The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2007 4 October - December

16 Oktober 2007

GEBOORTES:-

BRAIDWOOD Catherine & Vance 'n seun Camren *10/10/2007. 4de kleinkind vir Ken & Merrilyn.

FERREIRA nee DREYER Yvette & Ernest 'n dogter Zahra Elizabeth * 08/10/2007 in Sandton Medi Clinic JHB.

HEWAT nee DU PREEZ Ian & Robyn 'n seun Timothy John * ? in Westville Hospitaal. Boetie vir Sarah.

HOBSON Chris & Wendy 'n seun James Christopher * 08/10/2007 in Parklands.

HODGON nee GROVE Nici & Martin 'n dogter Samantha- Jane * 9/10/2007 . Kleinkind vir Kathryn HODGON.

LOCKHART George & Nikki 'n seun Kade Leonard * 10/10/2007 in Parklands. Kleinkind, suster/broerskind en neef vir John ,Merryll, Blaze en ouma.

PALMER - STEYN Graeme & Philippa 'n seun Callum Luke * 03/10/2007 in Parklands.

TAYFIELD - KING Angela & Grant KING 'n seun Ethan William * 6/10/2007 in London. 1st kleinkind vir Ian & Rita.

VERLOWING:-

NEETHLING Lynton & Debbie van Port Shepstone se dogter Lauren aan Stuart, seun van Eric & Mary BATEMAN van Kaapstad.

TYLER Lorrine & † Geoff se seun Richard aan Shayne , dogter van Barrie & Maureen MOULT.

DOOD:-

AKKERS Wayne. Simpatie aan Mr Akkers en familie van graad 7 leerling Charles PETERS en ma Thelma WYATT.

BANKS Kevin † 10/10/2007. . Begrafnis 19/10/2007 by Waterfall Christ Church om 2nm.

DU PLOOY Francis .Van Correctional Services Badminton Club. Ook Mike, Bonnie en Natasha DIAMOND.

GOAD Alice van Sydenham . Ma van Derek, Daphne en Michael skoonma ,ouma en oumagroot. Begrafnis by St James Katolieke Kerk Sydenham. op 15/10/2007 om 11vm. ISIPINGO Inc PAM'S.

HATTRICK Rev. Fr. Eddie -OSA † 10/10/2007 in Amerika. Memorial by Our Lady of Mercy Katolieke Kerk Kloof 16/10/2007 om 6 nm.

HOPCROFT Steven Edward † 10/10/2007 x Sonja .Pa van Jordan . Memorial by DOVES Greyville op 15/10/2007 om 10 vm. Verassing privaat.

ISAACS nee OGLE Maureen Stella van Wentworth. Ma van Mercia, Lindrea, Mark, Ryan, Lee en Kaleb. Ouma van Sheugnet, Warren, Wayhlin, Diezel, Erin, Gabby en Jordan. Begrafnis 16/10/2007 by Wentworth Christiaan Centre Wentworth om 10.30 vm . Daarna na Stellawood. ISIPINGO Inc PAM'S.

LEITCH Michael Andrew , seun van Barry LEITCH & Bev Van NIJKERK. Broer van Tamlyn. Stiefseun van Ron Van NIJKERK en Karin LIETCH . Stiefbroer van Jan, Carlien, Tamryn en Stuart. Memorial by Pineville Junction Kapel Pinetown. 16/10/ 2007 om 1 nm. Verassing Privaat. DOVES 0860025500.

RAEBURN Poppy . Niggie van Malcolm en Julie.

SYKES Brian Forsyth 09/10/2007 x Annette. Broer van Denys. Oom van Denny, Pat, Allan, Les, Mark, Di .Grootoom van 14. Memorial by Anglikaanse Kerk Darnell op 16/10/2007 om 11 vm.

VAN DER MERWE Kevin Joe 18/03/ 1925 - 09/10/ 2007 Geliefde van Connie. Seun van Joe en Nellie. Broer van Rowland, Athol en Margaret. Pa van Ryan en Conan.Begrafnis by DOVES Greyville 16/10/2007 om 11 vm. Ingesit deur DOVES.

VAN NIEKERK Stephanus Abharam . Begrafnis 15/10/2007 by Frere Rd Presbyterien Kerk om 2.30 nm. AVBOB 031 2061831.

MEMORIAM:-

BAKER Craig . Seun en broer . Onthou deur Dad, Zain, Lisa, Latasha, en kinders.

DENVER John † 12/10/1997 . Onthou deur Paul & Pat, Freel en SA Fans.

FERNANDEZ Nelson † 16/10/1984 x Alice en kinders.

HARVEY Stanley * 17/05/1921  † 14/10/2006. Onthou deur Anthony , Leona en Jarrod. Ook Mike, Lana, Candice en Lee-Ann.

INGLIS Syd † 14/10/2002. Pa van Sylvia x Barry. Oupa van Taryn.

KETLEY Roy Wade 15/12/1934 - 15/10/1993 x Mary . Pa en oupa.

OFFER Stephen 1 jaar dood nou. Pa en oupa van Linda & Bryan, Rosemarie en Angela en kleinkinders.Ook van Jeannette.

PECHEY Venetia x Basil. Onthou deur Vernon, Stephanie,Kern, Robin en Clarissa.; Haldane en familie.; Ma en ouma van Shona, Tubby klein en agterkleinkinders. Ouma van Marisa, Kirwin en Emma.; Ma en ouma van Louise, Andrew, Elton, Kim, Marisa ,Kirwin en Emma.

PETERSEN Bevan 11/03/1981 - 14/10/2000. Van Mom en Ma.

ROBERTSON Erwen .Onthou deur Avril, Debbie, Jordan, Gareth, Nicole en Olivia-Beth.

STOCKER Scott † 13/10/2006 . Pa van Iain ,Susan ,Sue ,Sarah-Kate en Natasha.

YELSETH Vera (Vicky) 3 jaar dood nou. Vrou ,ma en ouma van Kerry, Greg,Roy en kleinkinders.

21 Oktober 2007

GEBOORTES:-

BRIEN nee UYS Nic & Debbie 'n dogter Grace Leigh * 16/10/2007 in Westville Hospitaal. Sussie vir Jared en Jason.

GAGIANO Graeme & Allana en Cianna 'n dogter/suster Dayna Faye * 30/09/2007 in Kingston Hospitaal London .

HART Liz & Matt 'n dogter Amelia Elizabeth * Gosford NSW Australia. Suster vir Eloise. Kleindogter vir Mike & Stella COTTRELL.

HUGHES Glrnn & Leigh nee WELLBELOVED 'n dogter Emily * 9/10/2007 in Umhlanga Hospitaal. Kleinkind vir Trevor & Cheryl.

MUSTARD Damien & Sarah 'n seun Joshua * Middlesex Hospitaal London . Kleinkind vir Mew & Ken. Susters/broerskind vir Ken , Andrew ,Carmel en Jacques.

WHITE Shaun & Donna 'n dogter Aoife * 16/10/2007. Suster vir Lorcan en Erin . Kleinkind vir Ted & Gloria.

VERJAARSDAG :-

SMITH Julian Clifford 80 jaar oud nou. Geluk Pa Van Ma, Francis en Sharon, Hazel, Jonathan en Pauline en David en Angela en kleinkinders.

VERLOWINGS:-

GRIMSHAW ~ KENNEDY Una en Alan se dogter Kerry-Lynne aan Graham, seun van Jenny & Bruce.

VAN TONDER ~ EDGECOMBE Rob & Linda (Dubai) se enigste dogter Claire aan Frans, oudste seun van Marius & Penny (Brisbane).

HUWELIK:-

GEORGE Gill & Clive en Pam & Bill HARRIES van UK gee huwelik bekend van Craig aan Julie op 13/10/2007.

DOOD:-

COETZEE Evelyn Mary † 19/10/2007. Aan Tom , Nix, Tayla en klein Emily ons simpatie. Van Brad, Robz, Hilary en Dylan.

EDMONDS Jean x † Ivan . Ma van Jennifer CROOKES, en Susan COWAN. Ouma en oumagroot . Begrafnis by St Olav Lutheran Kerk Musgrave 24/10/2007 om 10 vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

FRANKS Joseph 11/08/1923 - 19/10/2007. Pa van Wendy, Des, Colly, Bev en kleinkinders.

FRYLINCK Gerty .Ma van Ivan en Marlene klein en agterkleinkinders.

HUTCHINSON nee OOSTHUIZEN Helen * 1951 † 13/10/2007 Diep geliefd deur Wimpie en † Chris, Charles en Claire. Tannie van Christo, Jéan, Roma en familie , Gia en Ursula.

KIPPEN Patsy. † 14/10/2007 Tragies. Ingesit deur Cheryl JACKSON.

LANDMAN Jan Hendrick 19/04/1943 - 19/10/2007 x Guy. Pa van Porky, † Hennie, Tracy , skoonpa van Deon. Vriend van Elsie. Oupa van Tasha, Kirsty, Zane, Nadine, Janneman, Morné. Oupagroot van Devan.

NEALE Marina † 17/10/2007 x John. Begrafnis by Bluff Methodiste Kerk 22/10/2007 om 12 middag.

OOSTHUIZEN William x Maria. 7 dogters, 6 kleinkinders en skoonseuns. Begrafnis by St Cyprians Anglikaanse Kerk Kapel Umbilo. op 22/10/2007 om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S. 031 2057644.

TURNER James † 17/10/2007 in Kaapstad. x Barbara .Pa van Darren, Scott en Jamie. Skoonpa van Jayne, Roseanne en Angie. Oupa van Lauren, Wesley, Taneal ,Maddy en Shevon.

SCHMIDT Norman Fritjof Bang † 17/10/2007 .Pa van Herb en Els, Louise en Norman, Sev en Pat. Begrafnis op 24/10/2007 0m 10.30 vm. by Holy Trinity Anglikaanse Kerk. Hillcrest. Ingesit deur DOVES. 0860025500.

VALVIS Takis † 30/09/2007 . Vriend vir oor die 30 jaar van Andreas TSOURIS en Merle en kinders.

WILSON Margaret Patrica (Pat) 1933 - 19/10/2007 . Ma van Laura, Stevan, Paula en Robin ,ouma en oumagroot.

MEMORIAM:-

DRAAI Gwendoline 5 jaar dood nou. Onthou deur Sam.Ma van Frank, Marsha en familie.

MESSENDEN Michael 4 jaar dood nou. Suster van Anne.

PETERS J.A.† 17/10/2007 Man en pa/ skoonpa en oupa.

WARNE David Edwin 27/07/1939 - 21/10/2006. Onthou deur Janet, Brad en Es, Caiti en Abi, Dave en Shireen, Tim en Caylee, Russ en Carron.

28 Oktober 2007

GEBOORTES:-

BURNS nee UYS Leanne & Sean 'n dogter Rebecca Lee * 22/10/2007 in Parklands Hospitaal.

DOWDEN Brad & Cathy 'n seun Keane * 23/10/2007. Kleinkind vir Bev & Nigel , Mary & Gerare.

EVANS ~ TAYLOR Paul & Marie -Claire 'n seun Tristan Paul * 24/10/2007 in Parklands.Kleinkind vir Mike & Barbara.

GROVE nee HODGON Martin & Nici 'n dogter Samantha-Jane * 9/10/2007.

KUBICEK nee WHITTAKER Leanne & George 'n dogter Emma * 22/10/2007 in London. Kleinkind vir Eric & Loretta.

WHITTAKER Ryan & Helen 'n seun Rhys * 24/10/2007 in London. Boetie vir Megan. Kleinseun vir Eric & Loretta.

PATINIOS Christo & Alex 'n seun Elia George * 26/10/2007 in Westville Hospitaal. Boetie vir Luke. 3de Kleinkind vir George & Roulla.

HERDENKING:-

GOUD:- HAMILTON- HOSKINS John & Marlene x 26/10/1957 in Parkhill Presbyterian Kerk deur Rev. Kenneth EDGAR.

DOOD:-

BEZUIDENHOUT Peter 14/04/1940 - 24/10/2007 x Monica. Pa van Debbie x Mike (Anthony en Andrew); Cheryl (Tarryn, Ryan en Claire) ; Beverley & Ralph (Sheldon en Tyler); Lee-Anne (Bridget) ; Theresa (Nathan en Jessica) en Estie -Die liefde in jou lewe.Begrafnis by Westville Baptiste Kerk 29/10/2007 om 9 vm Verassing Privaat.

BYROM Graham † 25/10/2007 x Susan .Pa van Emily en Stuart. Seun van John & Meryl. Broer van Leanne. Memorial 31/10/2007 om 10 vm.by Hillcrest Methodiste Kerk.

DI MARCO Eridanio (Neri) 1935 - 25/10/2007. x Nerina. Pa van Raoul en Tania. Skoonpa van Michelle en Miles. Oupa van Alex, Claudia, Micaela en Rebecca. Memorial by Umkomaas Katolieke Kerk 30/10/2007 om 14.30 nm. Verassing privaat.

ESLICK Douglas Hyde * 1/12/1923  † 25/10/2007 x Gladys . Broer van Glen en Julie. Pa van Jean, en Ian. Skoonpa van Reg en Glennis en oupa van Toni, Lance ,Belinda, Jennifer, Christopher, Marc en Shaylenne. Oupagroot van Sarah, Isabella, Andrea, Jake, Samuel, Elizabeth, Joshua. Memorial by Trinity Methodiste Kerk La Lucia Durban 30/10/ 2007 om 11.30 vm.

HENNESYJoyce † 21/10/2007 in haar 96 ste jaar. x † Geoffrey Vincent. Ma van Suzann & † Patrick HENNESY. Skoonma van David. Ouma van Penelope, Sean, Tamzin ,Phillipa en Rowan. En oumagroot.

JONES Marie Dorcas 29/03/1908 - 24/10/2007 (99 jaar en 7 maande). Ma en skoonma van Shirley & Scotty, Doreen & Bob, Charles & Faith. Ouma van 7 en oumagroot van 10. Memorial by Gracewood Club Huis 30/10/2007 om 10 vm.Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

PARNABY Molly . Ingesit deur Tim & Sue; Die RADLEY'S ,EVANS en SMITH 'S. families . Wendy, Neil, Jackie, Tracy, Andrew, Carol Rob en kleinkinders.

STANBRIDGE John William † 25/10/2007 in Sydney Australia. Pa van Mark, John, Dale, David en Diana en oupa /oupagroot. [Was voorheen Argitek in Bloemfontein waarna hy en sy † vrou Cynthia na Kloof toe getrek het. Daarna na Sydney.]

VAN BLOMMESTEIN Chris x Bev vir 53 jaar. Pa van Brian x Debbie oupa van Auna, Christian en Haley.;Pa van Josh; Penny en Mark. ;Pa van Megan, Don, Joshua en Charlotte.Memorial diens by Musgrave Methodiste Kerk 31/10/2007 .Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEMORIAM:-

FRIDAY Madge . 1 jaar dood nou. Saam met Neil. Ma van Glenda, Mark, Michael en Roxy.

GAILLARD nee DE LANGE Eva † 25/10/1958 . Ma van Alice en Phyllis.

KITCHEN Ashley Sean 28/10/1965 - 7/09/2007. Sou jou verjaarsdag gewees het. Onthou deur jou Ma, Susters Toni, Wendy, Sonja, Sandra, broer Frank ,jou dogter Candice en kleinseun.

LANGE Cobie -Jacoba gebore SAUERMAN *23/06/1922 - 30/10/2001 x 18/01/1975 met Stan -nou 93 jaar oud. TEL :- 011-4620007.

MEYER Kevin x Soo. Sterf tragies 1 jaar gelede. Pa van Tess,Casey, David ,James, Jessie en Andile. Skoonseun van Sheila. Ook onthou deur Ma , Sandy, James, David, Win, Thatch, Sam, Chris en Sarah.

SOLOMON Ronald 10 jaar dood nou. Onthou deur Alice en familie.

STEVENS Gary 6/04/1950 - 27/10/2006. Seun en broer . Onthou deur Dad, Olive,Sharon, David en familie.

ZETTLER Laura Anne 20/09/1979 - 28/10/2006 . Suster van Tracey en Jen. Ook onthou deur Ma.

ROLL OF HONOUR:-

ARMSTRONG Philip (1 RR-KIA) 27/10/1976.

4 November 2007

GEBOORTES:-

ELLIOTT Jayson & Fiona 'n seun Nathan Brian * 16/10/2007 in Dunstable UK. Broer vir Tristan. 4de Kleinseun vir Brian & Dawn.

JONES Rowan & Claire 'n dogter Cameron Lee * 31/10/2007 . Suster vir Roxanne.

TE BRUGGE nee STEENHUISEN Gary & Candice 'n seun Joe Ryan * 27/10/2007 op ma se verjaarsdag.

VERLOWING:-

FOWLER -BRINK Adre & Dave se Gary aan Amelia ,dogter van Andre & Ronel van Somerset Wes.

DOOD:-

ALLEN Gordon † 1/11/2007.Ingesit deur Graeme, Brendan, Nola en Matthew.

BOREHAM Calvin † 1/11/2007 (17 Jaar) In " Drive by shooting " geskiet. Vrydag begrawe.

CASWELL Errol 17/03/1942 - 3/11/2007 x Lorraine Pa van Earl en Gary. Skoonpa van Denise en Gail. Oupa van Taslyn, Bradley, Stacey en Jean-Pierre.

CORMACK nee ROWLEY Ethyl Josephine † 01/11/2007 . Ma en vriendin.Begrafnis 5/11/2007 by Sacred Heart Katolieke Kerk Montclair om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860026600. www.doves.co.za .

DEMMER Vera Dawn 04/10/1929 - 01/11/2007 .Saam met pa nou. Aan Keith , Carol, Cheryl, Ian en Des ons simpatie ,Van Edd, Anna, Luke, Robyn, Erin en Joshua. Begrafnis 6/11/2007 om 11vm by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood.Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

DE VILLIERS nee SMITH Valerie Grace 29/02/1944 - 31/10/2007.Ma en ouma van George, Janine, Warren ,Jade, Dylann, Luke en Connor.Memorial by Queensburgh Methodiste Kerk Northdene 6/11/2007 om 11 vm.

DICKENS Dorothy Margaret. † 28/10/2007 x † Sydney. Ma van Rosemary en † David, Skoonma van Carole en David. Ouma van Gillian , Jenny, en Shannon. Oumagroot van Eleanor en Daniel.. Saamkoms in herinnering by Doone Village Pinetown 9/11/2007 om 3 nm.

GREYVENSTEIN Bill † 31/10/2007. x Dianne. Pa van Bruce, Warren ,Greg, Shaun en Vanessa en oupa. Ingesit deur skoondogter Sharon.

KIRSTEN Chad † 3/11/2007 in Newlands East (Motorfiets ongeluk) -Hy was " Head of security for Department of Finance and Economic Development . He was bodyguard for Dr Zweli Mkhize,MEC for Finance before his appointment as the Deputy Manager of security services."

KOPPEL Paddy x Dave vir 60 jaar.van Amanzimtoti Ma van Bryan x Merryl ouma van Leanne en J-D, Ma van Val en Alan. Ouma van David ,Brad ,Wayne. Ook berig van Paul, Val, David, Caryn en Brad. Memorial by Amanzimtoti Methodiste Kerk 5/11/2007 om 2.30 nm.

McNAUGHT Brenda † 23/10/2007 x † Don (Squibs) . Ma van Heather, Nebbe, Don McNAUGHT, en † Neil McNAUGHT, en Rosemary DURRANT. Skoonma van Ben en Margaret. Ouma en oumagroot.

PISKOLICH Mike. Simpatie aan Sheila en familie . Van George & Theresa COX.

SCARLES Ernest . Pa en oupa van Gerg, Aris, Deanne, Sandy, Dave, Janet, Darrien, Matthew, Christine, Tyla, Brandon ,Lauren.

SMITH Valerie † 31/11/2007 .Suster, tannie en groot tannie. Ingesit deur suster Fay en familie.

SPRADBURY Edgar Leyland † 28/10/2007. Nou saam met geliefde Ray. Pa van Sharon & Derek, Daymon & Gail, Wayne & Suzette, Craig & Cindy, Marc & Irina , John & Toni, en ook Shirley. Oupa van Tyron, Brett, Paul, Michael, Ben, Jason, Adam, Amy, Taryn, Kara en Rachel. Requiem Mass by Assumption Katolieke Kerk Umbilo 6/11/2007 om 2 nm. Privaat verassing.

SUTTON Norma Blance . Begrafnis diens by DOVES Greyville 6/11/2007 om 11 vm.Ingesit deur DOVES 0860025500.

WATSON David Peter (Tub) † 28/10/2007 in Pmb x Jane. Pa en skoonpa van Mark, Joanne, Nick, Alison en James. Oupa van Natascia, Callum, Scott en Monique. Broer en swaer van Doug, Gay, Dawn, Shaun, Simon, Kevin, Neil en Lyn, Sandra en Dave, Julie en Ashley,, Hayley en Craig, Debbie en Ross.Memorial by St Agnes Anglikaanse Kerk 5/11/2007 om 11vm.Ingesit deur DOVES 0860025500.

WISHART Craig † 1/11/2007. Seun van Gary & Megan ,broer van Bronwyn, Callian en Jay. Kleinseun van Daphne en Dawn.

MEMORIAM:-

CALDWELL Alan † 2/11/2000.x Ruth.

CLUNAS Donald † 25/10/2005 Noeleen † 4/11/2005. Ouers van Kim (Timmy) , en Clay. Ook berig deur Peter,Joanne, Wesley en Murray.

FIELD Harold Leslie 05/02/1938 - 5/11/2003 Pa van Michelle en Sharon.

JACK Jasper 02/11/1949 -  19/06/2007 . x Cookie. Pa van Andre ,Kathryn en Jamie JACK.

JOHNSON / HUTTON Suzanne, Cameron en Thomas . Ingesit deur familie en vriende.

LEWIS Henry (Boysie) . 12 jaar dood nou. x Mary. Pa en oupa.

LUMLEY Bill 03/11/1917----16/06/2005. Sou nou 90 gewees het. Pa van Lynn, Dale, Jennifer, Lee, Vincent, Stan, Anton en Bryan.

MACNAB Eunice Barbara. 6 jaar dood nou. Liefde van Ian. Ma en ouma van Eric, Norayne, Hayley en Tanah.

PELLISSIER Brenda 17 jaar dood nou. Onthou deur Raymond.

PIERI RANIERI .23 jaar dood nou. Pa en skoonpa van Silvana en Bruno, Giuseppe, en Giuliana, Stefano en Riccardo.

PILGRIM Glen & Sally NORTHARD † Nov 2002.Vrou en dogter van Alistair en familie.

RAMOS Violante Joe. Altyd onthou.

ROSE Daniel . Pa van Alan, Annette, Sheri-Lee en Jarrod-Lee.

STOLTENKAMP Desmond 2 jaar dood nou. Pa en oupa Lonese, Leith en Jared ; Meryl, Craig, Matthew en Christy; Andre; Heidi, Aroon, Zee en Adam; Ros; Avie en Tenielle; Kevin, Albra, Kieran en Kyron.

SQUIBB Thora † 4/11/1990 .Pa van Gail ,oupa van Tarryn en Leanne.

THOMAS Eddie x Barbie..Ook Terry, Mo en familie.

11 November 2007

GEBOORTES:-

ALMOND Richard & Samantha 'n seun James Vaughn * 31/10/2007 in Cardiff Wales.Kleinkind vir Peter & Pam .

CHABANT nee JONSSON Gavin ,Jenny, Rebecca, Ken, Lesley, Di en Morris verwelkom, dogter,suster en kleinkind Hayley Denise * 29/10/2007 in Parklands Hospitaal.

HUGHES Gary & Virginia 'n dogter Zoe * 4 /11/2007 .Suster vir Kyara. 3de kleindogter vir Trevor & Cheryl.

MITCHELL Wendy & Billy 'n 2de seun Jarrod Max * 7/11/2007 in Umhlanga Hospitaal.

SLAUGHTER Ryan & Ana 'n dogter Katelyn Sarah * 5/11/2007 in Neuchatel Switserland. Suster vir Daniel. 1st Kleindogter vir Maurice en Barbara.

VENTER Alec & Carin 'n seun Ayrton Joel * 1/11/2007. Boetie vir Armand. Kleinkind vir Robbie & Lynette.

YUNNIE Ryan & Janelle 'n seun Braigen .

VERLOWINGS:-

EAGAR Jennifer & † Mike se seun Michael aan Tamryn BRIGGS. Dogter van John & † Connie SCHROONBERG.

MAUJEAN -DEEP Cyril & Gill en Bruce & Michele se kinders Kevin & Roxanne is verloof.

PALMER /SWAN Ross en Kathryn.

HUWELIK:-

COHEN x DELPORT Lori & Reg op 10 Nov 2007 Ingesit deur Graham, Sally, Wayne (London), Jaclyn, Trevor en baba Makayla -Anne.

HERDENKING:- ROBERTS Vernon x Ann WEBER 9 Nov 1957.

DOOD:-

BERNON Sharon . Dogter van Isobel en suster. Begrafnis 12/11/2007 by Evangelical Bible Church Austerville om 10 vm.Ingesit deur DOVES 0860025500.

BOERTJE Heather .Tannie en Peetma van Wayne Cathey(London).

BROMFIELD Douglas x † Susan Pa van Craig x Vanessa. Oupa van Murray en Ross. Broer van Lez, Harry en † Bob.

DUNCAN Archibald Bell 20/11/1911 - 08/11/2007 .Pa van Hazel x John LOUW ,oupa van David, Mandy en Michael. Oupagroot van Brett, Stephen ,Brogan, Chloe en Tyla.Begrafnis by DOVES Greyville 14/11/2007 om 2 nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

JURGENS Alice † 9/11/2007.

MITTLEFEHLDT Brian † 5/11/2007 x Angel. Swaer van Glyn, Elana en Jewel .Oom van Stefan.

PEARSON Gladys Eva Josephine (Joey) † 8/11/2007 Suster van Denis x Fae.Sal gemis word deur Tana en Michael. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PODMORE Lawrence Daniel 21/10/1938 - 5/11/2007 (Kanker) broer van † George ,swaer van Mavaurneen.Oom van Ivan, Gillian en Angela.

RAUTENBERG Rudi. Simpatie aan Rainer en Claudia van John, Evelyn en familie.

RICHARDSON Godfrey . (Rich) .Memorial by Athlone Park Methodiste Kerk Amanzimtoti 13/11/2007 om 2.30 nm.

ROSSOUW Ruben. Pa en oupa. Begrafnis by Stellawood Begraafplaas Umbilo 12/11/2007 om 10 vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

VAN DER WESTHUIZEN "Westy" 18/04/1911- 08/11/2007 .Memorial by Durban Noord Methodiste Kerk Durban Noord 12/11/2007 om 9 vm .Ingesit deur DOVES 0860025500.

WILLIAMS Glary 13/06/1954 - 30/10/2007. Stigter van PART-TIME RUNNERS Supporters Club.

WINDELER nee LESTER Joy Diana Addison 09/11/1921 - 07/11/2007. x † George . Ma van Caroline, Debbie en Simon. Suster van Mick LESTER.

MEMORIAM:-

BOWDEN Kevin. 4jaar dood nou.(Tragies) Onthou deur ouers, Gary, Lester, Jenna en ouma.

CAIN Derek (Mac) † 11/11/2004 Onthou deur Pam.

CLAASSENS Tony . 1 jaar dood nou.Onthou deur Lucille,Kim, Brett ,Gill,Britt en kleinkinders.

DRIEMEYER Donald † 10/11/2005 .Onthou deur Beryl, Lyn, Tom en familie.

FREDERICK Anthony 10/10/1943 - 10/11/2006. Onthou deur Mary, Anthony, Elvin, Aron en Lee-Ann.

GRAHAM Reg † 10/11/1993. Onthou deur Elfie.

HEINE Robert 20/05/1951 - 11/11/ 1988. Pa van Chantal en Merissa, skoonseuns en kleinkinders.

HURTER Muriel .Ma en ouma.

MURRAY Cameron † 11/11/1989 Onthou deur ouers en Glen.

RICHARDS Isaac Albert 1919 - 2006 x Rene en familie.

SIEG Erwin 11/04/1944 - 11/11/2006.Pa van Shane en Lorraine.

WAGNER Giselle † 10/11/2001 .Onthou deur tannie Cynthia en familie.

WILKSON "Phyllis" † 11/11/1999 .Onthou deur Alda, Manuel, Dawn, Norman, Norma, Janet, Anthony, John ,Dilys en families.

WYNNE Norman. & Judy Seun en dogter van June.

18 November 2007

GEBOORTES:-

INGGS /COOPER Gary & Tracey 'n dogter Chloe Ann. Kleinkind vir Pat & Morris.

LEIGH Rodney & Liezel 'n dogter Courtney * 15/11/2007 in Parklands Hospitaal.

TAYLOR nee CRAUSE John & Kelly 'n dogter Georgia Riley * 5/11/2007. Suster vir Connor.

THERON Philip & Heather 'n seun Philip Martin * 8/11/2007.

VAN DEVENTER Derek & Rosemary se 1 st kleinseun Philip Martin THERON *8/11/2007.

VAN WYK nee SPENCE Brenda & Andre 'n seun Aron * 15/11/2007 . Kleinkind vir Mike & Lulu, Cliff & Roe.

VERLOWINGS:-

DOWNIE - OLLERENSHAW Linda & Mark is verloof.

JOHNS - McARTHUR Greg & Averil se seun Russel aan Kirsten.

MORRISSEY Barry & Pam se dogter Julie aan Paul MOYNIHAN, seun van Jenny & Kris BAXTER van London .

VORENBERG /SALKINDER Mike & Pat, Paul & Cheryl se kinders Grant en Andrea is verloof.

WESTON Caryl & † Tony se dogter Kathryn aan Dane, jongste seun van Barry & Joanne BURROWS .

HERDENKINGS:- HOUGH Basil & Noreen 60 jaar getroud. Ouers van Graham, Rob, Neil en families.

DOOD:-

BLAKEY Mavis Ethel † 16/11/2007 x † Ted. Ma van Terry & Gail, Barbara & Charles, Donald & Debbie. Ouma van Leanne, Shawn, Laura, Helen en Tracy . Oumagroot van Dale en Tyler.

BOULLE May Evelyn † 16/11/2007. Ma van Joan, Maureen, Ben, en Glen . Ouma en oumagroot.

BRERETON Michael Taberer † 15/11/2007. Pa en oupa van Toni, Alon, Tai, Paz en Maya.

BRINK Lynette Emily x Alfred .Ma vanPetronella, Noelene, Claude, Theo, Lee-Anne en Myrna, skoonma, en ouma. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth 19/11/2007 om 12 middag Daarna na Stellawood begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

BROWN Aline † 15/11/2007 .Ma van Denise en Sandhi. Ouma van Craig en Lisa en oumagroot.

BROWN Aileen † 15/11/2007. Suster en tannie van Louise, Olive en Chookie.

COLE Pamela Mary † 16/11/2007 op ouderdom 80 jaar. Ingesit deur DOVES. 0860025500.

DECHASTEIGNER DUMEE DUVAL Marie Joseph Claude. Claude DUMEE -DUVAL † 14/11/2007 x Audrey. Pa en oupa. Begrafnis by Our Lady of the Holy Rosary Katolieke Kerk Berea 19/11/2007 om 10 vm.

FOURIE Cornelia (Corrie) 30/04/1918 - 14/11/2007.Memorial by Salvation Army Durban 20/11/2007 om 9.30 vm.

GOVE Ivy † 16/11/2007 x † Duncan. Ma van † Pat VAN DAM, Alison en Neville MONRO en Les VAN DAM. Ouma van Luke en Paul, Gavin ,Stuart, Bruce en Richard. ; Ma van Nev, Al, Luke en Paul .

LAUENSPACH Lesley George. Pa van Craig en Erica en Scott. Memorial by Delmain Shellhole Escombe 19/11/2007 om 3nm.

MACKENZIE Kenneth .Man en pa van Di, Ian en Leigh .Memorial by St Martins in The Field Durban Noord. 20/11/2007.om 3nm.

MCEWAN Debra Lee x Vernon .Ma van Bianca, Stacey en Kirsten. Suster van Judy, Sharon en Michael. Dogter van Winnie. Begrafnis by Stellawood Kapel 19/11/2007 om 1.30 nm.

MIDGLEY (Harold) Midge, Mick, Harry. * 24/11/1945 † 14/11/2007 tragies.x Wendy. Pa en oupa van Nicola, Derek, Liesl, Rodney , Tamryn, Bryce en Sean.Broer van Les en Elaine, Denise & Norman, Trevor en Avril.

MOORE Vernon Charles † 14/11/2007 x Gloria. Pa en skoonpa van Helen en Ivan . Graham en Kim en Trevor. Oupa van Carmen en Herman, Travis en Sharon, Stacey, Colby en Caitlin, Haley en Kassie. Begrafnis 20/11/2007om 1nm Ingesit deur DOVES.0860025500.

SIDDALL Esme Dorothy .Ma van Jane, James en Judy.en ouma. Memorial by St Cyprians Kapel Umbilo Rd 20/11/2007 om 12 middag.Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644.

SNEEDEN Roy 10/08/1919 - 14/11/2007 x Thelma . Pa van Brenda (Debbie,Gary,Al, Lindy) , Avril en Greg.

TILL Greg . Simpatie aan Relle, Lisa, Christo, Tanya. Vriend van Gillies.

VISSER voorheen O'NEIL Kate † 14/11/2007. Gemis deur Katie & Jannie, Ray & Gavin, Patsy & Les.

MEMORIAM:-

BURNSTEIN Peter Brian 24/06/1949 - 18/11/2006 . Broer van Mark.

COCKERILL Edna 10/03/1918 - 18/11/2001. Ma ,ouma en oumagroot van Allen, Pat,Glen en families.

CONSTANCE Catherine .2 jaar dood nou. Ma van Bernadine, Anthony, Jade, Paulette en Roland.

COOK (FITZWILLIAM) Shirley 05/12/1952 - 18/11/2006.Suster van Deidre. Ma van Leanne en Yolanda ,Ouma van Daniella en Giulio.Onthou deur Dimps, Tony , Peta-Jane, Ingrid en familie.; Tammy en Tayla; Brandon, Tarryn, Chloe; Brian en Grant.

DOYLE Audrey † 18/11/2001.Vrou ,ma en ouma.

GORDON Charles † 16/11/1993. Pa en oupa. van Linda, Louis, Darryl, Deana, Marc en Liam.

HOLMES Norman Gordon † 18/11/2004 Pa ,oupa en oupagroot. van Glynis en Clyde; Donald en Lynne, Kleinkinders en hulle families.

HOSKINS June † 17/11/1996 .Ma en ouma .

HOWELLS Andrew Peter . 5 jaar dood nou. Van ouers, Sue ,David en Denise, Joshua en Daniel.

LAUNSPACH Les . Onthou deur Elvid.

ROBINSON H.M ( Robbie) 1 jaar dood nou. Onthou deur Joan.

ROSSOUW Dennis.x Joan. Pa van Marilyn & Mark.; Perlene ,Joey en familie; Cheryl, Alwyn en familie.

SANTONICCOLO Luca. 1 jaar dood nou. Onthou deur Tash, Gail , Geoff, Ryan en Nom.

25 November 2007

GEBOORTES:-

FULLER nee CHANDLER Justin & Claire 'n seun Daniel Graham * 20/11/2007.

GIELINK nee DAVIDSON Mark & Tracy 'n seun Christopher Ian * 22/11/2007.

HARDY FEYT Kevin & Laila 'n dogter Jaime Claire * 19/11/2007 in JHB. Suster vir Alix.. Kleinkind vir Libby & Trevor .

VERLOWINGS:-

ABBOTT Kathryn & Brian ATKINSON .

DALE - HAAG Trevor , Cyndy, Frederick en Cheryl se kinders Marlon aan Karin.

EMMETT - HOURQUEBBIE Dorian, Margie, Philip en Christine se kinders , Shawna en Damien.

PETERS & HUDSON Garrad & Bianca .

TARR Nat & Lucy se jonger dogter Heather aan Roger , enigste seun van † Helen en Jacques KNOESEN .

DOOD:-

ALLURE Marlan † 21/11/2007 . Simpatie aan familie. Van Kim, Dirk en familie.

ANDERSON Colleen † 23/11/2007 Van Vicky.

BENNEWITH Leonard † 22/11/2007 Broer van Roy, Man van Lettie,Pa van Darryl, Belinda, Dean . Oom van Paul, Susan, Justin , Vaughan en familie.

BERRY Barbara † 23/11/2007. Ma van Neil & Dorette, Laraine & Chris, Simon & Lynne en ouma.

DALAIS Benjamin (Ben) . Begrafnis 26/11/2007 " Body will lie in state at Sungam Hall ,Fairview Drive Brindhaven Verulam from 11: 00-13:45 Thereafter to Hermon Temple Verulam ,than to Wick Str Cemetery." Pa van John, Roy, Eric, Joseph, Martin, Jerry, Margaret, Katherine, Veronica, Charmine en Bernadette. Skoonkinders ,klein en agterkleinkinders.

DUTHIE Bill " The Bushman of Umhlanga " † 22/11/2007

FERREIRA Jakoba † 18/11/2007 .Ma, ouma en oumagroot van Febe, John, Cindy, Matt, Pam. Nicky, Carl, Struan, Bethany, Clive, Leighann, Hanna, Erin en Daniel. Memorial by Maranatha Church Umbilo 30/11/2007 om 2 nm.

GREENLY John 09/04/1934 - 18/11/2007. Gemis deur Terry en dogters Jeannette, Tania, Natalie, Laurice en families.

HALLEY Colin Neville 15/11/1934 - 19/11/2007. Hy laat Yvonne, Keith, Dean, Elaine, Annette, Anthony, Melinda en Kiara agter. Begrafnis by Stellawood Begraafplaas Kapel 24/11/2007 om 10:30 vm.

HONIBALL Curtis Henry † 21/11/2007 x Glenis.Pa van Nola en Carla,skoonpa van Frank en Neill. Oupa van Braxton ,Brody, Illa en Joshua. Memorial by Glenridge Church NMR Ave 27/11/2007 om 2 nm.

JANSEN VAN VUUREN nee WORTHINGTON Jean † 22/11/2007 x Philip.Ma ouma en oumagroot van Gavin, Gayle, Tégan , Jaryd, Brandin, Carlene, Adam, Kayla, Tarryn en Andrew; Dave, Lynn, Michelle , Kirsten , Anson, Jonathan en Leah.

JONES Lorraine 11/05/1937--22/11/2007. Ma en ouma en oumagroot . (Ouma van Belinda, Theo en Nathan.Memorial by Bluff Methodoste Kerk 26/11/2007 om 14:00 nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LAWRENCE Phyllis . Ma ,ouma en oumagroot. Van Teddy, Wendy en Carlos, Elizabeth, Lynne & Erwin, Richard klein en agterkleinkinders.

PAUL Jock † 22/11/2007 x Wendy.

SPILLAR Robert Elston en Eileen † 28/10/2007 en † 31/10/2007 . Ouers van Robert, Jennifer en Michael. Grootouers van Samantha, Melissa, Natasha, Natalie, Emma en Sheldon. Memorial by Montclair Methodiste Kerk 5 /12/2007 om 3 nm.

WARREN Staff . Onthou deur David en Martie.

MEMORIAM:-

BALETA Gloria -(Suster van Angelo LASICH ) † 20/11/2005. Onthou deur Angelo, Sylvia, Katja en familie.

BARGER Rudolph x Lyn. Pa en oupa.

COLBY Byron Ashley Colby 25/11/1994 -  01/01/2003 . Onthou deur Ouers en Jaydikins.

GOW Jenny † 25/11/2006 Onthou deur vriende die TEADAWYS, en Sally & Frank.

MAGURNO Hayley 10/11/74 - 25/11/2006. Onthou deur ouers , Dakota en Jude. Suster , skoonsuster en tannie van Mel, Bruce en Ethan.

MOONDEY Edwin 27 jaar dood nou x Dawn en pa van Gavin, Anthea, Michael en Patrick.

NEALE Ethel Grace . Ouma van Garth, Graham, Lance en Mitchell.

ORMISTON Dave 14/06/1942 - 25/11/2004.Liefde van Annette. Pa van Jen & Trav, Craig ,Janine en Kyle., Patrick, Lauren, Hayden en Jarrod.

SCHROEDER Mona.Onthou deur Lyn en Daphne.

2 Desember 2007

GEBOORTES:-

JEFFERY nee PAOLI Lisa & Colin 'n seun Jack * 9/11/2007 in Los Angels.

SCHUMANN nee FOLEY Jonathan & Roslyn 'n seun Thomas Hermann Peter *29 /11/2007 in Westville Hospitaal.

VERLOWINGS:-

BLOCH /SEGEV Selwyn & Norma se dogter Danielle aan Elad ,seun van Mira & Kobi.

FOSTER Jane & † Edward van Kloof se seun William an Olga Marie , dogter van Josefina & Miguel CASABONA van Zaragoza Spanje.

TARR Nat & Lucy se jonger dogter Heather aan Roger, enigste seun van † Helen & Jacques KNOESEN .

DOOD :-

BUCKI Anatol (Ted) † 29/11/2007 . Pa van Allan en Colleen. Oupa van Nathan en Candice , Lauren, Rainer, Travis en Tracy.Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644.

GOLDBERG Jerry 24/09/1922 - 26/11/2007 x Audrey. Pa van Ingrid -Rose x Peter . Oupa van Nina, Ryan, Ilana ,Martin, Natalie en oupagroot van Aaron, Jon.

JACKSON Dave † 30/11/2007 in Plymouth UK x Wendy.Pa van Tania en Pamela. e-pos < This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. < .

MURGATROYD Ellen Alice † 27/11/2007 van 8 Hayhurst Place Woodlands..Sal gemis word deur Brenda, Debi,Gary, Steven, Terrence, Lionel, Jarrod, Abe en al die kleinkinders.Begrafnis by St Cyprians Kapel, Umbilo 4/12/2007om 10 vm. Ingesit deur SHANLEY'S.

STASSEN Jan Hendrik 08/10/1939 - 28/11/2007 x Joey. Pa en oupa. Begrafnis uit NG (Dutch Reform) Kerk Montclaire 3/12/2007 om 2nm.

STOLZ Peter † 23/11/2007 by Waterford Farm na lang siekbed. Gemis deur Gay, Vanessa, Linton , Craig, Shelley en Noah. Privaat verassing .

VAN DER MERWE Willem Petrus x Tina .Pa van Chantal. Stiefpa van Janet, Joanne, Gillian, Neil, Alan, Ross.

VEDOVITCH Pavlo Antone (Paul) . Pa van Colleen, Tony, Maria en Tonja. Requiem Mass by St Joseph's Katolieke Kerk Morningside Durban 4/12/2007 om 9 vm . Verassing Privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VRYENHOEK Jan H † 29/11/2007 x Riëtte. Pa van Karel en Jared. Memorial by St Olav Lutheran Church Musgrave 3/12/2007 om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES.

MEMORIAMS:-

ALF - TREPP † 1/12/2003. Van Duitsland gekom na Afrika. Onthou deur vrou en kinders.

ANTONIO Casimiro Jose x Daisy. Pa van Bruce, Belinda, Eurico, Oupa van Jose.

AUGUSTIN Reece . Onthou deur Ratty, Odette, Nashy, Faizel en Faai-Zah.

BINNEMANN Trevor 40 jaar . Sterf toe hy 33 jaar oud was .Onthou deur ouers ,Broer van Lynda,Pa van Sade, Jarred en jammer dat jy Jade nooit ontmoet het nie.

HOWES Ernie 25/05/1942 - 03/12/2001 Gemis deur Yvonne en Familie.

MORROW Astrid Eugene x Jack. Ma van Janelle, Kevin, Graham, Craig. Ouma van Candice, Darrien en Skye.

MURGATROYD Joe. Pa en oupa van Patrick, Bronwyn en Ryan.

MARK MYLES 30/11/1988 - 1/12/2005 Onthou deur ouers en broer van Calvin. Kleinkind .Ook van oom Eddie.

OLFSEN Lance † 1/12/1983 .Seun en broer. Onthou deur Ma, Steven , Sylvia, Stewart, en Shane.

OSBORNE Gary Sterf 5 jaar gelede tragies. Onthou deur Ma en susters.

RAI nee GAILLARD Ivy Florence. † 29/11/2006.ouderdom 92 Van kinders.Suster van Alice en Phyllis .

ROBERT Robin Keith . Gemis deur Molly.

ROSE David † 26/11/1982 en

ROSE Jean † 5/12/2003 Ouers van Brenda, Michael , Gary , Sharon . Oupa en ouma van Stacy en Mark.

RUITERS Muric † 2/12/2006 . Ma en ouma van Troy , Janelle, Ashley , Candice en Callyn.

SAVILLE Ben. Onthou deur Hazel.

VAN ZYL Edwin . 4 Jaar dood nou. x Annette. Pa van Warren, Bernie en Ed, skoondogters en oupa.

9 Desember 2007

GEBOORTES:-

FOREMAN nee LIPMAN Adam & Lisa 'n seun Daniel Theo *23/11/2007 . Kleinkind vir Shirley, Sue en Ian.

FRASER Craig & Nicky 'n seun Ethan James * 06/12/2007 in Westville Hospitaal.

VAN DE WALT nee McMANUS Ian & Arlette 'n dogter Maxine *7/12/2007 in Parklands ,suster vir Brendan . Kleinkind vir Fanie & Judy VAN DE WALT en Pauline & † Brendan McMANUS .

VERLOWINGS:-

CROUCAMP ~ DU PLESSIS Xander & Chantelle .Geluk met verlowing van Oupa, Demar en Leande.

DALY ~ EDMUNDS Brett & Nicole.

RHODES Russell & BAIRD Kirsten is verloof. Geluk van Dennis & Gloria, en Austin & Sandy.

WARNER Rod & Lyn van Kaapstad se dogter Bronwyn aan Simon ,seun van John & Pat CLUR van Hillcrest .

TROUE:-

VASSARD -BOOTES Graham & Candy BALFOUR maak bekend die huwelik van Lloyd & Tamryn op 08/12/2007 .

DOOD:-

DUIVESTEIN Denise x Dirk . Ma van Disa, Dirk, Ingrid, Anton. Memorial by Kapel Doone Village Manors Pinetown om 2.30 nm op 11/12/1007.

GALLONY Anthony Desmond van Newlands East . Pa van Leeshay SMALL. Seun van Desmond GALLONY & Barbara LAWRENCE . Begrafnis 10/12/2007 om 10.30 vm by Assemblies Of God Church Newlands East. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S 0319022444.

GERTENBACH Pieter Canzius van Blommestein † 6/12/2007 in Qatar. Broer van William, Marianne en Reinette.

GORMLEY James Anthony . x Pearl. Pa van Fiona, Melinda, Johnathon en Ashley. Memorial by Stellawood Begraafplaas Kapel, Umbilo. 10/12/2007 om 1 nm. Ingesit deur BELL Ondernemers.

HICKS Maria Rita 14/03/1931 - 06/12/2007 x † Victor . Ma van Tony, Darry en † Bradford. Skoonma van Michael en Helen . Ouma van Tamryn, Tyler, Daniel en Chloe.

HUME Lynne . Ons weet jy sal jou geliefde Boerie , Kirsty en Sam vertroos en beskerm. Van Graham, Candy en familie.

KRAUS Leo 30/01/1932 - 06/12/2007 x Betty vir 49 jaar. Pa en skoonpa van Kim & Veon, Paul & Sue, Michael & Charmaine, Jodi & Glenn. Oupa van Asta, Lia, Ethan, Byron , Ruby ,Ben en Max. Memorial by die Tuin Kompleks Bellevue Rd Kloof 15/12/2007 om 2nm.

MAURICE ROSEN. Broer en oom van Anita (Sissie) FRIEDMAN en familie in Israel.

NEVELING Martin( Butch) Vriend van oor die 40 jaar van Lyndsay en Die SEILER familie.

PETRASCHKE Guenther (Gunter) . Pa van Helmut en Valry. Oupa van Chloé en Dieter. Verassings diens by DOVES Greyville 14/12/2007 om 15uur nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

POTGIETER Vernon † 6/12/2007. Ingesit deur DOVES.0860025500.

REECE Arthur Owen . Memorial by Poinsettia Park Amanzimtoti 13/12/2007 om 10 vm. Ingesit deur BELL Ondernemers.

SHIRLOW Barry John † 29/11/2007 in Die Seychelles. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VISSER Rosie. †07/12/2007 . x Tony. Ma van Gary , Grant en Mark. Skoonma van Leslie en Gaylene. Ouma van Luke, Stevie, Josie en Matthew. Suster van Wendy , Oliver en Justin .

MEMORIAMS:-

BOULDERSON Lynette . 4 jaar dood nou . Onthou deur Ma, Lorraine en Aldie

CHAPPEN nee JASSON Velda † 08/12/2006 . Liefde van Gilly, Soraya, Alain, Bevan, Janine, Andre en Lyndon.

CROWTHER Fred. Gemis deur Trevor.

GABRIEL Ralph. Onthou deur Ma , broers en susters en hul families.

MULLER Doreen 10 jaar dood nou. Suster van Peggy x Desmond.

O'DONOGHUE (LOUTH) Keenan 19/02/1983 - 08/12/2006.Sterf in Perth Wes Australia. Seun van Miriam .

POLE Leslie Reginald . Gemis deur Mildred .

VAN ROOYAN Vincent † 9/12/2007. Onthou deur Mamma en Hannah-Lee.

16 Desember 2007

GEBOORTES:-

MAC GILLICUDDY Henry & Michelle 'n seun Riley Dylan *10/12/2007 . Boetie vir Kieran.

RUSSEL nee PHILLIPS Bruce & Debbie 'n dogter Megan. Suster vir Nicole & Amy * 4/12/2007 in Umhlanga Hospitaal.

VERLOWING:-

CRAMB Peter & Peta se dogter Jaqueline aan Nick, Seun van Margaret & † Len GREENE.

HATCH Vincent & Jenny en John & Iva FERNANDES se kinders Lauren & Neill in Sydeny Australia.

LORTAN Kerry & Shane DAWSON is verloof. Kerry is die jongste suster van Etienne, Bronwyn ,Lee en Deidre .

POWELL ~ LAGESSE Colin & Elaine , Neville (Nippy) & Brenda gee verlowing bekend van Carryn en Nicholas.

DOOD:-

BOHLANDER Ferdinand Franz † 13/12/2007 x Joyce vir 51 jaar. Pa van Terence en Michelle. Skoonpa van Sonja en Robin. Oupa van Darren, Shannan, Jarryd en Natalie. Begrafnis by DOVES Greyville 16/12/2007 om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES. 0860025500.

DIEBER voorheen WINTERBURN Jessie Irene. 13/09/1934 - 13/12/2007.ouderdom 73 jaar, x Johnny. Ma van Elaine, Gordon en Stanley. Ouma van Cathy, Jackie, Brett, Grant , Bradley, Kyle en Dale. Oumagroot van Calvin en Nathan. Begrafnis by DOVES Greyville op 18/12/2007 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GERTENBACH Pieter .Memorial by Gentle Garden Setting by Mobeni Heights Krematorium op 18/12/2007 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GREEN John Allan † 11/12/2007 .Begrafnis by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave 18/12/2007 om 2 nm Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

LOWSON Barry Christian x Ruth en pa.

NORMAN Joyce Elizabeth x Ted . Ma van Tyrone, Bonnie en Anthony, Skoonma van Sue, John & Michelle en kleinkinders. Memorial by Christ Church Waterfall 18/12/2007 om 2.30nm.

PETERS Shaun Christopher 01/11/1973 - 24/11/2007 in Kaapstad. x Vanessa .Pa van Maxine en Ethan. Seun van Leonad & Joan PETERS. Broer van Craig x Tracy en oom . Memorial by St Michael's Katolieke Kerk Red Hill op 17/12/2007 om 10vm.

SNYMAN Andrina (Drina) van Fynnlands . Ma van Magriet, Jan, en Hennie, skoonma , ouma en oumagroot. Begrafnis op Charisma A.F.M Kerk Hillary om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STOWMAN Albert Wiliam. x Elizabeth. Pa van Darlene, Trevor, Lorinda, Ashley, Caureen, Melanie, Serene, skoonpa ,oupa en oupagroot. Requiem Mass by The Parish of Our Lady Of Fatima Durban Noord op 18/12/2007. Aanskou van Liggaam om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

BARNES Gladys Filda James Joseph (Barnie) :32 jaar dood nou. Ouers van Malcolm en Linda.; en Lionel , May en familie.

BROWN Duncan (Doggie) † 16/12/2003 .x Marie. Pa en oupa van Nicole, Louis, Tarryn en Brett.

CLARK Fred .Onthou deur kinders ,klein en agterkleinkinders.

DAWSON Sintha 16/12/1941 - 14/12/2007

EDWARDS Mary Jones 3 jaar dood nou. Ma van June Rosemary

Louise Ann. 24 jaar dood nou in Jan 2008 . Geliefde suster van June Rosemary.

JACOBS Maurice Edward 18/11/1933 - 15/12/1997 x Helmina . Kinders en kleinkinders.

KEMP Hennie † 15/12/2005. Pa van Lee-Ann en oupa van Scrap.

KENTON Byron Dean 07/08/1971.- 16/12/2005. Seun van Clive & Viv. Broer van Lauren en Bybie van Dylan.

LUPKE Eric 24/05/1941 - 11/12/2006 x Meredy. Pa van Greig , en Caryn ,skoonseun en oupa van Jered, Nicholas, Charlotte en James.

MOOLMAN Ben. † 11/12/2006 . Onthou deur Frank & Janet NOBLE.

NESBITT Bradley 22/04/1957 - 15/12/2000. Altyd die seun wat ons nie gehad het nie van Ted & Beryl LYNESS. Ook Colleen, Byron en Kerry.

PUGH Ray . Altyd onthou.

SCOTT Sheila 12 jaar dood nou. Ma ,skoonma en ouma van Estelle, Wesley , Laverne en Lyle.

VERITY Kevin 1951----1993. Onthou deur Ma.

WOODS Graeme (EX Constable SAPS -Pinetown.) 24/12/1979 -----15/12/ 2006 . Onthou deur Ouers en Vanessa.

DANKIE:-

SELLEY Maureen Elizabeth. . Familie SELLEY & ZIETSMAN sê Dankie aan almal vir gedagtes , briefies ,kranse, Gebede ens . met afsterwe van Maureen Elizabeth. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

23 Desember 2007

GEBOORTES:-

COHEN nee OSTILLY Sian & Meir 'n dogter * 20/12/2007 in USA . 5 Susters en 2 broers verwelkom haar.

DE WET Taryn & Leon 'n dogter Lauren * 21 /12/2007. 1 ste kleinkind.

HOLLINGSWORTH ~MILLAR Warren & Wendy 'n seun Drew *21/12/2007 . Kleinkind vir Paddy, Barbara, Neville en Lynette.

HUNNERSCHEIDT nee BURNLEY Byron & Cathryn 'n dogter Megan* 10/12/2007. Suster vir Kaelyn.

KING nee PARRY David & Justine 'n dogter Megan Joan * 20/12/2007 in Westville Hospitaal Suster vir Matthew.

MAC GILLIVRAY ~CUTLER Glenn & Nikki 'n seun William Alexander * 14/12/2007 in Westville Hospitaal.Kleinkind vir Ian, Denise, Jeff, en Sally.

MONTAGUE nee SPENCE Duane & Claire 'n dogter Emily * 21/12/2007 .Kleinkind vir Arthur & Louise , Cliff & Roé.

WEIR Gareth & Jodene 'n dogter Faith Amy * 20/12/2007. Suster vir Kayla. Kleinkind vir Ron & Cheryl.

WILKIE nee SUMPTON Deborah & Cameron 'n seun Conor Stewart * 15/12/2007 in Ierland . Broer vir Tighe.

VERJAARSDAG:-

McCANN Malcolm .21 jaar vandag. Van Ouers en Claire.

VERLOWINGS:-

CONNOLLY -HEYNS Nico & Anita en Kevin & Linda gee verlowing bekend van Sean & Melissa.

CONNOLLY ~PHILLIPS Kelly & Jeremy is verloof. Ant, Dael , Ralph en Anette verwelkom Jeremy .

CORLETT/JABE JONES Sarah en Richard is verloof.

CUTHBERTSON Shane aan Carolyn WOOLEY ,Ma van Mandy en Douglas.

DYER Bernard & Oriole se dogter Jennifer aan Renier, seun van Ellen & Flippie BOTHA .

JACOBY - VAN RENSBURG Clint & Tarryn.

SAMMON Carol, Julian en Hester gee bekend verlowiing van Gillian aan Gordon , seun van Ina & † Craig SMITH.

DOOD:-

BEATTIE Colleen † 16/12/2007 x Graham . Ma van Grant. Viering van Lewe op 23/12/2007 om 2nm Shongerni Valley. by Under The Maroela.

BEUKES Philip † 19/12/2007 x Pearl . Pa van Mark , Diane en Bradley . Oupa van Kelly-Ann, Shaan ,Jade, Courtney en Sydney . Ingesit deur DOVES 0860025500

BONELLE Maaria Theresa . Ma van John, Twanie, ,Michael, Margaret en Spencer . Ouma en oumagroot. Begrafnis by The Nazareth House Kapel op 27/12/2007 om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

IRIS LILLIAN CAMPBELL 09/03/1917 - 20/12/2007 .Ma van Merle, ouma van Terry. Oumagroot van Tarryn. Ingesit deur SHANLEY'S.

CHARLES Roland van Morningside x Venessa.Pa van Selwyn, Carmen, Celeste, Rowan, en Kayla. Broer van Robert en Trevor. Begrafnis by Lorne Street Methodiste Kerk op 24/12/2007 om 11 vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur CENTRAL Funerals.

ELGIN Lyn † 21/12/2007 .Ma van Anthony & Vivienne, Kate & Ryan, Michael, Lara & Ayden . Onthou deur Dawn, Colleen en Wendy JACKSON.

GALVIN Sue . Vrou, Ma en ouma van John, Deryck, Wendy, Luke ,Amy , Nicole en Shaun.

HURD Steven Bradley 20/02/1964 - 12/12/2007. . Ander seun en broer van Jean & † Walter, Robert & Marleen, Maek & Jo WEBBER en Suster Sheila & Michael HEYNS en kinders. Begrafnis by Mobeni Heights Begraafplaas op 24/12/2007 om 11 vm.

MC MAMARA Edward Edwin van Pevensy † 20/12/2007. Ingesit deur familie.

MEMORIAMS:-

BRADLEY Bessie . Ma en ouma van Shelagh en familie.

CUFFLEY Brian Charles † 22/12/2006 x Elaine .Pa van Michael, Katie, Peter, Jackie. Oupa van Amy & Jack.

FRERE Anthony . 1jaar dood nou. Onthou deur Bernie, Michael, Anthony , Candice, Bernard , Melanie en Taye.

JOSEPH DEAN *23/12/1961  † 1999 . Sou nou 46 jaar gewees het. Onthou deur families:- JOSEPHS, RICHARDSON, PETERSENS, ANDERSON'S en MOOLLANS.

MOORGAS Lionel † 23/12/1993 . Gemis deur familie.

MORTON Teddie. Van Kinders, klein en agterkleinkinders.

NYMPHE Louise Daniel † 22/12/2005. x Gloria. Pa van Shan, Ashley, Russel, Mark, Louallen, Louann, hul mans, klein en agterkleinkinders. Gemis deur Jadene ,Louise (kleinkinders.)

REDDIAR Reginald Vivian 20/10/1951 - 25/12/1995.

RODRIGUES Stefano 13 jaar dood nou. Onthou deur ouers.

TREWREN Audrey May. † 20/12/2004. x Garth.

DANKIE:-

BOUCHIER Lolly. Dankie aan almal vir simpatie , ens met afsterwe van Molly. Van Dalton, Sean & Sharon, Craig en Lynette , Keith en Hayley en kleinkinders.

30 Desember 2007

GEBOORTES:-

KRIEL nee McKECHNIE Jacques & Lauren 'n dogter Caitlin * 21/12/2007 in Parklands. Kleinkind vir Keith & Judy. Niggie vir Tasmin, Jenna, Megan, Kelly en Kirsten.

VERJAARSDAG :-

AINTSWORTH Jamie Leigh "Grant" 30/12/2007 16 jaar nou Baie liefde van jou Pa Paul.

ISSEL nee KIRSTEN Beryl 80 jaar oud nou.. Ma en ouma.

VERLOWINGS:-

BARNES Bev & Greg se jongste dogter Tiffany aan Lionel ,seun van Lola & Ted MIDDLETON.

BLAIR ~ ELLIS Glenda , Hilton ,Pam en † Brian se kinders Kelly en Kentt is verloof.

CORLETT ~GABE-JONES Sarah & Richard is verloof.

LETARD ~ HAVEMANN Stuart & Memory se oudste dogter Rochelle aan Carl, oudste seun van Theo & Judy (van PE).

LUMSDEN Robin & Hazel se seun James aan Alicia, dogter van Suzanne PETERSEN en James SHOESMITH van Sydney Australia.

STACEY Keith & Jane se enigste dogter Bryony aan Simon, oudste seun Gordon & Carol BRITTZ.

DOOD:-

BURT Stuart . Simpatie aan Maureen , Lynette en Julian van vriende en Kollegas by Grant Thornton.

FINLAYSON nee PEDLAR Alevia Dorothy 1909 † 26/12/2007 .Ma van Nola en Dorothy . Skoonma van Brendon en Cliff .Ouma van Lyle. Lid van SA Red Cross . Diens 3/01/2008 om 2 nm by Victoria Memorial Home PMB.

HODGETTS Joyce x † Mark. Ma van Gordon & Yvonne, Peter & Lynette, Norma & Henk . Memorial Diens by Bluff Methodiste Kerk 10 vm op 31/12/2007.

JONES William Patrick Hugo 19/04/1928 --† 26/12/2007 x Valerie. Ingesit deur DOVES 08600225500.

LORD Wilfred Simpatie aan Morag en familie van vriende Fred, Pam, Linda en Julie en fmilie.

LOUW James Wynand † 25/12/2007 x Eileen.Sal gemis word deur Angie, Luddie ,Caro familie en vriende. Begrafnis by DOVES Greyville 2/01/2007 om 12 middag. Ingesit deur DOVES 08600225500.

LUCEY Patrick † 29/12/2007. Nou saam met sy vrou. Pa van Grahame, David, Corynne en Bonny en families.

LUNN John .Pa van Patrick en Karen, Lloyd, Brandon en Jessica.

MACDONALD Dragana. Begrafnis by St Cyprians Anglikaanse Kerk Umbilo om 10 vm op 31/12/2007. Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644.

NEAL voorheen CHALLIS nee KIRSTEN Lilian Sylvia 1930 -----23/12/2007 . Ma ,ouma en oumagroot van Pam & Barry, Daphne & Tony en hul families.

PALMER Daisy † 27/12/2007 .Ma van Phyl en John. Ouma van Byron, Heidi, Kirsti, Clinton en Sean. Oumagroot van Tyra en Matt.

SLEAP Walter Graham † 23/12/2007. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VILJOEN Ucal Omri † 27/12/2007 x Lolly vir 31 jaar. Pa van Melissa en Tamryn. Diens op 2/01/2008. by St Mark's Kerk Hillary om 10 vm.Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

ANDREWS Barry 01/01/1940 - 30/12/2004 Onthou deur familie .

FAGIOLI John x Domay .

GRIFFEN Heather † 30/12/2002. Vrou en ma van Jon, Kyle, Charné, Bernard, Mary en familie.

HARDOUIN Raymond † 29/12/1989.

JOSEPH Keith ( Skido) 4 jaar nou .Onthou deur JOSEPHS, RICHARDSONS, PETERSONS, ANDERSONS & MOOLLANS.

LLOYD (VAN DER VLIES) Bianca Kim 23/12/1988 - 31/12/2006.Onthou met liefde deur Binx, Claire, Mathie.

NEWMAN Nathan Paul .Onthou deur ouers, Girlo, Beanie, Nino en Nadia. Ook van tannie Eunice.

NOEL GREGORY . 30 jaar dood nou. Broer van Gary, Anne,, Natalie, Paul en Jayden.

VAN NIEKERK Dan 10/04/1921 - 30/12/1990 x Jeanette .Pa en oupa.


Print

2000 to 2029