800 000 Grafsteenfoto's op die eGGSA webblad!!
Baie geluk aan Riana le Roux en haar uitsonderlike span vrywilligers met hierdie besonderse prestasie. Dit is baie ure se werk, geduld en harde arbeid wat in die projek in gaan.
Groot dankie aan almal wat fotos bydra, fotos op die web laai, fotos merk, begraafplase indukseer en die webblad instandhou vir hierdie uiterse waardevolle projek. Ons waardeer alles wat julle vir ons doen.
Die projek groei so vinnig, ons sien uit na die volgende mylpaal.
- Hits: 4563
Ses maande se uitreksels vanaf die Staatkoerant van die Kaap is bygevoeg by die
Die dope is deur Corney Keller gestransribeer vanaf die fotos van die Kaapse Agriewe VC 645. Hierdie is ‘n stel foto kopieë van die oorspronklike register wat in die 1980’s, vir die Wetenskaplike Navorsinging Raad (WNNR) gemaak is. Kopieë was aan die Suid Afrikaanse Argiewe gegee en ‘n kopie het gegaan aan die Kaapse Argief en een aan die Pretoria Argief ( waar dit deel uitmaak van die FC reeks). Die oorspronklike register word tans in die Nederduits Gereformeerde Kerkargief, Noordwal-Wes, Stelenbosch as G3 3/2 bewaar. Die dope is by ons