Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2017 12 December

1 Desember 2017

Sterfgevalle

IMPONDU, Wilfred Jacobus. 45 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 02 Des 2017 13:00 Ou Apostoliese Kerk, Madunaweg. (Die Burger O-Kaap 01/12/2017) Van Willing begrafnisdienste 041 988 1919

Dankbetuiging

VAN DER WESTHUIZEN, Jan. Algoa Begrafnisdienste bedank almal vir ondersteuning en bystand met afsterwe van Jan. Bestuur en Personeel. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2017)

2 Desember 2017

Sterfgevalle

ANDERHOLD, Kirsten Adrian (Kirrie). Tragies +Maandag 27 November 2017. Eggenote, kinders, kleindogter Leah. Roudiens Maandag 04 Des 2017 14:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2017) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

CROUS, Martin Wilhelm. +Sondag 26 Nov 2017. Ouers, broers Charl & Stephan. Troosdiens Dinsdag 05 Desember 2017 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger O-Kaap 02/12/2017) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

KNOESEN, Letitia. +Saterdag 25 November 2017. ‘n Eggenote, ma en ouma. Gedenkdiens Dinsdag 05 Desember 2017 11:00 NG Kerk Despatch-Suid, Kromstraat 1 (h/v Krom- & Kerkstraat). (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2017)

OPPERMAN (née PIENAAR), Martha Sophia. 07/01/1923 – 18/11/2017.  Ons moeder, ouma en oumagrootjie tragies oorlede. Joan en Appie VAN ZYL; Wilhelm, Marista, Albert en Christiaan VAN ZYL en Morné VAN SCHALKWYK; Marisa, Louis en Ingrid KLOPPER; Johann RABIE; Inge-Marié en Eric DOMS;  Daniél RABIE en Stephanus RABIE. Gedenkdiens Donderdag 07 Des. 2017 09:30 NG Kerk Stellenbosch-Wes. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2017)

4 Desember 2017

Sterfgevalle

SWANEPOEL, Anna Carolina. +Donderdag 30 November 2017. Eggenoot, dogter. Diens Dinsdag 05 Des 2017 10:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

Begrafnisbrief

SCHOEMAN (née REDELINGHUYS), Maria Chatarina (Rina). 21/03/1943 – 27/11/2017. Roudiens Donderdag 30 Nov 2017 NG Kerk Gamtoosvallei-Oos, Patensie. Ds Jan KAMPMAN.
Bedankings: Adi-Mari SCHOEMAN. Teraardebestelling op plaas – Ds Barry LORDAN. Draers: Louis SCHOEMAN – Eggenoot, Henk REDELINGHUYS – broer, Maureen KOCH – suster,
Paula KINNEAR – suster, Janlo FERREIRA – kleinseun, Retief FERREIRA – skoonseun.

6 Desember 2017

Sterfgevalle

OELOFSE, Dina Johanna (Hannie). *26 April 1922. +Saterdag 02 Desember 2017. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Donderdag 07 Desember 2017 11:00  NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

POULTER, Quintin “Bully”. 20/01/1975 – 06/12/2015. Pappa, Mamma en sussie. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2017)

7 Desember 2017

Sterfgevalle

FERREIRA, Dennis. +Sondag 03 Des 2017. Veronica. Begrafnisdiens Maandag 11 Des 2017 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2017)
Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

JACOBS,George Holloway. *27 Sept 1937. +Dinsdag 05 Desember 2017. Eggenote, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 08 Des 2017 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 07/12/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

MARAIS, Maria Johanna. +Sondag 03 Desember 2017. Begrafnisdiens Vrydag 08 Des 2017 11:00 NG Kerk Suid, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2017)
Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

SNYMAN, Ronnie. Skielik +Dinsdag 05 Desember 2017 in Rustenburg. Broer en oom van Piet, Barbara, Vaughan, Suegnet, Gerd, Dylan, Kayleigh en Liam; vriende in die Boerdery-gemeenskap en Tenniswêreld. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2017)

8 Desember 2017

Sterfgevalle

BARNARD, Vernon. 26/03/1949 – 05/12/2017. Geliefde eggenoot, pa, oupa. Wilna, Juanita, Anneke, Phil-Henri, Marthinus, Francois en kleinkinders. Gedenkdiens Maandag 11 Des 2017 13:00 NG Moedergemeente, Oos-Londen (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2017)

9 Desember 2017

Sterfgevalle

CLOETE, Leon Albertus. +Woensdag 06 Des 2017. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2017) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

12 Desember 2017

Sterfgevalle

JANSE VAN RENSBURG, David. 69 jaar. +Donderdag 07 Desember 2017 na lang siekbed te Uitenhage Eggenote, dogter, skoonseun, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag  13 Desember 2017 11:00 NG Kerk Despatch-Noord, Jakarandastraat 13, Retief, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 12/12/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

MOOLMAN, Sarah Magdalena.+Saterdag 09 Desember 2017. Begrafnisdiens Donderdag 14 Desember 2017 14:00 Van Stadensrivier NG Kerk, Ou Kaapweg. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

13 Desember 2017

Sterfgevalle

BOTHA, Marthinus. +Sondag 10 Des 2017. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 14 Desember 2017 11:00 Dagbreek NG Kerk, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2017) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

CRADDOCK, Gerty. *30/10/1921. +Sondag 10 Desember 2017. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 15 Desember 2017 10:00 Forest Hill-begraafplaas en 11:00 NG Kerk Heideveld, h/v Dundee- en Stirlingstraat, Rowallanpark. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2017) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

MELVILLE, Susanna Maria Elizabeth. +Sondag 10 Desember 2017. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Verassingsdiens Woensdag 13 Des 2017 10:00 NG Kerk Gamtoosvallei-Oos,
Patensie. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2017) Etrishia AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN NOORDWYK, Alida Magdalena. *22 Januarie 1951. +Vrydag 08 Des. 2017. Eggenoot, dogters, kleinkinders. Diens Donderdag 14 Des 2017 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch.
Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 13/12/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

15 Desember 2017

Sterfgevalle

BARNARD, Koos. +Donderdag 14 Desember 2017. Sy vrou. Diens Dinsdag 19 Des 2017 14:00 APK Kerk, Van Eckstraat 18, Lorraine, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LOVEMORE, Martin Charles “Chiga”. 63 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Des 2017 12:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2107) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

Troudagvierings

VAN EYK, Seun en Ria (née MARAIS) vier hul 66ste huweliksherdenking 15 Desember 2017. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2017)

Behalwe vir Seun en Ria VAN EYK is daar nog tien egpare in Loerie NGK-gemeente wat in Desember getroud is:

Marius BLIGNAULT en Charlo VERMEULEN 19 Des 1981 Humansdorp, Ds Kobus VERMEULEN

Faan GERBER en Mara DU PREEZ 18 Des 1965 Despatch, Ds S J DU TOIT

Ds Jasper LOUW en Adré VAN WYK 31 Des 1977 Universiteitsoord, Pretoria, Ds H G LOUW

Izak MARAIS en Hester WOLMARANS 14 Des 1963 P.E.-Noord, Ds Faan MEYER

Pierre MARX en Hester VAN DER WATT 22 Des 1962 Humansdorp, Ds J L NEL

Pierre MOOLMAN en Herlien BUYS 19 Des 1998 Newtonpark, P.E., Ds Pierre JORDAAN

Frik VAN NIEKERK en Delene STRASHEIM 31 Des 1975 Universiteitsoord, Pretoria Ds K POTGIETER

Lucas VAN VUUREN en Irené SCHOLTZ 19 Des 1964 George, Ds SWART

Theo VOSLOO en Christine DE KONING 08 Des 1979 Loerie, Ds C L GREYVENSTEYN

Japie WILLIAMS en Dorie HEYNS 19 Des 1970 Worcester, Ds Louis HEYNS

Sewe van bogenoemde tien egpare het Sondag saam gaan eet in Jeffreysbaai. Fotos-albums het die rondte gedoen sodat die ‘heuglike gebeurtenis’ van lank gelede weer herleef kon word.

20 Desember 2017

Sterfgevalle

RAUBENHEIMER, Anton Michael. +Vrydag 15 Desember 2017. Eggenote Girly en familie. Troosdiens Donderdag 21 Desember 2017 11:00 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2017) Jason en Etrishia AVBOB Humansdorp 042 291 1230

21 Desember 2017

BAKKES, Cornelia (Corrie). +Maandag 18 Desember 2017. Christo, Herman, Tina, Callie, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 22 Desember 2017 10:00 Jeffreysrus, Jeffreysbaai.
Humansdorp-begraapolaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2017) Jason en Etrishia AVBOB Humansdorp 042 291 1230

JANSE VAN RENSBURG, Boet. 92 jaar. +Dinsdag 19 Desember 2017 op Uitenhage. Sy lewensmaat Susan, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, suster. Begrafnisdiens Vrydag 22 Desember 2017 13:00 NG Kerk Despatch-Eendrag. Despatch munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN DER BERG, Sera. +Dinsdag 19 Desember 2017. Man Vaughn, dogter Charné. Viering van haar lewe Vrydag 22 Desember 2017 10:00 Walmer Methodiste Kerk, Hoofweg, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2017)

22 Desember 2017

Sterfgevalle

LIEBENBERG, Ina. Hannes en familie, ons gebed is dat die Here julle sal toevou met Sy genade en liefde. Kobie, Elmarie, Cor, Stephi en Carmen. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2017)

 

  • Hits: 3743