Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2008 06 June

2 Junie 2008

In Memoriam

BUCHNER, Johannes. Vandag 5 jaar oorlede. Vrou Olga. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2008)

CRAUSE, George. Vandag 2 jaar oorlede. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2008)

DU PLESSIS, Geraldo Dylon. 21 today, your first birthday with our Heavenly Father. Your family. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2008)

MÜLLER, Willie. Een jaar oorlede. Priscilla, Ryno, Heinrich, Simonda en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2008)

WILKEN, Doreen Esther. Een jaar oorlede. Boet, kinders, kleinkinders, Tienkie en Jane. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2008)

3 Junie 2008

Gelukwensings

DE JAGER, Dries. Geluk met jou groot 60. Sus Isobel. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2008)

Sterfgevalle

MEINTJES, Chris. +Saterdag 31 Mei 2008 na siekbed. Eggenote, seun, kleinkinders. Roudiens Woensdag 04 Junie 2008 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STRYDOM, Cas. +Maandag 02 Junie 2008 na siekbed. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 04 Junie 2008 12:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TEE, Vivian Cecil. +Sondag 01 Junie 2008. Kinders Lynette, Jennifer en Vincent, skoonseun Willie en skoondogters Jenny en Hermien, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 04 Junie 2008 14:00 St. Katharine's Anglikaanse Kerk, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2008) Annelie Fitchet DOVES 041 992 1349

4 Junie 2008

Verlowings

OSCHE, Steven & HEWITT, Lowella. Geluk met verlowing. Familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2008)

Sterfgevalle

LINDE, Evert Francois (Opel). Tragies verongeluk op Despatch-pad Vrydag 30 Mei 2008. Begrafnisdiens Woensdag 04 Junie 2008 15:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2008) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

MOUTON, Kallie. *08/09/1942 +10/05/2008. Kontak Hetna by 051 421 3621 (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2008)

VAN DEN BERG, Christa Maria (ALLERS). +28 Mei 2008. Verassingsdiens Dinsdag 03 Junie 2008 12:00 Volle Evangeliekerk PE-Noord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2008)

5 Junie 2008

Sterfgevalle

GRUNDLINGH, Joey. *21/01/1933 *30 Mei 2008. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 07 Junie 2008 12:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

TERRY, William George. +Maandag 02 Junie 2008. Eggenote van 58 jaar, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 06 Junie 2008 14:00 NG Kerk Sidwell (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2008) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

In Memoriam

BARNARD, Henna. Ons ma, vandag een jaar oorlede. Chantell, Beddie en Morné. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2008)

6 Junie 2008

Gelukwensings

BARON, David John (DJ). Vandag een jaar oud. Pappa, Mamma, Kaylee, Granny & Joshua. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008)

Geboortes

BARNARD / VAN STADEN. Frans en Elaine, Johan en Lauret se eerste kleindogter, Amity, *Donderdag 15 Mei 2008 vir Fransco en Amoré in Bunbury, Australia. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008)

In Memoriam

VAN DER MERWE, Gerhard. 18/06/1939 - 06/06/2007. Annette, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008)

Sterfgevalle

BAATJIES, Pauline (Aunt Paula). Wife of the late Adam BAATJIES. +Thursday 29 May 2008. Rita, Joe, Donald. Funeral service Saturday 07 June 2008 12:00 Cleary Estate, New Apostolic Church. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008)

ERASMUS, Pieter Benjamin (Rassie). +Woensdag 04 Junie 2008. Kinders Razelle, Francois, Elzanne en kleinkinders asook George en Jolene. Begrafnisdiens Saterdag 07 Junie 2008 10:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

ERASMUS, Pieter Benjamin (Rassie / Tod). +Woensdag 04 Junie 2008. Innige medelye teenoor die familie - Mark-personeel, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008)

EXFORD, James 59 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Junie 2008 12:00 Christen gemeente, Dodostraat. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MADATT, Sherwin. A dear friend who left us so suddenly. Leandra & Henrietta (East London) (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008)

PIET, Daniel Martin. 63 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Junie 2008 13:00 Morawiese Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SNAYERS, Charles 69 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Junie 2008 14:00 Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

TERBLANCHE (NIETSCHE), Susan. +Sondag 01 Junie 2008. Kinders, kleinkind. Begrafnisdiens Vrydag 06 Junie 2008 12:00 NG Kerk De Duin, Humewood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008)

VAN DER MESCHT, Magdalena Jacoba (Lenie). +Woensdag 04 Junie 2008. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 09 Junie 2008 14:30 NG Kerk Kensington. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

7 Junie 2008

Sterfgevalle

MULDER, Eileen. +Woensdag 04 Junie 2008. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 09 Junie 2008 11:00 Heilsleër, Byronweg, Kensington. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

9 Junie 2008

Gelukwensings

DE VILLIERS, Nadia. 21ste verjaarsdag. Pappa, Mamma, Jessica en Ouma. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2008)

In Memoriam

MULLER, Stefan. Een jaar oorlede. Mamma., Pappa, Steffy Lisie, Riaan, Malan, Chantell. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2008)

Sterfgevalle

MAREE, Harold. +Woensdag 04 Junie 2008. Vrou Irma, dogters Mardie, Hermi en sy 3 susters. Begrafnisdiens Dinsdag 10 Junie 2008 13:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

10 Junie 2008

Sterfgevalle

DELPORT, Joey. +Sondag 08 Junie 2008. Verassingsdiens Woensdag 11 Junie 2008 11:00 Evangelisasie-sentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

JAFTHA, Elizabeth. +01 Junie 2008. Kinders, kleinkinders. Diens Saterdag 07 Junie 2008 Kroonvale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2008) Dirk van Vuuren AVBOB Cradock 048 881 2564

JAPTHA, Davis Henry 88 jaar. Begrafnisdiens Woensdag 11 Junie 2008 14:00 Kong. Kerk, Caledonstraat. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2008) Van Willing Begrafnisdineste 041 988 1919

LEIBRANDT, Magda. +Vrydag 06 Junie 2008. Marius, Alexander, Rodger, Rosslin. Roudiens Woensdag 11 Junie 2008 14:00 NG Kerk Sonheuwel, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

MAREE, Harold. Simpatie van Laerskool Môrewag Beheerliggaam, Personeel en Leerders. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2008)

11 Junie 2008

Verlowings

FERREIRA & BOUWER, Theuns en Tania word geluk gewens met hul verlowing. Jannie & Helen. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2008)

Sterfgevalle

KILLIAN, Michael Wayne. + Marlene & Dwayne. Begrafnisdiens Donderdag 12 Junie 2008 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2008) Kouga Funerals.

MEYER, Marius Augustus (Marius). +Donderdag 05 Junie 2008 52 jaar. Eggenote en kinders. Begrafnisdiens Saterdag 14 Junie 2008 11:00 Volle Evangelie Kerk, Penford-gemeente, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN TONDER, Manie. Van Uitenhage. Werksaam by Global Scrap Metal. +Maandag 09 Junie 2008. Eggenote, kinders, werkgewer en personeel. Begrafnisdiens Vrydag 13 Junie 2008 11:00 AGS Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/20080 Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

12 Junie 2008

Sterfgevalle

BARKER, Eileen. +06 Junie 2008. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2008)

PRETORIUS, Tony. +Vrydag 06 Junie 2008. Eggenote, kinders, personeel van Tony's Aircon Services. Diens Donderdag 12 Junie 2008 12:00 in die Krematorium (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2008)

VAN TONDER, Manie. +Maandag 09 Junie 2008. Metro Building Civil, Samo personeel en werkers. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2008)

In Memoriam

FISCHER, Sandra. Jou 2de verjaardag wat jy môre in die Hemel vier. Moeder. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2008)

13 Junie 2008

Sterfgevalle

BARKER, William Clifford. +Maandag 09 Junie 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 14 Junie 2008 09:00 NG Kerk PE-Wes, Newtonpark. Stoet vertrek na die familieplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2008) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

CLAASSEN, Anita. +11 Junie 2008. Eggenoot Harry, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 17 Junie 2008 11:00 St. Mark Congregation, Kaapweg, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2008) Marie Steyn Doves Begrafnisdienste 041 365 5399

LOTTERING, Joan (Joanie). +Vrydag 06 Junie 2008. Begrafnisdiens Saterdag 14 Junie 2008 11:00 Morawiese kerk, Bloemendal. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2008)

MALAN, Pieter (Boy). +Woensdag 11 Junie in Jeffreysbaai. Broer en swaer van Sella en Pienaar. Dank aan Annetjie vir haar liefde en opoffering. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2008)

ODENDAAL, Willem. +Woensdag 11 Junie 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2008) Jeffreysbaai tel. 042 293 1730

POTGIETER, Kevin Thomas 55 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 14 Junie 2008 13:00 Dalestr. Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

14 Junie 2008

Sterfgevalle

CLAASSEN. Simpatie aan Jannie en familie met heengaan van jul moeder en ouma. Aurora Bestuur en Personeel. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2008)

DELPORT, Maria (Ria). +Donderdag 12 Junie 2008 91 jaar. Kinders, kleinkinders. Begrafnis Sondag 15 Junie 2008 11:00 NG Kerk, Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2008) J.T. Schooling Kirkwood 042 230 0508

GROBLER, Franscois oudste s.v. wyle Franscois GROBLER en Corrie GROBLER voorheen van Jansenville nou Jeffreysbaai +11 Junie 2008. Ma Corrie, broer Christo, kinders Franscois en Lindie. Begrafnis Maandag 16 Junie 2008 NG Kerk, Pellissier, Bloemfontein. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2008)

VAN NIEKERK, Victoria Joy. +Woensdag 11 Junie 2008. Kinders, kleinkinders, skoonkinders. Roudiens Maandag 16 Junie 2008 13:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2008) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

In Memoriam

MINNE, Desmond (Dada). Jou 1ste vadersdag in die Hemel. Vrou Lizett, Gerwaise en Bonnita, Desiré en Jacques. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2008)

16 Junie 2008

Sterfgevalle

BOTHA, Trudie. +Donderdag 12 Junie 2008 na lang siekbed. Dogter, suster, kleinkind. Roudiens Dinsdag 17 Junie 2008 11:00 Sonheuwels NG Kerk, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

DERBYSHIRE, Roy. Vandag 23ste verjaarsdag van ons kleinseun +17 Junie 1990 saam met sy ouers en sussie in motorongeluk. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2008)

EXFORD, George. +16 Junie 2006. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2008)

JANSEN, Enslin. +16 Junie 1997. Siegfried, Petro en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2008)

17 Junie 2008

In Memoriam

DERBYSHIRE, Alroy, Erna, Roy en Larené. +17 Junie 1990 in motorongeluk. Renier en Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2008)

PLAATJIES, Ernest Sidney. Vandag (17 Junie 2008) 8 jaar oorlede. Vrou Hope, dogter Ernelda. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2008)

VIVIERS (PRESTON), Sandra. Vandag 6 jaar oorlede. Pa, Ma (Moeksie), Yolanda en Brian. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2008)

18 Junie 2008

Sterfgevalle

BEKKER, Nita. +Maandag 16 Junie 2008. Ons moeder en ouma. Roudiens Vrydag 20 Junie 2008 10:00 NG Kerk, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

DELPORT, Maria Catherina. +Sondag 15 Junie 2008 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 19 Junie 2008 11:00 Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

ERASMUS, Johannes Louw (Rassie). +Vrydag 13 Junie 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders, broer. Verassingsdiens Vrydag 20 Junie 2008 12:00 NG Kerk PE-Noord, Sidwell. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2008) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

MALAN, Jeremias Pieter (Boy). +Woensdag 11 Junie 2008 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 19 Junie 2008 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

STRYDOM, Marietjie. Vandag 2 jaar oorlde. Suster Amanda en seuns. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2008)

Persoonlik

SAUNDERS, Barbara. Skakel mev SMALL by 041 451 1365 i.v.m. aanneming van Nadia Angelique STANDER. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2008)

19 Junie 2008

Sterfgevalle

ERASMUS, Pieter. Voorheen van Hollywood Stories. +15 Junie 2008 in Livingstone-hospitaal, P.E. Begrafnisdiens Vrydag 20 Junie 2008 11:00 Metodistekerk, Johnstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2008) BOSSIE'S 041 991 1471 / 084 792 0442

SMITH, Johan. Van Steytlerville. +17 Junie 2008 in Provinsiale Hospitaal, P.E. Verassingsdiens Saterdag 21 Junie 2008 11:00 NG Kerk Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2008) BOSSIE'S 041 991 1471 / 082 792 0442

THYSSE, Leon. +Woensdag 17 Junie 2008. Broers, susters. Begrafnisdiens Saterdag 21 Junie 2008 10:00 NG Kerk Algoapark. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VAN DYK, Hentie. +Sondag 15 Junie 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 19 Junie 2008 11:00 Avbob-kapel, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

20 Junie 2008

Sterfgevalle

LONDT, Sampie. Voorheen van Uitenhage tans Port Elizabeth. +Dinsdag 17 Junie 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Herinneringsdiens Maandag 23 Junie 2008 14:00 Dunantparksaal, Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2008) BOSSIE'S 084 792 0442 / 041 991 1471

MINNAAR, Catherina (Aunt Ghieddies) 75 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 21 Junie 2008 11:30 NG Kerk De Mist. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RHAGOSINGH, Lorna Mieta 47 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 21 Junie 2008 12:00 A.O.C. Taylorstraat. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHARNICK, Keith. 55 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 21 Junie 2008 12:00 St. Anthony's Katolieke kerk. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

THERON, John 79 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 21 Junie 2008 10:00 Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VOSLOO, De Wet. +Donderdag 19 Junie 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 23 Junie 2008 14:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

21 Junie 2008

Sterfgevalle

GERBER, Jannie. 06/09/1944 - 19/06/2008. 'n Geliefde broer, swaer en oom. Kalla, Marina, Tertuis (sic), Ronnie, Maureen, Clive en familie. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2008)

VAN VUUREN, Patsy. +Donderdag 19 Junie 2008. Kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 25 Junie 2008 11:00 Victoriapark-krematoriumkapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2008) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

JOHNSON, Thelma. Dink vandag aan jou. Ma en familie. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2008)

23 Junie 2008

Sterfgevalle

FAUSTINO, Gary. +Maandag 16 Junie 2008 op Louterwater. Vader, vriendin, broer, suster. Begrafnisdiens Dinsdag 24 Junie 2008 12:00 AGS kerk, Joubertina. Munisipale begraafplaas, Joubertina. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

24 Junie 2008

Gelukwensings

OLIVIER / VAN HEERDEN, Ilse en Johan. Geluk met verlowing. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2008)

Sterfgevalle

DU TOIT, Flippie. +19 Junie 2008. Kinders, kleinkinders, broers, suster, swaers, skoonsusters. Diens Dinsdag 24 Junie 2008 15:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

EARLE, Rina. Van Crocusstraat, Uitenhage. +Vrydag 20 Junie 2008. Verassingsdiens Woensdag 25 Junie 2008 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2008) BOSSIE'S 041 991 1471 / 084 792 0442

EHLERS, Nellie. +Vrydag 20 Junie 2008. Meegevoel aan Alma en Linda en gesinne. Edward, Carmen en familie. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2008)

FIVAZ, Louis. +Saterdag 21 Junie 2008. Vrou, dogters Elrese en Lou-Ann, skoonseun, moeder, broer, suster. Verassingsdiens Vrydag 27 Junie 2008 10:30 NG Kerk Hoogland-gemeente, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2008) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

MOMBERG, Desmond. Van Krisantlaan, Uitenhage. +Saterdag 21 Junie in Cuyler-kliniek. Eggenote, kinders. Verassingsdiens Donderdag 26 Junie 2008 11:00 PE-krematorium. (Die Burger Oos-kaap 24/06/2008) BOSSIE'S 041 991 1471 / 084 792 0442

NEL, Christian De Wet, Van Boomstraat, Despatch. +Sondag 22 Junie 2008 in Cuyler-kliniek. Verassingsdiens Vrydag 27 Junie 2008 11:00 NG Kerk Bothasrus. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2008) BOSSIE'S 041 991 1471 / 084 792 0442

OOSTHUIZEN, Johan (Dr.) +Saterdag 21 Junie 2008. Dogters Comine, Marilu, skoonseuns Martin & Raymond, kleinkimders Jürgen, Melissa, Hagen, Anje & Gus. Roudiens Dinsdag 24 Junie 2008 11:00 St. John the Baptist Anglikaanse Kerk, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

RAUBENHEIMER, Johannes J.M. Van Paul Krugerstr., Despatch. +Saterdag 21 Junie 2008 in Prov. Hospitaal, Uitenhage. Verassingsdiens Donderdag 26 Junie 2008 11:00 NG Kerk Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2008) BOSSIE'S 041 991 1471 / 084 792 0442

VAN ANTWERP, Catrina Elizabeth (Baby). *13/09/1936. +Sondag 22 Junie 2008. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Woensdag 25 Junie 2008 14:00 First Ave. Funeral-kapel, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2008)

25 Junie 2008

Troudagvieringe

OOSTHUIZEN, Lenel en Lynette. Geluk met 25ste huweliksherdenking. Lenel jr. en Liesl. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2008)

Sterfgevalle

FERREIRA, Salomina Cornelia (Selma). 74 jaar. +Sondag 22 Junie 2008 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 27 Junie 2008 11:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

26 Junie 2008

Sterfgevalle

ARRIES, Johanna Sophia. +18 Junie 2008. Begrafnisdiens Saterdag 28 Junie 2008 12:00 Congregational Church, Dalestraat, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2008) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

BEKKER, Noon. +Maandag 23 Junie 2008. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 27 Junie 2008 10:00 Louisa Myburgh Aftreeoord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BOTHA, Chris. +Woensdag 25 Junie 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 27 Junie 2008 11:00 Parkheuwel NG Kerk, Steytler-woonbuurt. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2008) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

BOTHA, Chris J. (Steytlerwoonbuurt) 31/01/1929 - 25/06/2008 Eggenote Alet, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2008)

BRITS, Bertie. +Saterdag 21 Junie 2008. Eggenote, kinders. Verassingsdiens Donderdag 26 Junie 2008 14:00 NG Kerk Suid Gemeente, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2008) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

SCHNETLER, Hendrik Johannes.+Dinsdag 24 Junie 2008. Begrafnisdiens Vrydag 27 Junie 2008 15:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2008) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

COETZER, Wentzel. Oorlede 26 Junie 2007. Eggenote Antjé, dogters Monique en Yolanda. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2008)

27 Junie 2008

Sterfgevalle

COETZEE, Mike. Begrafnisdiens Saterdag 28 Junie 2008 10:00 Victoria Park Baptistekerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2008) First Ave. Funeral Home 041 581 5028

JAFTA, Ricardo. 28 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Junie 2008 11:00 O.A.K. Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2008)

WHITTAL (MÜLLER), Betty. 78 jaar. +Woensdag 25 Junie 2008 by Huis Aandmymering. Galie, Petrus, Baby, skoondogters, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Maandag 30 Junie 2008 11:00 NG kerk Uitenhage-Oos. Stoet na Plumbago Hills, Kruisrivier. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

28 Junie 2008

Geboortes

ROSE, Lianca. Dogter *27 Junie 2008 vir Rudolf en Ilana. Oupas en oumas Andrew & Estelle, Pfeifer & Ina (VAN ONSELEN), oumagrootjie Erika en oupagrootjie Collin. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/200)

Dankbetuigings

LONDT, Samuel (Sampie). Freesia en familie bedank almal vir ondersteuning en hulp tydens heengaan van Sampie. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2008)

In Memoriam

KOERAT, Katriena (Kathy). Tien jaar oorlede op 29 Junie 2008. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2008)

SLABBERT, Skottie. Twee jaar oorlede. Verlangende kinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/20080

30 Junie 2008

In Memoriam

CLOETE, Flip. Agt jaar oorlede vandag (30 Junie 2008). Susie en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2008)

  • Hits: 5313