Die Burger Oos-Kaap 2006 01 January
2 Januarie 2006
Verlowing
BARNARD / OLIVIER
Ilse, d.v. Johan en Magda Barnard verloof op 1 Januarie 2006 aan Wikus, s.v. George en Monika Olivier van Port Elizabeth
3 Januarie 2006
Sterfgeval
VENTER, George Phillip Oorlede Donderdag 29 Des 2005. Begrafnisdiens Woensdag 4 Januarie 2006 14:00 Evangelisasie Sentrum. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
4 Januarie 2006
Verlowing
SWART / DE BEER. Raymond en Marichen (née VAN DER NEST verloof op 1 Januarie 2006
Sterfgevalle
DE WET, Jéan. *13.03.1930 Oorlede 2 Jan 2006. Gedenkdiens Woensdag 4 Jan 2006 16:00 N G Kerk, Humansdorp-Oos. Eggenote Unity en die kinders. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
MÜLLER, Johannes Sutherland. *31.10.1923. Oorlede Sondag 1 Jan 2006 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders en kleinkinders. Roudiens Woensdag 4 Jan2006 N G Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai 10:00. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 041 291 1230
VAN NIEKERK, Joey. Oorlede Sondag 1 Januarie 2006. Eggenoot Danie, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 5 Jan 2006 11:00 N G Kerk, PE-Wes. Forest Hill-begraafplaas. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
WILKEN, Barbara J.E. (Francis) Oorlede Saterdag 31 Des 2005. Begrafnisdiens Donderdag 5 Jan 2006 11:00 AGS Kerk, Doxa Deo, Glenstraat 16, Sentraal. Noord-Einde-begraafplaas. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399
5 Januarie 2006
Sterfgevalle
BONAPARTE, Alandavid (Telemann Boy) Oorlede Vrydag 23 Des 2005 in Port Elizabeth Hospitaal. Begrafnisdiens Saterdag 7 Januarie2006 11:00 Dalestraat Kerk, Klipplaat.
MEIRING, Salome *23.12.1922 Oorlede 03.01.2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 6 Jan2006 11:00 N G Kerk, Kirkwood. Kirkwood-begraafplaas. AVBOB, Esme Groenwald 041 922 8066
7 Januarie 2006
Sterfgevalle
ENGELBRECHT, Marie *SCHOEMAN 02.08.1929 Oorlede 05.01.2006. In lewe van Edelweis, Eversdal (voorheen van Despatch en Beaufort-Wes). Kinders Annamarié en Robert, Conradt en Suzette, Orelia en Fanie, Jannie en Helena, kleinkinders Marelise, Amoré, Conradt, Werner, Martini, Ilke-Mari, Coenie, Elmarie en Johan. Skakel Annemarié Spies: 021 976 9035 / 082 784 1440
(plus inligting uit begrafnisbrief)
VAN EYK, Georgina * MARX 28.10.1926 Oorlede Donderdag 5 Jan 2006 in Jeffreysbaai. Eggenoot Mynhardt, kinders Erna & Leon Dyssel, Heinrich & Melinda van Eyk, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 7 Jan 2006 14:30 N G Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Ds E de Kock. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
In Memoriam
VAN RENSBURG, Adrian. Nege jaar, ook verjaarsdag 8 Januarie. Vrou Henna.
(Berigte by fotos)
Mnr Andrew en mev Maureen HAYWARD het die dag voor Kersfees hul goue huweliksherdenking gevier.
Carl en Marshana SNYMAN is op16 Desember 2005 in die huwelik bevestig. Carl, s.v. Christo en Anchen Snyman en Marshana d.v. Willem en Erika VAN ZYL
(en spesiaal vir Alida Schoultz)
Lizanne SCHOULTZ d.v. Jannie en Joan Schoultz van die Baai is op 24 September 2005 op Franschoek in die huwelik bevestig met Gavin MEIRING s.v. Wendell en Zenith Meiring.
9 Januarie 2006
Sterfgeval
WESSELS, Ruth (Koekie)
Oorlede Woensdag 4 Jan 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, susters, broer. Begrafnisdiens Vrydag 13 Jan 2006 11:00 Evangeliese Sentrum, Cotswold. P.E. Forest Hill-begraafplaas. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
10 Januarie 2006
Verlowings
KAPP / VORSTER. Irma, oudste dogter van Riaan & Marlene Kapp, verloof op 10 Des 2005 aan Gerrie, oudste seun van Vossie & Yvonne Vorster
STRYDOM / VIVIERS. Gerhard en Deidre verloof op 7 Des 2005
Dankbetuiging
KLOPPER, Joan. Dankie vir meelewing en gebede. Willem Klopper.
Sterfgevalle
DE VILLIERS, Paul Fick. Oorlede Sondag 1 Jan 2006 in Uitenhage. Eggenote.
Roudiens Woensdag 11 Jan 2006 11:00 Volle Evangeliese kerk, Chasestraat, Uitenhage.
Verassing privaat. DOVES, Mark Hitchins 041 992 1349
POINTER, Let. Oorlede. Martha, Johan, Philmar en familie
TOMÉ, Steven. Oorlede Saterdag 7 Jan 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 11 Jan 2006 13:00 N G kerk, Sidwell. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
In Memoriam
DE WIT, Danie. Een jaar. Ina, kinders en kleinkinders.
MÜLLER, Sandra. Een jaar. Niek, Debbie, Charl, Pelser, Divan en Chantelle.
11 Januarie 2006
Sterfgevalle
HARMSE, Ouma Hannie. Oorlede Maandag 9 Jan 2006. Kinders Christo, Louise, Petro, hul gesinne, kleinkinders. Roudiens Donderdag 12 Jan 2006 13:00 Laubscherpark-kapel, Hoofweg, Walmer, Port Elizabeth. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
LOFTIE-EATON, Maureen (Popsie). Eggenote van Herbert, moeder van Maureen, Jenny en Beth, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 12 Jan 2006 10:00 Metodiste kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. Geen blomme op versoek. Donasies aan Metodiste kerk, Jeffreysbaai.
AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
(2 berigte)
VAN DER MERWE, Lambertus Daniel (L.D.) Tragies oorlede Sondag 8 Januarie 2006 by Andrieskraal,39 jaar. Ouers, eggenote, kinders; Danie & Heleen Fourie; Wynand & Karin Fourie en kinders; Rina Labuschagne en kinders; Mauro & Danilene Delle Donne en kinders; Ben & Karin van der Westhuizen en kinders. Roudiens Donderdag 12 Jan 2006 10:00 N G kerk, Gamtoosvallei-Oos, Patensie. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
12 Januarie 2006
Sterfgevalle
BASSON, Tina. van Caledonstraat, Uitenhage. Oorlede Maandag 9 Jan 2006. Begrafnisdiens N G kerk De Mist Donderdag 12 Jan 2006 14:30. Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
BEZUIDENHOUT, Ronald Lionel (Ronnie). Oorlede Sondag 8 Januarie 2006. Kinders Anette, William & Marlene, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 Jan 2006 11:00 N G Kerk, PE-Wes. Forest Hill-begraafplaas. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
BOTHA, Jacobus Berens (Koos) *02.07.1934 Oorlede 09.01.2006. Cathy, kinders, kleinkinders, agterkleinkind, broers, susters. Gedenkdiens Vrydag 13 Jan 2006 15:00 N G Kerk, 4de Laan, Walmer. Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
(2 berigte)
SMITH, Gideon. Oorlede Dinsdag 10 Jan 2006. Pa van Maryna en Peter, oupa van Andrew en Paul. Begrafnisdiens Sondag 15 Jan 2006 11:00 N G kerk Kragga Kamma. Forest Hill-begraafplaas. Donasies aan N G kerk Kragga Kamma. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
13 Januarie 2006
Sterfgeval
BAARTMAN, Hans 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 14 Jan 2006 14:00 Ou Apostoliese kerk, Reservoir Hills. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
14 Januarie 2006
Huwelik:
(Berig by 'n foto): Wanda, jongste dogter van Ruben en Cecilia FERREIRA is op 17 Desember 2005 in die huwelik verbind met Arno, oudste seun van Pieter en Wilma TALJAARD.
In Memoriam
STEFFENS, Susan. Eerste verjaardag Sondag 15 Januarie 2006. Christene, Gideon en kinders
Dankbetuiging
VAN EYK, Georgina. Oorlede 5 Januarie 2006. Was op 17 Des 2005 56 jaar getroud met Mynhard. Dankie vir meegevoel en hulp. Spesiale dank aan Ds Evert de Kock, Bokkie Els van Avbob en bestuur van Pick 'n Pay, Jeffreysbaai. Mynhard en kinders.
16 Januarie 2006
Sterfgeval
VAN DER BERG, Francois Petrus. Oorlede Vrydag 13 Jan 2006 te Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders.
Roudiens Dinsdag 17 Januarie 2006 11:00 N G Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
17 Januarie 2006
Verlowing
PAULS & WASSERMAN Wayne en Debbie het verloof geraak op Saterdag 14 Januarie 2006
Sterfgeval
(2 berigte)
WOLMARANS, Leon. Oorlede Saterdag 14 Jan 2006. Moeder, kinders, kleinkinders, broers, suster; Mamma, dogters, suster, broers, swaer, skoonsusters en Kabousie. Verassingsdiens Donderdag 19 Jan 2006 11:00 N G kerk Nooitgedacht (Kabegapark). Verassing privaat. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
(2 berigte)
WOLMERANS (sic) Leon. Oorlede Saterdag 14 Jan 2006. Dogter Sheena; Charmaine, Cherolene, Chiquita, Sheena, Chezelle, Mavric, Charl en Dehandre.
18 Januarie 2006
Gelukwensing
DU RANDT, Tristan. Voorspoed met 1ste dag in Laerskool Frans Conradie. Pa Trevor en Ma Willemien.
In Memoriam
SCHEFFER, Burman. 18.01.1931 - 16.06.2005. 75ste verjaardag. Vonnie, Wessel, kleinkinders en agterkleinkind.
Sterfgevalle
BARNARD, Lesley Adolf (Dolfie). Oorlede Dinsdag 17 Jan 2006. Eggenote Ina; Marieta, Robbie, Lesley, Mario Jr. en Rielie. Roudiens Dondedag 19 Jan 2006 10:00 Volle Evangelie Kerk, Suttonweg, Sidwell. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan Kankervereniging. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
(2 berigte)
BOOTH, Benjamin Cecil.Oorlede Dinsdag 17 Jan 2006. Eggenoot van Hester en pa van Jeanette, Lotter en klienkinders. Begrafnisdiens Donderdag 19 Jan 2006 10:00 Milnerton-kapel, First Avenue. Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
DOUGLAS, Gwendoline Maud (Lossie). Oorlede Sondag 15 Jan 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 19 Jan 2006 15:00 N G kerk Algoapark Noord (Jakarandasingel). Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
FERREIRA, Julanda Johanna. Oorlede Vrydag 13 Jan 2006. Begrafnisdiens Donderdag 19 Jan 2006 15:00 Ebenhaëser-sentrum, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. Govender's Funerals, Korsten 041 453 0233
HERSELMAN, Anna. In lewe van Athlonehof 8, King William's Town. Oorlede 14 Jan 2006. 'n Liefdevolle suster en tannie. Teraardebestelling Saterdag 21 Jan 2006 10:00 op plaas Walletjies, dist. Humansdorp. Donasies i.p.v. blomme aan Kankervereniging. Richter & Richter King William's Town 043 643 3674
LANSDELL, Anna Catherina (Annie). Oorlede Sondag 15 Jan 2006 90 jaar. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 20 Jan 2006 11:00 Huis Formosa-saal, Joubertina.
Joubertina-begraafplaas. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
SERFONTEIN, Petrus Johannes (Peet). Skielik oorlede Sondag 15 Jan 2006 op Despatch. Eggenote Doreen, kinders Margaret en Petrus, skoonseun Desmond. Verassingsdiens Vrydag 20 Jan 2006 11:00 N G Kerk Retief, Despatch. Ds Frikkie Marais. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
THYSSE, George. Onverwags oorlede Maandag 16 Jan 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders.
Begrafnisdiens Vrydag 20 Jan 2006 14:00 N G Kerk, Algoapark-Noord. ForestHill-begraafplaas.
Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
WOLMARANS, Leon. Broer oorlede. Karin, Mark en Anika.
19 Januarie 2006
In Memoriam
DALTON, Henry John (Dallies). Eerste verjaardag. Kinders en kleinkinders.
GERBER, Trudie. Tien jaar. Kinders Chantelle en Talana.
MÜLLER, Dwyan Gordon. Een jaar. Oom Leon, tannie Lurezia, klein Leon en Lizanne.
POTGIETER, Steyn. Nog 'n jaar. Ma en familie.
SCHEFFER, Benjamin (Burman). 18.01.1931 - 16.06.2005. Eerste verjaardag. Mattie.
Sterfgevalle
FERREIRA, Daniell. Oorlede 16 Jan 2006. In lewe van George. Begrafnisdiens N G Kerk, Loerie Vrydag 20 Jan 2006 11:00 (Daniell is Emmarentia Ferreira, medeskrywer van die Ferreira Familie-boek, se seun)
(2 berigte)
SERFONTEIN, Petrus. Skielik oorlede. Ouers Sarie & Martha Serfontein; Sarel & Riana, Retha & Roelf, Chris en Nancy en Marinda.
VLOK, Trien. Oorlede Sondag 15 Jan 2006. Gerrit, Lezette, Marlien Fain. Begrafnisdiens Vrydag 20 Jan 2006 11:00 N G kerk Newtonpark, Mowbraylaan. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
20 Januarie 2006
In Memoriam
DANIELS, Katie. Verjaarsdag by Jesus. Tommy en kinders.
MÜLLER, Dwyan Gordon. +19.01.2005 Een jaar. Pa Gordon, ma Elaine, broers Juan, Shaun en Ruan.
VAN SCHALKWYK, Jounetha. Ma se 1ste jaar weg. Francois, Martie en Francois.
Sterfgevalle
TIRAN, Susan. Oorlede Woensdag 18 Jan 2006 95 jaar. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 21 Jan 2006 10:00 in Aandmymering Ouetehuis. Verassing privaat. DOVES, Tania Vosloo 041 992 1349
TREE, Susana Elizabeth. Oorlede Dinsdag 17 Jan 2006. Ian, Sheila Long & familie; Glyn & familie. Roudiens in Duitse Gereformeerde Moederkerk, Kerklaan, Uitenhage Vrydag 20 Jan 2006 10:00. Teraardebestelling Vrydagmiddag op Salem. Inggs Funeral Home, Grahamstad 046 636 1528
VAN HUYSSTEEN, Gertruida. Van Park Lane-woonstel 14, Uitenhage. Oorlede 15 Jan 2006. Eggenoot. Begrafnisdiens het plaasgevind in N G Kerk, Winterhoek-gemeente 19 Jan 2006 11:00. Ons vra om verskoning vir die laat berig. Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
21 Januarie 2006
In Memoriam
DAFEL, Marius. Eerste verjaardag. Ma, Pa, Willem, Heidi, Erica, Wayne, Gerhard en familie.
HEWITT, Lionel George 21.01.1985 - 21.01.2006. 21 jaar verby, Pappa. Allan, Debbie & Clayton.
KLEYN, Tiny. Een jaar - ons ma, ouma en oumagrootjie. Santie, Keith, kinders en kleinkind.
Sterfgevalle
DE VILLIERS, Oom Dawie. Oorlede Donderdag 19 Jan 2006. Begrafnisdiens Maandag 23 Jan 2006 11:00 Avbob-kapel. Noordeinde-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
NIEWOUDT, Magdelena Francina. Oorlede Donderdag 19 Jan 2006 80 jaar. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 23 Jan 2006 14:30 Volle Evangeliekerk, Perkinstraat, Noordeinde. Noordeinde-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
VAN DER MERWE, A. B. *23.12.1914. Oorlede 20 Jan 2006 in Stellenoord, Stellenbosch. Eggenote Magda. Minette & Niël, Madelein & Sarel, Annelize, Mossie & Johannes. Mariana & Kobus, Theo & Soné met Trichardt en Albert, Braam, Magda en Arnold. Adeleen & Pieter, Fanie, Abie, Pietman en Magdel. Roelie & Marliza, Carla, AB, Theunis en Roelof. Dankdiens Maandag 23 Jan 2006 10:00 Kerksentrum van N G-gemeente Stellenbosch-Sentraal, Uniepark, Stellenbosch. Verassing privaat. DOVES, Stellenbosch 021 887 6941
Huwelik (Berig by foto op sosiale blad)
Ruan, jongste seun van Apie en Mona FOURIE, het op 17 Desember 2005 getrou met Odette, oudste dogter van Gawie en Elize KLEINHANS.
23 Januarie 2006
In Memoriam
DERBYSHIRE, Larené 19de verjaardag 22 Jan. Sy is op 17.06.90 saam met haar ouers en boetie in 'n motorongeluk oorlede. Oupa en Oumie Strydom en gesin.
MILLER, Rudolph. Tien jaar. Pappa en Mamma.
Sterfgevalle
LANGFORD, Cliffie. Ons innige meegevoel aan Faith en familie met die skielike heengaan van ons vriend en kollega. Cape Courts & Civils.
VERMEULEN, Maria Elizabeth. Oorlede Donderdag 19 Jan 2006. Seun. Begrafnisdiens Dinsdag
24 Jan 2006 15:00 N G Kerk Algoapark-Noord.
24 Januarie 2006
Sterfgevalle
ELS, Edna May. Oorlede Maandag 23 Jan 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.Begrafnisdiens Woensdag 25 Jan 2006 14:30 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Tania Vosloo 041 992 1349.
VAN DER MERWE, Madeleine Alberté. 14.10.1920 - 21.01.2006. Stellenoord, Stellenbosch. (voorheen van Badsfontein, Murraysburg). Dankie vir 60 jaar saam -Fanie; 'n liefdevolle Ma, ouma en oumagrootjie- Eleine, Henlein, Dianne, Heinz, Dieter en Natasha;
"A lady like no other" - Marietjie, Madeleine en gesin, Annelie en Gerda-Marié; 'n liefdevolle en waardige ma en ouma - Stefanie, Carel, Madeleine, Arno, Liezl en Adriaan; Die beste leermeester - Elsa en Carl; Ma en ouma en storieverteller- Izak en Susanne Susan,
Marie, Madeleine en Fanie; ons oudste suster - Chris, Dirkie en familie, Ronel, Margot en familie. Gedenkdiens Saterdag 28 Jan 2006 10:00 N G kerk, Stellenbosch-Wes. DOVES, 021 887 6941
WANLISS, Eric Gerald. *07.06.1930. Oorlede Sondag 22 Jan 2006 in Jeffreysbaai. Eggenote en seun. Roudiens Woensdag 25 Jan 2006 11:00 uit Amala-versorgingsoord. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
25 Januarie 2006
Sterfgevalle
KEMP, Joy. Oorlede Maandag 23 Jan 2006. Ewald en familie. Begrafnisdiens Donderdag 26 Jan 2006 11:00 N G kerk Nooitgedacht. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
OLIVIER, Brenda. Oorlede Sondag 22 Jan 2006. Eggenoot en kinders. Begrafnisdiens Donderdag 26 Jan 2006 11:00 N G Kerk, Sherwood. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
(4 berigte)
WATES, Ian (Skip). Died tragically Monday 23 Jan 2006. Wife Lynn, children Robyn, Darren and Joel; Mom Brenda, brothers Mark, Neil, Jamie, sister Noleen. In-laws Mercia and Jimmy, sisters Michelle and Lesley, Piet and Gregon, nieces and nephews, Justin and Megan, Jade, Sean and Taylor. Monika, Jenny, Sandy, Tim. Funeral service Friday 27 Jan 2006 11:00 St. Katharine's Anglican Church, Uitenhage. DOVES, Mark Hitchins 041 9921349
In Memoriam
(2 berigte)
BESTER, André. 35ste verjaardag 25 Jan Sherëen en girlies. Ouers, Boytjie en Matt, broers en suster met hul families.
DU PLESSIS, Eugene. Oorlede 24.01.2005. Vrou Hettie, susters Connie en René, stiefkinders Johan en Richia.
26 Janaurie 2006
Sterfgevalle
DU TOIT, Ellen. Oorlede Dinsdag 24 Jan 2006. Kinders en kleinkinders. Roudiens Saterdag 28 Jan 2006 10:00 N G kerk Adelaide. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
IMMELMAN, Dora. Van Huis Najaar-ouetehuis, Despatch. Oorlede 23 Jan 2006. Eggenoot en familie. Begrafnisdiens vanuit die ouetehuis Vrydag 27 Jan 2006 14:00. Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
LUDIK, Izak Johannes. Oorlede Maandag 23 Jan 2006 in Ceres. Ida, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 27 Jan 2006 15:00 N G kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Wavecrest-begraafplaas. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
TRYTSMAN, Petrus Renier (Piet). Oorlede Woensdag 25 Jan 2006. Seuns Kevin en Brett, broers en susters. Begrafnisdiens Saterdag 28 Jan 2006 12:00 Westering Metodistekerk. Verassing privaat. DOVES, Willem Potgieter 041 365 5399
27 Januarie 2006
Sterfgevalle
FORTUIN, Hessie 82 jaar. Begrafnsidiens Saterdag 28 Jan 2006 14:00 Ou Apostoliese kerk, Reservoir Hills. Van WillingBegrafnisdienste 041 988 1919
GOEDA, Hester 69 jaar. Begrafnisdiens Sondag 29Jan 2006 11:00 7th Day Adventist Church, Bethelsdorp. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
Pastoor LANGFORD, Clifford 48 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Jan 2006 14:30 Allan Ridge-saal, Gambleville. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
MARITZ, James Stephen. Verassingsdiens Saterdag 28 Jan 2006 14:30 N G kerk Somerstrand. Verassing privaat. 1st Avenue Funeral Home 041 581 5028
SWANEPOEL, Dawie. Oorlede Woensdag 25 Jan 2006. Eggenote Adri, kinders Ada, Neels, Wollie, kleinkinders & agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 30 Jan 2006 14:00 N G Kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399
TRYTSMAN, Piet. Ons was vir so 'n kort rukkie aan mekaar geleen. Verloofde Anné.
VAN WYK, Helgaard du Preez (Dup). Oorlede Dinsdag 24 Jan 2006 op Kaap St Francis. Kinders en kleinkinders. Roudiens Vrydag 27 Jan 2006 11:00 N G kerk Humansdorp-Oos. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291230
VOSLOO, Hester Elizabeth. Oorlede Saterdag 21 Jan 2006. Begrafnisdiens Saterdag 28 Jan 2006 10:00 N G Kerk Somerstrand. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
28 Januarie 2006
Sterfgevalle
MEYER, Maria Catherina (Ria). Oorlede Vrydag 27 Jan 2006 op Despatch. Kinders Jeanetta, Annemarie, Marinda, Gerrit en Willie, skoonkinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Verassingsdiens Maandag 30 Jan 2006 14:00 N G gemeente Bothasrus, Despatch. Ds Danie Bosman. Verassing privaat. AVBOB, Louise v Vuuren 041 9332039
VAN HEERDEN, Jakoba Alleta (Kobie) née GERBER. Oorlede 27 Jan 2006 op Despatch.
Eggenote van Johan van Heerden. Meegevoel aan Johan en kinders, Pieter, Lynette, Veronica, Jannie, Ferdie. Van broer Corneels, susters Sallie, Stella, Chrisie, Johanna
30 Januarie 2006
In Memoriam
LANDSBERG, Thora. 21 jaar is verby. Seun Willem
VAN EYK, Estelle. Reeds 8 jaar. Ma en familie.
VAN LOGGERENBERG, Christopher. 4 jaar op 30 Januarie. Ma & Pa.
Sterfgevalle
CILLIERS, Jac. Oorlede Vrydag 27 Jan 2006. Gedenkdiens Maandag 30 Jan 2006 11:00 N G Kerk, Somerstrand. Eggenote Erra, kinders en kleinkinders.
KLEYNHANS, James William (Seggie). Na lang siekbed oorlede Vrydag 27 Jan 2006. Phillip, Wilma, Stefan, gades en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 31 Jan 2006 11:00 N G kerk, Sionsrand, Bramhopestraat. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
POTGIETER, Jacobus Christiaan. Na kort siekbed oorlede in Port Elizabeth Donderdag 26 Jan 2006. Eggenote Mina, kinders Johan, Elise, Estelle en Pieter. Verassingsdiens Dinsdag 31 Jan 2006 15:00 N G gemeente Bothasrus, Despatch. Ds P Kuhn. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
31 Januarie 2006
Sterfgevalle
ATTERBURY, Pieter Barend. Oorlede Saterdag 28 Jan 2006. Eggenote Boyda. Begrafnisdiens Woensdag 1 Febr 2006 11:00 N G Kerk Oos, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Tania Vosloo 041 992 1349
(2 berigte)
BILLETT, Esther Elizabeth Johanna. Oorlede Saterdag 28 Jan 2006. Man Lowell Billett, kinders Minette, Craig, Zac Reilley en Marvell. Begrafnisdiens Woensdag 1 Febr 2006 15:00 St Saviours Anglikaanse kerk, Walmer. Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
HENNINGS, Johanna (Aunt Sakkie) van Glendenningstraat 18, Schauderville. Oorlede 24 Jan. 2006. Seuns Gerald, Desmond en Jeffrey (Mano). Begrafnisdiens 4 Februarie 2006 14:00 Metodiste kerk.
MOSTERT, Pieter Ivor. Oorlede Saterdag 28 Jan 2006. Moeder Tildesley, broer Lourens Bekker, vader Leon Mostert. Begrafnisdiens Woensdag 1 Febr 2006 14:30 op die plaas Andersom, Kruisrivier. Geen blomme. Donasies aan St Francis Hospice. Reëlings: Memorial-kapel, Memorial Funeral Home 041 581 0224.
VAN HEERDEN, Kobie. Oorlede Vrydag 27 Jan 2006. Eggenoot Johan, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 2 Febr. 2006 11:00 Volle Evangelie Kerk, Kerkstraat, Despatch. Despatch-begraafplaas. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
In Memoriam
FELIX, Léroy (Toya). Oorlede 31 Jan 2005. Ons broer en seun. Mammie, Altanio en Percileen.
- Hits: 11321