Skip to main content

galleryLogo_sm

Dagbreek en Landstem 1969

20 Julie 1969

Doodsberigte

RICHARDSON, Johanna, gebore STEYN, Swellendam. Sag heengaan te Rusoord, distrik Uniondale, op 29 Junie in de ouderdom van 69 jaar na ‘n smartlike lyding van een jaar wat sy met geduld gedra het. Diep betreur deur haar eggenoot Willie en haar susters Annie, Miemie, Helene, Stella, Frieda en gesinne.

  • Hits: 1746