Skip to main content

Drakenstein/Paarl NGK huwelike 1815-1839

Paarl 1824 400Transkripsies van diè huwelike is by die eGGSA BDM databasis gevoeg. Hierdie is veral interessant, aangesien hulle, vir die meeste van die inskrywings, die ouderdomme van die partye, asook die name van die vaders (as patroniem), insluit. Die is nie algemeen vir die NGK (Nederduits Gereformeerde Kerk) huwelike, van daardie tydperk nie en daarom van groot waarde, vir die genealoog en navorser.

Ons dank aan Jonathan Heath, Corney Keller en Richard Ball vir die transribsies.

  • Hits: 6365