Beeld 2008 04 April
ALLERS; Sarel Christiaan (78), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Noord-Oos, Pretoria, 10/04/2008, 10:00. (Beeld – 09/04/2008)
BEYERS; Hennie. Roudiens: Doves Kapel, h v Kerk- en President Burgerstraat, Pretoria-Wes, 08/04/2008, 11:00. (Beeld – 04, 05, 07/04/2008)
BIERMAN; Willem Marthinus, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NH Kerk, Sonlandpark, 15/04/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 15/04/2008)
BODENSTEIN; Johannes Casper (Cas). Verassingsdiens: NG Kerk, Universiteistoord, 11/04/2008, 11:00. Donasies: KANSA. (Beeld – 08, 09, 10, 11/04/2008)
BOSCH; Gertbrecht Elizabeth Magdalena, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 03/04/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 02/04/2008)
BOSMAN; Abraham Francois Daniel (Tros), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Gemeente Garsfontein, Emmie Hartmanstraat, Garsfontein, Pretoria, 25/04/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 23/04/2008)
BOUWER; Dalene * 20/08/1949 + 21/04/2005. Word nog onthou deur jou eggenoot Raymond. (Foto met berig). (Beeld – 21/04/2008)
BRITS; Billy en Halcyone. Baie geluk met u Goue bruilof herdenking (50jaar) onlangs. Billy het in die Metallurgiese laboratorium van Unie Staal Korporasie in Vereeniging vir 42 jaar gewerk. Hulle woon nou in Brackenfell, Kaapstad. (Vanderbijl Ster – 14 tot 18/04/2008)
BUYS; Izak Stephanus, in lewe van Henly on Klip, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Boksburg Park, Gauteng provinsie, 21/04/2008, 12:00. Verassing. (Beeld – 18/04/2008)
CALITZ; Louis (afgetreede Prof in Opvoedkunde Univ van Pretoria), in lewe van Pretoria. Dankdiens: Kerksondermure, h v Hendrik Verwoerd- en Hippolaan, Centurion, Pretoria, 29/04/2008, 11:00 # 09:45, Olievenhoutbosch Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 28/04/2008)
COETZEE; Hester Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 29/04/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 28/04/2008)
COTTRELL; Shaun Graham. Verassingsdiens: Glen Metodiste Kerk, Keeshondstraat, Garsfontein, 12/04/2008, 10:00. Donasies: Pretoria Boys High Rock Climbing Club. Kontak: 082-562-8288. (Beeld – 11/04/2008)
DA SILVA MIRANDA; Jose, in lewe van Walkerville, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: 01/04/2008, 11:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 01/04/2008)
DE BRUIN; Jan Phillipus, ID-710218-5261-085. Kontak dringend vir Catharina Johanna COETZER, ID-780510-6114-083, by 072-982-7169 oor jou kind. (Beeld – 17/04/2008)
DE JONGH; Albert, in lewe van Ramsgate, Kwa-Zulu Natal provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria, 14/04/2008, 12:30 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 12/04/2008)
DE KOKER; Petro. Sy sal onthou word deur haar Man, Kinders, Kleinkinders, Agterkleinkinders, Familie en Vriende. (Beeld – 04/04/2008)
DE LANGE; Christoffel Gert Petrus * 15/04/1946 + 28/03/2008. Diens: Gelei deur {Ds} Hans VAN DEVENTER, NG Kerk Fonteine, Sasolburg, Vrystaat provinsie, 01/04/2008, 12:00. Hy word oorleef deur sy vrou Marie, kinders, kleinkinders, familie en vriende. Draers by Kerk: Jaco de Lange - seun, Christo de Lange - seun, Francois de Lange – seun, Arie de Lange – broer, Nic de Lange –broer en Roelf Jacobs – skoonseun. (Begrafnisbrief – 01/04/2008)
DE MEYER; Lourens. Kan Piet Lourens DE MEYER en Elsa Elizabeth BOOYSEN (ROUX) vir Mark Hartridge BOYLE kontak by 083-310-4349 of 082-920-8837 oor aanneming van Lourens DE MEYER. (Beeld – 16, 17, 18/04/2008)
DE VILLIERS; Abraham (Pyp), in lewe van Randparkrif, Johannesburg. Diens: NG Kerk, Kloofendal, Opallaan 19, Kloofendal, Roodepoort, Gauteng provinsie, 11/04/2008, 14:30. (Beeld – 10/04/2008)
DIPPENAAR; Nico * 23/05/1980 + 21/04/2008. Word nog onthou deur sy Ouers, Anel, Familie en Vriende. (Foto met berig). (Beeld – 21/04/2008)
DU PLESSIS; Jan-Hendrik en Wendy HALL, baie geluk met julle verlowing, van julle ouers Attie en Barbare DU PLESSIS en Roger en Anne HALL. (Beeld – 04/04/2008)
DU PLESSIS; Ryno, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NH Kerk, Zwartkop, Irelandweg, Eldoraigne, Pretoria, 23/04/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 22/04/2008)
DU PLESSIS; Sophia Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Môregloed, Pretoria, 24/04/2008, 12:00 # Pretoria-Noord Begraafplaas. (Beeld – 22/04/2008)
DU PLESSIS; Stephanus. Dankdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, Pretoria, 18/04/2008, 10:00 # Ou Centurion Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 16/04/2008)
ERASMUS; Johanna Catharina, in lewe van Johannesburg. Roudiens: NG Kerk, Lindenpark, Johannesburg, 24/04/2008, 11:30. Verassing. (Beeld – 23/04/2008)
FERREIRA; Kate. Dankdiens: Voortrekkermonument Kapel, Eeufees-weg, Pretoria, 04/04/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 03/04/2008)
FISCHER; Otto Julius ID-2806601-5071-085. Diens: 24/04/2008. Sal onthou word deur Winnie, Chris, Anche, Norma en Isabel. (Beeld – 25/04/2008)
FÖLSCHER; Henrietta, in lewe van Brits, Noordwes provinsie. Roudiens: NH Kerk, Noordwes, Daspoort, Pretoria, 11/04/2008, 13:00. Verassing. (Beeld – 10/04/2008)
FOORD; Jeanette Emma, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderboompoort, 11/04/2008, 13:00. (Beeld – 10/04/2008)
FOURIE; Hester Jacoba, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Haakdoorn, Pretoria, 29/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 28/04/2008)
FROST; Catherine Elizabeth (68) * MOIR. Roudiens: NG Kerk, Alberton-Wes, Forestraat, New Redruth, Alberton, Gauteng provinsie, 03/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 03/04/2008)
GEY VAN PITTIUS; Eunice, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 27/04/2008, 10:00. Kerkdiens: Sewendedag Adventiste Kerk, 27/04/2008, 11:30. (Beeld – 25/04/2008)
GREYLING; Stephanus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Wes, h v Rietfontein- en Bassstraat, Boksburg, 25/04/2008, 10:00. (Beeld – 24/04/2008)
GROBLER; Isabel. Dankdiens: Schanshoogte, Van Riebeeckweg, Voortrekkerhoogte, Pretoria, 15/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 12/04/2008)
GROBLER; Jeanne (85) * MEYER, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 04/04/2008, 11:00. (Beeld – 02/04/2008)
GROBLER; Stephanus Phillipus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Primrose-Oos, Belhambraweg, Germiston, Gauteng provinsie, 03/04/2008, 12:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 01/04/2008)
GRUNDLINGH; Anna Christina (99), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 17/04/2008, 10:00. (Beeld – 15/04/2008)
HEAP; Lize + 26/03/2008, Wynberg Hospitaal. Roudiens: NG Kerk, Kranskloof, 02/04/2008, 12:00. Sal onthou word deur haar ouers Sam en Elize en Grootouers. (Beeld – 31/03, 01/04/2008)
HEYNEKE; {Ds} Pieter Abraham + 05/04/2008, in lewe van Potchefstroom, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Miederpark, Potchefstroom, 10/04/2008, 11:00. (Beeld – 09/04/2008)
JANSE VAN RENSBURG; Esteé, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Pretoria-Oosterlig, Leastraat 460, Waterkloof Glen, Pretoria, 01/04/2008, 15:00. Verassing. (Beeld – 01/04/2008)
JOOSTE-COETSEE; Henning Johannes Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Doxa Doe, Oos Kampus Kerk, h v Atterbury- en Olympussstraat, Pretoria, 03/04/2008, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 02/04/2008)
JORDAAN; Rey Jordaan. Gedenkdiens: NG Kerk, Herwoodrylaan, Umhlanga, Kwa-Zulu natal provinsie, 25/04/2008, 12:00. (Beeld – 24/04/2008)
KITCHING; James, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Moreletapark, Baltimorestraat, Pretoria, 23/04/2008, 14:00. Verassing. Donasies: EE 111 Moreletapark. (Beeld – 22, 23/04/2008)
KLEYNHANS; Jan Hendrik, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Montana, Pretoria, 02/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 01/04/2008) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Noord, 012-565-4269.
KOEKEMOER; Cornelia Aletta Petronella, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 23/04/2008, 10:00. (Beeld – 22/04/2008)
KOEN; Lynette, in lewe van Potchefstroom, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: Duet Gemeente, Potchefstroom, 16/04/2008, 11:00. (Beeld – 15/04/2008)
KRUGER; Genevieve * 05/09/2007. Enige besware teen die aanneming van Genevieve deur André en Enid PRETORIUS, kontak Santie DE BEER by 018-771-2017/8. (Beeld – 11/04/2008)
LACANTE; Antoinette, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Doornpoort, Pretoria, 24/04/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 22, 23/04/2008)
LE ROUX; Flip. Roudiens: NG Kerk, Valleisig, h v Tipperaryweg en Mayostraat, Faerie Glen, Pretoria, 03/04/2008, 11:00. Verassing. (Beeld – 02/04/2008)
LE ROUX; Hermanus Jacobus, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Duncanville, Vereeniging, 02/04/2008, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 02/04/2008)
LOUW; Anna Susanna Hendrina (68) * FOURIE, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 03/04/2008, 10:00. (Beeld – 01/04/2008)
LOUW; Antoinette, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 24/04/2008, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 23/04/2008)
MARTIN; Alida, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Tygerpoort, Pretoria, 17/04/2008, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 17/04/2008)
MATTHEWS; Pieter Lodewikus, in lewe van Unitaspark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Vereeniging, 09/04/2008, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 09/04/2008)
MATTHYSEN; Joseph Jacobus, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Waterkloof, Giovanettistraat, Pretoria, 15/04/2008, 11:00. Donasies: Sungardens Hospice. (Beeld – 14/04/2008)
MEIRING; Leon Jakobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 23/04/2008, 12:00. (Beeld – 22/04/2008)
MEYER; {Prof} Bern + 30/03/2008, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Gemeente Lynnwood, Pretoria, 04/04/2008, 10:00. Hy laat sy vrou Alet en seun Jacques na. [Foto met berig]. (Beeld – 03/04/2008)
NAUDé; Pinard * 19/02/1925 + 30/03/2008. Dankdiens: NG Kerk, Kameeldrif, 07/04/2008, 11:00. Sal onthou word deur Rolanda, Willem, Cenza, Charlotte, Charles, Justus, Pinard, Ida en Nina, skoonkinders en kleinkinders. Verassing. (Beeld – 03/04/2008)
NOBRE; Gabriella (du Toit), ID-970122-0182-087. Kan Frans DE JONGE, ID-730417-5266-088, voorheen van Glendoverstraat 79, Woodhill, Pretoriuspark, Pretoria, dringend vir Esmeralda Analine DU TOOI nee NOBRE, ID-78042-0190-086 kontak oor die aanneming van sy biologiese dogter Gabriella. (Beeld – 16, 17, 18/04/2008)
NORDIN; Anna Cornelia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Kameelsdrif, Pretoria, 09/04/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 08/04/2008)
OBERHOLZER; Pieter Jan Antonie, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Vandykpark, Mimosastraat, Boksburg, 23/04/2008, 10:00. (Beeld – 22/04/2008)
PIETERSE; {Me} A A nee SCHNIT, ID-681208-0071-089. Kontak dringend vir {Mnr} A P PIETERSE, ID-730425-5110-081, by 073-587-8936 oor egskeiding. (Beeld – 16/04/2008)
PIETERSE; A P, ID-730425 5110 081. {Me} A A PIETERSE * SCHNIT, ID-681208 0071 089, kontak {Mnr} A A Pieterse by 073-587-8936 oor egskeiding. (Beeld – 02, 09, 23/04/2008)
PITTENDRICH; Glaudine Audre (Eddy) * 1925 + 09/04/2008, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Private Familie diens was gehou op 19/04/2008. Op 10/05/2008 word 'n Familie en Vriende byeenkoms ter ere van Eddy gehou by hul huis in Vereeniging. Sy laat na haar eggenoot {Dr} Alan (Chairperson of the Vaal Elderly Forum), twee seuns en een dogter en twee kleinkinders. { Eddy en haar man was ook in die beginstadium van die GGSA Vaaldriehoektak verbonde). (Foto met berig). (Vanderbijl Ster – 21 tot 25/04/2008)
POOTS; Douglas, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Du Toitstraat, Pretoria, 24/04/2008, 14:00. Verassing. (Beeld – 24/04/2008)
POTGIETER; Anna Maria Cornelia, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Sonlandpark, 18/04/2008, 11:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld - 18/04/2008)
PRETORIUS; Marthinus Wessel, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 25/04/2008, 14:00. (Beeld – 24/04/2008)
PRETORIUS; William Adriaan, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 10/04/2008, 10:00. Dankdiens: AP Kerk, Pretoria-Oos, Glenwood-Wes, Lynnwood Glen, 10/04/2008, 11:00. (Beeld – 09/04/2008)
PRINSLOO; Hennie Josephina (José), in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 24/04/2008, 09:30. Erediens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 24/04/2008, 10:30. (Beeld – 22/04/2008)
REYNEKE; Jacobus Carel Christoffel, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 26/04/2008, 11:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 25/04/2008)
RIEKERT; Danie en Joey. Baie geluk met u 62ste Huweliksherdenking onlangs, hulle woon al 57 jaar in Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, van hulle twee kinders, sewe kleinkinders en nege agterkleinkinders. (Foto met berig). (Vanderbijl Ster – 14 tot 18/04/2008)
ROOS; {Dr} Petrus (Pieter) * 06/05/1932 + 11/04/2008. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kleinmond, Derdelaan, Wes-Kaapprovinsie, 15/04/2008, 11:00 # Kleinmond Begraafplaas. (Beeld – 12/04/2008)
SMITH; Johannes Anthonie Lodewicus, in lewe van Boksburg, Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Pretoria-Wes, 25/04/2008, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 25/04/2008)
SNYGANS; Cecily Evelyn, in lewe van Viljoensdrif, (naby Vereeniging net oor die Vaalrivier), Vrystaat provinsie. Roudiens: NG Kerk, Deneysville, Vrystaat provinsie, 16/04/2008. Verassing. (Beeld – 16/04/2008)
STEVENS; Mchiel Johannes (37) * Primrose, Germiston, Gauteng provinsie + 30/03/2008. Verassing: 08/04/2008. Sal onthou word deur sy eggenote, kinders en ouers. (Beeld – 10, 11/04/2008)
STEYN; Theunis Frederik, in lewe van Golfpark, Meyerton, distrik Vereniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AP Kerk, Meyerton, 05/04/2008, 11:00 # Libanon Landgoed Begraafplaas, distrik Meyerton. (Beeld – 05/04/2008)
STONIER; Beatrix, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: OA Kerk, Boksburg-Noord, Paul Smitstraat, 18/04/2008, 10:00. (Beeld – 17/04/2008)
SWART; Netelien * 01/02/2005. Kan J J SWART * 09/04/1977 dringend vir Kentse MAHOKA kontak by 018-632-7900 of 018-632-7939 oor aanneming van sy dogter Netelien. (Beeld – 16, 23/04/2008)
SWART; Schalk Willem Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Teresapark, Pretoria, 04/04/2008, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/04/2008)
SWARTS; Pieter Johannes (52), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Stellastraat, 28/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 26/04/2008)
TERBLANCHE; Stephanus Johan, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kruin Gemeente, Kempton Park, Gauteng provinsie, 02/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 02/04/2008)
THERON; Johan Jacques + 24/04/2008, in lewe van Brooklands Estate, Johannesburg. Roudiens: Trinity Metodiste Kerk, h v Vyfdelaan en Vyfdestraat, Linden, Johannesburg, 29/04/2008, 14:00. Sal onthou word deur Elizabeth, Jacques, Dale, Lisette en Nicci. (Beeld – 26, 28/04/2008)
THOM; Lena, in lewe van Kronendal, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Arcadia, h v Wessels- en Kerkstraat, Arcadia, Pretoria, 16/04/2008, 09:30. (Beeld – 16/04/2008)
VAN BILJON; Joseph Albertus (Oom Bert), in lewe van Pretoria. Diens: NG Kerk, Tygerpoort, Pretoria, Henrylaan 51, Shere, Pretoria, 04/04/2008, 14:30. Teraardbestelling: Privaat. (Beeld – 02/04/2008)
VAN DER VEEN; {Dr} Gerrit Willem, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexlaan, Pretoria, 22/04/2008, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 19, 21/04/2008)
VAN DER WALT; Suzette, in lewe van Pretoria en Suidkus, KZN. Roudiens: Geref Kerk, Akasia, Hoewe 19, Renestraat, Akasia, Pretoria, 11/04/2008, 11:00. (Beeld – 10/04/2008)
VAN DER WESTHUIZEN; Tanya, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 22/04/2008, 10:00. (Beeld - 18/04/2008)
VAN JAARSVELD; Gert. Dankdiens: NG Kerk, Kirknesstraat, Sunnyside, Pretoria-Oos, 07/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 05/04/2008)
VAN REENEN; Hugo Hendrik (Cowboy) + 01/04/2008. Begrafnis: Mooifontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie, 08/04/2008, 14:00. (Beeld – 07/04/2008)
VAN ROOYEN; Denys Johan, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Boksburg-Noord, Championstraat, 11/04/2008, 11:00. (Beeld – 10/04/2008)
VAN SCHALKWYK; Johanna Sophia, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Emily Hobhouse Aftree-Oord, Pretoria, 25/04/2008, 10:00. (Beeld – 23/04/2008)
VENTER; Albertus Johannes (Johann), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Holokleria Kerk van die Nasarene, 30/04/2008, 09:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 30/04/2008)
VENTER; Irishka * 05/11/2001. Kan die Biologiese ouer/s die Welsyn by 011-412-1035 kontak oor aanneming van Irishka. (Beeld – 10, 11/04/2008)
VENTER; Melissa. Anna Maria BEETON * 30/06/1962, kontak {Mevr} J COMBRINCK van Ondersteuningsraad Pretoria by 012-325-2320 oor aanneming van Melissa. (Beeld – 22, 23, 24/04/2008)
VERHOEF; Helena Johanna Susanna (86), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Willow Haven Aftree-Oord, Hartestraat 139, Wilgers, Pretoria, 18/04/2008, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 17/04/2008)
VILJOEN; Johanna Aletta, in lewe van Rothdene, Meyerton distrik, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Risiville, Meyerton distrik, 21/04/2008, 14:00 # Riversdal Begraafplaas, Meyerton distrik. (Beeld – 21/04/2008)
VREY; Pieter Johannes Francois, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, 11/04/2008, 13:00. (Beeld – 10/04/2008)
WERNICH; Christiaan Albertus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Eloffsdal, Pretoria, 05/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 04/04/2008)
WESSELS; Arno. Dankdiens: NG Gemeente Kapel, Pierre van Ryneveld, Baltimorestraat, Pretoria, 18/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld - 16/04/2008)
WESSON; Aubrey Mayer-Frans, ID-040930 5339 080. Alfred Mayer WESSON, ID-750129 5157 085 en Lizaan WESSON, ID-870815 0031 086, kontak vir Ronel MOLLENTZE by 083-313-3400 oor aanneming van Aubrey Mayer-Frans. (Beeld – 01/04/2008)
YOUNG; Maria Elizabeth, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Lyttelton, Pretoria, 24/04/2008, 10:00. Verassing. (Beeld – 23/04/2008)
- Hits: 7246