Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2009 04 April

ALBLAS; Martha Maria Susanna, in lewe van Sunnyside, Pretoria, Verassingsdiens: Geref Kerk, Sunnyside, Troyestraat, 02/04/2009, 10:30. (Beeld – 01/04/2009)

ALERS; Eliza Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Johova Getuies, Schuurmanlaan 974, Tuine, Pretoria, 24/04/2009, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 23/04/2009)

ASPINALL; Toni. Gedenkdiens: St Augustines Kerk, 22/04/2009, 11:00. Verassing. Donasies ipv blomme: Rek naam. Mohau Centre, Swift kode, Firnzajj 926, Verwysing Toni, Bank, Lynnwood, Pretoria, FNB-62029251197, bankkode-252045 (Beeld – 21/04/2009)

AURET; Carolina Petronella, in lewe van Pretoria, Verassingsdiens: NG Kerk, Valhalla, Pretoria, 03/04/2009, 10:00. (Beeld – 01/04/2009)

BARNARD; Marthinus Christoffel (Oom MC), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Oosterlig, Pretoria, 25/04/2009, 12:30 # 11:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 25/04/2009)

BASSON; Conrad (24) en Werner (27) + 22/04/2009. Sterkte aan julle ouers, stiefouers, Monja BLOEM, Nadia BASSON (Werner se eggenote) en Loane Lieschen (1) BASSON (Werner se dogtertjie) van die Recruitment Span. Boeboe (Conrad) jy was my beste pêl en die liefde van my lewe. Oom Kobus NOLAN (39) (Stiefpa) en Tannie Simone, dankie vir julle wonderlike seuns, Nadia en Loane ek dink aan julle van Monja. (Beeld – 24, 25/04/2009)

BASSON; Conrad en Werner + 22/04/2009. Sterkte aan julle ouers, stiefouers, Monja BLOEM, Nadia BASSON en Loane LIESCHEN van die Recruitment Span. Boeboe (Conrad) jy was my beste pêl en die liefde van my lewe. Oom Kobus en Tannie Simone, dankie vir julle wonderlike seuns, Nadia en Loane ek dink aan julle van Monja. (Beeld – 24/04/2009)

BOTHA; Johannes Hermanus, ID-490628 5086 082, + 11/04/2009. (Beeld – 24, 25, 27/04/2009)

BOUWER; Daleen * 20/08/1949 + 21/04/2005. Ek is nog steeds lief vir jou, Raymond. (Foto met berig). (Beeld – 21/04/2009)

BRITS; Maggie, in lewe van Ons Huis, Roodepoort, Gauteng provinsie. Teraardbestelling: Roodepoort Begraafplaas, Olivierstraat, 16/04/2009, 13:00. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kremetartstraat, Culemborgpark, Randfontein, Gauteng provinsie, 16/04/2009, 14:00. (Beeld – 16/04/2009)

BROWN; George Frederick (Frieda), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Noord, 30/04/2009, 14:00. (Beeld – 30/04/2009)

BROWN; Kyle Luke. Kennisgewing dat Carmen NIEUWENHUIZEN en Hendrik NIEUWENHUIZEN aansoek doen vir die regmatige aanneming van Kyle Luke BROWN. Enige besware kan by die Kommissaris van Kindersorg in gedien word. Verteenwoordiger van aansoekers, Geyser en Coetzee Prokureurs Centurion, Pretoria, 012-663-5247/8. (Beeld – 06, 08/04/2009)

CONRADIE; Maria Susanna Elizabeth (Ria), in lewe van Valhalla, Pretoria. Gedenkdiens: Het plaasgevind vanuit die NG Kerk, Valhalla-Suid, 01/04/2009, 13:00. Verassing. (Beeld – 07/04/2009)

CRONJE; Hendrik Jacobus, in lewe van Pretoria. Roudiens: Ou Apostoliese Kerk, Sinoville, Pretoria, 24/04/2009, 10:00. Verassing. (Beeld – 23/04/2009)

DE BRUIN; Tiaan. Kobus OLIVIER kontak dringend die maatskaplikewerker, {Me} Hester BURGER by 082-922-2277 oor die aanneming van Tiaan. (Beeld – 01, 02, 03/04/2009)

DE JAGER; Rudolph Marchant, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Doornkloof, Pretoria, 17/04/2009, 11:00. (Beeld – 16/04/2009)

DE KOCK; Susara Elizabeth, in lewe van Port Elizabeth, Wes Kaapprovinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Noord, 18/04/2009, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 18/04/2009)

DIPPENAAR; Nico * 23/05/1980 + 21/04/2007. Jy word nog steeds onthou deur almal. (Foto met berig). (Beeld – 21/04/2009)

ELS; Casper Jacobus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, Boksburg, h v Paul Kruger- en Vierdestraat, Boksburg-Noord, 03/04/2009, 11:00. (Beeld – 02/04/2009)

FALEVO DE CARVALHO; Jose, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Katolieke Kerk, Lyttelton, Pretoria, 16/04/2009, 10:00. (Beeld – 15/04/2009)

FERREIRA; Gilbert du Plessis (Gill) (74) * 02/04/2009. Sal altyd onthou word deur Alta, kinders Gilbert, Danie en Pieter, kleinkinders, broers, suster, nefies, niggies en vriende. Roudiens: Presbiteriaanse Kerk, Malibongweweg, Randburg, Gauteng provinsie, 08/04/2009, 14:00. (Beeld – 07/04/2009

GUNN; Frances, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 20/04/2009, 09:30. Troosdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 20/04/2009. (Beeld – 17/04/2009)

HARRIS; Brendon + 06/04/2009. Diep betreur deur sy familie en vriende. Kontak: sy suster Teresa HARRIS, +44 782 552 2538. (Beeld – 13/04/2009)

HAVENGA; Elsie, in lewe van Lyttelton, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lyttelton, Langebrinkstraat, 20/04/2009, 11:00. (Beeld – 17/04/2009)

HUMAN; Mechayia. Kan Paul DE FONDAUMIERE dringend die nommer 072-800-8959 skakel oor die aanneming van Machayia. (Beeld – 01, 02, 03/04/2009)

JORDAAN; Barend Christiaan. Daniel Nicolaas JORDAAN * 10/06/1981, kontak dringend vir Susan WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van Barend. (Beeld – 23, 24/04/2009)

JORDAAN; Susanna Margareth Maria * WIID, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Capital Park, Pretoria, 23/04/2009, 10:00. (Beeld – 21/04/2009)

JOUBERT; Christiaan Petrus + 21/04/2009, in lewe van Pretoria. Ons mis jou van Desiree en gesin. (Beeld – 24/04/2009)

KOK; Christina Maria Izabella, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Pierneefrand, Pretoria, 17/04/2009, 09:30. Verassing. (Beeld – 17/04/2009)

KREFT; Aidan * 09/04/2009, Femina Kliniek, Pretoria. Seun van Rainer en Annette KREFT, kleinseun van Dieter en Ina KREFT, Arnold en Barbie DE BRUTO. (Beeld – 13/04/2009)

KRIEL; Andries * 15/01/1945 + 06/04/2008. Oubaas ons mis jou baie van Lettie, kinders en kleinkinders. (Foto met berig). (Beeld – 07/04/2009)

LABUSCHAGNE; Jan Hendrik, in lewe van Phumalane, Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Noord, 08/04/2009, 14:00. (Beeld – 07/04/2009)

LANDSBERG; Erich Ferdinand, in lewe van Bonaccord, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Haakdoringboom, Pretoria, 08/04/2009, 13:00. (Beeld – 07/04/2009)

LOTZ en DU PLESSIS; Willie het op 09/04/2009 op sy knie in 'n lugballon die groot vraag aan Marthé gevra. Die groot dag is 13/06/2009.(Foto met berig). (Beeld – 18/04/2009)

MILLER; Errol Keith, in lewe van Pretoria, Verassingsdiens: AVBOB Rebeccastraat Kapel, Pretoria-Wes, 02/04/2009, 10:00. (Beeld – 01/04/2009)

MINNAAR; Jean, in lewe van Pretoria. Roudiens: Pretoria Sungardens Kapel, Twigstraat 18, Lynnwood Glen, Pretoria, 29/04/2009, 14:00. Donasies: Pretoria Sungardens Hospice, Posbus 90554, Garsfontein, Pretoria. (Beeld – 25/04/2009)

MULLER; Anna Barbara, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 17/04/2009, 13:00. Verassing. (Beeld – 17/04/2009)

NAUDÉ; {Dr} Jacobus Petrus (Kobie) + 07/04/2009, voormalige Tandarts vir 43 jaar in Centurion, Pretoria, vanaf 1974 vir 24 jaar lid van die eerstydse Stadsraad van Verwoerdburg asook voorsitter van die Bestuurskomitee. In die Tagtigerjare, vir drie jaar President van die Tandheelkundige Vereniging van SA, in 1986 die President van die Munisipale Vereniging van Transvaal. Oorleef deur sy vrou Chrissie, twee seuns en kleinkinders. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton-Noord, Pretoria, Monumentlaan 213, Centurion, 09/04/2009, 12:30. (Beeld – 09/04/2009)

NEL; Mary Dorothea, in lewe van Randburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Afrikaans Presbiteriaanse Kerk, h v Elisestraat en Malibongweweg, Randburg, 01/05/2009, 10:30. Verassing. Donasies: Aan die Kerk. (Beeld – 29/04/2009)

OLIVIER; Helena Maria (83), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 02/04/2009, 11:00. (Beeld – 30/04/2009)

OOSTHUIZEN; Janet (71), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 30/04/2009, 11:00. (Beeld – 30/04/2009)

POTGIETER; Martha Maria, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 28/04/2009, 09:30. (Beeld – 27/04/2009)

PRETORIUS; Agnes Maria (Raais) * 08/07/1914 + 14/03/2009, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Krugersdorp, 21/04/2009, 12:00 # 13:30, Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp. (Beeld – 20/04/2009)

REDELINGHUYS; Eben Wilhelmus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Kerk sonder Mure, Centurion, Pretoria, 08/04/2009, 10:00. (Beeld – 07/04/2009)

SCHOEMAN; Hendrik Andries, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 16/04/2009, 13:00. (Beeld – 15/04/2009)

SCHUTTE; Irma (Besie) * 22/01/1949 + 10/04/2009. Sy sal onthou word deur Jaap (Jaspers), kinders Estie, Irma {Jr}, Naomi hulle gades en kleinkinders. Begrafnisdiens: Agnes Anglikaanse Kerk, Kloof, h v Abelia- en Kerkstraat, Kloof, Pretoria, 16/04/2009, 13:30. (Beeld – 15, 16/04/2009)

SCOTT; W M (Willie). Ons geliefde eggenoot, vader, oupa en oupagrootjie na een jaar verlang ons nog steeds na u. (Beeld – 29/04/2009)

SCULLARD; Judith Magdalena, kontak dringend vir Aubrey Douglas SCULLARD by 072-498-2583 oor egskeiding. (Beeld – 13, 15, 16, 17/04/2009)

STEYN; Dunkin, DOB 19/05/2006. {Mr} Danie and {Mrs} Gladys STEYN, please contact {Mrs} M SMOOK, social worker at CSC Brakpan at 011-744-4020, re the adoption of Dunkin. (Beeld – 15/04/2009)

STEYN; Susanna Christina, ID-880601 0112 003, kontak dringend die Maatskaplike werkster, Elise MORGENROOD by 011-828-6395 oor die aanneming van jou dogter gebore 24/06/2005. (Beeld – 03/04/2009)

SWANEPOEL; Isabel (Bettie) + 25/04/2009. Eggenote van Roelf, ma van Roelof, Teuni en Vorster. Gedenkdiens: Utopia Place, Curalaan 840, h v Lynnwoodweg, Willow Glen, Pretoria, 01/05/2009, 10:00. Vir besonderhede: Teuni – 082-467-2365. (Beeld – 30/04/2009)

VAN DEN BOSCH; Johannes * 04/04/1946 + 10/04/2009 en Jacobi * 01/05/1941 + 10/04/2009, in lewe van Mooiplaas, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrand, Pretoria, 170/04/2009, 11:00. (Beeld – 17/04/2009)

VAN HEERDEN; Barend Izak Jacobus, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 18/04/2009, 10:00. Verassing. (Beeld – 17/04/2009)

VAN HEERDEN; Jacobus Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AGS Lofdal Kerk, h v Ben Swart- en Veertiendelaan, Gezina, Pretoria, 07/04/2009, 11:00. (Beeld – 04/04/2009)

VAN NIEUWENHUIZEN; Nicola. Jan Hendrik VAN DEN BERG, kontak dringend vir Salomene COMBRINK by 082-506-7066 oor aanneming van Nicola. (Beeld – 31/03, 01, 02/04/2009)

VAN ROOYEN; Isabel. Verassingsdiens: NG Kerk, Fearie Glen, Pretoria, 17/04/2009, 11:00. (Beeld – 17/04/2009)

VAN WYK; Petrus Ignatius Michael (Pim), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Valleisig, Pretoria, 16/04/2009, 14:00. Verassing. (Beeld – 15/04/2009)

VERMEULEN; Alida Maria, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Collage Kerk, h v Gypsun- en Hornblendstraat, Elarduspark, Pretoria, 17/04/2009, 11:00. Inligting: 078-173-4005. (Foto met berig). (Beeld – 15/04/2009)

VERWOERDT; Arrie Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moreleta Park, Pretoria, 24/04/2009, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 24/04/2009)

VISAGIE; Frederick Wilhelm (Fred), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NH Kerk, Pretoria-Oos, 08/04/2009, 15:00. Verassing. (Beeld – 07/04/2009)

VISSER; Salome, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Magalieskruin, Pretoria, 08/04/2009 (Regstellings van Datum) 09/04/2009, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 08, 09/04/2009)

VOSLOO; Susan * 28/02/1989 + 10/04/2009. Begrafnisdiens: Lewende Woord Moot-Kampus Kerk, Wonderboom, Pretoria, 17/04/2009, 14:00. Pastoor Nolan, 082-775-1465. (Beeld – 17/04/2009)

WALTER; Avril Yvette, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Rooms Katolieke Kerk, Vereeniging, 03/04/2009, 11:00. (Beeld – 02/04/2009)

WESTENRAAD; Rudi en Carina JOUBERT kontak dringend die CMR Meyerspark by 012-803-1978 oor die aanneming van julle seun. (Beeld – 08, 15/04/2009

  • Hits: 6701