English
eeGGSA on facebook

Genesis

genesis is die eGGSA se kwartaallikse publikase, wat gratis aan eGGSA lede verskaf word.
Vir die inhoud van die uitgawes van genesis wat al verskyn het, kyk asseblief hier.

Vir besonderhede ivm eGGSA lidmaatskap lees asseblief die gids Lidmaatskap - Vrae en Antwoorde

Onderaan hierdie bladsy verskyn 'n skakel na 'n spesiale uitgawe van genesis, welke uitgawe die 40ste bestaansjaar van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika herdenk.

Die lêer - wat sowat 1.5mb groot is - is in Adobe se PDF formaat.

Om die lêer af te laai, regsklik op die lêernaam hieronder, kies dan "Save Target as…" en selekteer laastens die area van hardeskyf waar die lêer gestoor moet word.

Adobe se Acrobat Reader kan hier gratis afgelaai word.

Indien die Adobe Acrobat Plug-in direk in die internet leser op die rekenaar integreer is, kan die lêer oopgemaak word deur net daarop te linksklik.

Aangesien die lêer relatief groot is, mag dit 'n hele paar minute neem om af te laai, veral oor 'n normale modemkonneksie.

Laai genesis 3, spesiale feesskrif-uitgawe hier af (1.5 MB)

Druk E-Pos