Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2009 07 July

1 Julie 2009

Sterfgevalle

DU PREEZ, S M E (Oumie). In lewe van Huis Tarka, Tarkastad. +29 Junie 2009 94 jaar. Kinders Johan & Theresa, kleinkinders Wimpie, Dereck, Johan, Liezl en Johan, agterkleinkinders Reuben, Tana, Tommie. Gedenkdiens Donderdag 02 Julie 2009 10:00 by Huis Tarka. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan Huis Tarka, Tarkastad. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2009) Stone Begrafnisdienste Oos-Londen 043 726 9828

VERWEY, Chris. +Maandag 29 Junie 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 02 Julie 2009 13:30 AP kerk, Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

2 Julie 2009

Sterfgevalle

CARELSE, Jacobus Johannes (Kotie). +Sondag 28 Junie 2009 na lang siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens 03 Julie 2009 14:00 AGS Kerk Lofoord, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2009) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

TERBLANCHE, Christina (Chrissie). +Sondag 28 Junie 2009 81 jaar. Kinders, kleinkinders. agterkleinkinders. Roudiens 02 Julie 2009 11:00 NG kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2009) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

TERBLANCHE, Maria Elizabeth. +Woensdag 01 Julie 2009. Begrafnisdiens Vrydag 03 Julie 2009 11:00 Uitenhage Church International (Penford-saal), Penfordweg, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

3 Julie 2009

Sterfgevalle

JAFTHA, Sophie 56 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Julie 2009 14:00 O.A.K. Kerk, Tsotsobestraat. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LANGBOOI, Josephine Mathilda 46 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Julie 2009 13:30 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

REENS, Maria 58 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Julie 2009 12:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHRAEPLER, Lizinda. +Woensdag 01 Julie 2009. Diens Saterdag 04 Julie 2009 11:00 PEMAD Kleinteater, Belmont Terrace (P.E.). Geen blomme asb. Donasies aan Hospice kan tydens diens gemaak word. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874.

SCHRAPLER, Lizinda (née DEYSEL). Na lang siekbed is sy in haar Hemelse Vader se woning. Van Crés. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2009)

WOLFKOP, Jakob Martin 55 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Julie 2009 12:00 Morawiese Kerk, Cranesingel. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

BOTHA, Tiens. Oorlede 03 Julie 2008. Helena, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2009)

4 Julie 2009

Sterfgevalle

SLABBERT, Hazel Thelma (BATTISS). +Donderdag 02 Julie 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 06 Julie 2009 11:00 NG Nuwe Kerk Graaff-Reinet. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2009)

VAN WYK, Patricia Moira (Pat) née MEY. *15/12/1938. +23 Junie 2009 by Sun Gardens Hospice, Pretoria. Eggenoot Gert, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens 10 Julie 200911:00 NG kerk Kraggakamma, Sunridgepark, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2009)

6 Julie 2009

Gelukwensings

LLOYD, Merlize. Geluk met mondigwording. Daddy, Mummy, Donné en Leshay. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2009)

Sterfgevalle

DU BRUYN, Elizabeth Johanna (Betsie). *05/12/1947. +Vrydag 03 Julie 2009 op Joubertina. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 08 Julie 2009 11:00 NG Kerk, Kareedouw. Geen kranse. Donasies aan Huis Formosa, Joubertina. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2009)

In Memoriam

BEZUIDENHOUT, Charl-Marie & Riaan, Thys & Antoinette. Vandag jul eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. VAN RENSBURG- en BEZUIDENHOUT-gesinne asook Ouma Liz en Oupa Charles. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2009)

BEZUIDENHOUT-gesin, Thys, Riaan & Charl-Marie. +06/07/2008. Van Fronica. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2009)

7 Julie 2009

Sterfgevalle

BARNARD, Maria (Mirrie). +Saterdag 04 Julie 2009. Kinders Karin, Owen en Norman. Begrafnisdiens Woensdag 08 Julie 2009 13:00 Evangelisasie Sentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

CILLIERS, Elias Albertus (Jaap). +Saterdag 04 Julie 2009. Kinders Michéle en Rita, hulle eggenote en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 08 Julie 2009 10:00 NG kerk, Walmer, Villiersweg. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

JORDAAN, Gert. +Sondag 05 Julie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 08 Julie 2009 14:00 AP Kerk, Van Eckstraat, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

NANCE, Stanley. +Sondag 05 Julie 2009. Begrafnisdiens Woensdag 08 Julie 2009 12:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

RUDMAN, William John. +Vrydag 03 Julie 2009. Roudiens Woensdag 08 Julie 2009 14:00 Volle Evangelie Kerk, Redwoodlaan 4, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2009) Tammy du Pisanie DOVES Humansdorp 042 295 1663

In Memoriam

KIMMIE (née MACHIU) Merle Elizabeth. +07/07/2005. Husband Errol, children Charmelle, John & Elsabé. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2009)

VAN LOGGERENBERG, Clive. 07/07/1939 - 20/10/2008. Marina, Gerhard, Hein, Marbi, Janine, Grant, Angie, Garron, Charné, Nelia, Danelle, Moné en Billy. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2009)

VAN RENSBURG, Tok. 03/11/1929 - 07/07/2008. Vrou Freda, kinders Liana, Nicky, Antoinette, Riaan, Marelize, Talita en hul gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2009)

8 Julie 2009

Gelukwensings

SAAIMAN, Amanda. 50 jaar vandag 08 Julie 2009. Pa, Marius en Renard. (Die Burger Oos-Kaap 08 Julie 2009)

Sterfgevalle

JOHNSTON, Dorothy-May. +Woensdag 01 Julie 2009. Seuns Mark en Paul en hul vrouens en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2009)

MARAIS, Maria Susanna. +Sondag 28 Junie 2009. Eggenoot Boetie, kinders Johannes, Marisa, Luzanne, Lerika. Begrafnisdiens Vrydag 10 Junie 2009 14:00 NG Kerk Gemeente Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

VERSTER, Engela Catherina (Rossie). *19/02/1936. +Sondag 05 Julie 2009 in Port Elizabeth. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 10 Julie 2009 14:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

NN, Antoinette. +08/07/2008. Mamma, mis jou. Fronica. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2009) (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2009)

VAN DER BERG, Marie. Vandag Mams se eerste verjaarsdag by Jesus. Pa, sussie, Anton en Shaan. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2009)

9 Julie 2009

Sterfgevalle

ESBACH, Allister Vincent. *14/07/1944 + 07/07/2009. Felicity en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2009)

FERREIRA, Neville. +Dinsdag 07 Julie 2009. Vrou Miriam, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 10 Julie 2009 14:00 Die Gemeentes van Christus, Sydenham. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2009) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

PIO, Philip Albertus. +Woensdag 08 Julie 2009. Vrou. Diens Vrydag 10 Julie 2009 14:30 Metodiste Kerk, Petuniastraat, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2009) Tammy du Pisanie DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

STANDER, Rina. +Donderdag 02 Julie 2009. Kinders, kleinkinders. Diens Saterdag 11 Julie 2009 10:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2009) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

10 Julie 2009

Sterfgevalle

ALLERS, Sannie (van Alwynhof, Aberdeen). +07 Julie 2009. Begrafnisdiens Maandag 13 Julie 2009 10:00 vanuit Alwynhof, Aberdeen. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2009) Reëlings: JPS Brummer, Graaff-Reinet.

BONTHUYS, Yvonne Elizabeth. +Woensdag 08 Julie 2009 na kort siekbed. Suster Orpa, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 10 Julie 2009 14:30 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2009) J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

DENNIS, John 79 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 11 Junie 2009 11:00 St. Anthony's Katolieke kerk. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

BELLINGAN, Eric. Vandag 10 Julie is dit vier jaar dat die Hemelse Vader jou kom haal het. Linda, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/072009)

SWARTZ, Andries. Vandag jou eerste verjaarsdag by ons Hmelse Vader. Julie, Elandré en Armin en jou ouers. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2009)

Dankbetuigings

PIO, Eric (Sr.) Dankie vir elke blyk van meegevoel betuig met heengaan van my man, ons vader en oupa. Marie en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2009)

11 Julie 2009

Sterfgevalle

LOUW, Martha Elizabeth (Bettie). *20/01/1921. +Dinsdag 07 Julie 2009 in Oos-Londen. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 13 Julie 2009 11:00 Volle Evangelie Kerk, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2009)

In Memoriam

BARNARD, Willem (Tor). Dit sal Sondag 12 Julie, 6 jaar wees wat jy van my weg is. Vrou Kelly. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2009)

14 Julie 2009

Sterfgevalle

BOOYSEN, Jacoba Fredrika (Tollie). +Vrydag 10 Julie 2009. Kinders Christine en Johan. Begrafnisdiens Dinsdag 14 Julie 2009 11:00 NG Kerk PE Sonheuwels, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BRITS, Hannie. +Saterdag 11 Julie 2009. Man Okkie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Herdenkingsdiens Donderdag 16 Julie 2009 11:00 NG Kerk Sonheuwels. Verassing privaat. Donasies aan Feba Radio. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

CLAASSEN, Johanna Isabella Fredericks (sic). +Saterdag 11 Julie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Woensdag 15 Julie 2009 14:00 NG gemeente Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

HARTMAN, Joey Lloyd George. +Vrydag 10 Julie 2009. Vrou Rika, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2009)

In Memoriam

METELERKAMP, Wally. Ses jaar oorlede. Vrou Anna, kinders, skoonkinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2009)

15 Julie 2009

Sterfgevalle

BLACK, John Peter (Boetie). +Saterdag 11 Julie 2009. Begrafnisdiens Donderdag 16 Julie 2009 14:00 NG Gemeente Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

LOOCK, Hermann (Harry). +Saterdag 11 Julie 2009. Yacov, Debbie, broers André en Riaan, susters Marinda en Leanda. Begrafnisdiens Donderdag 16 Julie 2009 14:00 NG kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SCHOEMAN, Jacobus Johannes. *21/03/1943. +Vrydag 10 Julie 2009. Eggenote, dogter, skoonseun, kleinseuns. Begrafnisdiens 15 Julie 2009 11:00 NG kerk PE-Wes, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

SIMMONS, Melinda Laurette. +Sondag 12 Julie 2009 na lang siekbed. Eggenoot Tony, kinders Bianca, Juan, Anthonique en Marcell, kleinkinders, broers, susters. Begrafnisdiens Vrydag 17 Julie 2009 14:00 AGS kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2009) Ken du Plessis DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN DER WALT, Hermina Fredrika Dorothea (Minnie). *28/07/1952. +Saterdag 11 Julie 2009 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders. Begrafnisdiens Woensdag 15 Julie 2009 09:00 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. Hankey munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

DU PREEZ, Irma. +15/07/1999. Pa, Ma, broers, suster. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2009)

16 Julie 2009

Sterfgevalle

FERREIRA, Magdalena Francina. Tragies +Saterdag 11 Julie 2009. Begrafnisdiens Saterdag 18 Julie 2009 11:00 Lofoord AGS kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

GEYSER, Thys. +Dinsdag 14 Julie 2009. Vrou Anna, kinders Alrin en Heinrich. Begrafnisdiens Vrydag 17 Julie 2009 15:00 NG Kerk, Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HERSELMAN, Susanna Dorothea (Retha). In lewe van Lombaardweg 70, Saxilby, Oos-Londen Begrafnisdiens Vrydag 17 Julie 2009 11:00 NG Kerk Algoapark, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2009) Noël Scheepers AVBOB Oos-Londen 043 722 5826

17 Julie 2009

Sterfgevalle

BREDELL (CORY), Amanda. +Woensdag 15 Julie 2009. John. Keith, Sean, Sue. Begrafnisdiens Dinsdag 21 Julie 2009 14:00 Doves-kapel, Newtonpark. Geen blomme op versoek. Donasies aan St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

LUITERS, George Sass. +Dinsdag 14 Julie 2009. Begrafnisdiens Dinsdag 21 Julie 2009 11:00 NG kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Uitenhage 041 922 8066.

NIEUWOUDT, Nicolina Jacoba (Nicoline). +Sondag 12 Julie 2009 87 jaar. Kinders Gerrie, Pieter, Nolan, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Maandag 20 Julie 2009 10:00 NG kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2009) J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

18 Julie 2009

In Memoriam

GOLDSWAIN, Susie. Drie jaar oorlede. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2009)

STRYDOM, RJP. 25/05/1970 - 19/07/2008. Voëltjie, Bonita en Keith. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2009)

20 Julie 2009

Sterfgevalle

BLIGNAUT, Maggie. +Woensdag 15 Julie 2009 83 jaar. Kinders Linda, Melvin, Vamessa, skoonseuns Alan & Justin, kleinkinders Debbie, Natalie, Bridget en Morgan, agterkleinkinders Liam en Logan. Dankie aan Ida en Anna wat ons ma so mooi en goed opgepas het. Begrafnisdiens Dinsdag 21 Julie 2009 11:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2009) Priscilla AVBOB Uitenhage.

KOCK, Meisie. +Donderdag 16 Julie 2009. Man Edwin, kinders Morné en Adele. Roudiens Dinsdag 21 Julie 2009 11:00 NG kerk Heideveld, Rowallanpark. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN VUUREN, Danelle Johannes. +Woensdag 15 Julie 2009. Man van Monica, vader van Pam en Dave, Roger en Sandy, Jeni en John, oupa van Claire en Jason, Janice, Michelle, Warren, Nicole, Greig, David, Courteny. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN VUUREN, Danie. Begrafnisdiens Maandag 20 Julie 2009 14:30 St. Columba's Presbiteriaanse kerk, Nileweg. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

21 Julie 2009

Gelukwensings

NN, Debbie. 40 jaar op 21 Julie. Geluk van Mammie en al die VILJOENS. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2009)

Dankbetuigings

BOOYSEN, Jacoba Fredrika (Tollie). Christine en Johan MOSTERT bedank almal vir bystand en simpatie tydens siekte en heengaan van hul moeder. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2009)

In Memoriam

ALBERTS, Nick. (*07 Des. ??) Vandag een jaar oorlede. Vrou Martie, kinders, skoonkinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2009)

LAUFS, Izak Bartholomeus (Bertie). 21/07/1942 - 08/06/2009. Jou eerste verjaarsdag wat jy nie meer met ons is nie. Letta (née BEHR), kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2009)

NEL, Boetie. Vandag reeds twee jaar weg van ons. Tina en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2009)

SMIT, Altus. Verlang na jou. Lisette en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2009)

Sterfgevalle

GERBER, Swannie (Herbie). *13/04/1928. +Vrydag 17 Julie 2009. Lettie, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 23 Julie 2009 11:00 NG kerk PE Hoogland. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

NEL, Lettie. Ons het saam gelag, saam gehuil, saam gebid, saam gesing. Gerty. Begrafnisdiens Vrydag 24 Julie 2009 11:00 NG kerk Walmer, Villiersweg. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2009)

PRINS, Lu. +Donderdag 16 Julie 2009. Begrafnisdiens Dinsdag 21 Julie 2009 09:30 Huis Najaar, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

22 Julie 2009

In Memoriam

MINNIE, Cobin (OJ). 11/10/1936 - 22/07/2008. Anton, Sanette en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2009

Sterfgevalle

COLLINS, Magdalena Susanna (Leenta). +Vrydag 17 Julie 2009. 'n Wonderlike moeder, suster, ouma. Begrafnisdiens Saterdag 25 Julie 2009 11:00 Gereformeerde kerk, Levyvale, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2009) V. V. Mjebeza AVBOB Uitenhage 041 922 8066

FOURIE, Terblanche. +Sondag 19 Julie 2009 83 jaar. Vrou Bekkie, kinders Mara, Ciriné, Vespa en Sanet, hul eggenotes en kleinkinders. Dank aan Alida vir ondersteuning en versorging. Begrafnisdiens Donderdag 23 Julie 2009 12:00 NG Gemeente Dagbreek, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

JANSE VAN RENSBURG, Maria Anna Cornelia (Babs). +Sondag 19 Julie 2009. Roudiens Donderdag 23 Julie 2009 11:00 Kraggakamma Gemeente, Sunridgepark, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2009) Tammy du Pisanie DOVES Humansdorp 042 295 1663

KRUGER, Marie. 03/03/1929 - 17/07/2009. Kerneels, Neels, Marlene, Wilma, Jannie, Rachel, Rian, Marie, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2009)

MARAIS, Nico Johannes. +Maandag 20 Julie 2009. Begrafnisdiens Vrydag 24 Julie 2009 11:00 NG Gemeente Oos, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

MÜLLER, Eddie. +Vrydag 17 Julie 2009. Vrou Susan, kinders Lazell, Toerien, Eldrid, Heila, Carina, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 25 Julie 2009 14:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN EYSSEN, Jack. +Maandag 20 Julie 2009 81 jaar. Ons innige meegevoel aan sy vrou, Tiekie en familie. Printrite Bestuur en Werknemers. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2009)

VAN EYSSEN, Jack. Gedenkdiens Donderdag 23 Julie 2009 14:00 Metodiste kerk Walmer, Hoofweg, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

23 Julie 2009

Sterfgevalle

SCHÜLTZ, Gustav. +Maandag 20 Julie 2009. Adriana, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 24 Julie 2009 13:00 Victoriapark-krematoriumkapel, Suideinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memorium

VORSTER, Ouma Joey. Vandag jou eerste verjaarsdag sonder ons. Gun Ouma die rus. Die GERBERS. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2009)

24 Julie 2009

Dankbetuigings

HERSELMAN, Susanna Dorothea (Retha). Dank vir ondersteuning en simpatie, spesiaal vir Noël SCHEEPERS, ds LANGENHOVEN, Erwin en Salomé. Kinders, skoonkinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2009)

VAN DER WATT, Johan Jacobus (Choppa). 01/07/1981 - 22/05/2009. Al die eer aan die Here dat Hy Johan vir amper 28 jaar aan ons geleen het. Dankie vir bystand en simpatie. Petrus, Heléne, Merwe, Marina en Elseré. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2009)

In Memoriam

JORDAAN, Peet. Vandag na 12 jaar dink ons met groot hartseer aan jou. Patsy, Karl, Carismé, Elana, Matt. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2009)

Sterfgevalle

BARNARD, Rosie. +Woensdag 22 Julie 2009. Johan, Magda, Elize, Rubin, Ilse, Wikus, Tiaan, Stefan. Begrafnisdiens Maandag 27 Julie 2009 11:00 NG kerk PE-Noord, Sidwell. (Die Burger oos-Kaap 24/07/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

GELDENHUYS, Bettie. +Maandag 20 Julie 2009. Begrafnisdiens Vrydag 24 Julie 2009 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Robertstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

PIETERSE, Abraham. +Saterdag 18 Julie 2009. Diens Saterdag 25 Julie 2009 13:00 Kruisfontein Congregational kerk, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2009) Tammu du Pisanie DOVES Humansdorp 042 295 1663

VAN SENSIE, Walter (Kan) 68 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 25 Julie 2009 12:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

25 Julie 2009

Sterfgevalle

BARRINGTON, Georgina Margret (Miekie). +Woensdag 22 Julie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 27 Julie 2009 10:30 NG kerk Heideveld, Rowallanpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BERGMAN, Meriba. +22 Julie 2009. Geliefde ma, ouma, oumagrootjie. Denise, Lynda, Frank, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2009)

VAN VUUREN, Barend Jacobus (Bennie). Van Perkinstraat 29, Noordeinde (Port Elizabeth). +Woensdag 22 Julie 2009. Moeder, susters, broer, swaers, Leana, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2009)

VAN WYK, Ruth Daphne. *25/08/1934 +Maandag 20 Julie 2009 in die Paarl. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 27 Julie 2009 15:00 Volle Evangelie kerk, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, BB Keet, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BAKKES, Johan. 12 jaar is reeds verby. Anna, Sita, Marita & dogters, Johanita, André & seuns. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2009)

DU PREEZ, Mathys Johannes (Thys). 26/07/1936 - 02/12/2007 Pa/oupa, jou tweede verjaarsdag weg van ons. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2009)

MCCAY, Angus. 31/01/1938 - 25/07/1991. Faith. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2009)

MEYER, Ruan (Rory). 25/07/1992 - 20/04/2007. Vanadg jou 17de verjaarsdag. Pappa, Mamma, Dewald, Lindie en Ouma Daisy; Oom Leon, tannie Colleen, Chantél, Marius, Jaco en Wian. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2009)

27 Julie 2009

Sterfgevalle

BERGMAN, Meriba. +22 Julie 2009. Denise, Lynda, Frank, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 28 Julie 2009 11:00 Milnertonhuis-kapel, (First Avenue Funeral Home, Walmer). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

28 Julie 2009

Geboortes

DE CONING, Owen HP. *Maandag 27 Julie 2009. Pappa en mamma Basil en Joan-Dee, sussie Kayla, oupa Basil DE CONING, oupa Sydney DANIELL en ouma Lollie. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2009)

Dankbetuigings

DARTERS, Katrina. +aan keelkanker, sou gister 69 geword het. Dogter Sarie JANSEN-DARTERS bedank volgende persone op Willowmore vir bystand en versorging. Mnr & mev RODNEY, Murial LUKAS, mnr Billy ERASMUS, Sr. VAN DEN BERG en die dokter by hospitaal. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2009)

Sterfgevalle

LOUWRENS, Dawie. +25 Julie 2009. Pa van Jackie, Faanre, Debi en Bradley, oupa van Jaime. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2009)

In Memoriam

BLIGNAUT, Chris. 30/10/1933 - 28/07/2008. Avis, Arista, Marius en kleinseuns. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2009)

29 Julie 2009

Sterfgevalle

CRADDOCK, Enna. +Woensdag 22 Julie 2009. Kinders Ouboet en Ousie, John en Priscilla, Joseph en Thea, Anton en Julliana. kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 31 Julie 2009 14:30 NG kerk Sionsrand, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

FERREIRA, Judith. +Woensdag 22 Julie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 31 Julie 2009 15:00 Victoriapark-krematoriumkapel, Ernst Walterstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

NAUDÉ, Maria Adriana (Koekoes). +Saterdag 25 Julie 2009. Eggenoot. Begrafnisdiens Donderdag 30 Julie 2009 10:00 Gereformeerde Kerk Uitenhage, Levyvale, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2009) V.V. Mjebeza AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN EEDEN, Coetzee. +Vrydag 24 Julie 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 30 Julie 2009 11:00 Sionsrand NG Kerk, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN NIEKERK, Margaret. +Sondag 26 Julie 2009 81 jaar. Christo, Linda en Andre VAN NIEKERK. Begrafnisdiens Donderdag 30 Junie 2009 13:00 Aandmymering Ouetehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2009)

30 Julie 2009

Sterfgevalle

FERREIRA, Petrus Hendrik (Peet). +Vrydag 24 Julie 2009 53 jaar. Seun en familie. Roudiens Saterdag 01 Augustus 2009 10:00 Volle Evangelie kerk, Algoapark, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

SCHEEPERS, JJ (Kobie). +Maandag 27 Julie 2009. Jan, Susan (BOSMAN), Willem, Chris en hul gesinne. Roudiens Vrydag 31 Julie 2009 11:00 Lorraine Frail Care, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

STASSEN, Joey. +28/07/2009. Fanie, André, René en gesinne. Troosdiens Vrydag 31 Julie 2009 12:00 NG kerk, Bredasdorp. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009)

VAN DER WESTHUIZEN, Bettie. +Maandag 27 Julie 2009 81 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 31 Julie 2009 11:00 AGS kerk, Lofdal, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009)

In Memoriam

DE KLERK, Antonette Strydom. +30 Julie 2008. Man Warren. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009)

GEYER, Johan. Vier jaar nie meer by ons. Vrou Elga, kinders Brinley en Ruan, skoonma Poenie. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009)

31 Julie 2009

Sterfgevalle

BACON, James 79 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 01 Aug. 12:00 VGK, Palmrylaan. Gerald Smith-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

DIERGAARDT, Freda 73 jaar. Begrafnisdiens Sondag 02 Aug 2009 12:00 Christen Gemeente. Gerald Smith-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

FERREIRA, Daphné 53 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 01 Aug. 2009 11:00 V.G.K. Palmrylaan. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KNOETZE, Monica. +30 Julie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009)

LE ROUX, Catharina Dorothea (Nan). +Woensdag 29 Julie 2009 84 jaar. Kinders, kleinkinders. Teraardebestelling Saterdag 01 Aug. 2009 10:00 Fort Beaufort-begraafplaas. Roudiens 11:00 by Huis Corrie Dreyer, Adelaide. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009) Von der Decken Begrafnisdienste, Fort Beaufort 083 283 3807 / alle ure 083 285 9289

PITTAWAY, Heather (Bonny). +30 July 2009. Remembered by children, grandchildren, brothers, sisters. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009)

RENNIE, Arthur George (Boetie). +Dinsdag 28 Julie 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 01 Aug. 2009 11:00 St. Josef Katolieke kerk, Bairdstr., Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Uitenhage 041 922 8066

SCHAMREL, André. 30/12/1960 - 28/07/2009. Eggenote, kind. Begrafnisdiens Saterdag 01 Aug. 2009 11:00 NG kerk De Mist, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009) Martin's Funeral Home 041 922 0955

VAN HEERDEN, Martha Susanna (Sylvia). +Woensdag 29 Julie 2009. 'n Ma, suster, ouma, oumagrootjie. Roudiens Saterdag 01 Aug. 2009 09:30 Huis Najaar-ouetehuis, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

WALTON, Samuel 76 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 01 Aug. 2009 13:00 Dalestraat Cong. kerk. Gerald Smith-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

KAPP, Anette (née BOTHA). 31/07/1985 - 12/01/2009. Jou eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Pappa Frikkie, mamma Estelle, ouma Lettie, jou seuntjie Danté en res van groot BOTHA-familie. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2009)

Print Email

2000 to 2029

Visitors to this site

So far today:So far today:226
Yesterday:Yesterday:616
So far this week:So far this week:167
currently online: 21