Die eGGSA Gedragskode
As lid van eGGSA sal ek
- 1. te alle tye met integriteit optree;
 - 2. die nodige erkenning verleen aan die intellektuele eiendom van andere;
 - 3. die privaatheid van andere respekteer;
 - 4. die vertroulikheid van informasie handhaaf;
 - 5. volle verantwoordelikheid aanvaar vir enige genealogiese navorsing vir myself of andere;
 - 6. nie persoonlike voordeel nastreef ten nadeel van die Genootskap nie en sal altyd poog om die Genootskap se beeld te bevorder;
 - 7. my nie aan enige diskrimenrende praktyke tydens genealogiese aktiwiteite skuldig maak nie;
 - 8. openbare begrip vir genealogie en die voordele daarvan bevorder.
 
- Hits: 7747