02

SCHABORT Petrus Johannes, gebore 1804 en Siebella Margaretha LOUW, gebore 1818, getrouwd 1836. With thanks to Regter Petrus Johannes Schabort and Peet Schabort the photographer. Die regterkant van die register is afgeknip deur e13 wat as jongmeisie baie sensitief was oor haar ouderdom. Die kinders is: e11 ANNA ELIZABETH 02.09.1854 - 12.11.1943 e12 ELIZABETH DEBORAH 06.03.1856. oorlede 1935 e13 MARGARETHA JOHANNA 10.10.1857 - 10.03.1948 e14 ALETTA JACOBA 10.10.1861 (vroeg oorlede)
Surnames mentioned: SCHABORT - LOUW
Owned by: Regter Petrus Johannes Schabort
Organised and photographed by: Peet Schabort

Peet Schabort verduidelik die eienaarskap van die Bybel as volg:-

1. Petrus Johannes SCHABORT 1804-1880 x Sibella Margaretha LOUW 1818-1892;
2. Johannes Christoffel SCHABORT 1844-1939;
3. Petrus Johannes SCHABORT 1873-1967;
4. Johannes Christoffel SCHABORT 1912-1985;
5. Petrus Johannes SCHABORT 1942- (in sy besit vir 40jaar). Peet se enigste seun het nie kinders nie en vervolgens skenk hy die Bybel in 2010 aan
6. Regter Petrus Johannes SCHABORT 1936-
viewed 1820 times
02
SCHABORT Petrus Johannes, gebore 1804 en Siebella Margaretha LOUW, gebore 1818, getrouwd 1836. With thanks to Regter Petrus Johannes Schabort and Peet Schabort the photographer. Die regterkant van die register is afgeknip deur e13 wat as jongmeisie baie sensitief was oor haar ouderdom. Die kinders is: e11 ANNA ELIZABETH 02.09.1854 - 12.11.1943 e12 ELIZABETH DEBORAH 06.03.1856. oorlede 1935 e13 MARGARETHA JOHANNA 10.10.1857 - 10.03.1948 e14 ALETTA JACOBA 10.10.1861 (vroeg oorlede)

Camera Maker:Fujifilm
Camera Model:FinePix S6500fd
Original Time Taken:18. April 2010
Shutter Speed:1/75 sec
Aperture:f/2.9
ISO Sensitivity:200
Exposure Compensation:0 EV
Metering Mode:Pattern
Flash Fired:No Flash
Focal Length:6.8 mm