Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2009 08 August

1 Augustus 2009

Geboortes

MATTHEE, Corné en Ruan, tweelingseuns *Vrydag 31 Julie 2009 vir Daniël en Adelé. Dank aan dr ANDREWS en verpleegpersoneel St. Georges-hospitaal. MATTHEE-, SCHAFER-, JORDAN- en SMITH-families. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2009)

Gelukwensings

SAAYMAN, Pieter en Charlotte. 50ste huweliksherdenking op 21 Maart en onderskeidelik 80 en 75 op 14 en 18 Julie. Kinders Pieter en Hesta, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2009)

Sterfgevalle

BARRINGTON, Freddie (Boetie). +Woensdag 29 Julie 2009. Eggenoe Joanie, kinders.Begrafnisdiens Maandag 03 Aug 2009 14:00 NG kerk Kensington. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MALAN, Daniel Johannes (Danie). +Dinsdag 28 Julie 2009. Eggenote Kathleen, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankseggingsdiens Saterdag 01 Aug 2009 10:30 NG Kerk Berg-en-Dal, Bloemfontein. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2009)

In Memoriam

DE KLERK, Antoinette. Een jaar is verby. Ma Anna, oom Wynand, Charlie, Marionette en kinders, Leslie, Lynette en kinders, Mike, Charmaine en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2009)

FERREIRA, Jan. Tien jaar oorlede op 02 Aug 2009. Hester en familie. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2009)

3 Augustus 2009

Sterfgevalle

BARNARDO, Antonetta Johanna. +Vrydag 31 Julie 2009. Ons moeder, ouma, suster. Begrafnisdiens Dinsdag 04 Aug 2009 11:00 Volle Evangelie kerk Ebennaeser, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Uitenhage 041 922 8066

PITTAWAY, Heather Yvonne (Bonny). Memorial service Tuesday 04 Aug 2009 15:00 Methodist Church, Newton Park. Cremation private. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2009) VAN ZYL, Frans Barnard. *30/05/1931. +Woensdag 29 Julie 2009 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 03 Aug 2009 15:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

4 Augustus 2009

Sterfgevalle

HEWITT, Cyril Leslie. +Sondag 02 Aug 2009. Eggenote Vera, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 06 Aug 2009 14:00 NG Kerk Sherwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

KILIAN, Martin. +Vrydag 31 Julie 2009. Jeanette, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 04 Aug 2009 15:00 Volle Evangelie kerk, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KNOETZE, Monica. 22/11/1932 - 30/07/2009. Kinders, kleinkinders, skoonseuns, skoondogter. Gedenkdiens Woensdag 05 Aug 2009 14:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

LODEWYKS, Hennie. +Sondag 02 Aug 2009. Eggenote Susan, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 05 Aug 2009 15:00 NG kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MITTON, Alta (née LANDMAN). Van die plaas Eindpaal, Otjiwarongo-distrik, Namibië. *06/10/1918. +Maandag 03 Aug 2009 aan huis van haar digter in die Koue-Bokkeveld. Ons innige simpatie met Fanie, Renette, Elsa, Frikkie, Annamarie en Percy asook klein- en agterkleinkinders. Van Maureen (skoonsuster), Mariaan, Hennie, Anina, Kevin, Michael, Min en Riaan en die kinders. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2009)

RADEMEYER, Nardo. (Voorheen van Rademeyer & Sns Slagtery; Bestuurslid van Parkrugbyklub). +30 Julie 2009. Begrafnis Woensdag 05 Aug 2009 12:00 NG kerk Brackenhurst, Alberton. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2009)

ROSSOUW, Elsa Elizabeth. *10/07/1938. +Donderdag 30 Julie 2009 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Dankdiens (geen datum) NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VERMAAK, Dupie. +01 Aug 2009. Sy heengaan betreur deur Jannie, Denise, dogters en Dorothea. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2009)

5 Augustus 2009

Sterfgevalle

GARDNER, Gert. +Donderdag 30 Julie 2009. Diens 05 Aug 2009 1:00 NG kerk Oos, UItenhage.

(Die Burger Oos-Kaap 05/08/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

HEWITT, Cyril Leslie.+Sondag 02 Aug 2009. Eggenote Vera, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 06 Aug 2009 14:00 NG Kerk Sherwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/08/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

JOUBERT, Johannes. +31 Julie 2009 op Uitenhage. Diens Vrydag 07 Aug 2009 13:00 NG kerk Moedergemeente. (Die Burger Oos-Kaap 05/08/2009) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

MULLER, Arnold Hendrik (Arrie). *11/04/1943. +Maandag 03 Aug 2009 in Cuyler Kliniek. Eggenote, kinders, kleinkinders, broers, suster, skoonfamilie. Gedenkdiens Donderdag 06 Aug 2009 14:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 05/08/2009)

VERMAAK, Cornelius Du Plessis (Dupie). 27 Okt 1942 - 01 Aug 2009. Eggenote Kleintjie, kinders, kleinkinders, Jannie en Dorothea. Roudiens 06 Aug 2009 11:00 NG kerk Gamtoosvallei (Kwagga). (Die Burger Oos-Kap 05/08/2009) Tammy du Pisanie DOVES Humansdorp 042 295 1663

In Memoriam

DERBYSHIRE, Erna (née STRYDOM). Herdenk vandag 47ste verjaarsdag van ons dogter +17/06/1990. Renier, Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 05/08/2009)

GREEN, Ann (Matie). 11/07/1957 - 05/08/2008. Eggenoot, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 05/08/2009)

6 Augustus 2009

Dankbetuigings

TERRY, Sarah (née GRUNDLINGH) 92 jaar. Dankie vir onderskraging en gebede. TERRY- en HORAK-gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2009)

Sterfgevalle

ENGELBRECHT, Jaco. Begrafnisdiens Donderdag 06 Aug 2009 15:00 NG kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2009)

HEILBRON, Henry. 18/08/1951 - 29/07/2009. Diens Saterdag 08/08/2009 12:00 by Dalestraat Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2009)

PRESTON, Joseph Cornelius. +Maandag 03 Aug 2009. Begrafnisdiens Vrydag 07 Aug 2009 15:00 NG Gemeente Van Stadens, St. Albans. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 922 1349

STRYDOM, Wilhelmina Catharina (Miena). +Dinsdag 04 Aug 2009. Fanie & Frieda, Herman & Belinda, Leon & Dottie, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 07 Aug 2009 10:00 Huis Najaar-ouetehuis, Despatch. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2009) Velisa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN DER MESCHT, Errol George. +Maandag 03 Aug 2009. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 07 Aug 2009 15:00 NG Gemeente De Mist, UItenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN DYK, Ouma Dolly (née KRIEGLER) +Woensdag 05 Aug 2009 100 jaar en 3 maande. Wilna, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, agter-agterkleinseun. Begrafnisdiens Vrydag 07 Aug 2009 10:00 Elizabeth Jordaan Tehuis, Cradock. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2009)

VAN ZYL, Anne Maria. +Woensdag 29 Julie 2009. Eggenoot. Roudiens Saterdag 08 Aug 2009 11:00 Word of Faith Christian Centre, William Moffet-rylaan. (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

KARSTEN, Gideon (Kassie). Mooi herinnneringe aan 'n wonderlike man, pa en oupa. Estelle, Cecilia, Morne, Mark en Christopher. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2009)

7 Augustus 2009

Dankbetuigings

CARELSE, Kotie. Dankie vir belangstelling en simpatie. Elsje en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/08/2009)

Sterfgevalle

JACOBS, Anthony Abraham 58 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 08 Aug 2009 14:00 St. Simon of Cyrene. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/08/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LEANDER, Adam 68 jaar. Begrafnisdiens Maandag 10 Aug 2009 11:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Mossieweg. Gerald Smith-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/08/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SMIT, Matthys Christiaan (Thys). +Dinsdag 04 Aug 2009. Gertruida, Kosie & Adamina, Elsa & Wessie, Trudie en kleinkinders. Roudiens Vrydag 07 Aug 2009 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/08/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

JORDAAN, Johannes Jacobus (Koos). Pa, vandag is jy reeds 39 jaar weg van ons. Ons broer Fanie het ons ook verlaat om by Pa te wees. Ma, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/08/2009)

8 Augustus 2009

Geboortes

SMUTS, Danielle. Babadogter aan Martin en Nelmari (DE KOCK). Biebie DE KOCK. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2009)

Gelukwensings

DE KLERK, Karla. 21 jaar. Ouma, Lelani en Leandi. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2009)

Sterfgevalle

DE VREY, Hansie (Ruiters). +Woensdag 05 Aug 2009. Diens Dinsdag 11 Aug 2009 13:00 Volle Evangeliekerk, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

PIENAAR, Willem Johannes (Dan). +Woensdag 05 Aug 2009. Jeremy, Eugene en families. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2009)

VAN EYK, Zonia. +Donderdag 06 Aug 2009. Eggenoot Myndert, moeder Emmerentia, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 11 Aug 2009 11:00 NG kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

ALBERTS, Anna. 30/12/1922 - 08/08/2008. Annette en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2009)

TAIT, Llewellyn (Goeters). Sondag jou 3de verjaarsdag by Jesus. Pa, Ma, Shaun en Wayne. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2009)

10 Augustus 2009

Sterfgevalle

DE LANGE, Iris Maria. +Donderdag 06 Aug 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 11 Aug 2009 15:00 St Marks Congregational Kerk, Kaapweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/08/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DU TOIT, Carel Adriaan Petrus. +Woensdag 05 Aug 2009. Begrafnisdiens Dinsdag 11 Aug 2009 11:00 NG Kerk Gemeente De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 10/08/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

11 Augustus 2009

Sterfgevalle

VAN JAARSVELD, Zelmari. +Saterdag 01 Aug 2009. SJ, haar ouers, grootouers, broers, susters. Roudiens Vrydag 14 Aug 2009 14:30 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/08/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

12 Augustus 2009

Sterfgevalle

BOTES, Sybrand Lourens Joachim (Loutjie). Begrafnisdiens Woensdag 12 Aug 2009 11:00 Milnertonhuis-kapel, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MEY, Andrew (Boerbul). 1955 - 2009. +Saterdag 08 Aug 2009. Andrew, Eva, Marelize, Swannie, Justin, Lizette, Jacques, Elri, Jani, Mariana. Begrafnisdiens Donderdag 13 Aug 2009 11:00 NG Gemeente Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

OOSTHUIZEN, Jan Johannes. 10/01/1928 - 08/08/2009. Eggenote Marie, kinders Annette en Johann, Anita, kleinkinders, agterkleinkind, susters. Begrafnisdiens Donderdag 13 Aug 2009 11:00 NG Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009) Velisa Mjebeza AVBOB Uitenhage 041 922 8066

ROODT, Neill. 05/03/1971 - 05/08/2009. Met dankbaarheid vir 'n seun aan my geleen. Dankie vir hulp en liefde ontvang in Port Elizabeth, Langkloof, Gauteng en Kaapstad. Ons neem afskeid Donderdag 13 Aug 2009 14:00 NG kerk Monte Vista. Hermien ROODT. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009)

SLABBER, John Francois.+Donderdag 06 Aug 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 12 Aug 2009 11:00 Lig en Lewe Sentrum, Sherwood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SWANEPOEL, Pierre (voorheen van Port Elizabeth). 04/02/1959 - 02/08/2009. Seun Jean-Pierre, moeder, broers, suster. Gedenkdiens Woensdag 12 Aug 2009 14:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009)

VOSLOO, Johannes Wilhelm Marthinus. +Sondag 09 Aug 2009. Eggenote Anna, 3 dogters, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 14 Aug 2009 14:30 NG kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

BARNARD, Maria Magdelena. Reeds twee jaar oorlede. Barney; Marié en James. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009)

KLEYNHANS, Susie. +12 Aug 2007. Buks, Amanda, Koos, skoonkinders, kleinkinders en Lydia. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009)

WAIT, Hendrik. Reeds agt jaar weg van ons. Joan, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2009)

13 Augustus 2009

Sterfgevalle

DANIELSON, Jacoba Wilhelmina (Sus). +Maandag 10 Aug 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 14 Aug 2009 15:00 NG kerk Retief-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2009) Valiswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

DERBY-LEWIS, Duncan Gerald (Johnny). +Maandag 10 Aug 2009 76 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 14 Aug 2009 14:00 NG kerk Eendrag, Despatch. Despatch Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2009)

VLOOH, Hendrik Johannes (Hansie). +Dinsdag 11 Aug 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, susters. Diens Dinsdag 18 Aug 2009 12:00 NG kerk Suid-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

WATERS, Yvonne. +Maandag 10 Aug 2009. Vier seuns, vyf kleinkinders. Diens Vrydag 14 Aug 2009 11:00 Volle Evangelie kerk, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

TERBLANCHE, Mornay. 30/11/1977 - 13/08/1999. Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2009)

14 Augustus 2009

Sterfgevalle

JONKER, Susarah Johanna. Verassingsdiens Maandag 17 Aug 2009 11:00 Milnertonhuis-kapel, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

POSTHUMUS, Cornelia (Corrie). *16/11/1934. +Woensdag 12 Aug 2009 in Port Elizabeth. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 17 Aug 2009 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

PRETORIUS, Laura-Ann Tatum. Tragies +Saterdag 08 Aug 2009. Ouers, susters, broer. Begrafnisdiens Satedag 15 Aug 2009 12:00 Doxa Deo Gemeente, h/v Kabega- en Brymorelaan. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2009) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

ROELOFSE, Aletta Frederika (Letta). +Dinsdag 11 Aug 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 15 Aug 2009 12:30 NG kerk Knysna. Knysna-begraafplaas. Roudiens Dinsdag 18 Aug 2009 10:00 NG kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

15 Augustus 2009

Sterfgevalle

DORFLING, Herman. +Donderdag 13 Aug 2009. Eggenote Sarie, kinders Debra en Leon, kleinkinders Rikus, Wessel en Christiaan. Begrafnisdiens Dinsdag 18 Aug 2009 11:00 First Avenue Funeral Home. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/08/2009)

KRITZINGER, Klippies. +Donderdag 13 Aug 2009 in Cuyler-kliniek, Uitenhage. Roudiens Maandag 17 Aug 2009 10:00 NG kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/08/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

GERBER, Ivy (Eva). +15 Aug 2006. Man Willie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/08/2009)

OLCKERS, Antoinette. 15/08/1993 - 08/07/2008. Vandag sou jy 16 gewees het. Oupa en Ouma DEKKER. (Die Burger Oos-Kaap 15/08/2009)

19 Augustus 2009

Sterfgevalle

BARNARD, Ashwell Gerhardus (Boempie). +Saterdag 15 Aug 2009. Moeder, broer, skoonsuster. Begrafnisdiens Donderdag 20 Aug 2009 14:00 Ou Apostel kerk, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

GOUWS, Hester. +Sondag 16 Aug 2009. Eggenoot. Begrafnisdiens Saterdag 22 Aug 2009 10:00 NG kerk Heideveld. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2009)

MARAIS, Jeannie. +Sondag 16 Aug 2009. Eggenoot. Diens Vrydag 21 Aug 2009 15:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. Stoet na plaas Koegasrivier Boerdery, Steytlerville-distrik. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2009) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

STOLTZ, Leon. +Sondag 16 Aug 2009. Dogters, kleindogters. Begrafnisdiens Donderdag 20 Aug 2009 10:00 NG kerk PE-Noord, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN LINGEN, Trudie. +Sondag 16 Aug 2009. Eggenoot, seun. Roudiens Vrydag 21 Aug 2009 11:30 NG kerk Grasvoëlkop. Geen blomme. Donasies vir Kankervereniging. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

20 Augustus 2009

Sterfgevalle

BRITZ, Johanna (Joey). +Dinsdag 18 Aug 2009. Sakkie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, moeder. Roudiens Vrydag 21 Aug 2009 11:00 NG kerk Noord, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

NADISON, Reginald. +Saterdag 15 Aug 2009. Eggenote Jeannie, kinders Donovan, Karen, Michelle, kleinkinders Che, Leah, Amy, Josh en Liam. Begrafnisdiens Saterdag 22 Aug 2009 13:00 St. Phillips Anglikaanse kerk, Richmond Hill. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

BEZUIDENHOUT, Hermien. 20/09/1950 - 20/08/2005. Japie, Shaggie en familie, Manie, Sussie en familie, Dalene en Petrus, Antoinette en Daniël. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2009)

SWART, Merwe. Met liefdevolle herinneringe. JJ en Liebe. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2009)

TAIT, Colin. 20/08/1970 - 16/12/2008. Ons seun vier vandag sy eerste verjaarsdag in die Hemel. Ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2009)

21 Augustus 2009

Sterfgevalle

AFRICA, Simon Dudley (Siemie) 61 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Aug 2009 14:00 Dalestraat Cong. Kerk. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ALKENSTEADT, Elizabeth 70 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Aug 2009 13:00 Ou Apostoliese Kerk, Addo. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RESSOUW, Lloyd 58 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Aug 2009 14:00 Morawiese kerk, Cranesingel. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

WILLIAMS, Louisa 55 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Aug 2009 10:00 St. Anthony's Katolieke Kerk. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

Dankbetuigings

VERMAAK, Dupie. +01 Aug 2009. Dankie vir ondersteuning en simpatie. Kleintjie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2009)

In Memoriam

GOUWS, Rumel Marits. Eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader op die 22ste. Vrou Esmaré, dogter Rumelda. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2009)

22 Augustus 2009

Sterfgevalle

SAAYMAN, Bernardus Lambertus (Barry van Jeffreysbaai). *18/12/1927. +Vrydag 21 Aug 2009. Eggenote Jennifer, kinders. Dankdiens Woensdag 26 Aug 2009 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

SMIT, John Daniël. Vandag 2 jaar oorlede. Gerhard, Julenda, Poppie en hul gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2009)

24 Augustus 2009

Gelukwensings

ELS, Johanna. 80 vandag ! Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/08/2009)

Sterfgevalle

DE BRUYN, Amorentia (Ammie). +Donderdag 20 Aug 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 25 Aug 2009 11:00 Victoriapark-krematoriumkapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/08/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

JACOBS, Susan. Vandag jou eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader en vier maande dat jy ons verlaat het. David, kinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/08/2009)

25 Augustus 2009

Sterfgevalle

MYBURGH, Jacques Eric. Tragies +Vrydag 21 Aug 2009. Vrou Heila, Christo, ma Lydia, pa André, ma Jakkie, broers, suster. Begrafnisdiens Woensdag 26 Aug 2009 15:00 Volle Evangelie kerk, Despatch. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2009)

NEL, Tina. +Saterdag 22 Aug 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 27 Aug 2009 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

SCHOULTZ, André. +Sondag 23 Aug 2009. Vader van Adelé, skoonpa van Pieter en Susan, oupa van De Wet, Ulrich en Telanie. Verassingsdiens Dinsdag 25 Aug 2009 15:00 NG kerk Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN ASWEGEN, Anna Elizabeth. *23/03/1927. +Saterdag 22 Aug 2009 in Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 Aug 2009 14:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Ou Munisipale-begraafplaas (B B Keet), Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BOTHA (née TE BRUGGE), Belinda. Vandag is dit 3 jaar dat Jesus jou kom haal het. Mammie, Benita, Yolandi en Cindy. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2009)

26 Augustus 2009

Sterfgevalle

HUMAN, Elizabeth Cathrina (Bettie). +Sondag 23 Aug 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 Aug 2009 14:00 Huis Najaar Ouetehuis, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/08/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

MYBURGH, Jacques. Simpatie aan ouers Andre en Lydia, eggenote Heila, seun Christo. CLARKE- familie. (Die Burger Oos-Kaap 26/08/2009)

POTGIETER, Maryka. +Saterdag 22 Aug. 2009. Lood, Roché en Ricardo, moeder, suster. Begrafnisdiens Vrydag 28 Aug 2009 11:00 AGS Christelike Sentrum, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/08/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN DE VYVER, Johann Moolman (Van). +Woensdag 19 Aug 2009. Eggenote, kinders, stiefkinders, kleinkinders, moeder. Begrafnisdiens Woensdag 26 Aug 2009 14:00 Evangelies-Gereformeerde kerk, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/08/2009) Veliswa Mjebeza AVBOB Despatch 041 933 2039

Dankbetuigings

MARAIS, Jeanie. Dankie vir simpatie en ondersteuning. MARAIS- & MYBURGH-familie. (Die Burger Oos-Kaap 26/08/2009)

27 Augustus 2009

Sterfgevalle

BARNARD, Linda. +Donderdag 20 Aug 2009. Man Eddie, Edwin en Juanita, Deon en Junita, Lindi en Joe, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 29 Aug 2009 11:00 Volle Evangelie kerk' Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BRIEL, Johannes Hendrik. Tragies +08 Aug 2009. Ouers. Begrafnisdiens Vrydag 28 Aug 2009 15:00 Evangelisasie-sentrum, Cotswold. Van Stadensrivier NG Kerk-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) Jan Ackerman Martin Funerals P.E. 041 585 2521

HUMAN, Anna (née BAM). 17/04/1924 - 25/08/2009. Ds Piet HUMAN en dogters Ansa en Trixa, suster van Wouter, Esther, Cecile en Erica. Gedenkdiens Vrydag 28 Aug 2009 09:30 Valleihof Ouetehuis, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) J T Schooling Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

STANDER, Frederik Serfontein (Freek). +Maandag 24 Aug 2009. Eggenote Rosamund, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 28 Aug 2009 11:00 Hervormde kerk, A D Keetstraat, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) Jan Ackerman, Martin Funerals P.E. 041 585 2521

STEENBERG, Nicolas Jacobus. +Dinsdag 25 Aug 2009. Eggenote, kinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 Aug 2009 15:00 NG Gemeente Oos, UItenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

28 Augustus 2009

Sterfgevalle

ADAMS, Deston Andrew 28 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Aug 2009 10:00 Christen Gemeente, Dodostraat. Gerald Smith-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/08/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

FERREIRA, Martha Sophia (Mattie). *27/09/1931. +Dinsdag 25 Aug 2009 in Port Elizabeth. Kinders Wanda, Marinda, Eddie en Gerrie, kleinkinders, agterkleinkind. Dankdiens Maandag 31 Aug 2009 10:00 Avbob Kapel, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/08/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

METANIE, Darren (Faster).Tragies + Dinsdag 25 Aug 2009 9 jaar. Ons sal nou baie meer gehoorsaam wees sodat ons jou eendag weer kan sien. Mickey en al die kinders in Skimmerstraat, Uitenhage. Begrafnis Saterdag 29 Aug 2009. Kort diens by huis 10:00. Kerkdiens 11:30 AGS Geelhoutlaan. (Die Burger Oos-Kaap 28/08/2009) Oos-Kaap Begrafnisondernemers 041 992 5704

SMITH, Lauretta. +Saterdag 22 Aug 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 29 Aug 2009 13:00 Bethal Metodiste kerk. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/08/2009) Macy Filmalter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

TERBLANCHE, Fanny. +Dinsdag 25 Aug 2009. Inwoners, personeel en komitee-lede by Lake Farm Sentrum. (Die Burger Oos-Kaap 28/08/2009)

29 Augustus 2009

Gelukwensings

NELL, Sam en Alta. Vandag jul 50ste huweliksherdenking. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2009)

Sterfgevalle

VENTER, Johannes Matthys (Valie) *21/06/1921 +Donderdag 27 Aug 2009 in Port Elizabeth. Dogter, kleindogter. Dankdiens Maandag 31 Aug 2009 10:30 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

LIEBENBERG, Peter Jeffrey. Vandag 2 jaar oorlede. Pa, Rika, Zane, Adelé, Mingon en Divan. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2009)

LIEBENBERG, Peter (Pine). +29 Aug 2007. Ma, broer en suster. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2009)

VERMEULEN, Myra. Vandag elf jaar oorlede. Tommie. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2009)

31 Augustus 2009

Sterfgevalle

GOUWS, Hansie. +Donderdag 27 Aug 2009. Vrou, Charmaine, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 02 Sept 2009 14:00 Victoriapark-krematorium. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2009) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

STEYN (REBB), Susanna C. 14/03/1940 - 31/08/2004. Man Sakkie. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2009)

VAN DYK, Vivian. Agt jaar oorlede. Eggenoot; Saai, Amanda, Marius en Renard. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2009)

Print Email

2000 to 2029

Visitors to this site

So far today:So far today:337
Yesterday:Yesterday:619
So far this week:So far this week:4549
currently online: 11