Skip to main content

galleryLogo_sm

Independent on Saturday

The Independent on Saturday 2011 1 January - March

5 Maart 2011

GEBOORTES:-

COTTERELL Nic & Shell 'n dogter Lucy Elizabeth * 27 Feb 2011 in UK. Kleindogter vir Nigel en Val.

NEILL Dave & Rosslyn 'n dogter Charlotte Jean * 22 Feb 2011 in Glasgow , Scottland. Suster vir Olivia. Kleinkind vir Hugh & Neta.

GIBSON ~GARNER Anthony & Phillipa 'n seun Aidan.

HARDING Mel & Wes 'n seun Noah Griffen.

HEYGATE Nick & Tamsin 'n seun William James Rankin.

KOENIG Cheryl & Justin 'n seun Deacon John

McGLASHAN nee GAVIN Lauren & Greg 'n dogter Danielle Lisa

ODELL nee KLUSENER Michael & Kim 'n seun Jake

ROBERTSON nee MARTIN Iain & Kerry 'n seun Joshua Raymond

ROBERTSON Clynton & Heather 'n seun Luke John

WILSON / GOODMAN Paul & Sarah 'n seun Bradley Chad

HERDENKINGS:-

LAMBRICK Rod & Jenny . 50 jaar getroud. Van Kerry, Alec, Wesley & Brendan, Savannah , Keegan.

DOOD:-

BONNET Frank Christopher † 2 Maart 2011. Broer van Pam en Mike. Pa van Richard F BONNET & Susanne Tennant BONNET, Graham J, Samuel R en Sarah BONNET.

CRICHTON Warwick (Porky) . Oupa van Warwick, Kandice en Tyler.

GROBBELAAR Barend Mathys (Bobby) 30 Junie 1968 - 2 Maart 2011 Begrafnis by Westville Baptiste Kerk op 8 Maart 2011 om 11 vm. Ingesit deur MARTIN'S Pinetown 031 7092142.

HOST Doreen 22 Mei 1927 - 1 Maart 2011. Ma en ouma en oumagroot van Tommy, Deborah , Hannah, Justin en Thomas. Requiem Mass by Our Lady of Mercy Church Kloof op 5 Maart 2011 om 11vm.Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

JOHNSON Doris Evelyn *14 Julie 1922  Nou saam met geliefde Peter . Ma, suster , ouma en oumagroot. Ingesit deur BELL FUNERALS.

KRUGER Margaret Pattenhowie Begrafnis y DOVES Greyville op 8 Maart 2010 om 10vm.

NEVELING Elizabeth Dorothea x † Peter NEVELING . Ma van Arnold, Amelia, Laetitia. Ouma van Andre, Deon, Morne, Ami, Didi, Lucinda, Lizelle. Skoonma van Lorraine, Len en Leon. Memorial by Tuinsig Kapel op 10 Maart 2011 om 2nm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

RINDEL Martin John Carl 21 Okt 1928 - 2 Maart 2011. "Captain Retired" . Memorial by Stellawood Krematorium Kapel op 7 Maart 2011 om 11 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

S'ROOS Ike (Spike) 22 Aug 1980 - 2 Maart 2011. (Biker) Begrafnis by Elim Community Church Bluff op 8 Maart 2011 om 10vm. Ingesit deur BELL Funerals.

STOREY Nancy Nora † 4 Maart 2011 . Van die STOREY, ALLISON, EUSTACE familie.

TOUGH Ed † 3 Maart 2011 x Lyn. Pa van Stuart en Jenny, Sharon & Keith. Oupa van Christopher, Casey en Bryce

TROUCHET Blair † 2 Maart 2011(26 jaar) in Margate Hospitaal. Dogter van Glen TROUCHET en Susan WILLLIAMS

MEMORIAM:-

HART Nick x Avril.

McDONALD David 13 Sept 1950 - 5 Maart 2010 x J.A.

McDOUGLL Robert Angus . Onthou deur Mom en familie.

VON DRESSELT Ros Anthony 6 Maart 1990 ---8 Maart 2008 . Onthou deur Mom.

WYATT Derek William . 5 jaar dood vandag. Van Vrou , kinders en kleinkinders Ivan, Gordon, Wade, Brad, Mel, Robz, Dylan, Nathan, Declan en Christopher.

  • Hits: 4441