Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2017 07 July

1 Julie 2017

Sterfgevalle

GERBER, Ivan. 78 jaar. +Dinsdag 27 Junie 2017 te Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 06 Julie 2017 12:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. Verasssing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 01/07/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

3 Julie 2017

Sterfgevalle

MALAN, Joyce. +Donderdag 29 Junie 2017. Roudiens Woensdag 05 Julie 2017 14:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan, Lorraine. (Die Burger O-Kaap 03/07/2017) Marzelle Grobbelaar, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

5 Julie 2017

Gelukwensings

ANKER, Koos. Baie geluk met 90ste verjaarsdag. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders Oud-skoolhoof Kruisvallei, Knysna – wil so graag weer van oudskoliere en –kollegas hoor. Kontak 041 360 4272. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2017)

6 Julie 2017

Sterfgevalle

MARAIS, Cornell. 52 jaar. +Saterdag 01 Julie 2017. Ma, broer, suster. Gedenkdiens Vrydag 07 Julie 2017 11:00 NG Kerk Sherwood, h/v Walkerrylaan en Devonweg, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2017)

7 Julie 2017

Sterfgevalle

SEEKOEI, Hermanus. 61 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 08 Julie 2017 12:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2017) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN DER LINDE (née DORFLING), Willemina (Wilna). +Woensdag 05 Julie 2017 na ‘n lang siekbed. Sy is in die herinneringe van Orpha, Gert en Hendrik. (Die Burger O-Kaap 07/07/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

8 Julie 2017

In Memoriam

BOTHA, Schoeman. Oorlede Sondag 08 Julie 2012. Met verlange - Rienee, Schoeman (Jnr), Ilse, Streicher, kleinkinder. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2017)

JONKER, Dolf. Oorlede 09 Julie 2012. Lief vir jou vir altyd. Vrou Maureen, kinders, kleinkinders.  (Die Burger O-Kaap 08/07/2017)

VAN DER LINDE, Wilna. (+05/07/2017). Na 37 jaar van vriendskap is dit nou totsiens. Ons sal jou mis en dra jou gesin op aan God die Trooster. Anna-Marie, Bennie, Annarie en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2017)

10 Julie 2017

Sterfgevalle

VAN DER LINDE (née DORFLING), Willemina (Wilna). (+05/07/2017) Diens Dinsdag 11 Julie 2017 11:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothastraat, Somerstrand. (Die Burger O-Kaap 10/07/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

11 Julie 2017

Sterfgevalle

BURGER, Etienne Louis. 22 Augustus 1948 – 04 Julie 2017.  Geliefde eggenoot, pappa en broer. Hélena, Helouise en Louis.  (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2017) Etrishia, AVBOB Humansdorp 042 291 1230

12 Julie 2017

Sterfgevalle

STUMKE, Albert. +Maandag 10 Julie 2017. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Donderdag 13 Julie 2017 14:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2017) Alfred Jones, AVBOB Noordeinde 041 484 2731

TERBLANCHE, Louisa Isabella. *22 November 1936. +Donderdag 06 Julie 2017.  Ons ma, oumie en suster – kinders, kleinkinders. Diens Saterdag 15 Julie 2017  11:00 NG Kerk Hoogland, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2017)  Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

14 Julie 2017

Sterfgevalle

HOSKING, Beatrice. +Woensdag 12 Julie 2017. Moeder van Thelma, Norma, David, Brian en Rosemary, ouma van Alyson, Cathryn, Amanda, Debra, Michelle, Megan, Angela en hul families. Bea sal onthou word deur die personeel, kliënte en agente van Bea’s Fashions CC. Herdenkingsdiens Maandag 17 Julie 2017  14:00 Newtonpark Metodiste Kerk, h/v Derdelaan en Newtonstraat, Newtonpark, Port Elizabeth. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2017) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

VOGEL, Mathilda Aletta. +Vrydag 07 Julie 2017. Seuns, skoondogters, kleinkinders, susters.  Begrafnisdiens Dinsdag 18 Julie 2017 12:00 NG Kerk Despatch-Noord, Despatch.  (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2017)

15 Julie 2017

Sterfgevalle

SWART, Martinus. +Dinsdag 11 Julie 2017. Begrafnisdiens Dinsdag 18 Julie 2017 11:00 NG Kerk Kirkwood. Teraardebestelling volg op Kanaalplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

17 Julie 2017

Sterfgevalle

HOSKING, Beatrice. +Woensdag 12 Julie 2017. Moeder van Thelma, Norma en David, Brian en Rosemary, ouma van Alyson, Cathryn, Amanda, Debra, Michelle, Megan en Angela;
Personeel, kliënte en agente van Bea’s Fashions; Frank en Lynda, Denise, Gerhard, Malanie. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2017)

18 Julie 2017

Sterfgevalle

ESTERHUIZEN, Sybrand Loraine (Boetie). +Vrydag 14 Julie 2017. Eggenote Veronica, kinders Charnel, Amelda & Gerrie, kleinkinders Divan en Soerien. Dankdiens Donderdag 20 Julie 2017 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvilleastraat, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2017) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

GROBBELAAR, Ada Johanna Dorothea. *24 Oktober 1944. +Donderdag 13 Julie 2017. Diens Woensdag 19 Julie 2017 10:30 Metodistekerk, Johnstraat, Uitenhage.  (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN DYK, Paul Johannes. +Vrydag 14 Julie 2017. Sy kinders. Gedenkdiens Woensdag 19 Julie 2017 13:00 Milnerton Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

19 Julie 2017

Sterfgevalle

DU PREEZ (née STRYDOM), Valerie. Diens Donderdag 20 Julie 2017 10:30 NG Kerk Kareedouw. Ons wonderlike ma en ouma - Rikus, Gerdalene en familie. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2017) Jamani Begrafnisdienste, Kareedouw.

20 Julie 2017

Sterfgevalle

GROBBELAAR, Ada. +Donderdag 13 Julie 2017. Rus in vrede liewe niggie. Niggie Elise. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2017)

HANCKE, Jan. *05/12/1936. +Dinsdag 18 Julie 2017. Eggenote Gloria, dogters Rieta, Linda, Dalene, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 21 Julie 2017 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Handelstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2017)

21 Julie 2017

Sterfgevalle

OTT, Joe. +Woensdag 19 Julie 2017, Geliefde eggenoot, pa, oupa, oupagrootjie. Roudiens Saterdag 22 Julie 2017 10:00 NG Kerk Kragga Kamma, Broadwaylaan, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2017)

22 Julie 2017

Sterfgevalle

JOUBERT, Dr. Daan. 30/10/1934 – 09/07/2017. Pa en oupa Daan sal onthou word as ‘n legende vir sy uniekheid en passievolle lewe. Lalagen, kinders, gades, kleinkinders. Roudiens Saterdag 29 Julie 2017 10:30 NG Moederkerk, Stellenbosch. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2017)

THOMPSON, Carol. +Woensdag 19 Julie 2017. Kinders Natasja en Glen. Dogter van Wally en Minnie, suster vir Kirk, Wallace en Tyrone en hul families. Gedenkdiens Dinsdag 25 Julie 2017 10:00 Milnerton Huis Kapel, First Ave Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

25 Julie 2017

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Anna Petronella. +Sondag 23 Julie 2017. Diens Donderdag 27 Julie 2017 14:00 Milnerton Kapel, First Ave Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger O-Kaap 25/07/2017)
Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN EEDEN, Ria. +Woensdag 19 Julie 2017. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 Julie 2017 11:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Westering. Forest Hill-begraafplaas.
(Die Burger Oos-Kaap 25/07/2017)

VORGERS, Jan. +Vrydag 21 Julie 2017. Ria, Gerald en familie. Diens Woensdag 26 Julie 2017 09:00 St. Josephs Katolieke Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2017)

In Memoriam

McCAY, Angus. 31/01/1938 – 25/07/1991. Soos altyd. Faith. (Die Burger O-Kaap 25/07/2017)

(twee berigte)
MEYER, Ruan. 25/07/1992 – 20/04/2007. Vandag vier ons jou 25ste verjaarsdag. Lief vir jou. Pappa, Mamma, Dewi, Lindie en ouma Daisy. Oom Leon, tannie Colleen, Chantél, Jaco en Wian.
(Die Burger Oos-Kaap 25/07/017)

26 Julie 2017

Sterfgevalle

DE VRIES, Margaretha Helena. 93 jaar. +Vrydag 21 Julie 2017. Diens Vrydag 28 Julie 2017 11:00 Doves-kapel, Williamstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2017)

REYNECKE, Jacoba Isabella. +Saterdag 22 Julie 2017. Johan, Zelda, André, Tiaan, Leon, Marissa, Jaco. Roudiens Maandag 31 Julie 2017 14:00 CP Bradfield-kompleks, Gazanialaan, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2017)

27 Julie 2017

Sterfgevalle

ELLIS, James. +Maandag 24 Julie 2017. Vrou, twee seuns, twee skoondogters, vyf kleinkinders. Diens Vrydag 28 Julie 2017 11:00 Evangelisasie-sentrum, Cleevestraat, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2017) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

NELL, Deon. +Vrydag 21 Julie 2017 op die plaas Nuwelandskloof, Jansenville. Ouers Johan en Joey, suster Alida. Begrafnisdiens Vrydag 28 Julie 2017 13:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2017)

SCHEFFER (née BEETS), Albertha. +Maandag 24 Julie 2017. Johan, Chris, Rauten,  Lena, Ronel, Amanda en Estelle. Begrafnisdiens Dinsdag 01 Augustus 2017 11:00 Evangelies-Gereformeerde Kerk, Greatwestweg, Kabegapark. (Die Burger O-Kaap 27/07/2017) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN DER MESCHT, Beatrix Petronella (Nellie). +Maandag 24 Julie 2017. Broer Benett, suster Helena. Troosdiens Maandag 31 Julie 2017 09:30 Huis Louisa Meyburgh, Assenburgstraat, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2017) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

Dankbetuigings

VAN DER LINDE, Wilna. Die VAN DER LINDE-familie betuig hul dank aan almal wat hulle ondersteun het gedurende Wilna se lang siekbed en simpatie betuig na haar dood. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2017)

28 Julie 2017

Sterfgevalle

VAN NIEKERK, Matie. +Dinsdag 25 Julie 2017. Eggenoot van Santjie, pa en oupa. Gedenkdiens Vrydag 28 Julie 2017 10:30 NG Kerk Kraggakamma-gemeente, Gazanialaan, Sunridgepark.
Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 28/07/2017) Gift of Dignity Funeral Services 041 363 8432

In Memoriam

GOOSEN, Magdalena (Lena). Jy is agt maande gelede weggeneem. Jou verlangende man Attie. Vandag Ma se eerste verjaarsdag saam met ons Hemelse Vader. Kinders, kleinkinders,
agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2017)

  • Hits: 3382