Die distrik Bathurst in 1850
Die dorp Bathurst is in 1820 deur die Britse setlaars aangelê met die bedoeling dat dit sou ontwikkel tot die middelpunt van hul gemeenskapslewe.
In 1825 is dit as ‘n aparte distrik geproklameer. In 1850 was daar twee Veldkornetskappe, 69 plase en 56 grondeienaars in die distrik. Die distrik het die gebied tussen die Boesmansrivier en die Visrivier beslaan, van die see tot by ‘n denkbeeldige lyn tussen Jagersdrif aan die Boesmansrivier en Trompettersdrif aan die Visrivier. Die omliggende distrikte was Uitenhage in die weste, Albany in die noorde en Peddie in die ooste.
Bathurst – Grondeienaars in 1850
Bathurst – 49 plase – 41 eienaars: Veldkornet is Sameul Henry Bradshaw
Eienaar |
Plaas |
Banks, William |
Freestour |
Bartlett, William |
Hymans Party |
Biddulph, Boedel Simon |
Birbury |
Bowker, Wed Anna Maria |
Tharfield |
Brink, J |
New Gloucester |
Campbell, Boedel, Dr. P |
Richardsons Party |
Cawood, wed John |
Cawoods |
Cockraft, Mark |
Lamputer |
Cockraft, Mark |
New Bristol |
Cockraft, William |
Harewood |
Currie, Walter |
Longholm |
Dyason, George |
Rokeby Park |
Erith, J |
Boland Bay |
Fitzgerald, James |
Dalgairns Party |
Flanagen, James |
Thornhill |
Ford, Boedel James |
Fords Party |
Foxcroft, Thomas |
Trappes Valley |
Gilfillan, William Frederick |
Groenfontein |
Hodgkinson, George |
Grove Hill |
Hodgkinson, George |
Tygerfontein |
Hoole, James |
Malonys Party |
Kelbrick, Robert |
Kaprivier |
Moodie, Donald |
Bloukrans |
Moorcroft, James |
Manlys Party |
Murray, M |
Mount Donkin |
Newson, E |
Spaansriet |
Palmer, George jr |
Waaiplaas |
Pancross, John |
Jericho |
Pike, T |
Visrivier |
Potter, William |
Peninsula |
Randall, Wed Thomas |
Olive Burn |
Richardson, James |
Thornhill |
Scanlan, William |
Scanlans Party |
Somerset, Colonel Henry |
Cuylerville |
Stirk, Joseph |
Grootkraal |
Symonds |
Honnington |
Tarr, George |
Mounceys Party |
Timm, Edward |
Visrivier |
Usher, James |
Ushers Mill |
Wainwright, Jonathan |
Bloukrans |
Wakeford, William |
Hope |
Walker, J |
Smiths Party |
Wood, George |
Summer Hill |
Southwell – 20 plase, 15 eienaars: Veldkornet is Charles Penney
Brown, F |
Rietfontein |
Brown, Thomas |
Rietfontein |
Cock, William |
Fairfox |
Cock, William |
Glenfillan |
Cock, William |
Hope |
Dell, Edward |
Barville |
Dell, Edward |
Glendower |
Dell, Stephen |
Kassugamond |
Eastment, Uraih |
Wolfscraig |
Eastment, W |
Hollingrove |
Eastment, W |
Wolfscraig |
Fuller, Charles |
Newton |
Fuller, George |
Rooivlei |
Fuller, W |
Merville |
Grant, J |
Grants Valley |
Gray, William |
Walsingham |
Keeton, Benjamin |
Lombardspos |
Londense Sendinggenootskap |
Theopolis |
MacLuckie, W |
Driefontein |
MacLuckie, W |
Woodlands |
Bronne:
- Cape of Good Hope Colonial Gazette 1849
- Akteskantoor, Kaapstad
- Landmeter-Generaal
- https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS2T-LSW6-W?i=7
- Hits: 3