Skip to main content
logo3.jpg

Ida Marie VAN DEN BERG

VAN DEN BERG, Ida Marie

Van den Berg , Ida Marie (Ida) born Willemse

Born: 27 June 1973 at Pietersburg
Died: 5 May 2020 at Brakpan
Remains:  Cremated
Spouse:  Henry van den Berg
Lived at: Nigel
This article posted by: Stoffel Willemse

Ida-Marie was die derde van vier kinders. Gebore in Pietersburg Hospitaal. Sy was op Alldays in die laerskool en haar hoƫrskool opleiding ontvang sy aan Pietersburg Hoƫrskool waar sy matriek in 1991 voltooi. Sy trou in 1993 op Vivo met Henry van den Berg van Pietersburg. Weens Henry se werk het hulle op verskeie plekke gebly maar vestig hulle in Louis Trichardt en later in Nigel. Op 23 Maart 2020 was sy in 'n motorongeluk waarvan sy nooit herstel het nie. Vir haar familie was haar dood 'n groot slag aangesien haar pa net die dag voor haar oorlede is. Ida-Marie was geliefd oral waar sy gekom het.

Photo gallery

The photographs and information on this page have been added by the users.

eGGSA does monitor the submissions but takes no responsibility for the accuracy or otherwise of the published information.

Header picture credits: Richard Ball, Hu Chen