Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2017 06 June

2 Junie 2017

Troudagvierings

PRESTON, Harold en Jean. Baie geluk met julle 55-jaar herdenking. Baie liefde. Brian, Yolanda, Kyle en Yolanda. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2017)

In Memoriam

PRETORIUS, Dr. Anje. 05 April 1983 – Junie 2010. Almal verlang en mis jou verskriklik baie. Mamma, Pappa, Marco, familie, vriende en kollegas. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2017)

SCHEEPERS, Ben. Jy is vier jaar gelede van my weggeneem. Jou plek is leeg. Jou verlangende vrou Yvonne. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2017)

5 Junie 2017

Sterfgevalle

CLARKE, Deline. 12/02/1944 – 01/06/2017. Diens Maandag 05 Junie 2017 11:00 NG Kerk Vanstadensrivier. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2017) DOVES Port Elizabeth 041 365 5297

VAN HEERDEN, Bess. +Donderdag 01 Junie 2017. Moeder van Cheryl. Gedenkdiens Woensdag 07 Junie 2017 11:00 NG Kerk Sherwood, h/v Walker Drive en Devonstraat, Sherwood. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

6 Junie 2017

Sterfgevalle

ELLISTON, Dorothy Magdalena. +Sondag 04 Junie 2017. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 07 Junie 2017 14:00 Volle Evangelie Kerk, Algoapark, Van der Leursingel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2017)

FERREIRA, Ezekeil Seth. 02/06/2017 – 04/06/2017. Ezekeil may your beautiful soul rest in peace. Mummy, Daddy, two brothers – MARILLIER family, FERREIRA family, KING family, GOLIATH family, SHARNECK family. Funeral Service Wednesday 11:00 in Port Shepstone. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2017)

VENTURI, Louis (Ciano). +Donderdag 01 Junie 2017. Eggenote Annette, kinders Gina & Dino, drie kleinkinders. Diens Donderdag 08 Junie 2017 11:30 Corpus Christi Katolieke Kerk,
La Rocherylaan 1, Humewood. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2017) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

ZEHMKE, Peter James. +Saterdag 03 Junie 2017. Metgesel van Michelle MEIRING, vader van Zarrin, Jason en Tammi. Peter was geliefd in die Oos-Kaapse rugbykringe. Begrafnisdiens Vrydag 09 Junie 2017 11:00 Janssendal Metodiste Kerk, Prellerweg, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2017)

7 Junie 2017

Sterfgevalle

BARNARD, Frans Ferreira. 13.04.1935 – 03.06.2017. Eggenote. Roudiens Vrydag 09 Junie 2017 14:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger O-Kaap 07/06/2017) Theresa AVBOB Humansdorp 042 291 1230

PIETERSE, Mathilda (Tilla). +Vrydag 02 Junie 2017. Eggenoot, kinders, kleinkind. Troosdiens Vrydag 09 Junie 2017 13:00 Volle Evangelie Kerk, PE-Noord, Suttonweg, Sidwell. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2017) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

8 Junie 2017

Sterfgevalle

HEYNS, Ignatius Marthinus. * 18 Maart 1942 +Saterdag 03 Junie 2017. Kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 09 Junie 2017 13:00 NG Kerk Oos-gemeente, Uitenhage. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 08/06/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

MINNIE, Pieter. +Dinsdag 06 Junie 2017. Vier kinders, ses kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 10 Junie 2017 10:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillea Rylaan,
Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2017) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

VAN DEVENTER, Martie. 69 jaar. +Dinsdag 06 Junie 2017. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Teraardebestelling Vrydag 09 Junie 2017 10:00 Jubilee Park Munisipale-begraafplaas, Uitenhage.
Gedenkdiens Sondag 18 Junie 2017 11:00 NG Kerk De Mist, Uysstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

9 Junie 2017

Troudagvierings

SMITH, Chris en Babs. Jeffreysbaai. 55 jaar getroud. ‘n Voorreg en voorbeeld vir al die kinders. Mag daar nog baie wees. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2017)

Sterfgevalle

JOHNSTON, Tony en Madré en hul driejarige seuntjie, Michael, oorlede Woensdag 07 Junie 2017 in brand op hul plaas Kalanderkloof, Elandskraal-omgewing in Karatara-gebied. Hul ouers is Nelien (née JOUBERT) en Thomas JOHNSTON; Gert en Triena VAN DER MERWE. Roudiens Donderdag 15 Junie 12:00 NG Moedergemeente, Humansdorp (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2017)

OOSTHUIZEN, Elizabeth (Liz). 83 jaar. +Woensdag 07 Junie 2017 te Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Maandag 12 Junie 2017 14:00 NG Kerk-Oos,
Freresingel, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

13 Junie 2017

Sterfgevalle

STRYDOM, Chris. +Donderdag 08 Junie 2017 na kort siekbed. Vrou, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 15 Junie 2017 15:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan 7, Lorraine.
(Die Burger Oos-Kaap 10/13/06/2017) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN DER RIET, Walter (73) en Myrna (72) van die plaas Langlaagte naby Thornhill, Oos-Kaap. Myra sterf Saterdag 10 Junie 2017 op die plaas; Walter sterf Sondag 11 Junie 2017 in hospitaal.
(Die Burger Oos-Kaap 13 Junie 2017)

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. 18 November 1980 – 13 Junie 2009. Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2017)

14 Junie 2017

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 14 Junie 1973. Dis vandag jou 44ste verjaarsdag. Baie liefde. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2017)

15 Junie 2017

Sterfgevalle

DU PLESSIS (née BOUWER), Adriana Maria (Adri). *24 Mei 1960. +Maandag 12 Junie 2017. Henry, Gerhard, Hêdri, Christie. Dankdiens Vrydag 16 Junie 2017 11:00 NG Kerk Moeder-gemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2017) Nico, AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KNOWLDEN, Sarah Elizabeth Geliefde ma en ouma Bettie. +Maandag 12 Junie 2017. Peter & Lindsay, Lisa & Brendon, kleinkinders Michael & Rhi, Jonathan & Jean, Elizabeth & Stu, Greg, Matthew & Sarah, haar versorgers Gladys en Ivy. Diens Donderdag 15 Junie 2017 15:00 Milnerton Chapel, First Avenue Funeral Home. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

17 Junie 2017

In Memoriam

PLAATJIES, Ernest Sidney (SAP). Vandag 17 Junie 2017 is jy reeds 17 jaar van ons weggeneem. Ons mis jou steeds. Jou vrou Hope en dogter Ernelda. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2017)

19 Junie 2017

Sterfgevalle

MILLARD, Willem Frederick (Willie). +Maandag 12 Junie 2017. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 20 Junie 2017 11:00 NG Kerk PE-Wes. (Die Burger O-Kaap 19/06/20170 Jan van der Westhuizen Algoa Begarfnisdienste 041 363 4874

20 Junie 2017

Sterfgevalle

SCHNETLER, Heinrich Gideon. +Woensdag 14 Junie 2017. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 21 Junie 2017 13:00 NG Kerk Noord, Despatch.
(Die Burger Oos-Kaap 20/06/2017) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

21 Junie 2017

Sterfgevalle

POTGIETER, Christo (Middelplaas). +Sondag 18 Junie 2017. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 22 Junie 2017 10:30 NG Kerk Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2017)

In Memoriam

DE VOS, Johan (Dirkie). +21/06/2015. My man, ons pa en oupa twee jaar gelede skielik van ons weggeneem. Vrou Charmaine, kinders Sanet, Bertus, Ruan en Marlo, Louise, Nico, Louis en Nikyla, Ryno, Janet, Ray en Jana. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2017)

22 Junie 2017

Sterfgevalle

KNOESEN, Katrina Ella Sophia (Kate). *14 Oktober 1932. +Saterdag 17 Junie 2017. Begrafnisdiens Saterdag 24 Junie 2017 11:00 NG Kerk, Kookhuis. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2017) Life after Life Funerals 042 243 3142

23 Junie 2017

Sterfgevalle

ERASMUS, Carlo 1971 – 2017; Willie 1941 – 2017. Willie en Carlo is tragies oorlede Vrydag 16 Junie 2017. Hester, kinders. Gedenkdiens Vrydag 23 Junie 2017 14:00 NG Kerk Eendrag (Glaskerk), Bothastraat, Despatch. (Die Burger O-Kaap 23/06/2017) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai.

WEITSZ, Ben. +Woensdag 21 Junie 2017. Diens Saterdag 24 Junie 2017 14:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

26 Junie 2017

Sterfgevalle

HAYES, Helena Aletta (Lienkie). +Woensdag 21 Junie 2017. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 27 Junie 2017 11:00 Algoa Kapel, h/v C J Langenhoven & Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2017) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SAUERMAN, Anna Francina Christina. +Woensdag 21 Junie 2017. Begrafnis Woensdag 28 Junie 2017 10:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. Teraardebestelling Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 26/06/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

27 Junie 2017

Sterfgevalle

CLOETE, Aletta. +Dinsdag 20 Junie 2017. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 28 Junie 2017 11:00 NG Kerk Nooitgedacht. (Die Burger O-Kaap 27/06/2017) Jan van der Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

EADES née ACKERMAN, Catherina Marie (Ria). +Vrydag 23 Junie 2017. Diens Saterdag 01 Julie 2017 11:00 NG Kerk Gemeente Sherwood, Devonstraat, Sherwood. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 27/06/2017)

HANEKOM, Alta. +Sondag 25 Junie 2017. Diens Donderdag 29 Junie 2017 15:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Botha-rylaan 77, Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2017)
Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

PANNELL, Cedric.+Donderdag 15 Junie 2017. Vrou Marie, kinders Craig, Grant, Marlize en hul gesinne. Troosdiens Maandag 03 Julie 2017 11:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Botha-rylaan.
Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2017)

28 Junie 2017

Sterfgevalle

STRYDOM, Etienne Bruére. 82 jaar. +Vrydag 23 Junie 2017 te Kaap St Francis. Helena en kinders. Dankdiens Donderdag 29 Junie 2017 11:00 NG Kerk Humansdorp-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2017) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai.

29 Junie 2017

Sterfgevalle

JORDAAN, Sarie. +Maandag 26 Junie 2017. Haar seun. Begrafnisdiens Vrydag 30 Junie 2017 14:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2017)

30 Junie 2017

Sterfgevalle

HOFFMAN, Johnny David. 76 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 01 Julie 2017 11:00 Roselane Cong Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2017) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

  • Hits: 3306