Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2018 06 June

1 Junie 2018

Sterfgevalle

NORTJÉ, Anna Sophia. +Woensdag 30 Mei 2018. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Saterdag 02 Junie 2018 11:00 NG Kerk, St. Leonardsweg, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2018) Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

SEPTEMBER, Dennis (oom Boere). 68 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 02 Junie 2018 10:00 Reformed Old Apostolic Kerk, Patrysstraat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

2 Junie 2018

Sterfgevalle

STEENKAMP (née DORFLING), Dr. Dottie. 21/07/1953 – 01/06/2018. Ons neem afskeid van ‘n besondere suster, skoonsuster en tannie. Philip, Piet en Willie DORFLING en gesinne.
(Die Burger Oos-Kaap 02/06/2018)

In Memoriam

DAMONS, Peter William. 09/11/1936 – 25/05/2017. Eggenote Mavis DAMONS, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2018)

KOTZE, Sion Herman. 26/08/2016 – 03/06/2017. Mamma Aneka, pappa Reinhard, boeties Gerhard en Ethan, ouma en oupa STEYN. (Die Burger O-Kaap 02/06/2018)

SCHEEPERS, Ben. Vyf jaar gelede oorlede. Jou vrou Yvonne. (Die Burger O-Kaap 02/06/2018)

4 Junie 2018

Sterfgevalle

SMIT, Phillippus Jacobus (Flippie). +Maandag 28 Mei 2018. Kinders. Roudiens Woensdag 06 Junie 2018 15:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger O-Kaap 04/06/2018) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

5 Junie 2018

Sterfgevalle

DU PREEZ, Cecil John. 78 jaar. +Donderdag 31 Mei 2018 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, broer. Begrafnisdiens Donderdag 07 Junie 2018 11:30 AGS Charisma Kerk, Lavendersingel, Uitenhage. NG Kerk Van Stadensrivier-begraafplaas, Rocklands. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

STEENKAMP, Dorothea Sophia. +Vrydag 01 Junie 2018. George, Madri, Elzette, Andre en Liam. Verassingsdiens Woensdag 06 Junie 2018 11:00 Nederduitsch Hervormde Kerk, Mangoldstraat 11, Newtonpark, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2018) Samantha Kock AVBOB Noordeinde 041 484 2731

6 Junie 2018

Sterfgevalle

OLIVIER, Nico. +Saterdag 02 Junie 2018. Diens Vrydag 08 Junie 2018 12:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan, P.E. (Die Burger O-Kaap 06/06/2018) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

7 Junie 2018

Sterfgevalle

FERREIRA, Eric. +Vrydag 01 Junie 2018 te Port Elizabeth. Vrou Hester, kinders, kleinkinders, agterkleinseun. Gedenkdiens Saterdag 09 Junie 2018 11:00 NG Kerk Uitenhage-De Mist
Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 07/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

8 Junie 2018

Sterfgevalle

VAN RHYN, Charlaine. 41 jaar. Begrafnisdiens Sat. 09 Junie 2018 10:00 VGK Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

9 Junie 2018

Sterfgevalle

DU TOIT, Johan. 48 jaar. +Maandag 04 Junie 2018 te Port Elizabeth. Ouers, broer, Liam, Jason. Gedenkdiens Maandag 11 Junie 2018 12:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Van Riebeeckstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

12 Junie 2018

Sterfgevalle

TERBLANCHE, Elaine. +Donderdag 07 Junie 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Donderdag 14 Junie 2018 10:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan. Verassing privaat.
Dank aan verpleegpersoneel en Dr Isaacs van St Georges Hospitaal asook Dr Potgieter (Herman).(Die Burger Oos-Kaap 12/06/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

13 Junie 2018

Sterfgevalle

VAN DER WESTHUIZEN, Mattie. 85 jaar. +Donderdag 07 Junie 2018 te Uitenhage. Gedenkdiens Vrydag 15 Junie 2018 14:00 NG Kerk Uitenhage Moedergemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. 18 November 1980 – 13 Junie 2009. Rus in vrede my seun en ons boetie. Ma, Ernie, susters en swaer. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2018)

14 Junie 2018

Sterfgevalle

BEETS, Danie. +Maandag 11 Junie 2018. Eggenote, kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 15 Junie 2018 11:00 NG Kerk Heideveld, h/v Dundee en Sterling, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 14 Junie 1973. 45 jaar oud vandag. Ons mis jou so baie. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2018)

15 Junie 2018

Sterfgevalle

PIETERSEN, Basie. (van Mr. Instant Number Plates). +Woensdag 13 Junie 2018. Seun Gavin, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Maandag 18 Junie 2018 11:00 Avbob-kapel, Noordeinde, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2018)

19 Junie 2018

Sterfgevalle

BAIN, Bill. Diens Woensdag 20 Junie 2018 09:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer, P.E. (Die Burger O-Kaap 19/06/2018) Sue Shaw, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FOXCROFT, Chris (Foxi). +Woensdag 13 Junie 2018. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 20 Junie 2018 11:00 NG Kerk Sionsrand (Westering), Bramhopestraat, Westering, P.E.
(Die Burger Oos-Kaap 19/06/2018) Hentie van Niekerk, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VILJOEN, Dr. Izak J. +Sondag 17 Junie 2018. Familie, vriende, lojale pasiënte en die gemeenskap. Dankdiens Donderdag 21 Junie 2018 14:00 NG Kerk Kraggakamma, Gazaniastraat 2, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2018) Sue Gillespie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

21 Junie 2018

Sterfgevalle

COETZER, Poppie (Lynette). +Maandag 18 Junie 2018. Eggenoot, broer, susters, swaers, aangenome kinders. Begrafnisdiens Donderdag 21 Junie 2018 10:30 Popeye’s Kerk, h/v Cleeveweg en Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2018) Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

WESTERNBERG, Dennis. *21/06/1940. +Vrydag 15 Junie 2018. Diens Vrydag 22 Junie 2018 11:00 Hervormde Kerk, Van der Graafstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2018)
Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

22 Junie 2018

Sterfgevalle

ISAACS, Johanna Frensie. 60 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Junie 2018 13:00 St. Simon of Cyrene Kerk, Arendlaan. (Die Burger O-Kaap 22/06/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

25 Junie 2018

In Memoriam

BOTHA, Chris. Vandag is jy reeds tien jaar weg van ons. Eggenote Alet, Christie, Gustav, Cronje en familie. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2018)

26 Junie 2018

Sterfgevalle

HOEKSTRA, Jean. +Vrydag 22 Junie 2018. Leo en familie. Diens Donderdag 28 Junie 2018 10:00 Milnerton Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN DER WATT, Faan. +Maandag 18 Junie 2018. Diens Donderdag 28 Junie 2018 14:00 Evangelisasie Sentrum, Cleevestraat 26, Cotswold. Besigtiging 12:00 – 12:30 te First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

27 Junie 2018

Sterfgevalle

GATES, Sigmund (Boetie). 52 jaar. +Maandag 25 Junie 2018 op Uitenhage. Vader, susters. Gedenkdiens Donderdag 28 Junie 2018 11:00 NG Kerk Uitenhage-Moedergemeente. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 27/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

KLEYNHANS, Marjorie. +Sondag 24 Junie 2018. Man, kinders, kleinkinders. Troosdiens Donderdag 28 Junie 2018 12:00 NG Kerk, Algoapark, St Leonard’s Weg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2018) Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

LANDMAN, Louisa Christina. +Saterdag 23 Junie 2018. Linda, Wanda, Leon, Elandré, Williw, Rayne en Kiera. Troosdiens Donderdag 28 Junie 2018 10:00 NG Kerk De Duin, La Roche Rylaan, Humewood. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2018)  Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

28 Junie 2018

Sterfgevalle

AMSTERDAM, Sedrick Simon. 14 Januarie 1962 – 20 Junie 2018. Eggenote, dogters, kleinkind. Begrafnis Saterdag 30 Junie 2018 11:00 “Congregational”-gemeente, Pellsrus, Jeffreysbaai.
(Die Burger Oos-Kaap 28/06/2018) Iris Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai.

LANDMAN, Louisa Christina. +Saterdag 23 Junie 2018. Linda, Wanda, Leon, Simoné, Wynand, Bianca, Marelize, Riaan, Elandré, Willow, Rayne en Kiera. Troosdiens Donderdag 28 Junie 2018
10:00 NG Kerk De Duin, La Roche Rylaan, Humewood. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2018) Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

SMIT, Ann. Tragies +Woensdag 27 Junie 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 29 Junie 2018 14:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

29 Junie 2018

Sterfgevalle

POTGIETER (née SCHOULTZ), Magdalena Jacoba (Lena). *26/10/1938. +Sondag 24 Junie 2018. Moeder en ouma van Leander, Debbie, Shona, Kara en Daryn, suster en tannie van Mara, Dorelle en Rafael. Rus in vrede. (Die Burger 29?06/2018)

 

  • Hits: 2724