Daniel Johannes BOTHMA

BOTHMA, Daniel Johannes

Bothma , Daniel Johannes

Born: 2 February 1896 at De Wets Dorp Vrystaat
Died: 13 May 1939 at Belfast
Remains:  Buried in Springs
Spouse:  Hendrina Stoffelina Mey
Lived at: Geduld Uitbreiding Springs
This article posted by: Lyndie Raath

Daniel Johannes Bothma was getroud met Hendrina Stoffelina Mey Bothma (gebore De Beer).

Volgens rekords uit die argiewe was Daniel 'n Banksman van beroep. Daniel en Stoffelina het 7 kinders gehad naamlik:

Hendrina Leslia, Gebore 28 Augustus 1921
Hester, Gebore 24 Januarie 1924
Daniel Johannes, Gebore 6 Januarie 1926
Jakobus Johannes, Gebore 7 Desember 1927
Hendrik Niklaas, Gebore 1 Maart 1930 (Aangeneem)
Hendrina Stoffelina Mey, Gebore 21 Mei 1930
Sarah Leslia, Gebore 10 Julie 1937

Daniel se lewens wyse is net op papier vir ons uitgelê.

Op 13 Mei 1939, is Daniel se lewe op 43 jarige ouderdom kort geknip in 'n motor ongeluk.

Daniel het 'n diep leemte in ons harte gelaat.