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie [Onthou deur dogter Mimi Labuschagne]. Verassingsdeins: Koningkryksaal, Jehovah se getuies, 3 Sonneblomstraat, Kempton Park, Gauteng provinsie, 18/03/2005, 11:00. (Beeld – 17/03/2005).

KEMP en EICKER; Jof verloof aan Nelfrie. [ingestuur deur] julle Ouers. (Beeld – 01/03/2005).

KOK; Christo kontak Helene Short by 084 350 0283 oor aanneming van Christo se seun Marnu. (Beeld – 18/03/2005).

KOTZE; Hanna + 'n jaar gelede. Word onthou deur Mias, Theuns, Thys en Sus. (Beeld – 11/03/2005).

KRUGER; Lourens Marthinus, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, Daspoort, Pretoria, 04/03/2004, 09:30. (Beeld – 04/03/2005).

KRUGER; Mimi, in lewe van Darrenwood Village, Johannesburg. Begrafnisdiens: Pioneerklub, Darrenwwod Village, Eeste laan, Linden, distrik Johannesburg, 10/03/2005, 09:30 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 09/03/2005).

LAMPRECHT; Anna Salomina Carolina, in lewe van Midrand, distrik Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk Halfweghuis, distrik Johannesburg, 11/03/2005, 15:00 # 14:00, Midrand Begraafplaas, distrik Johannesburg. (Beeld – 10/03/2005).

LANGLEY; Elizabeth [+ 23.3.2005], in lewe van Doornpoort, distrik Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Montana, distrik Pretoria-Noord, 29/03/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, distrik Pretoria-Noord. (Beeld – 29/03/2005 - foutiewelik LANLEY gepubliseer).

LAPONDER; Willy (Ouma) + 22/03/2005. Oorleef deur kinders en kleinkinders. Veras. [Donasies aan SA Kankervereniging, Pretoria][Geen verdere inligting gepubliseer nie]. (Beeld – 28/03/2005).

LE GRANGE; {mev} Linda + motorongeluk naby Richmond/Drie Susters, Karoo 23/03/2005, 36jr. In lewe 'n Onderwyseres van Laerskool Handhawer, Vereeniging, Gauteng provinsie. Oorleef deur eggenoot Jan, kinders Jeandre, 12jr en Chenanté, 9jr. Roudiens: Hoërskool Vereeniging, 05/04/2005, 15:00. Begrafnisdiens: NG Kerk, Vanderbijlpark-Oos, 06/04/2005. (Beeld – 24/03/2005:1, Courier – 29/03- 01/04/2005, Vaalweekblad – 30/03- 01/04/2005, Rapport – 03/04/2005).

LE ROUX; Gawie. in lewe van Benoni, Gauteng provinsie Begrafnisdeins: NG Kerk, Zesfontein Gemeente, Pretoriaweg, Zesfontein, 18/03/2005, 14:30 [Begraafplaas word nie gepubliseer nie]. (Beeld – 18/03/2005).

LOTZ; Inge + gewelddadig (veelvuldige steekwonde aan nek en lyf), Shiraz-kompleks, Welgevonden, Stellenbosch, Wes-Kaapprovinsie 16/03/2005, 21jr. In lewe 'n meestersgraad student in Wiskundige Statistiek aan die Universiteit van Stellenbosch. Ouers: Juanita en {dr} Jan LOTZ, mede-professor in Radiologie aan die Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein. Roudiens: NG Kerk, Welgemoed, Stellenbosch 22/03/2005. (Beeld - 18 & 23/03/2005).

MAANS; Jo-Anne + motorongeluk naby Richmond/Drie Susters, Karoo 23/03/2005, 13jr. In lewe 'n leerling van Laerskool Handhawer, Vereeniging, Gauteng provinsie. Oorleef deur ma Anita. Roudiens: Hoërskool Vereeniging, 05/04/2005, 15:00. Begrafnisdiens: Rust-ter-Vaal, distrik Vereeniging, 02/04/2005. (Beeld – 24/03/2005:1, Courier – 29/03-01/04/2005, Vaalweekblad – 30/03-01/04/2005, Rapport – 03/04/2005).

MALAN; Daniel Stephanus, in lewe van Waterkloof, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria-Oosterlig, Leastraat 469, Waterkloof Glen, distrik Pretoria, 02/03/2005,11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 02/03/2005).

MANS; Anna Susanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 09/03/2005, 10:30. (Beeld – 08/03/2005).

MARITZ; Elize. Grafdiens: 04/04/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/04/2005).

MEYER; Unis, in lewe van Brooklyn, Pretoria. Begrafnisdiens: Riekie Boshoff-Saal, Johannes Postmus Ouetehuis, 07/03/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 04/03/2005).

MILLS; Benjamin, in lewe van Faerie Glen, Pretoria. Begrafnisdeins: Geref Kerk, Wapadrand, Hoewe 3, Olympusverlenging van Atterbury- en Hans Strijdomlaan, 22/03/2005, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/03/2005).

MOSTERT; Pieter Johannes (Pieta) (22jr) + 10/03/2005, in lewe van Gordonsbaai, Kaapprovinsie [voorheen Kempton Park, Gauteng provinsie], Word oorleef deur Ouers en twee broers. Veras. [geen besonderhede van Diens gepubliseer] (Beeld – 14/03/2005).

MYBURGH; {mev} Lizelle + motorongeluk naby Richmond/Drie Susters, Karoo 23/03/2005, 38jr. In lewe 'n Onderwyseres van Laerskool Handhawer, Vereeniging, Gauteng provinsie, ma van Elize, 11jr [ + dieselfde ongeluk]. Oorleef deur man Isak en kinders De Bruin, 14jr en Karel, 11jr, tweelingbroer van Elize. Gesamentlike Roudiens: Hoërskool Vereeniging, 05/04/2005, 15:00. Verassingsdiens: River of Life Family Church, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. (Beeld – 24/03/2005:1, Courier – 29/03-01/04/2005, Vaalweekblad – 30/03-01/04/2005, Rapport – 03/04/2005).

MYBURGH; Elize + motorongeluk naby Richmond/Drie Susters, Karoo 23/03/2005, 11jr. In lewe 'n leerling van Laerskool D F Malherbe, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, d v Lizelle Myburgh [ + dieselfde ongeluk]. Gesamentlike Roudiens: Hoërskool Vereeniging, Gauteng provinsie, 05/04/2005, 15:00. Verassingsdiens: River of Life Family Church, Vanderbijlpark. (Beeld – 24/03/2005:1 & 06/04/2005:1, Courier – 29/03-01/04/2005, Vaalweekblad – 30/03-01/04/2005, Rapport – 03/04/2005).

N.N.; Hanna (Ousus) + 13/03/2004. Onthou deur susters Sweetie, Pitta en Marie. (Beeld – 14/03/2005).

NAGEL; Jan Petrus, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Volle Evangelie Kerk, Northmead, Benoni, 24/03/2005, 11:00 # Rynsoord Begraafplaas, distrik Benoni. (Beeld – 23/03/2005).

NAUDÉ; Jo-Marie + motorongeluk naby Richmond/Drie Susters, Karoo 23/03/2005, 12jr. In lewe 'n leerling van Laerskool Handhawer, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Hoërskool Vereeniging, 05/04/2005, 15:00. (Beeld – 24/03/2005:1, Courier – 29/03-01/04/2005, Vaalweekblad – 30/03-01/04/2005, Rapport – 03/04/2005).

NEL; Mariana, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdeins: NH Kerk, Tweedelaan, Alberton, Gauteng provinsie, 16/03/2005, 11:00. (Beeld – 15/03/2005).

OOSTHUIZEN; Maria Aletta, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Brummeria, Pretoria, 11/03/2005, 13:00. Veras. (Beeld - 10/03/2005).

OOSTHUIZEN; Ziegfried en Hendrik en Simoné en Cayla + motorongeluk, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, 30/03/2005, 12:00. Veras. (Beeld – 29/03/2005).

PELSER; {mev} Marlene + motorongeluk naby Richmond/Drie Susters, Karoo 23/03/2005, 52jr. In lewe 'n Onderwyseres van Laerskool Handhawer, Vereeniging, Gauteng provinsie en bekende in netbalkringe in die Vaaldriehoek, Gauteng provinsie. Oorleef deur derde man Vic, drie kinders en ses kleinkinders. Roudiens: Hoërskool Vereeniging, 05/04/2005, 15:00. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arconpark, Vereeniging, 02/04/2005. (Beeld – 24/03/2005:1, Courier – 29/03-01/04/2005, Vaalweekblad – 30/03-01/04/2005, Rapport – 03/04/2005).

PELSER; Minnie, in lewe van Fairland Village. Verassingsdiens: Geref Kerk Noord-Rand, Landhuisstraat 1129, Allen's Nek, Krugersdorp, Gauteng provinsie, 30/03/2005, 11:00. (Beeld – 28/03/2005).

PIENAAR; Mentina B (Tina) + 05/03/2005. Oorleef deur kinders en kleinkinders. [Diens]: Geref Kerk, Alberton-Wes, Gauteng provinsie, 09/03/2005, 11:00. Moeder en Ouma. Oorleef deur kinders en kleinkinders. [Begrafnis of Verassing nie gepubliseer nie]. (Beeld – 09/03/2005).

POTGIETER; Sarie(Ouma), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 04/04/2005, 12:30 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/04/2005).

REX; Magdalena Petronella, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Witfield-Oos, Taitstraat, Boksburg, 01/04/2005, 13:30 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, distrik Boksburg. (Beeld – 01/04/2005).

RIBBENS; Hendrik Justinus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Kempton-Kruin, Fiskaalstraat, 26/03/2005, 11:00. (Beeld – 23/03/2005).

SCEALES; William Patrick Niven (Bill), in lewe van Waterkloof, Pretoria. Begrafnisdiens: St Francis of Assisi Anglican Church, h v Long- en Albertstraat, Waterkloof, 24/03/2005, 14:30. Veras. Donasies: Kankervereniging van Suid-Afrika, Garsfontein, Pretoria. (Beeld – 24/03/2005).

STRAUSS; Beatrix Maria Getruda, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waterkloof, Pretoria, 31/03/2005, 13:00. (Beeld – 31/03/2005).

SWANEPOEL; Aletta Susanna. Roudiens: NG Kerk, Queenswood, Garrettlaan, Queenswood, distrik Pretoria, 01/04/2005, 10:00. Veras. (Beeld – 31/03/2005).

SWART; Saartjie, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Floridapark, distrik Roodepoort, 04/03/2004, 11:00. (Beeld – 05/03/2005).

UNTERHORST; Christina Susanna (Baby). Oorleef deur kinders Fanie, Christo, Wendy, Deon, Terri-Lee en kleinkinders. (Beeld – 09/03/2005).

VAN COLLER; Catharina Elizabeth, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Edleen, distrik Kempton Park, 30/03/2005, 13:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 30/03/2005).

VAN DEN HEEVER; Theodorus, in lewe van Edenvale, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Klopperpark, Germiston, 31/03/2005, 10:00. (Beeld – 31/03/2005).

VAN DER MERWE; Adriaan Thys, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton-Kruin Gemeente, 29/03/2005, 14:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 28/03/2005).

VAN DER MERWE; Anje * 29/03/1984. Sou mondig wees op 29/03/2005. Word onthou deur Pappa, Mamma, De Wet en Vriende. (Beeld – 29/03/2005).

VAN DER MERWE; Schalk. Dankdiens: NG Kerk, Faerie Glen, Glenwoodweg, Pretoria, 10/03/2005, 11:00. [geen, In lewe van, gepubliseer nie, vermoed Pretoria]. (Beeld – 08/03/2005).

VAN DER WALT; Bert, in lewe van Pretoria. Begrafnisdeins: Sungardens Hospice Kapel, 18/03/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 15/03/2005).

VAN DER WESTHUIZEN; (Sakkie), in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie + 01/03/2005. Oorleef deur vrou Trudie, drie kinders en agt kleinkinders. (Vaal Ster – 21-25/03/2005).

VAN DER WESTHUIZEN; Pieter Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britz-Weg, Pretoria-Noord. Dankdiens: NG Kerk, Queenswood, 03/03/2005, 11:15, (Beeld – 01/03/2005).

VAN DEVENTER; Johan (Sekel) * 09/02/1978 + motorongeluk , Bloemfontein, Vrystaat provinsie, 14/03/2005. Gematrikuleer te Tom Naudé Hoërskool, Pietersburg (Polokwane), Limpopo provinsie, 1996. Onthou deur VAN DEVENTER gesin. (Beeld – 24/03/2005).

VAN DYK; Maria Magdalena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Allen Park Tehuis vir Bejaardes, 02/03/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 01/03/2005).

VAN HEERDEN; Martha Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton-Noord, 10/03/2005, 10:00 # Mooifontein Begraafplaas, distrik Kempton Park. (Beeld – 10/03/2005).

VAN JAARSVELD; Trudie, in lewe van Oakdale, Belville. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Milpark, 07/03/2004, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 03/03/2005).

VAN NIEKERK; Cornelius. in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie Begrafnisdeins: NG Kerk, Riebeeck Park, Kempton Park, 17/03/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 17/03/2005).

VAN RENSBURG; Veronica + motorongeluk naby Richmond/Drie Susters, Karoo 23/03/2005, 12jr. In lewe 'n leerling van Laerskool Handhawer, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Hoërskool Vereeniging, 05/04/2005, 15:00. (Beeld – 24/03/2005:1, Courier – 29/03-01/04/2005, Vaalweekblad – 30/03-01/04/2005, Rapport – 03/04/2005).

VAN SANDWYK; Cornelus Marinus, in lewe van Nylstroom (Modimolle), Limpopo provinsie. Verassingsdiens: AGS Hatfield, Pretoria, 01/04/2005, 12:00. (Beeld – 31/03/2005).

VAN TIDDENS; Ena, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, 04/03/2004, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britz-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 03/03/2005).

VAN WYK; Albertus Adriaan Abraham, in lewe van Magalieskruin, distrik Pretoria. Verassingsdeins: NG Kerk Magalieskruin, 15/03/2005, 09:360. (Beeld – 15/03/2005).

VAN WYK; Jan David Adriaan, in lewe van Monavoni. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 16/03/2005, 11:00. (Beeld – 15/03/2005).

VAN WYK; Jan. Memorial service: Glen Methodist Church, Keeshond Str, Garsfontein, Pretoria, 31/03/2005, 11:00. [Donations: Sungardens Hospice Pretoria] (Beeld – 31/03/2005).

VAN ZYL; Cornelia Magrita (Cernaliae), in lewe van Tileba, Pretoria. Begrafnisdeins: NH Kerk, h v Springbok- en Krokodilstraat, Theresapark, Pretoria, 16/03/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britz-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 15/03/2005).

WIESNER; Johanna (Hansi) * JOUBERT, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: APK Kerk, Pretoria-Oos, 21/03/2005, 10:00. Veras. (Beeld – 19/03/2005).

WILLEMSE; Leendert, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 07/03/2004, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 03/03/2005).

  • Hits: 11723