Bygevoegde Bybel foto’s gedurende September

Written by Richard Ball on .

BybelsGedurende die afgelope paar maande het ons  ‘n wonderlike aantal Bybel  foto’s van skenkers ontvang – hier is solank  diè wat reeds in September by ons Bybel versameling gevoeg is.

Ons innigste dank aan al ons bydraers: Billy Baard, Willie Breet, Ockert Malan, Riana le Roux, Leslie Duckworth, Alice Boshoff, Joost Hogewoning, Sam Basch en Hennie Nel.

Druk