• Welkom
    • Sluit aan
    • Lidmaatskapgebied
    • Lidmaatskap - vrae en antwoorde
    • Familia
      • Algemene Artikels
      • Facebook Plasings
      • Mense Van Ons Tyd
    • Genesis
      • Argiefdokument bestellng
      • CDs en Boeke
      • Lidmaatskap - sluit aan
    • Skakels na inligting op ander webwerwe
      • 1820 Setlaar Briewe
      • Passasierslyste
      • Koerantuittreksels
      • Kerk en Begrafnis Registers
      • Stamouers.com
      • Argiefdokumente
      • Poskaarte
      • Grafstene
      • Familiebybels
    • Praatjies op YouTube
    • Suidafrikaanse Argiefstukke
    • Web Toepassings
    • Soek deur hierdie webwerf
    • Soek deur hierdie webwerf met Google
    • Hulp - vrae en antwoorde
  • Meer oor ons

Kies jou taal

  • for English
eeGGSA on facebook
  1. Jy is hier:  
  2. Tuis
  3. Familia Kwartaalblad
Info Daar is geen artikels in hierdie kategorie nie. As subkategorieë op hierdie bladsy vertoon, kan hulle artikels hê.

Subkategorieë

Familia Meester Indeks

FAMILIA is die kwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika en word in Maart, Junie, September en Desember uitgegee. Dit word aan alle lede van die Genootskap gestuur. Vorige uitgawes kan verkry word van die eGGSA e-winkel. Vir meer besonderhede oor hoe om 'n lid van die Genootskap te word, verwys na Lidmaatskap FAQ.

eGGSA bedien sy lede deur:

promotion Die ontwikkeling van genealogiese vaardighede deur die verskaffing van inligting, publikasies, navorsings-onderrig en ook deur skakelingsmoontlikhede.

promotion Die daarstelling van skakels met verskeie groepe wereldwyd.

promotion Die verhoging van publieke bewustheid van die navorsing oor en ontdekking van familiegeskiedenis.

promotion Die bemarking van ons fassinerende genealogieveld.

promotion Die aanbieding van 'n aantal projekte, gerig op die uitbreiding van die aanlyn beskikbaarheid, van Suid-Afrikaanse genealogiese bronne.

Jare lank is daar reeds mense wat om verskeie redes nie by 'n GGSA- tak kon aansluit nie. Van hierdie redes sluit in dat hulle te ver van 'n tak woon of dat hulle buite Suid-Afrika woonagtig is. Tog het hierdie persone steeds die behoefte om aan 'n tak te behoort en ook in die voordele van GGSA-lidmaatskap te kan deel (voordele soos die ontvangs van GGSA se tydskrif Familia). eGGSAis gestig om aan hierdie behoeftes te voldoen.

eGGSA het 'n aanlyn-winkel waar verskeie van die GGSA se publikasies sowel as 'n aantal ander genealogiese, geskiedkundige en kultuur-historiese publikasies aangekoop kan word.

Ons webblad bied nou ook indekse van die artikels in Familia (die kwartaallikse tydskrif van die GGSA) sowel as van die artikels in genesis (die eGGSA se eie kwartaallikse tydskrif).

Een van ons opwindende nuwe aanbiedinge is die Aflaaibiblioteek wat onlangs aangekondig is. Hierdie biblioteek bevat 'n groot aantal dokumente uit die SA Argiewe sowel as fotos van grafstene in verskeie SA begraafplase. Al hierdie dokumente in geindekseer en kruisverwys.

Besoek gerus on Lidmaatskap - vrae en antwoorde om te kyk hoekom jy 'n lid van eGGSA móét word!