Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2007 01 January

2 Januarie 2007

Sterfgevalle

ELLIS, Maria Susanna (Marie). +Donderdag 28 Desember 2006. Kinders Elma & Vernon, Andrew & Karin, Karen, kleinkinders. Roudiens Woensdag 3 Januarie 2007 11:00 NG Kerk PE-Wes  (Pickeringstraat, Newtonpark). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2007) Reëlings: Mariëtte Klaassen DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

3 Januarie 2007

Sterfgevalle

BOTHA, Martha Sophia Katrina. +Vrydag 29 Desember 2006 74jaar. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 3 Januarie 2007 11:00 NG Kerk Kirkwood. Kirkwood Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2007) Reëlings: P W Killian & Seuns 042 230 0493

KILIAN, Douglas Jones. +Dinsdag 26 Desember 2006. Verassingsdiens Woensdag 3 Januarie 2007 11:00 Heilsleër, Kensington. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2007) Reëlings: Heilandé Pienaar DEUS CURAT FUNERALS Cuylerstr. 7 Uitenhage 041 991 1835

SCHEEPERS, Bill (J.A.) van Rokeby Park, Seven Fountains. +28 Desember 2006 88jaar. Begrafnisdiens 5 Januarie 2007 11:00 op Seven Fountains. 082 775 5097 (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2007)

SCHEFFER, Michael Rautenbach. 04.10.1924 - 29.12.2006. Geliefde Vader en Oupa +29 Desember 2006 82jaar. Chris en Jean en kleinkinders Hein, Tanya en Werner. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2007)

VAN DER MERWE, Dirk. +Sondag 31 Desember 2006 terwyl op vakansie in Kaapstad. Vader van Karien, Johann, Murray en Wilhelm en geliefde Oupa. Sal gemis word deur sy spesiale vriend Billy, sy familie en Lizzie. Begrafnisdiens Vrydag 5 Januarie 2007 NG Kerk Patmos 11:00. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

4 Januarie 2007

Sterfgevalle

MULDER, Magritha Isabella. +Maandag 01 Januarie 2007. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 5 Januarie 2007 Boereverenigingsaal, Glenconner. (Tussen Uitenhage en Klipplaat op R75) (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2007) Reëlings: J T Schooling Hoofstraat 34 Kirkwood 042 230 0543

ROELOFSE, Frikkie. +Sondag 31 Desember 2006 na lang siekbed. Vrou Laetitia, kinders Rudi, Jani, Donovan. Begrafnisdiens Vrydag 5 Januarie 2007 11:00 NG Kerk Hoogland. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

VAN DER MERWE, Dirk. Sy skielike heengaan betreur deur Billy; Clive, Marina, GERBER-familie asook Lizzie. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2007)

VILJOEN, Susanna Maria. van: Wolwe Huiskloof, Kleinpoort. +02 Januarie 2007. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens 6 Januarie 2007 11:00 Boereverenigingsaal, Kleinpoort. (Tussen Uitenhage en Klipplaat op R75) (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066 Despatch 041 933 2039

WESTRAADT, Martha. *8 April 1918. +Maandag 01 Januarie 2007. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2007)

In Memoriam

MYBURGH, Piet (Kabeljou). +18 Desember 2006. Op 4 Januarie jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Sal jou onthou vir jou vriendelikheid, menswees en behulpsaamheid, broer. Percy en Netta.

5 Januarie 2007

Geboortes

DE JAGER. Geluk aan pappa Mario en mamma Tania met geboorte van my sussie op 4 Januarie 2007 in Greenacres-hospitaal. Stefan.

Sterfgevalle

BAIN, Doris. +03 januarie 2007. Geliefde ma, ouma en oumagrootjie. Begrafnisdiens Saterdag 6 Januarie 2007 11:00 Ou Apostoliese kerk, Suideinde, (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

BOESAK, Kristina 80jaar. Begrafnisdiens Saterdag 6 Januarie 2007 12:00 Metodistekerk, Patrysstraat. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2207) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

CARELSE, Antonicha Veronica. *01.09.1982. +25 desember 2006. Begrafnisdiens Saterdag 6 Januarie 2007 13:00 Helenvale Resource Centre. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2007) Wicomb Begrafnisdienste 041 456 1650

HARKER, Victoria. +23 Desember 2006. Begrafnisdiens Saterdag 6 Januarie 2007 11:00 Helenvale Resource Centre. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2007) Wicomb Begrafnisdienste 041 456 1650

JANTJIES, Ben. +Dinsdag 26 Desember 2006. Enigste suster Susan, Freda en Toldon. Begrafnis Saterdag 6 Januarie 2007 14:00 Loerie Congregational Church. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2007)

MULDER, Magritha Isabella. Roudiens Vrydag 5 Januarie 2007 11:00 op Glenconnor by Boereverenigingsaal. Navrae: 042 230 0508. (Die Burger 05/01/2007)

PRINCE, Katie (Poppie) 80jaar. Begrafnisdiens Sondag 7 Januarie 2007 11:00 Sewendedag-Adventistekerk, Kokkewietstraat. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHEEPERS, Margaret.+31 Desember 2006. Betreur deur SCHEEPERS-familie. Besigtiging 10:00 by Highfieldweg 398, Schauderville (Port Elizabeth). Begrafnisdiens Saterdag 6 Januarie 2007 13:00 Ou Apostoliese Kerk, Durban-weg, Korsten. (Die Burger 05/01/2007)

WINDVOGEL, Johannes. +Woensdag 27 Desember 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 6 Januarie 2007 11:00 Christen Gemeente, Dodostraat, Rosedale. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

6 Januarie 2007

Sterfgevalle

MYNHARDT, Anton. 28.08.1939 - 03.01.2007. Sal gemis word deur Sussie, Ronell, Gerhard, Veronica, Madré, Pieter, Johan, Tanja, Christo, Caren, Boetie en Marlize. Navrae: 041 468 0855 of 082 816 7186 (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2007)

In Memoriam

MULLER, Michael Martin. Vier jaar oorlede 6de Januarie. Vrou, kinders, kleinkinders.

VAN RENSBURG, Adrian. Tien jaar oorlede 7de Januarie. Eggenote Henna, kleindogter en agterkleinkinders.

8 Januarie 2007

Sterfgevalle

MYNHARDT, Anton. +Woensdag 03 Januarie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 9 Januarie 2007 11:00 NG kerk, Die Stal, Colchester. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2007) Navrae: 041 468 0855 of 082 816 7186

MYNHARDT, Nel Robert. +01 Januarie 2007 58jaar. Roudiens 10 Januarie 2007 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillarylaan, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2007) Navrae: 072 626 7369

9 Januarie 2007

Huwelike

NELL & BOTHA, André & Michelle. Op 3 Januarie 2007 in die huwelik bevestig. Geluk van familie.

Sterfgevalle

SCHOULTZ, Johan (Jannie) *21 Desember 1941. Na lang siekbed oorlede 7 Januarie 2007. Vrou Joan, kinders Alicia en Arthur, Lizanne en Gavin, Jonize en Noel, kleinkinders Jonél en Kyle. Begrafnisdiens Donderdag 11 Janaurie 2007 11:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2007)

SCHOULTZ, JP. +Sondag 7 Januarie 2007. Jou broer Frekie (Boetie) en vriend Billy en tannie Elsa. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2007)

SCHOULTZ, J.P. (Boeta). Rus sag, Boeta. Hennie, Anna-Marie, Ryno en Jaun. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2007)

10 Januarie 2007

Gelukwensinge

BESTER, Gert. 21 jaar oud. Van Ma.

Sterfgevalle

LOTTERING, George Edward. +Saterdag 6 Januarie 2007. Vrou, kinders, kleinkinders, susters. Begrafnisdiens Vrydag 12 janaurie 2007 15:00 Volle Evangelie Kerk, Penford. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

SCHOULTZ, Jannie. Hulde aan 'n broer, swaer en oom. Koos, Bennie, Annelie, Brian, Brent & Ané (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2007)

SMITH, Marinus (Smithy). +8 Januarie 2007. Eggenoot van Rita, pa van Charmaine, Tienie, Gaynor, oupa van Erech, Carrin, Joni en Megan, oupagrootjie van Jaendré en Juan. Begrafnisdiens Vrydag 12 Januarie 2007 16:00 Milnertonhuis-kapel, 1st Ave Funeral Home, Walmer (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN BUCHENRODE, Enver Elandré. Tragies +Vrydag 5 Januarie 2007. Moeder, suster, broer en WOLFKOP-gesin. Begrafnisdiens Saterdag 13 Januarie 2007 15:00 Merivian Kerk, Kruinstraat, Rosedale. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2007)

VAN SCHALKWYK, Kobus. Afsterwe betreur deur Margaret, Dirk, Carel, & Louise en Kosie. Gedenkdiens Saterdag 13 Januarie 2007 11:00 NG Kerk Aberdeen. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2007)

11 Januarie 2007

Verlowings

KRUGER - VAN RYSWYK, Suné en Chris-Tian. Verloof 4 Januarie 2007. Ouers Werner, Wilma, Christo en Althea.

Sterfgevalle

DE FREAY, Martha, van Huis Senburg. +6 Januarie 2007. Eggenoot en familie. Begrafnisdiens Pinkster Protestante Kerk Vrydag 12 Januarie 2007 15:00. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

LA GRANGE, Dorothea. +Sondag 7 Januarie 2007. Ons moeder, ouma en oumagrootjie.

BARNARD- en LA GRANGE-families. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2007)

ODENDAL, Bennie. +Maandag 8 Januarie 2007. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 12 Januarie 2007 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

12 Januarie 2007

Gelukwensinge

NORTJÉ, Marius en Tersia. 40 jaar getroud 14 Januarie 2007.

KRUGER & VANRYSWYK, Suné en Chris-Tian. Geluk met verlowing. Oupa Eddie, Ouma Kotie, Heidi en Joshua.

Sterfgevalle

BOTHA, Adam. +Dinsdag 9 Januarie 2007. Begrafnisdiens Maandag 15 Janaurie 2007 11:00 PPK, Milnerstraat, Uitenhage. Jubilee Park-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 12/1/2007) Reëlings: Heilandé PIENAAR Deusa Curat Funerals Cuylerstraat 7 Uitenhage 041 991 1835

DAVIDS, Calvan Ceryl 37jaar. Begrafnisdiens Saterdag 13 Januarie 2007 12:00 Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

O'BRIEN, Minnie 75jaar. Begrafnisdiens Saterdag 13 Jan. 2007 13:00 St. Anthony's Nuwe Kabah. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHULTZ, Bertha. +9 Januarie 2007 by Nazareth House. Moeder van Ethel en Mike, Billy en Annie, John en Jani en Peter, en geliefde ouma. Begrafnisdiens Saterdag 13 Januarie 2007 10:00 Milnerton House-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

SWIEGERS, Konrad. Verassingsdiens Saterdag 13 Januarie 2007 12:30 Milnerton Huis-kapel. (First Ave Funeral Home). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

VAN SCHALKWYK, Kobus. Gedenkdiens Saterdag 13 Januarie 2007 11:00 NG Kerk, Aberdeen. Margaret, Dirk, Carel & Louise en Kosie. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007)

In Memoriam

VAN ZYL, Louis Charles. 12.01.1970 - 05.10.2002. Vandag 37 jaar. Wandel saam met Kayla wat op jou verjaarsdag na jou gekom het, 4 jaar gelede. Pa, Ma, Zonda, Willem

Dankbetuigings

SMITH, Desmond en Adri & gesin van Kirkwood. Dank aan familie, vriende, kollegas en gemeenskap van Kirkwood vir bystand na Desiree se motorongeluk 28 Oktober 2006; Dank aan Nooddienste-personeel, Dr. VAN AARDE, Dr. DE JONGH, Dr. KRIGE en personeel Greenacres-hospitaal (P.E.); Dank aan personeel van Aurora-hospitaal (P.E.) vir terapie, sorg en bystand wat u aan Desiree verleen.

13 Januarie 2007

In Memoriam

WOLMARANS, Leon. Liewe Pappa, ek het jou lief. Sheena

WOLMARANS, Leon (Wollie). "You'll be in ou hearts no matter what THEY say". Charmaine, Sheena, Cherolene, Chiquita, Mavric, Chezelle en Dehandre.

15 Januarie 2007

Sterfgevalle

PELCHER, Sybil. +11 Janaurie 2007. 'n Eggenote, Moeder, Ouma en Vriendin. Kobus, Gezina, Pieter, Krieska, Reynardt. Begrafnis Dinsdag 16 Jan. 2007 10:00 NG kerk, Despatch Suid. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

POTGIETER, Dora. *22.10.1931. +13 Januarie 2007. Murray, kinders en gades, kleinkinders, agterkleinkinders en Benji. Begrafnisdiens Dinsdag 16 Jan. 2007 11:00 NG Kerk, Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2007) KEETON & Seun Begrafnisondernemers.

In Memoriam

SERFONTEIN, Petrus. Een jaar oorlede. Doreen, Margaret, Petrus en familie.

16 Januarie 2007

Sterfgevalle

LEMLEY, Hendrik Johannes. +Donderdag 11 Januarie 2007 91jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 17 Jan. 2007 11:00 by Valleihof, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2007) Reëlings: J.T. Schooling, Kirkwood 042 230 0508

MOSTERT, Rienie. +Saterdag 13 Jan. 2007. Anton, Nevanka, Ray, Cheree, Corey, Emmie, Toetsie. Begtafnisdiens Woensdag 17 Janurie 2007 14:00 in Stella Londt Huis. (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

WILLIAMS, Lalie. Begrafnisdiens 16 Januarie 2007 15:00 NG De Mist kerk, Uitenhage, Uysstraat. Kontak Mev DELPORT 041 992 2720. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2007)

WILLIAMSON, John James Desmond. (Van die Plaas Klaaskraal, Kirkwood). +Saterdag 13 Jan. 2007 77jaar. Dogter, kleinkinders. Roudiens Woensdag 17 Januarie 2007 10:00 AGS kerk, Searlestraat, Kirkwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2007) P.W. KILLIAN & Seuns 042 230 0493

17 Januarie 2007

Sterfgevalle

MATTHEWS, Bertie. +Sondag 14 Januarie 2007. 'n Wonderlike eggenoot, vader en vriend. Martha, Bertie. Begrafnisdiens Donderdag 18 Januarie 2007 14:30 AGS kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

HORNE, Sannie Maria (Bokkie). Een jaar oorlede. Kinders en kleinkinders.

18 Januarie 2007

Sterfgevalle

DE WET, Elizabeth Johanna.+Dinsdag 16 Jan. 2007 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 19 Jan. 2007 11:00 Gereformeerde Kerk, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

FOURIE, Lodewyk Marthinus (Met). +Maandag 15 Jan. 2007 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 19 Jan. 2007 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. Jubilee Park-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2007 Reëlings: Mark Hitchens DOVES Uitenhage 041 992 1349

KOEN, Maggie. +Dinsdag 16 Jan. 2007. Kinders Sarel, Linda, Elise en Stephen, kleinkinders Tonie en Debbie. Begrafnisdiens Vrydag 19 Jan. 2007 10:00 Word of Faith Christian Centre, William Moffet-weg (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

STEENBERG, Susanna Dorothea (Sannie). +Saterdag 13 Jan. 2007 op Joubertina. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Don. 18 Jan. 2007 11:00 Nooitgedagt NG Kerk, P. E. Forest Hill-begraafplaas om 14:00. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN STADEN, Johan (Van). +Dinsdag 16 Jan. 2007. Begrafnis Vrydag 19 Jan. 2007 10:00 Uitenhage-Oos-gemeente. Jubilee Park-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

19 Januarie 2007

Sterfgevalle

JANUARIE, Rachel 58jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Jan. 2007 12:00 Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

STEMMET, Louis. +Dinsdag 16 Jan. 2007 in Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 19 Jan. 2007 14:00 Hervormde Kerk, A.D. Keetstraat, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

MÜLLER, Dwyan Gordon. *20.10.1979 +19.01.2005. Pa Gordon, Ma Elaine, broers Juan, Shaun en Ruan.

20 Januarie 2007

In Memoriam

DERBYSHIRE, Louisa. +20.01.2004. 25 Januarie Mammie se 4de verjaarsdag weg van ons. Brenda en Denzil.

ROSCHERR, William Raymond. Twee jaar oorlede 21ste Januarie. Vrou, kinders en kleinkinders.

SULAYMAN, Rania. Left us four years ago, 19th January. Wife Kamiela & baby son Cassim.

22 Januarie 2007

In Memoriam

DERBYSHIRE, Lareneé. +17 Junie 1990. Herdenk vandag ons kleindogter se 20ste verjaarsdag. Renier en Drieka STRYDOM en gesin.

SMITH, Sarah. My vrou nog 'n verjaarsdag is verby. Ernst.

23 Januarie 2007

Geboortes

KRIEK, Henk en Lomaré. Dogtertjie, Mila, *Saterdag 20 Januarie 2007, Sandton-kliniek, Johannesburg. Oupas Johan en Adrie, Oumas Marié en Marie.

Sterfgevalle

MATTHEUS, Phoebe. Oorlede in Huis Formosa, Joubertina. (voorheen van Jeffreysbaai). Kinders Gerhard & Augusta, Marina & John, Alma & Fanie, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2007)

SCHOLTZ, Pieter Eduard. +20 Januarie 2007. Eggenote Hermy, kinders Duard, Henriette, Murray, Pierre en hul families. Begrafnisdiens Dinsdag 23 Januarie 2007 11:00 NG kerk, Boesmansriviermond. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2007)

TUCK, Jeaneveva (Veva). +Saturday 20/01/2007. Chris, July-Ann and family. Funeral Service 27/01/2007 13:00 at Bethesda Congregational Church, Schauderville (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2007)

24 Januarie 2007

Sterfgevalle

BARNARD, Gertruida. +Maandag 22 Jan. 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 25 Jan. 2007 11:00 NG Kerk, Heideveld. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

GERBER, Deon. Van Hertzogstraat, Despatch. +22 Jan. 2007. Begrafnisdiens NG Kerk De Mist, Uitenhage, Donderdag 25 Jan. 2007 12:00. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

KEMP, Ivan (Bobbie). Van Kastiangboom, Kuilsrivier. +19 Jan. 2007. Begrafnisdiens Maandag 29 Jan. 2007 15:00 Metodistekerk, Johnstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VAN JAARSVELD, Raymond. +Sondag 21 Jan. 2007. Ma, Soekie, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 25 Jan. 2007 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

25 Januarie 2007

Sterfgevalle

WAHL, Gwen. Van Huis Najaar, Despatch. +Maandag 22 Januarie 2007 op Despatch. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 26 Januarie 2007 14:00 NG kerk Bothasrus, Despatch. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2007) Reëlings: Mark Hitchins DOVES Uitenhage 041 992 1349

Regstelling

Datum van begrafnisdiens van mnr Ivan KEMP het gister a.g.v. 'n drukfout verkeerdelik in koerant verskyn. Begrafnis was Woensdag 24 Januarie 2007. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2007)

26 Januarie 2007

Sterfgevalle

FERREIRA, Peet (Oubaas). +Maandag 22 Jan. 2007. Ryno, Hugo en Susan. Begrafnis Saterdag 27 Jan. 2007 10:30 NG kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

INGRAM, William Petrus (Boetie). *15/12/1931. +Dinsdag 23 Jan. 2007. Eggenote, kinders, skoonkinders, kleinkinders; Broerskinders James & Debbie, Marius & Alta, Morné & Alta asook ons kinders. Roudiens Maandag 29 Jan. 2007 11:00 NG kerk, Algoapark-Noord (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2007)

LE ROUX, Anna Johanna. +Maandag 22 Jan. 2007. Kinders Marlene, Elsabe en Annemarie, skoonseun en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 27 Jan. 2007 11:00 Aandmymering Ouetehuis. Despatch-begraafplaas. Familie bedank almal vir ondersteuning. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

LOVEMORE, Perpetual (Meide) 47yrs. Funeral will take place at 13:00 (geen datum) from Dale Street Congregational Church. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2007)

SMUTS, Elma. +Saterdag 20 Jan. 2007. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 27 Jan. 2007 11:00 NG Kerk, Kareedouw. Kareedouw-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2007) Reëlings: Carisa Ellis DOVES Humansdorp 042 295 1663

VAN LOGGENBERG, Steyn. 25 Nov. 1916 - 24 Januarie 2007. Mercia, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 27 Jan. 2007 10:00 NG kerk Kraggakamma. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

Dankbetuigings

KOEN, Petrus Jakobus (Koenie). Dankie aan almal vir ondersteuning en simpatie; ook pastoor Ouboet WINDT, SAP en Netcare 911 ambulans. Van Maria, Debbie, Anton, Marius, Pa Petrus, Ma Ethné, Ma DE JAGER, Koekie, Razetta, Cathy, Wendy, Sally, Quintin, suster en broer, kinders, swaers, skoonsusters.

29 Januarie 2007

Sterfgevalle

COOPER, Owen John (OJ). Tragies +Donderdag 25 Januarie 2007. Elize, kinders, susters, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 30 Januarie 2007 10:00 NG Kerk, Despatch-Noord (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

SLABBERT, Skottie. Vandag Pa se eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader en by Ma. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.

30 Januarie 2007

Sterfgevalle

LABUSCHAGNE, Chrizelle. *05.12.1992. +Saterdag 27 Januarie 2007 in Port Elizabeth. (Sy het van perd geval.) Ouers, grootouers, susters. Begrafnisdiens Donderdag 1 Febr. 2007 12:00 NG kerk Kareedouw. Munisipale begraafplaas, Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

LABUSCHAGNE, Maria Magdalena Catharina. +Donderdag 15 Januarie 2007. Man Jan, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 31 Jan. 2007 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2007) Reëlings: Tammy du Pisanie DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

MINNAAR, Jan Josua. +28 Januarie 2007. Dierbare pa en oupa. Johan, Klasie, Marius, Eugene, Karina en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2007)

OSBORNE, Maritz Manie. +Saterdag 27 Januarie 2007. Vrou en familie. Roudiens Dinsdag 30 Jan. 2007 13:30 Nooitgedacht NG Kerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SWART, Adri. Roudiens Woensdag 31 Januarie 2007 14:00 AGS kerk, Boshoffstraat, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

WAIT, Trevor. +Woensdag 24 Januarie 2007. Eggenote Helene, kinders Vernon, Sue, Mark en Rachelle, kleinkinders Victoria, Thomas, Natasha en Derek. Die Anglikaanse begrafnisdiens sal plaasvind Donderdag 1 Februarie 2007 15:00 NG kerk Winterhoek, Langenhovenstr., Uitenhage. Donasies i.p.v. blomme aan Rotariër Klub, Uitenhage-Suid, Nedbank rek. nr. 1277258015. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

VAN LOGGENBERG, Christopher. Ons enigste kind vyf jaar oorlede 30ste Januarie. Ma en Pa.

LANDSBERG, Thora. Ma, 22 jaar oorlede 30ste Januarie. Seun Willem

31 Januarie 2007

Troudagvierings

BARON, Kupido. My man, baie dankie vir 4 wonderlike jare saam. Zubeida.

Dankbetuigings

TALJARD. Dankie aan almal betrokke tydens hospitalisaie van ons seun, Remi. Hy is weer gesond. Danie, Nadine, Danté en Remi TALJARD.

Sterfgevalle

GERBER, Edwin (Eddie). +23 Januarie 2007. Vrou Iris, seun Ian, dogter Noeline. Roudiens Donderdag 1 Febr. 2007 14:30 St. Johns Metodistekerk, Havelockstraat 36, Sentraal. (P.E.) Donasies i.p.v. blomme aan P.E. Ladies Benevolent Fund, The Sanctuary, Hirschlaan, Sentraal. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2007) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

MINNAAR, Jan Josua. +28 Januarie 2007. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 1 Febr. 2007 14:00 NG kerk PE-Noord (Daltonweg). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2007)

SWART, Adri. +Sondag 28 Januarie 2007. Ivan, Daleen en Nadia; kinders Aldo, Chantel en Hannah; kleinkind Lauren. Roudiens Woensdag 31 Jan. 2007 14:00 AGS kerk, Boshoffstr. Westering. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/1007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028

WAIT, Trevor. +Woensdag 24 Januarie 2007. Ons het 'n rots van Gibraltar verloor. Simpatie aan Helene, Vernon en Rachelle. Trevor Wait (Uitenhage) en Trevor Wait (Humansdorp.) (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2007)


Print Email

2000 to 2029

Visitors to this site

So far today:So far today:499
Yesterday:Yesterday:880
So far this week:So far this week:2386
currently online: 16