Skip to main content

galleryLogo_sm

Daily News

Daily News 2010 07 July

5 Julie 2010

GEBOORTE:-

HUBBARD Greig & Margot 'n seun Kaden James * 1 Julie 2010 in Melbourne.

VERLOWING:- GODDARD /BEUKES Michael & Bekky is verloof.

DOOD:-

ATHERTON Pat. Aan Ken en kinders Charmaine, Adrian en seun ons by Bestuur en staff by Independent Newspaper gee ons simpatie op afsterwe van jou vrou en ma Pat.

ABBOY Patricia (Rasheeda) 18 Aug 1951 -----3 Julie 2010 . Begrafnis op 6 Julie 2010 by Bayview Christian Fellowship Church Chatsworth van 12 tot 2nm. Daarna na Mobeni Heights Begraafplaas om 2:30.

BELITZKY Andy † 2 Julie 2010 in Johannesburg. Simpatie aan Jacky, Rhoda, Hylton en Sabine. Van NURICK, ROUP & BREGMAN families.

BUYS Suzette † 2 Julie 2010 x Hendrik. Ma van Stephan, Tjaart, Shannon, en Jana. Ouma van Kaylin.

CARBONI Peggy 29 Des 1925 ---30 Junie 2010 .Ouma van Sarah ,Garth, Debbie en Michael. Simpatie aan Sarah, Michael, Debbie, Cami en Joan. Liefde van Graham en Lynne.

CHAMBERS Cesaire Robin † 27 Junie 2010 van 154 Queen Elizabeth Ave Manor Gardens. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CHILDS John A. † 28 Junie 2010 van 21 Redgeside Durban Noord. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DERRETT Gill † 10 Junie 2010. Memorial by Michael House Kapel Balgowan op 16 Julie 2010 om 11 vm.

COURTNEY Robert (Paddy) † 30 Junie 2010 x Mary. Pa van Mark, Neil, en Kevin , skoonpa van Giselle ,Kirsty en Paula. Oupa van Ceilidh, Dominic, Shannan , Shae, Joshua en Rebecca.

LIDDIARD James. Memorial by Edenroc Durban op 6 Julie 2010 om 10vm. Gemis deur sy kinders, skoonkinders en kleinkinders. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LOGAN Di 9 Feb 1929 -----2 Julie 2010. Ma ,ouma en oumagroot van Glenn, Sally, Garth, Sharyn, Gary, Mel, Shaun, Shelley, Carryn, Graeme, Luke, Hannah, Amy en Leah. ;Ook van Mel, Gary, Luke en Amy.

MCSKIMMING Ian George 24 Jan 1950 -----28 Junie 2010 x Marilyn. Broer van Ngaio en swaer van Rob en Fay.

O'REILLY Mary van Greenwood Park. Ma van Geraldine, Averil, Yolande en Tyrone. Begrafnis op 6 Julie 2010 om 10:30vm by St Michaels Katolieke Kerk Redhill.

SHARPE Ernest † 23 Junie 2010 van 23 Howenglen Mount Edgecombe. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STRATHEARN nee DEDMAN Shelagh † 2 Julie 2010 in Surrey England. Ma van Garrick, Maureen en Helena.

STEVENS Vivyan Eric (Viv) † 2 Julie 2010. Man, pa , stiefpa, oupa en oupagroot. Begrafnis by Centre of Universal Mind op 7 Julie 2010 om 09:30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

WHITE Edward Brian (Ted). Broer van Val, Charlie en skoonsuster Pam.

MEMORIAM:-

SMALE Mabel . Suster van Angie, Morgan, Roland , Lynette, Annie en Rowens.

ZIEDLER Neville Eric . 10 jaar dood nou. x Mil ,kinders en kleinkinders.

6 Julie 2010

GEBOORTES:-

BALMER nee CHENNELLS Duncan & Claire 'n dogter Olivia May * 22 Junie 2010. Suster vir Annabelle en Philippa.

LEIBRANDT Dean & Venessa 'n 1st kind 'n dogter Amber Savanah * 25 Junie 2010 in Parklands. Kleinkind vir Tony & Wendy. 1ste kleinkind vir Glenda & Mike ALLISON.

VERLOWING:-

SWEIDAN /KOEKEMOER Lynda & † Gerald se seun Chris aan Tamara, dogter van Pamela & Cornelius.

DOOD:-

ARMANSIN Edna 31 Maart 1935 -----2 Julie 2010 x Rene. Ma van Joe en Marjorie en hul familie. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ATHERTON Patricia Karen 27 Julie 1949 -----3 Julie 2010. Memorial by St Winefred's Methodiste Kerk Warner Beach op 8 Julie 2010 om 11 vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

AUSTEN (DU PREEZ ) Diane 1935 -----1 Julie 2010 x John AUSTEN . Ma van † Sheree WICKS, Lyn PAGE, Colin LOCKIE en Adrian AUSTIN .Ouma van 13 en oumagroot van 5. Ingesit deur DOVES 0860025500.

BEAVEN Ursula † 3 Julie 2010. Ma van Eddie, Anne, Gareth, Wade, en Keyly VILJOEN. Trevor, Jenny, Taryn en Nathan TIBBITS. Memorial by Vineyard Church Morningside Durban op 9 Julie 2010 om 2 nm.

COBB Ellen Mary † 3 Julie 2010. Suster, skoonsuster en tannie van McBAIN familie.

DUNBAR George. Memorial by Greyville Presbyterian Church Morningside Durban op 8 Julie 2010 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH .

ENSTROM Myrna Esmeé † 4 Julie 2010. Begrafnis by Christadelphian Church Pinetown op 8 Julie 2010 om 10vm. Ingesit deur MARTIN'S 031 7092142.

FISHER Les . Onthou deur Westville Thespians "for his fun and humor ". Scott en Toni.

FOX Gail. Memorial by The Church Of Jesus Christ of Latter Day Saints op 7 Julie 2010 om 12 middag.

GRASKIE nee CUTTER Myrna Gail † 5 Julie 2010. Ma van Warren en Tracy-Anne. Suster van Lesleigh, Lynn, Kim en Neille.

HARDINGHAM Maureen † 4 Julie 2010 x † Hugh. Ma van Anthony, Susie en Diane. Skoonma van David en Darryl. Ouma van Jackie, David, Tom, Mark ,Lucy, Amelia, Joanna, Abigail en Oliver. Suster van Poddy.

HAWTHORN Berrie Tickey † 3 Julie 2010. Van Ann ,Trevor en Stuart. Dankie dat jy ons aanvaar het in die familie van Tessa, Shauna en Chay.Memorial by Hillcrest Christiaan Fellowship op 7 Julie 2010 om 11vm. Ingesit deur OAKLEIGH.

HENDERSON Annette. Ma van Peter, Louise en Wilfrid. Ouma en oumagroot. Diens privaat.

HOLTZHAUSEN Joyce † 4 Julie 2010. x Louis. Ma van Daphne, Louis, Alan (Alwyn), Jack , Beverly. Ouma en oumagroot.

JONSON Yvonne Emily 23 Okt 1925 -----3 Julie 2010. Tannie van Tony, Sheila, Nigel en Gillian. Groot tante van Michelle, Robert, Gavin, Lisa, Phillippa, Gregory, Andrea, Erica, Jason, Ginette en families.

KORSUN Rosa. Simpatie aan Binky, Steven en familie van Jeff en Elaine KATZ.

KRAMER Gertie † 2 Julie 2010. x Arthur. Vriendin van Debbie FAVISH, Sal CHARNOW en Babs KRAMER. Ook van vriendin Golda en Maude.

LEONARD CHARLES DIXON-PAVER † 14 Junie 2010 Memorium diens by TAFTA Park Bellair om 11vm op 10 Julie 2010.

LILLIARD Allen Korreksie. Memorial op 9 Julie 2010 by Eden Roc Durban om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LOGAN Nona Diane . Memorial by St Martin's Anglikaanse Kerk Durban Noord op 9 Julie 2010 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

McMENEMEY nee ALDER Elizabeth Mildred † 3 Julie 2010 x Paddy . Ma van Robyn, Bruce en Wendy. Skoonma van Phillip en ouma van Luke, Megan, Jessica en Hannah. Begrafnis by St Thomas Anglikaanse Kerk Durban op 8 Julie 2010 om 11 vm.

McCARTY Justin † 2 Julie 2010 x Amanda. Pa van Bronwyn , Daniel , Frankie en Holly.

MITCHELL David Ian † 4 Julie 2010 in England x Sonia. Pa van Patrick, Barry, en Bruce. Skoonpa van Jess en oupa. Broer van Malcolm x Marge.

ROSS Keith Stewart 29 Aug 1953 -----2 Julie 2010. Van Margaret, Grand, Lorinda, Michelle, Jason, Neil, Sandy, Tarryn, Jean en Gavin. Memorial op 6 Julie 2010 by Methodiste Kerk St Winifred om 10vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES Scottburgh 0399762029.

SIMMER Robert " Louie " † 1 Julie 2010. Pa van Robert, Deidre , Shirley, Pat en kleinkinders. "Wake" by 123 Marnevale Seaview op 14 Julie 2010 om 2nm.

SMITH Walter Roy MacMillan 29 Jan 1938 -- 4 Julie 2010. Voorheen van Durban . Sterf in Brisbane Australia x Rosemarie. Pa van Stuart, Allyson n Graeme. Skoonpa van Lynette, Martin en Ingrid. Oupa van Duncan, Gavin, Keryn, Taryn, Sebastian en Dominic. Broer van Ian. Swaer van Sandra.

TAYLOR Bernard Ernest (Buck) † 5 Julie 2010.Van Val, Graham, Anne, Sam en Lisa.

TORLAGE Vaughan † 4 Julie 2010 by Natal Settlers Home. Seun van Wally & Joey. Broer en oom. Memorial by Waterfall Methodiste Kerk op 8 Julie 2010 om 2:30 nm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

VAN HEST Catharina (Kathe) † 5 Julie 2010. x † Herman. Ma van Ineke , Paulie en † Arno. Ook Neville en Benjamin. Klein en agterkleinkinders. Diens by Stellawood Kapel op 9 Julie 2010 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH.

VAN WIERINGEN Cees † 4 Julie 2010 in Knysna. x Marianne. Pa van Robbie, Peter en Mark. Skoonpa en oupa.

MEMORIAM:-

BAILEY Michael 29 Maart 1944 -----6 Julie 2009 van Ricky.

BANNER Roy Terry .2 jaar dood nou. x Iris. Ook van Maureen, Linda en Alison.

BLACK Edith Marie . Vrou en ma van Don, Graham en Driekie.

FLETT Dale Harley 1 Aug 1969 ---6 Julie 1996. Jongste seun en broer. Van Ouers , Brad , Gary, Jayde en families.

HAWKE Jeremy † 6 Julie 2007 . Onthou deur vrou en kinders.

MATTHEWS Kim. 2 jaar dood nou. Onthou deur Grant en Jacky.

PRINCE Gladys May 16 Sept 1927 ---- 6 Julie 2008 x Charles. Ma van Bruce, Linda, Clive. Ouma van Brent, Gareth, Nicola, Jarryd en Ashley.

SWINGEWOOD Bruce. 31 jaar dood nou. Onthou deur Ma.

19 Julie 2010

DOOD:-

GWILLAM Geoge Terry 1 Julie 1916 ----10 Julie 2010 in Hay Lodge Hospitaal Peebles x Jessie. Voorheen van Durban ,nou in Skotland. Pa van Andrew, en Peter. en geliefde oupa.

KEYSER Elizabeth Ann † 14 Julie 2010. x Freddie . Ma van Mark en Justin. Liefde van Mark ,Justin , Heinie en Karin.

VON BRANDIS Chappie. x Joyce vir 62 jaar. Pa van Sharon en oupa. Ingesit deur SHANLEY'S. 031 2057644.

MEMORIAM :-

BUCHANAN Donovan . Seun en broer.

DIEDRICKS / URI Ryan / Marcel. " We miss you" Van Dad , Mom , Grant, Bayden ,Juanita, Austin, Sage en Jodi.

FERNANDES Aron 19 Julie 1979 ----11 Jan 1994. ons mis jou . Wendy en Lee.

LEONARD George. 11 jaar dood nou. Gemis deur Leela , seuns ,skoonkinders en kleinkinders.

VAN EEDEN Mark † 2007. Seun en broer. Van Ma en Pa ,Shaun en Rory (Rors).

DANKIE:-

CHEYNE Donald Russell . Colleen ,Gavin , Angela, Ryan en familie bedank almal vir hulp, ondersteuning ens in die tyd.

CONCEGRATION:-

SEGEL Mervyn . Onthulling van steen op 18 Julie 2010 om 10vm by West Park Begraafplaas.

  • Hits: 11453