Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2018 10 October-December

5 Oktober 2018

Sterfgevalle

CLAASEN, Willina (Willie). +Saterdag 29 September 2018. Kinders Nolda, Tinus en Eurika, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 08 Oktober 2018 12:00 Milnerton-kapel,
First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 05/10/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MEYER, Hendrik. 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 06 Oktober 2018 11:00 Kruisfontein Congregational Kerk. (Die Burger O-K 05/10/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

Dankbetuigings

OOSTHUIZEN, Johannes Kruger (Oosie). Mary (Penny), Leon en gesin en Marinda is opreg dankbaar vir elke oproep, boodskap en donasie wat ontvang is na die afsterwe van my man,
hul pa en oupa. (Die Burger Oos-Kaap 05/10/2018)

19 Oktober 2018

Sterfgevalle

WEIDNER, Annegret. 04/04/1945 – 14/10/2018. Funeral service Friday 19 October 2018 14:00 Reformed Church (Gereformeerde Kerk), cnr Lamb and Gibb Street, Uitenhage.
(Die Burger Oos-Kaap 19/10/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 18 Oktober 2009. Met baie liefde van Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 19/10/2018)

2 November 2018

Sterfgevalle

STEYN, Lorraine Alice. 60 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 03 Nov 2018 10:00 AGS Kerk, Geelhoutlaan. (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2018)Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

9 November 2018

Sterfgevalle

FELIX, Eugene “McGyver”. +Donderdag 01 November 2018. Geliefde man, pa en oupa. Begrafnisdiens Saterdag 10 November 2018 09:30 Christ the King Anglikaanse kerk, Sablestraat, Gelvandale. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2018)

In Memoriam

VAN WINKEL, Betsie. 11/11/2018. Vandag Mamma se 85ste verjaarsdag. Frank, Monica, Marietjie, Pietie en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2018)

16 November 2018

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. 18 November 1980 – 13 Junie 2009. Mis jou baie. Mamma, Ernie, susters en swaer. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2018)

23 November 2018

Sterfgevalle

BARNARD, Pietie. +Dinsdag 20 November 2018. Eggenote Miriam, dogters Marissa en Heidi. Gedenkdiens Maandag 26 November 2018 11:00 Impetus-gemeente, Circularrylaan 29, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2018) Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

VOSLOO, Gallie. *26/10/1927. +Maandag 19 November 2018. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankseggingsdiens Maandag 26 Nov 2018 11:00 NG Kerk PE-Hoogland, Isobellaan, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger O-K 23/11/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

In Memoriam

DU TOIT, Christina Susanna (Duifie). 26/11/2018 - Baie geluk met nog ‘n verjaardag in die Hemel. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2018)

JANSE VAN RENSBURG, Ellie. +24 November 2016. Ons Mamma, Ouma, Oumagrootjie. Pieter, René, Linda, Koen en families. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2018)

30 November 2018

Sterfgevalle

BELLINGAN, Zelda. +Bekende vroutjie van Vetkoekpaleis, Despatch. Diens Vrydag 30 Nov 2018 11:00 NG Kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2018)

VAN EEDEN, Morné. +Dinsdag 27 November 2018. Diens Saterdag 01 Desember 2018 10:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home,1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

7 Desember 2018

Sterfgevalle

MAY, Jan Johannes. 73 jaar. +Saterdag 01 Desember 2018 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 08 Des 2018 12:00 Roselane Kerk,  Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

OOSTHUIZEN, Ronald Cliffton. *19 Desember 1968. +Maandag 03 Desember 2018. Diens Saterdag 08 Des 2018 12:00 NG Kerk, Blouwaterbaai. (Die Burger O-K 07/12/2018) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

PIENAAR, Manes. 80 jaar. +Sondag 02 Desember 2018 in Bela Bela. Familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2018)

WALSH, Joyce. 80 jaar. +Dinsdag 04 Desember 2018 te Uitenhage. Eggenoot Cliffie, kinders, kleinkinders, susters. Gedenkdiens Dinsdag 11 Desember 2018 11:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

POULTER, Quintin “Bully”. 20/01/1975 – 06/12/2015. Met al ons liefde op die hartseer dag. Pappa, Mamma en Sussie. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2018)

14 Desember 2018

Sterfgevalle

BESTER, Jean Margaret. +Sondag 09 Desember 2018. Man, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 15 Des 2018 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Voylestraat, Sydenham, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2018) Hentie van Niekerk, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

LOMBARD, Monica. +Dinsdag 11 Des 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Diens Vrydag 21 Desember 2018 10:00 Milnerton Kapel, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger O-Kaap 14/12/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

20 Desember 2018

Troudagvierings

SMITH, Albert en Issie. 60ste Huweliksherdenking. Hartlik geluk. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger 20/12/2018)

Sterfgevalle

BAILEY (née JULIES), Carolina Elizabeth. 02 April 1952 – 13 Des 2018 Geliefde vrou, moeder en ouma. Dankdiens Donderdag 20 Desember 2018 19:30 VGK Kerk, Mellingstraat, Wellington. Begrafnisdiens
Sondag 23 Des 2018. Huisdiens 13:00 Abrahamstraat 15, Wellington. Kerkdiens 14:00 VGK Kerk, Mellingstraat, Wellington. (Die Burger 20/12/2018)

CRONJE, Ansie. 04/07/1958 – 17/12/2018. ‘n Wonderlike persoon. Malmesbury Superspar Personeel. Roudiens Vrydag 21 Des 2018 11:00 NG Kerk Noord gemeente, Malmesbury. (Die Burger 20/12/2018)

LLOYD, Hanlie. *18 Maart 1965. +Saterdag 15 Des 2018. Mama baie dankie vir jare se liefde. Wilmarie. Diens Vrydag 21 Des 2018 14:00 NG Kerk, Sarel Cilliersstraat, Parow. (Die Burger 20/12/2018)

OLIVIER, Hendrik Nicholaas. Eggenoot en vader. Olwen, Marie, Anton, Hennie, Anton jnr, Charmain, Brain, Simone, Pieter, Allyson,en gesin, Christel en Isabella. Gedenkdiens Saterdag 22 Des 2018 10:00
NG Kerk Oostersee. (Die Burger 20/12/2018)

OOSTHUIZEN, Susanna (Susan). 10 Julie 1948 – 16 Des 2018. Mamma, Herman, Johan, skoondogters, broerskinders. Ook leerders personeel en oudkollegas van Paarl Skool, Brackenfell. Troosdiens Saterdag 22 Desember 11:00 Paarl Skool, Brackenfell. (Die Burger 20/12/2018)

STEYN née LOUW, Hetta. 09-03-1928 tot 18-12-2018. Geliefde ma, ouma en suster. Altus, Imelda, Louw, Annemie & Lindie, Johann, Anne-Marie, Stiaan & Marguerite, Fankie & Maricha, Bertie & Marieta.
Gedenkdiens Saterdag 22 Des 2018 11:00 NG Moederkerk, Andries Pretoriusstraat, Somerset-Wes (Die Burger 20/12/2018)

SWART-NEL, Netta. 13/10/1932 – 18/12/2018. Geliefe ma, ouma en oumagrootjie. Sophelien en Anton, Ben en Juilene, Riana & Deon, Chris en Angela, kleinkinders, agterkleinkinders, Peivaat verassing.

VAN OORDT, Oscar. 15/11/1934 – 14/12/2018. Begrafnisdiens Donderdag 27 Desember 2018 10:00 AVBOB-kapel, Voortrekkerweg 451, Maitland. (Die Burger 20/12/2018)

VERSFELD, Bert. 10/11/1961 – 14/12/2018. Martin en Robbie, Marcel en Christel, Peter en Alexa en kinders. (Die Burger 20/12/2018)

21 Desember 2018

Sterfgevalle

VAN JAARSVELD, Philpine. Teraardebestelling Maandag 24 Desember 2018 08:30 Forest Hill-begraafplaas; begrafnisdiens 11:00 NG Kerk Sherwood-gemeente, Devonweg 156, Kununepark. (Die Burger O-K 21/12/2018) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN VUUREN, Lawrence Deon. 28/11/1955 – 17/12/2018. Troosdiens Saterdag 22 Desember 2018 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Thruststraat, P. E. (Die Burger O-K 21/12/2018) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

28 Desember 2018

Sterfgevalle

DE KLERK, Willem Daniel. +Maandag 24 Desember 2018. Eggenote, kinders, kleinkind. Verassingsdiens Saterdag 29 Desember 2018 11:00 Evangeliese Gereformeerde Kerk, Greatwestweg, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2018) Hentie van Niekerk, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

KLEINHANS, Marthie. 64 jaar. +Donderdag 27 Desember 2018 (kanker). Man André, dogter, skoonseun, kleinkinders. Roudiens Donderdag 03 Januarie 2019 11:00 NG Kerk Lorraine-gemeente, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2018)

  • Hits: 2174