NG Kerk (Klipkerk) Heidelberg

NG Kerk (Klipkerk) Heidelberg

Die toring ineengestort het in 1909 na 'n besonderse nat jaar. Dit het plaasgevind gedurende die etensuur terwyl talle lidmate om die kerk kampeer het tydens die besige katkisasieweek. Enkele ure voor die gebeurtenis het ds. A.J.Louw en 'n aantal kerkraadslede in die toring opgeklim om ondersoek in te stel na die toring se bouwerk wat nie na wense was. Die slag van die toring se val kon duidelik twee straatblokke ver gehoor word sodat ds. Louw aan tafel opmerk "Daar val die toring". In 1911 word die herboude toring ingewy deur ds. J.D. Kestell van Ficksburg
contributed by: Tobie de Villiers
viewed 1538 times
13. November 2019 Share: , Download (1623 x 1008)