Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2010 02 February

AUKAMP; Lindie Elize * 01/06/2003. Gerhardus Roedolf CORDIER, ID-751103 5187 086 en Annemarie Elize AUKAMP * 12/10/1985, kontak dringend {Me} C SLABBERT by CMR Valhalla by 012-654-6026 of 082-865-5303. (Beeld – 15, 16, 17, 18/02/2010)

BENSON; Bradley. Theuns en Carol BENSON kontak dringend vir Mieke vd SMIT by 012-567-4551 oor aanneming van Bradley. (Beeld – 25, 26, 27/02/2010)

BENSON; Daniel. Theuns en Carol BENSON kontak dringend vir Mieke vd SMIT by 012-567-4551 oor aanneming van Daniel. (Beeld – 25, 26, 27/02/2010)

BENSON; Monique. Theuns en Carol BENSON kontak dringend vir Mieke vd SMIT by 012-567-4551 oor aanneming van Monique. (Beeld – 25, 26, 27/02/2010)

BOTHA; Nicolaas Johannes. Begrafnisdiens: NG Kerk, Petronella, Pretoria, 19/02/2010, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/02/2010)

BOTMA; Daniël Albertus, in lewe van Clarens, Vrystaat provinsie. Verassingsdiens: NG Tygerpoort Gemeente, Pretoria, 09/02/2010, 10:30. (Beeld – 08/02/2010)

BREYTENBACH; Driekie. Hiermee maak ek Ferdie Karel BREYTENBACH bekend dat ek my skeisaak met Driekie by die Sentrale Egskeidingshof aanhangig maak. Enige besware kan by {Mevr} Rika BREYTENBACH 072-369-8496 ingedien word. (Beeld – 20, 22/02/2010)

BRITS; Jan Daniël * 08/11/1934 + 01/02/2010. Ons sal na my eggenoot, ons vader, oupa en oupagrootjie verlang, van Sybil, Nico, Danie, Dorinda, familie en vriende. Dankdiens: AGS Kerk, Florida Park, Roodepoort, Gauteng provinsie, 05/02/2010, 11:00. (Beeld – 04/02/2010)

CILLIERS; Justin Curtis Jon, ID-000523 5187 084. John Jason CILLIERS kontak dringend vir Ansie LOUW by 011-764-8301 oor aanneming van Justin. (Beeld – 25/02/2010)

COETZEE; Ivor John * 02/10/1934 + 18/02/2010, in lewe van Queenswood, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Noord-Oos, Pretoria, 24/02/2010, 12:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 24/02/2010)

COETZER, Shellida. Sheldon COETZER, ID-841005 0170 086, kontak dringend vir {Me} S WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van Shellida. (Beeld – 22/02/2010)

DEYSEL; Charlotte Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Silverton, Pretoria, 18/02/2010, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/02/2010)

DU TOIT; Anna Elizabeth (Nakkie), kleindogter van oud President M T STEYN, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Lux Mundi Gemeente, Florisstraat, Garsfontein-Oos, Pretoria, 06/02/2010, 10:00. Verassing. (Beeld – 04/02/2010)

ERASMUS; Johannes Pierre (Jono) * 07/08/1985 + 30/01/2010. Ons gaan ons Seun, Broer, kleinkind, vriend en kollege baie mis. Gedenkdiens: Mosaiëk Teatro, Daniellestraat, vanaf Davidsonstraat en Veertiendelaan, Fairland, Roodepoort, Gauteng provinsie, 08/02/2010, 10:00. (Beeld – 06/02/2010)

FRYLINCK; Magdalena Hilda * 27/02/1941 + 03/02/2010, in lewe van Serenata Aftree-oord, Wellington, Wes-Kaapprovinsie, voorheen Pretoria. Roudiens: NG Moedergemeente, Wellington, 10/02/2010, 11:00. Verassing privaat. (Beeld – 05/02/2010)

GELDENHUYS; Berend, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Rynpark 1 ouetehuis, 25/02/2010, 10:00. (Beeld – 24/02/2010)

GOOSEN; Carel Frederick (82) * 02/12/1927 + 20/12/2009, voormalige eienaar van Vaal Armature Winders te Vanderbijlpark, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Sy heengaan word diep betreur deur sy Eggenote, Kinders, Kleinkinders, Agterkleinkinders, Familie en Vriende. [Foto met berig]. (Vanderbijlpark Ster – 01 tot 05/02/2010)

GROENEWALD; Hester Carolina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 04/02/2010, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 03/02/2010)

HAUPT; Deon * 20/06/1963 + 01/02/2009 en Renché * 25/06/1966 + 01/02/2009.Mommy and Daddy we miss you, your Children, Brothers, Sisters, Mom and Dad. [Foto met berig]. (Beeld – 01/02/2010)

JORDAAN; Devyn. Can Grant LONGHURST please contact the Alberton Magistrates Courts on 011-907-8910 for the adoption of Devyn. (Beeld – 04, 05/02/2010)

JOUBERT; Attie (86), voorheen werksaam by Beeld en Die Burger + 01/02/2010. Dankdiens: Was op 03/02/2010. Word diep betreur deur sy Eggenote, seun Francois en familie. Kontak: Jane 012-804-0682. (Beeld – 09, 10/02/2010)

KOTZE; {Mevr} Engela Jacoba, in lewe van Dunnotter, distrik Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Dunnotter, 11/02/2010, 10:00 # Nigel Begraafplaas, Graf No.D517. (Beeld – 10/02/2010)

KRUGER; Barend Daniel Petrus, in lewe van Westdene, Johannesburg. Verassingsdiens: NG Kerk, die Kruis Gemeente, Vierdelaan, Melville, Johannesburg, 10/02/2010, 11:00. (Beeld – 09/02/2010)

LOUW; James George, ID-460910 5165 083, laaste bekende adres, Minnaarstraat 37, Forest Hill, Johannesburg. Enige familielid of vriend moet dringend vir Dina van Win KRYNAUW Prokureurs by 011-955-5454, Faks 011-955-2547 met verwysing nommer TL0136, kontak. (Beeld – 29/01, 01, 02/02/2010)

MALAN; Nathan Lee * 22/01/2007, ID-070122 5309 080. {Mr} Pieter Wilhelm MALAN contact {Mr} G SCHMIDT at 082-777-9162 for your consent of the changing of the surname & giving the consent of a passport of your biological child Nathan. (Beeld – 23, 24, 25/02/2010)

MENNINKE; Fred, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Pretoria-Wes, 22/02/2010, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19/02/2010)

NAUDE; Denese * 05/03/2006. Desmond en Martie NAUDE kontak dringend vir {Mnr} en {Mevr} GROBLER by 071-631-3376 oor aanneming van Denese. (Beeld – 23/02/2010)

POHL; Marlene, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NA Kerk, Pretoria-Noord, 09/02/2010, 10:00. (Beeld – 09/02/2010)

RADLOFF; Frans Gustav Theodor, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Harmonie, Joubertstraat 120, Sunnyside, Pretoria, 03/02/2010, 15:00. Verassing. (Beeld – 03/02/2010)

RUDLING; Johanna Petronella (Joey), in lewe van Golden Harvest, Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Rak Ridge United Church, Tinweg 46, Bromhof, Randburg, 08/02/2010, 12:00. (Beeld – 05/02/2010)

SCHOEMAN; Johanna Magdalena, in lewe van Pretoria. Roudiens: Charis Kerk, Wonderboom, Pretoria, 23/02/2010, 13:00. Verassing privaat. (Beeld – 22/02/2010)

SMITH; Anna Sophia Catharina, in lewe van Pretoria. Roudiens: Huis Herman Tehuis, Pretoria-Noord, 26/02/2010, 14:00. (Beeld – 25/02/2010)

STRYDOM; Amore * 01/10/2002, ID-021001 0996 085. Kan die Biologiese Vader van Amore, dringend 083-304-0526 skakel oor aanneming van Amore. (Beeld –23, 24, 25/02/2010)

SWANEPOEL; Johanna Susana (Hannie) (79) * NOLTE, 25/04/1930 + 10/02/2010, in lewe van Paarl, Wes-Kaapprovinsie. Ter nagedagtenis aan Hannie, van Hannelie, Francois, Roelf, Rouxlé en Bernard. Dankdiens: Huis Vergenoeg Kapel, Blok C, Hoofstraat Paarl, 18/02/2010, 14:30. Privaat verassing en weglê van asse 25/04/2010, 11:00, Bloemfontein-Suidpark Begraafplaas, Vrystaat provinsie. (Beeld – 16/02/2010)

THOMSON; Brain Robert + 22/02/2010. Will be dearly missed by Ida, Vicky, Robert and Ouma. Funeral Service: Sinoville Methodist Church, Pretoria-North, 26/02/2010, 13:00. (Beeld – 24/02/2010)

THOMSON; Brain Robert, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Metodiste Kerk, Sinoville, Pretoria-Noord, 26/02/2010, 13:00. Verassing privaat. (Beeld – 25/02/2010)

THOMSON; Brian Robert + 22/02/2010. Will be dearly missed by Manfred, Bev, Sven and Marcus. (Beeld – 26/02/2010)

TROLLIP; Maria Magdalena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria, 26/02/2010, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 25/02/2010)

TROSELLO; Emerentia, ID-931003 0028 082. Willem Johannes TROSELLO kontak dringend vir Ansie LOUW by 011-746-8301 oor aanneming van Emerentia. (Beeld – 22/02/2010)

TROSELLO; Kevin, ID-931003 5021 082. Willem Johannes TROSELLO kontak dringend vir Ansie LOUW by 011-746-8301 oor aanneming van Kevin. (Beeld – 22/02/2010)

VAN DER MERWE; Debora * ROSSOUW + 17/02/2010. Met liefdevolle herinnering van Greyling, Rene en Emma. Dankdiens: NG Kerk Overkruin, Kameeldoringlaan, Wonderboom, Pretoria, 20/02/2010, 11:00. Verassing. (Beeld – 19, 20/02/2010)

VAN DER MERWE; Debora Gertruida, in lewe van Pretoria, voorheen Muizenberg, Wes-Kaapprovinsie. Gedenkdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 20/02/2010, 11:00. Verassing. (Beeld – 19/02/2010)

VAN DER MERWE; Elvira, voormalige Bemarkingsbestuurder Die Perdeby, Univ van Pretoria. Dankdiens: NH Kerk Valleisig, h v Tipperaryweg en Mayosteeg, Faerie Glen, Pretoria, 11/02/2010, 11:00. Verassing. (Beeld – 09, 10/02/2010)

VAN DER MERWE; Jan Johannes Jacobus, in lewe van Vrededorp, Johannesburg. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Owlstraat 7, Milpark, Johannesburg, 04/02/2010, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 03/02/2010)

VAN DER MERWE; Johanna Catharina Henrietta Yvonne, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Nazareth Huis, Pretoria, 17/02/2010, 14:00. (Beeld – 16/02/2010)

VAN GRAAN; Ernest, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Farrarmere, Reaperstraat, Farrarmere, Benoni, 24/02/2010, 10:00. Verassing. (Beeld –22/02/2010)

VAN NIEKERK; Ellis. Verassingsdiens: OA Kerk, Van Dyk Park, Boksburg, Gauteng provinsie, 26/02/2010, 11:00. (Beeld – 25/02/2010)

VAN SCHALKWYK; Hennie. Roudiens: Roodepoort Country Club, Hole-in-one-Weg, Ruimsig, Roodepoort, Gauteng provinsie, 25/02/2010, 14:30. (Beeld – 22, 23, 24/02/2010)

VAN SITTERT; Johannes Marthinus Oosthuizen, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Wierdapark, Pretoria, 05/02/2010, 12:00. (Beeld – 04/02/2010)

VENTER; Catherina Elizabeth, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Krugersdorp-Noord, h v Derde- & Viljoenstraat, Krugersdorp, Gauteng provinsie, 09/02/2010, 11:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp. (Beeld – 05/02/2010)

VENTER; Johanna Christina. Dankdiens: NH Kerk, Pretoria-Oosmoot, 01/03/2010, 14:00. Verassing privaat. (Beeld – 26/02/2010)

VENTER; Susanna Josefina. Dankdiens: Gedenkdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 16/02/2010, 10:30. Verassing. (Beeld – 15/02/2010)

VENTER; Theunis en Suzie, in lewe van Mayville, Pretoria. Verassingsdiens: Grobbelaars & Church Street Begrafnisdienste Kapel, Annie Bothalaan 27, Riviera, Pretoria, 19/02/2010, 13:00. Donasies: DBV, Posbus 185, Silverton, Pretoria, 0127. (Beeld – 17, 18/02/2010)

VISSER; Andries Heyns, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 17/02/2010, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 16, 17/02/2010)

  • Hits: 5312