logo3.jpg

Juanel SWART

SWART, Juanel

Swart , Juanel (Nella,Bubbles)

Born: Ladysmith
Died: Ladysmith
Remains:  Cremated
This article posted by: Chanel

My bekkie het baie mense aangeraak sy was 'n gesonde glimlaggende kaalvoet kind, altyd so vriendlike glimlag. Tyd wat ek saam haar gehad het sal ek (haar mamma) altyd koester. Meningitis het haar lewe geeindig.

The photographs and information on this page have been added by the users.

eGGSA does monitor the submissions but takes no responsibility for the accuracy or otherwise of the published information.

Header picture credits: Richard Ball, Hu Chen