Skip to main content

galleryLogo_sm

Independent on Saturday

The Independent on Saturday 2011 2 April - June

30 April 2011

GEBOORTES:-

TIVERS nee FREESE Quinton & Catherine 'n seun Ryan Leslie * 21 April 2011.

BISSET /PURMUY Greg & Lana 'n dogter Kayla Ray.

VERLOWINGS:-

FREESE /BURKE John & Sandy se dogter Lauren BURKE aan Jurgen FREESE , seun van Leon & Anita.

KING /COETZEE Brian & Carol en Kevin & Fiona gee verlowing bekend van Christopher & Carryn

OLDACRE David & Brenda se seun Christopher aan Monét, dogter van Willem & Willemien BOTHA van Alberton.

POLLOCK Greg & Elsbeth ,voorheen Hillcrest en nou van Oxford UK, en Sally VAN DER MERWE voorheen van Pietermaritzburg en nou Hillcrest gee bekend dat Morgan & Julie verloof is.

SATOW / RANDALL Derek & Sheryl gee verlowing bekend van Tim aan Eleri.

DOOD:-

CLEMENTS Judy. Simpatie aan familie van die Trustees of Musgrave Terrace.

DOROTHY JOAN BAKEWELL MALAN nee LEWIS 21 Mei 1933 - 24 April 2011. Ma van David x Carolyn en familie.

FRY Arthur 7 Feb 1920 - 21 April 2011. Moth van Winston Churchill Shellhole. Memorial by Westville Baptiste Kerk Kapel op 2 Mei 2011.

HACKETT James Brian 29 April 1920 - 27 April 2011. Requiem Mass by Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave op 3 Mei 2011 om 11 vm.

IMMELMAN nee PATTISON Joan + 21 April 2011. In Howick. Gemis deur Bill en haar familie.

MUNZ Shane 4 Des 1956 - 29 April 2011. X Felicity (Feli). Pa en oupa van Lee, Jax, Ryan , Tyron en Rylee. Broer van Lesley x Ray. Simpatie van Gary en Avril. Memorial by Congregational Church , Coronation Rd op 4 Mei 2011 om 10vm.

ROBINSON Grace Mary 5 April 1920 - 27 April 2011 x + Gus ROBINSON (voorheen van Shalimar Farm PO Plains ) Sterf in Sandown Village Pinetown. Memorial op 7 Mei 2011 by Peter & Brenda MORRIS ,57 Caversham Rd, Pinetown om 12 middag. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

STEYN George Pedro x Martie. Pa van Leon en Etienne. Memorial op 4 Mei 2011 by The Dutch Reform Church (NG) Malvern om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

STEYNBERG Craig . 23 jaar oud. Verdwyn by Spashy Fen Music Festival. Hy was van Johannesburg. Word gister gevind , dood , in rivier naby die area waar die fees gehou was. Hy was al vroeg Sondag vermis. Hy het 'n suster, Kirsten.

WINSHIP Rusty + 25 April 2011 x Flora. Pa van Mark, Jonathan en Guy. Memorial by Berea Congregational Church op 10 Mei 2011 om 14:30nm.

MEMORIAM:-

BARENDSE Stuart Matthew 30 April 1981 - 14 Junie 2007. Seun ,broer en oom van Cathy, Fred, Cindy, Andre, Mia en Kayla.

BOUGHTON Shaun. 15 jaar dood nou. Daar is 'n nuwe BOUGHTON op pad. Liefde van Mom ,Dad , Waz, Shan, Ryan en Bianca.

DUNCAN DAVIDSON 30 Mei 1936 - 27 April 2009. Man ,pa , oupa en broer. Van Nimmy.

DUNNETT Rona . 1 jaar dood nou. Van Bridget, Debra, Shiralee, Nola en familie.

FORREST Nancy. 2 jaar dood nou. X George. Ma van Neil, Bruce en Anne en hul families.

HOOGSTAD Deidre 25 Aug 1957 - 30 April 2008 x Brian . Ook Monty, Tara en jou kattte. Ook van Elsa, Maria HOOGSTAD en familie . SA en Holland.

JASMIN Bernard Louis (Ben) + 30 April 2006 x Mary, Pa en oupa.

28 Mei 2011

GEBOORTES:-

BROUGTON nee LAILVAUX Warren & Chantal 'n seun Finnlay Shaun.

WRIGHT Derek & Tarryn 'n dogter Ava Olivia.

BAILEY - SOBEY Mark & Kaylin 'n seun James * 20 Mei 2011 in Perth Kleinkind vir Bruce & Denise van Waterfall en Richard & Dee voorheen van PMB .

UYS nee EMSLIE Roger & Jane 'n seun Scott Graeson

WESTERHOF nee VAN DER WESTHUIZEN Sead & Margaret 'n seun Daniel David.

SPARKS Brad & Shanny 'n dogter Tanna.

VERLOWINGS:-

SAUNDERS Rob & Ann se dogter Kirsten aan Lionel MINNAAR.

HUWELIK:-

HACK Dorian & Anne en Julian & Joyce NIDD se kinders Simon & Katharine trou 16 April 2011 in London.

DOOD:-

BOTHA Frances 14 April 1931 - 24 Mei 2011. Ma en ouma van Cheryl, Bruce, Shannie, Melis, Ryan ,Hannah en Taine. ;Ma en ouma van David, Lianne, Bradley, Taryn, Jonathan, Diane, Rachel en Riley. ;Simpatie aan Gabbie van Komitee en Lede van Marine Surf Life Saving Club. Memorial by The Rock Church Sunningdale op 31 Mei 2011..

CHARLSTON Dennis Oswald + 26 Mei 2011 x Patricia. Pa van Diana en Jennifer. Skoonpa van Ian. Hy was voorheen van Pinetown. Memorial by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave op 30 Mei 2011 om 3nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

JACKSON Patricia Ann (Patty) + 26 Mei 2011. Vrou en ma. Onthou deur Colin, Matt, Dani. Memorial by die Little Chapel Pineville Junction op 31 Mei 2011 om 2:30nm Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

MAGUA Hilary Edith + 25 Mei 2011. Ma van Lisa, Shaun, David, Liesel en Philip. Ouma van Matthew, Cameron, Georgia, Sophie en "Pip". Begrafnis op 31 Mei 2011 om 11 vm by Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave rd. Durban.

WILLETT Athol William 30 Mei 1932 - 16 Mei 2011. Dankie aan almal vir ondersteuning. Van Shirley, Lois, Adele en families.

MEMORIAM:-

HARVEY Ray 16 Feb 1929 - 29 Mei 2009 . Onthou deur Pat , Des, Colin ,David ,Aletia, Taryn, Mike en Naomi.

HOLBORN SGT Lynton Paul (SAPS) . Jy sou op 30 Mei 37 jaar gewees het. Onthou deur Mum Joan.

MARSHALL William James (Jimmy) + 28 Mei 2006 Onthou deur Cynthia.

4 Junie 2011

GEBOORTES:-

TIMMS Daniel & Michelle 'n dogter Isla.

CASTEN -HEYNS Steve & Leanne 'n dogter Kylee Anne.

MARCUS -WHEATLEY Rory & Casey 'n seun Leigrin.

ATKINSON Kevin & Leanne 'n dogter Jenne -Lee * 18 Mei 2011.

DOOD:-

LACHMAN Rai Mahabir (Bully) 27 Mei 1951 - 1 Junie 2011. Diens by Foundation Of Life Church Chatsworth op 4 Junie 2011 tussen 11-1nm Daarna na Clare Estate vir verassing om 3:45 nm.

ROWLETT Colin . Simpatie aan Val en familie van Mally, Jonathan, Jackie, Malcolm, Grant, Monique en tannie Val.

MEMORIAM:-

PASTELLIDES Johne + 4 Junie 1990 x Maria en pa.

11 Junie 2011

GEBOORTES:-

BARKER Donovan & Andrea 'n seun Cameron * 6 Junie 2011 in Westville Hospitaal.

CRUTCHLEY Chris & Heather 'n seun Connor Michael * 9 Junie 2011 in Westville Hospitaal. Boetie vir Hayden.

NICHOLLS nee GOLTMAN Gareth & Melanie 'n seun Liam Keith Gerard * 6 Junie 2011.

WELLBELOVED nee HOLLICK Craig & Loren 'n seun Todd Phillip * in Alberlito Hospitaal. Boetie vir Ella. Kleinkind vir Bob & Joy.

ATKINSON Kevin & Leanne 'n dogter Jenna-Lee..

DENNIS nee SOANE Lionel & Terri 'n seun Brady James.

JACKSON nee COOMBS Ant & Tracy 'n seun Oliver Stuart.

ROGERS nee MULLINS Kerr-James & Kate 'n seun David James.

SCHWAB Norman & Melanie -Bailey Mia . (geslag onbekend).

VERLOWINGS:-

HUTSON -ALTSON Rob & Dawn van Westville se dogter Catherine aan Grant, seun van Andy en Joy van Port Alfred.

LOUMEAU Mel & + Rob se dogter Candice aan Lyle , seun van Keith & Penny WALLIS.

PRANKERD Chris & Kathy van Taranaki , New Zealand se seun Andrew aan Caroline , dogter van John & Jenny SNOOK van New Germany.

WELTON Les & Sharon se seun Clyde aan Sarah , dogter van Glen & Sharon PACKER.

DOOD:-

CLARK Leonard Terence 28 Julie 1921 - 7 Junie 2011 . Man ,Pa en oupa van Joy, + Bronwen, Rosslyn , Karen, Gordon. Skoonpa van Rik, Peter en Kim. Oupa van Lara, Marcus, Nadine, Jonathan, Michael, Hannah, Jade en Kerryn. Oupagroot van Faye, Sophie, Ethan en Ophelia. Memorial by Doone Village Chapel op 14 Junie 2011 om 2:30nm.

DART John . Simpatie aan Viv en fam. Tennis vriend van Errol , Ralph, Cliffie, Henk, Graham en Kay, Sylvia en Lyn.

HARDMAN Roy + 9 Junie 2011 x Heather . Pa van Bruce, Michelle en Gavin. Skoonpa en oupa. Seun van + Gordon & May HARDMAN. Broer van Desmond x Heather. Oom van Mark en Hilton .

JORDAAN Philip Lorrent 30 Mei 1959 - 7 Junie 2011. Memorial by DOVES Greyville op 13 Junie 2011 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

KRUGER Barry . Self moord by The Cedars Rehab Centre by Suid Kus.

MAKKINK Derrick John + 8 Junie 2011 op ouderdom 87 jaar. X + Eleanor. Pa van Catherine, Patrick, Andrew, + John en David. Skoonpa en oupa.

NEWTON David Richard + 9 Junie 2011 x Emmie . Pa en oupa van Mike, Charmaine, Terry-Lee, Kirsty, Sashka, Shandelle, Tyla en Quinton. Broer van Cecily en Basil. Oom van Steven, Rowan, Gavin, Brad en familie.

NICKLIN David (Nickers) . Simpatie aan Joan, Kerry, Colleen en families van die " Nomads Supper Club an Wives ."

PEARSON Ronald x Marlene. Pa van Zaida, Tamaih, Tamlyn, Evan. Seun van Johannes & + Rosa. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 11 Junie 2011 om 12 middag. Daarna na Dudley Begraafplaas.

PHILLIPS Jennifer Elizabeth + 10 Junie 2011. Ma van Gregg, Sean en Janine. Begrafnis by St Margaret's Presbyterian Kerk Bluff op 14 Junie om 2nm. Ingesit deur MARTINS Pinetown 031 7092142.

STOCKS Ken. Man ,pa en oupa. Ingesit deur Kim en STOCKS familie.

TROUCHET Blair + Maart 2011 ook by The Cedars Rehab Centre op Suidkus . Sy was 26 jaar oud.

MEMORIAM:-

CROUSER Bruce (Chunky) . 1 jaar dood nou. Seun en Broer van Dad, Sam, Charlie en Buffy.

KARK Jeffery Arnold 1922 - 2007. X Constance.

ROBERTS Joyce + 8 Junie 2010.Ma van Clyde, Jennifer, Mark, Steven, Stewart, Allyson, Germaine, Paul en Kim en hul families.

ROBERTS Emmanuel +29 Mei 2001. Pa en oupa . Van kinders.

SEWELL Suweyba + 6 Junie 2010. Van tannie Joyce. Dankie van ROBERTS familie omdat jy ,jy was.

STAINBANK Jill-Ann Grace. 21 jaar dood nou. Van familie.

TISSON Ivan x Patience. Pa van Giselle x John en kleinkinders.

25 Junie 2011

GEBOORTES:-

TASKER Michael , Gail & Archie verwelkom Evie Jean * 21 Junie 2011. Kleinkind vir Cathy, Helen en Jessica.

VERLOWING:-

GRIFFEN -GRAVES David & Doreen PAUL en David & Sharon GRIFFEN gee verlowing bekend van Justin & Hayley.

HUWELIK:- VINCENT x BARTLETT Dennis & Shelley se dogter Taryn aan Elton , seun van Alex & Nell op 16 Junie 2011.

DOOD:-ALBERT Elcy * 5 Mei 1920  + 17 Junie 2011. Ma van Herbert, Gillian en + Jean-Claude. Ouma en oumagroot. Begrafnis by Seventh Day Adventist Church Pinetown op 28 Junie 2011om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500

DOIG Robert (Bob) . Man ,pa en oupa. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 28 Junie 2011 om 11 vm.

GRIFFITHS Winifred Muriel ( Winnie) + 23 Junie 2011 x Rob vir 64 jaar . Ma van Shirley , Keith , Clive . Skoonma van Mike, Jenny en Rose. Ouma en oumagroot. ;Ma ,ouma oumagroot van :- ( Shirley, Michael, Debbie, John, Graeme, Tracy, Jared, Matthew, Yvonne, Gregg, Kerry en Ross. ) , ( Keith, Jenny, Barbs, Dan, Karen, Shaun, Christina, Eythan , Jason, Terry en Maddy), (Clive x Rose, ouma van Kevin en Leanne) .Begrafnis by Pinetown Methodiste Kerk op 28 Junie 2011 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HIRST Brian Michael * 14 Sept 1944  + 23 Junie 2011. Seun van Gwen. Broer van Roy x Cheryll. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood op 29 Junie 2011 om 12 middag. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MAHER Eddie . Sterf tragies . Simpatie aan Denice en familie. Broer van Trevor, Pat, Rocky, Jonathan, Patti en kinders.

MEMORIAM:-

CASTELING Harold . 4 jaar dood nou . Onthou deur Rosalind, Brodwyn, Dean, Troy, Natasha en Jade. Swaer en oom van Monica , Ron en familie.

COOPER Max + 25 Junie 2010. X Gloria.

HOSKEN Cara . 9 jaar dood nou. Onthou deur Mom , Dad en Grant.

JACOB Ralph Leslie * 18 Okt 1965  + 23 Junie 1985 . Seun van Patrick en Cecelia JACOB . Broer van Rodney( Audi) , en Lloyd.

NUTTALL Carol. 5 jaar dood nou. Onthou deur Geoff.

PARSONS Christopher Conrad (Dings). 21 jaar dood nou. Seun , broer ,Man en pa.

REICH Mark Alan 28 Jan 1973 - 25 Junie 2005 . Onthou deur Mom & Dad.

STATTAFORD nee GLEN Ada Margaret. Ma van Jill. Susan , Jane en families.

WILSON Velma Ruth 4 April 1948 - 26 Junie 1994 . Ma van Ruth.

  • Hits: 4977