Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2008 01 January

AUSTIN; Henry. Christoffel AUSTIN kontak dringend Springs Kinderhof by 011-811-2180 oor aanneming van Henry. (Beeld – 22/01/2008)

BEKKER; Dorothy, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Benoni, 31/01/2008, 12:00 # Crystal Park Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 30/01/2008)

BENADÉ; Marie * 01/05/1953 + 05/01/2008, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Valleisig, Tipperarystraat, Pretoria-Oos, 16/01/2008. Sy laat na Susters, broer, kinders en kleinkind. Indien u die diens wil bywoon, kontak: Skoonseun Marius VAN DER MERWE by 083-288-0031. (Beeld – 15/01/2008)

BEYTELL; Chireez. {Mnr} VAN HEERDEN kontak S PRETORIUS by 012-344-4432 oor aanneming van Chireez. (Beeld – 18, 21, 22/01/2008)

BEZUIDENHOUT; Pieter Willem * 19/08/1950 + 18/01/2008, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Ben Viljoenstraat, Pretoria-Noord, 28/01/2008, 10:00 # 11:00, Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Foto met berig). (Beeld – 25/01/2008)

BLIGNAUT; Jakob Petrus (76), in lewe van Rayton, Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 11/01/2008, 10:00. (Beeld – 10/01/2008)

BOTHA; J A van Zyl (Kobus) oud-ouditeur van Yskor, voorheen van Lyttelton, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Fauresmith, Vrystaat provinsie, 25/01/2008, 11:00 # Fauresmith Begraafplaas. Navrae: Fauresmith Kerkkantoor, 051-723-0111. (Foto met berig). (Beeld – 23/01/2008)

BOTHA; Theunis Louis, in lewe van Sinoville, Pretoria. Gedenkdiens: NH Kerk, Montana, Jan Bandjiesstraat, Montana, Pretoria, 19/01/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 19/01/2008)

CLAASEN; Magdalena Johanna Silenta (66) * SMITH, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Safari Kwekery Kapel, Pretoria, 14/01/2008, 10:00. (Beeld – 11/01/2008)

CLAASEN; Silenta + 05/01/2008. Verassingsdiens: 14/01/2008, 10:00. Sal onthou word deur haar eggenoot Tommie, moeder van Stefan en Neil. Kontak: Stefan by 082-453-1746. (Beeld – 10/01/2008)

COETZEE; Susanna Magrietha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Annlin, Pretoria, 24/01/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 23/01/2008)

COETZER; Cathrina Elizabeth, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 14/01/2008, 13:00. Roudiens: NH Kerk, Wonderboom, Pretoria, 14/01/2008, 14:00. (Beeld – 12/01/2008)

DE FREITAS; Chaundre Robin. Kan Robin Francis DE FREITAS, voorheen Kempton Park, Gauteng provinsie die CMR Pretoria-Noord skakel by 012-546-0650 oor aanneming van Chaundre Robin. (Beeld – 28, 29, 30/01/2008)

DE GRAAF; Gerritjie * 10/03/2007. Begrafnis: NH Kerk, Meyerspark, 16/03/2007. Verassing. (Beeld – 25, 26/01/2008)

DE NECKER; {Dr} Jan Adriaan Jacobus, in lewe van Woodhill, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Moreletapark, Rubensteinweg 589, (Ou Kerk), Pretoria, 21/01/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 18/01/2008)

DELPORT; Lourens Petrus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Magalieskruin, 08/01/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 07/01/2008)

DU PLOOY; {Mnr} L, voorheen van Welkom, Vrystaat provinsie gedurende 1994 – 1995, kontak Charmain BLOEM by 071-245-3393 oor jou dogter. (Beeld – 17, 18/01/2008)

DU PREEZ; Johannes Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Novus Vita Kerk, Tiptolstraat, Silverton, Pretoria, 16/01/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 15/01/2008)

DU PREEZ; Willie. Roudiens: NG Kerk, Constantia Kruin, h v Yolande- & Liebenbergstraat, Constantia Kloof, Roodepoort, Gauteng provinsie, 07/01/2008, 12:00. (Beeld – 04/01/2008)

DU TOIT; Jan Gabriel du Plessis, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: EG Kerk, Pretoria-Tuine, 25/01/2008, 10:00. (Beeld – 24/01/2008)

DU TOIT; Niela * 06/01/1925 + 22/01/2008. Sal onthou word deur haar kinders Linda, David, Steve, Niel en Julien. Kontaknommer: 083-250-9827. (Beeld – 24, 25/01/2008)

EWING; Peter John + 22/12/2007, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 08/01/2008, 14:30. Sal onthou word deur Mary, Tracey-Anne, Cuan, Patri-cia, Shane and Ingrid. (Beeld – 04, 07/01/2008)

FOURIE; Margaret Denise, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 29/01/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 28/01/2008)

GEBHARD; Paula + 03/01/2008. Sal onthou word deur eggenoot van Ditch, moeder van Liezl, Inger en wyle Paulie. (Beeld – 08/01/2008)

GEY VAN PITTIUS; Gys (Gysie) * 05/07/1947 + 10/01/2008, in lewe van Sasolburg, Vrystaat provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Vanderbijlpark-Suid, Gauteng provinsie, 16/01/2008, 11:00, deur {Ds} Vikus VAN DER MERWE. Hy laat na sy seuns Bert en Christo, broer Hendrik. Draers by Kerk: Bert Gey van Pittius – Seun; Christo Gey van Pittius – Seun; Hendrik Gey van Pittius – Broer; Louise Haywood – Skoonsuster; Anneline Grey – Vriendin; Marijke Kirstein – Vriendin. (Begrafnisbrief).

GINSBERG; Phillip, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 10/01/2008, 09:30. (Beeld – 09/01/2008)

GORLEI; Erindano Vincenzo * 1940 + 2008. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, h v D F Malan- en Kerkstraat, Pretoria, 26/01/2008, 10:00. Hy sal onthou word deur Romano, Nicola, Remo en Rozanne. (Beeld – 25/01/2008)

GULDENFENNIG; Retha, in lewe van Palms Renaissance Aftreeoord, Silverton, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Meyerspark, Erasmusstraat 221, Pretoria, 29/01/2008, 11:00. (Beeld – 28/01/2008)

HANEKOM; Mary Jean Gordon, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Woord en Lewe, h v Trichardt- en King Fisherweg, Sunward Park, Boksburg, 14/01/2008, 14:00. (Beeld – 11/01/2008)

HENN; Chris * 18/04/1942 + 16/01/2007. Word nog onthou deur jou verlangende Elize. (Beeld – 16/01/2008)

HIEMSTRA; Menno + 12/01/2008. Dankdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, h v Kerk- en Wesselstraat, Pretoria, 16/01/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 18/01/2008)

HOFFMAN; Francina Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 01/02/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 31/01/2008)

IZATT; Michele + 09/01/1991. Word nog onthou deur jou man James, kinders en kleinkinders Wayne, Tracy, Wendy, Ruby en Jonah. (Beeld – 09/01/2007)

JANSE VAN RENSBURG; Danel. Begrafnisdiens: NG Gemeente Lux Mundi, Forisstraat, Garsfontein, Pretoria 08/01/2008, 10:30. (Beeld – 04/01/2008)

JOHNSTON; Alexander, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: St Lukes Presbyterian Church, Vereeniging, 10/01/2008, 15:00. Verassing. (Beeld – 09/01/2008)

JORDAAN; Elizabeth Maria Susanna (Bettie), in lewe van Moreletapark, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rubensteinweg 589, Pretoria, 25/01/2008, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Navrae: Dalene GILL, 011-442-1821. (Beeld – 22, 23, 24/01/2008)

KELLEN(H)ER; Mikyla * 11/06/2004. Caroline Kirstin KELLEHER * 15/05/1980 kontak Minka LANDMAN by 012-379-5860 oor aanneming van Mikyla. [Let wel, kind se van moet wees KELLEHER]. (Beeld – 30, 31/01/2008)

KHOURIE; Stella (62) + 01/01/2008. Sal onthou word deur haar man, kinders en kleinkinders. (Beeld – 05/01/2008)

KITLEY; Madeleine * BRAUN 30/08/1974 + 18/01/2008. Sal onthou word deur haar man Ian en die BRAUN gesin van Bruce en Caroline. (Beeld – 24/01/2008)

KLOPPERS; Betsie, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Riviera, Pretoria, 19/01/2008, 15:00. Verassing. (Beeld – 21/01/2008)

KOTZE; Danie, in lewe van Klopperpark, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Morewag, Patricklaan, Homestead, Germiston, 09/01/2008, 11:00. (Beeld – 08/01/2008)

KRUGER; Francina Johanna, in lewe van die Tedderfield, Johannesburg. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Milpark, h v Owl- en Froststraat, Milpark, Johannesburg, 25/01/2008, 15:00 # 14:00, Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 23/01/2008)

KRUIS; Marthinus Johannes, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Sewende Dagse Kerk, Drie Riviere, 03/01/2008, 11:00. Veras. (Beeld – 03/01/2008)

KUNZMANN; Max Frederick, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AGS Kerk Lofdal Gemeente, h v Ben Swartstraat en Veertiendelaan, Gezina, Pretoria, 21/01/2008, 10:00. (Beeld – 19/01/2008)

LIEBENBERG; Jacobus Coenraad (Koos) (Oud Kolonel), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Gemeenskapskerk, Pierre van Ryneveld, Centurion, Pretoria, 31/01/2008, 13:00 # Monavoni Begraafplaas, Centurion. (Beeld – 30/01/2008)

LIZMORE; Rudolph Jacobus, in lewe van Triomf, Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Gemeente, Triomf, Edwardstraat, 03/01/2008, 11:00. (Beeld – 03/01/2008)

LOOTS; Marie * 29/05/1946 + 24/01/2008. Sy word oorleef deur haar Eggenoot, kinders, familie en vriende. (Beeld – 30/01/2008)

LOUW; {Prof} W J (72), emeritus Professor in elektroniese ingenieurswese, universiteit van Pretoria 1979-1992 + Kaapstad, 02/01/2008. Gedenkdiens: NG Gemeente, Fearie Glen, Glenwoodweg, 14/01/2008, 14:30. Word oorleef deur sy vrou Chris, drie kinders en vyf kleinkinders. (Foto met berig). (Beeld – 11/01/2008)

LYONS; Marie * 18/06/1934 + 05/01/2008, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Valleisig, Tipperarystraat, Pretoria-Oos, 16/01/2008. Sy laat na Susters, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Indien u die diens wil bywoon, kontak: Dogter Mary STOFBERG by 012-991-3650. (Beeld – 15/01/2008)

MARÉ; Marné * 29/03/2001 en Marco * 13/09/2002. Jacobus MARÉ * 23/09/1979 kontak dringend vir Johanna Margaretha STEYN by 082-573-7529 oor aanneming en van verandering van kinders. (Beeld – 17, 18, 21/01/2008)

MATTHEWS; Catharina Jacoba, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 01/02/2008, 14:00. (Beeld – 30, 31/01/2008)

MOSTERT; Theudorus Hendrik, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AGS Kerk, Drie Riviere, 25/01/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 25/01/2008)

NELL; Jan Jonathan (Jannie), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Boksburg-Noord, h v Trichardtweg en Krynauwstraat, 08/01/2008, 11:010 # Boksburg Sub Streeklike Begraafplaas. (Beeld – 07/01/2008)

NIEUWOUDT; {Prof} Charles Francis (82), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Willow Village Saal, 25/01/2008, 10:00. (Beeld – 23/01/2008)

NN [ROELOFSE]; Ouma Susie. Begrafnisdiens: AGS Kerk van SA, Krugersdorp-Sentraal, h v Ockerse- en Jeppestraat, Krugersdorp, Gauteng provinsie, 02/02/2008, 10:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp. (Beeld – 31/01/2008)

NORTJE; Hertha, voorheen LE ROUX * 23/02/1929 + 15/01/2008. Diens: NG Gemeente, Tuinrand, Pretoria, 22/01/2008, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Oorleef deur haar kinders Hennie, Christina en Julius, kleinkinders Gerda, Fanie, Jan, Henk en twee susters Dorchen en Tries. (Foto met berig). (Beeld – 21/01/2008)

O'CONNELL; Catharina Magdalena Potgieter, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Moedergemeente, Lydenburg, Kantoorstraat, Mpumalanga provinsie, 26/01/2008, 11:00 # Lydenburg Begraafplaas. (Beeld – 24/01/2008)

OOSTHUIZEN; Elizabeth Johanna Aletta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Sinoville, Pretoria, 14/01/2008, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 12/01/2008)

OOSTHUIZEN; M J S (Mari) * 22/04/1916 + 23/01/2008. Sy sal onthou word deur haar kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld – 25, 28/01/2008)

PRESTON; Brandon. Gerald PRESTON kontak dringend vir Jan HARMSE by 083-423-2009, oor aanneming van Brandon. (Beeld – 29/01/2008)

PRINSLOO; Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Palm Renaissance Aftree-Oord, Pretoria, 24/01/2008, 14:30. (Beeld – 23/01/2008)

ROOD; Rita + 29/12/2007, in lewe van San Sereno, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: NG Kerk, Braynston, Johannesburg, h v Main- en Grosvenorstraat, 03/01/2008, 15:00. Navrae: 011-706-8304. (Beeld – 03/01/2008)

ROOS; Jan, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Grace Gemeente Nigel, 31/01/2008, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 30/01/2008)

ROUX; Jan Gideon, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Alberton-Oos, Gauteng provinsie, 16/01/2008, 13:00 # Alberton Begraafplaas. (Beeld – 15/01/2008)

ROUX; Walter Bethridge * 14/07/1926 + 12/01/2008 om 02:45, Serenitas, Strand, Wes-Kaapprovinsie. Dankdiens: NG Kerk, Wittedrif, Pletterbergbaai, Wes-Kaapprovinsie, 18/01/2008, 15:00. Oorleef deur seuns Stephan, Charles, Walter en Gerhard, twaalf kleinkinders en twee agterkleinkinders. (Beeld – 16/01/2008)

SCHEEPERS; Jacobus Andries, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Derdepoort, Pretoria, 23/01/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 23/01/2008)

SCHEPERS; Theresia Heinrietta (Trish) * 25/04/1949 + 04/12/2007. Diens: NH Kerk, Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie, 10/12/2007, 11:00, deur {Ds} P VAN WYK. Draers: Pieter Schepers – Seun; Marius Schepers – Seun; Jan Loggenberg – Broer; Gert Rossouw – Broer; Chris Pienaar – Swaer; Piet Swanepoel – Swaer. Bedankings en Huldeblyk: Charlotte Pienaar. (Begrafnisbrief).

SCHLEBUSCH; {sy Edele} Alwyn Louis (90) + Netcare Pretoria-Oos hospitaal, 07/01/2008, Oud- Vise-Staatspresident. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kroonstad-Noord, Vrystaat provinsie, 11/01/2008, 11:00. Kontak: {Mnr} Ken TERRY van die presidensie by 082-579-3763. Sal onthou word deur sy kinders en gades, veertien kleinkinders en vyf agterkleinkinders. (Foto met berig). (Beeld – 10, 11/01/2008)

SCHOEMAN; Dirk, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Dewlishlaan 27, Albermarle, Germiston, 11/01/2008, 13:00 # Ou Boksburg Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 11/01/2008)

SCHOEMAN; Heinrich Nicolaus (79) + 16/01/2008. Roudiens: NG Gemeente, Lynnwoodrif, Pretoria, 23/01/2008, 13:00. Hy laat na sy eggenote Heleen, seun, dogter en vyf kleinkinders. (Beeld – 23/01/2008)

SCRIBANTE; Albertus van Wyk (75), in lewe van die Theunissen, Vrystaat provinsie. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, Pretoria, 25/01/2008, 14:00. (Beeld – 24/01/2008)

SEMMELINK; Cornelia Margaretha (Neels) * BASSON + 27/01/2008. Teraardbestelling: Porterville Begraafplaas, Wes-Kaapprovinsie, 04/02/2008. (Beeld – 30/01/2008)

STEFFENS; Jacobus, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfield, Boksburg, Gauteng provinsie, 01/02/2008, 11:00 # Nuwe Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 30/01/2008)

VAN AARDT; {Dr} Braam (60) + 17/01/2008, in lewe van Pretoria. Herdenkingsdiens: NG Gemeente, Wonderpark, Akasie, Pretoria, 25/01/2008, 10:00. Sal onthou word deur sy eggenote Corrie, kinders en kleinkinders. (Beeld – 23/01/2008)

VAN AS; Matthys Johannes, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: VEK Kerk, Freeway Park, Boksburg, Gauteng provinsie, 31/01/2008, 15:00. (Beeld – 30/01/2008)

VAN DEN BERG; Zakhira. Rache VAN DEN BERG en Nadeem HARMID kontak Alicia MENIERS by 011-365-9060 oor aanneming van Zakhira. (Beeld – 30/01/2008)

VAN DER MERWE; Frederik Christoffel, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Flaurana, Pretoria, 22/01/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 23/01/2008)

VAN DER MERWE; Hetta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Rietvallei, h v Hans Strijdom en Boeing, Pretoria, 22/01/2008, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 21/01/2008)

VAN DER NEST; Aletta Johanna Jacoba Maria, in lewe van Thabazimbi, Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Van Dyk Park, Mimosastraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 31/01/2008, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 30/01/2008)

VAN DER WALT; Sophie Maria, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, Joubertstraat, Germiston, 15/01/2008, 11:00. (Beeld – 11/01/2008)

VAN GRAAN; Johannes Gerhardus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 11/01/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 10/01/2008)

VAN RENSBURG; Meiring en Joan. Baie geluk met jul Sestigste Huweliksherdenking van Gerrit, Lize en kinders, Marna, Jim, kinders en kleinkinders. Kontak: 072-903-2710. [Foto met berig]. (Beeld – 30/01/2008)

VAN RHEEDE VAN OUDTSHOORN; Elizabeth Johanna Susanna Petronella (74) * LOTZ, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Masonic Haven Kapel, Die Wilgers, Pretoria, 09/01/2008, 10:00. Verassing. [Die van is reg] (Beeld – 09/01/2008)

VAN WYK; Jacob Pieter, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 21/01/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 19/01/2008)

VAN WYK; Jacobus Gerrit du Toit, in lewe van Cullinan, Pretoria. Verassingsdiens: Kerk te Zebra Country Lodge, 17/01/2008, 13:00. Verassing. (Beeld – 21/01/2008)

VAN WYK; Magdalena Chatharina, in lewe van die Plaas Vliegenkraal, Schweizer Reneke distrik, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: AP Kerk, Schweizer Reneke, 23/01/2008, 11:00 # Schweizer Reneke Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 22/01/2008)

VERMAAK; Xania. Pieter CLOETE kontak asb vir Marian by 084-538-8464 oor aanneming van jou dogter Xania. (Beeld – 07, 08, 09/01/2008)

VILJOEN; Maria Gerarda (Gerda), in lewe van Centurion, Pretoria. Gedenkdiens: Protea Aftreeoord, Cliftonlaan, Centurion, 03/01/2008, 10:00. (Beeld – 03/01/2008)

WATSON; Brain Charles, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Tygerpoort, Henrylaan 51, Shere, Pretoria, 09/01/2008, 12:00. Teraardbestelling Privaat. (Beeld – 07/01/2008)

WOODLAND; Zane. Kontak Loftie by 011-763-1129 oor aanneming. (Beeld – 24, 25, 26/01/2008)

  • Hits: 8317