Francois Frederick HURTER

HURTER, Francois Frederick

Hurter , Francois Frederick (Fransie) born Le Grange

Born: 24 May 1933 at Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika
Died: 27 September 1957 at Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika
Remains:  28-09-1957
Spouse:  Johannes Andries VanWyk Hurter
Lived at: 383 Courtstraat, Pretoria-Wes, Transvaal, Suid-Afrika
This article posted by: Mathew Hurter

Fransie was die jongste dogter van Francois Frederik (Frik) Le Grange en Ella Margaretha Venter (Ella). Sy was die geliefde eggenoot van Johannes Andries VanWyk Hurter (Jan) en die ma van Hendrik Johannes Hurter. Sy get graag gesing en trekklavier gespeel.

Photo gallery