Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2012 07 July

3 Julie 2012

Sterfgevalle

BASSON, Maria Susanna (ouma Marie). +Donderdag 28 Junie 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Woensdag 04 Julie 2012 11:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

BREETZKE, Benge (David). Gedenkdiens Woensdag 04 Julie 2012 11:00 Newtonpark Metodistekerk, 3de Laan 42, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GOUWS, Krigo. *23/03/1949. +28 Junie 2012 by Saliestraat 12, Jeffreysbaai na kort siekbed. Vrou Elsie en seun Krigo Junior. Diens Vrydag 06 Julie 2012 14:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2012)

STANDER, George Sebastiaan. +Saterdag 30 Junie 2012. Geliefde Vader, Oupa en Oupagrootjie. Roudiens Donderdag 05 Julie 2012 14:00 Milnerton Huis-kapel, Walmer. Verassing privaat. Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STANDER, George Sebastiaan. Fondly remembered. Craig, Sharon, Jared and Bryce LOENEN. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2012)

4 Julie 2012

Sterfgevalle

NEL, Beatrice (BASSON). +Sondag 01 Julie 2012. Ons Ma, Ouma en Tannie. Jan, Hanli, Basson en gesinne. Dankdiens Vrydag 06 Julie 2012 11:00 Cradock-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2012) J T Schooling Ondernemers 048 881 2244 / 083 236 6080

STRYDOM, Nigel John (Oupa Boot). +Vrydag 29 Junie 2012. Kinders Theo, Noeline en Yvette, kleinkinders Gerhard, Stephen, Elizbé, Eline, Menina en Maruzahn. Diens Donderdag 05 Julie 2012 11:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN VUUREN, Callie. Roudiens Donderdag 05 Julie 2012 11:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

5 Julie 2012

Sterfgevalle

JACOBS, Robert Charles. +Maandag 02 Julie 2012. Vyf kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Ons Pappie en Oupa van Ben, Marie, Arné, Elaine, Elané, Clarise en Bernard. Begrafnisdiens Vrydag 06 Julie 2012 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier. Teraardebestelling in die Kerkbegraafplaas. (Die Burger O-Kaap 05/07/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

OLIPHANT, B A (Barend). *13/01/1936. +28 Junie 2012 in Namibië. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2012)

6 Julie 2012

Sterfgevalle

VAN GREUNEN, Michele. 50 jaar. +Sondag 01 Julie 2012 op Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 06 Julie 2012 14:00 AGS Kerk-Christelike Sentrum, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 06/07/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

INGRAM, Lionel Edwin. Oorlede 06 Julie 2011. Geliefde eggenoot, pa, oupa. Louise, Karen, Johan, Morné, Laetitia, Tashné, Johndré, Lané en Mondré. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2012)

7 Julie 2012

Sterfgevalle

FOURIE, David Jakobus. +Sondag 01 Julie 2012. Moeder en familie. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

In Memoriam

KIMMIE (née MACHIU), Merle Elizabeth. My vrou, vandag sewe jaar oorlede. Errol, Charmélle, John, Elsabé, aangenome en wye familiekring. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2012)

MARX, Elizabeth (Liesbeth). Op 8 Julie jou derde verjaardag weg van ons. Louis, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2012)

10 Julie 2012

Sterfgevalle

BOSMAN, Gerrie (Bossie). +Saterdag 07 Julie 2012. Kinders, Merle, familie en vriende. Roudiens Donderdag 12 Julie 2012 14:00 NG Kerk PE-Wes, 5de Laan, Newtonpark. (Die Burger O-Kaap 10/07/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

LOENEN, Denise. +Sondag 08 Julie 2012 na dapper stryd. Vrou van Hans, moeder van Craig en Sharon, Angela en Morné, ouma van Jared, Hailey, Bryce, Jaydon en Jessica. Begrafnisdiens Donderdag 12 Julie 2012 13:00 Westering Metodistekerk, Papenkuilsstr., Westering, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STANDER, Mona. 89 jaar. +09 Julie 2012. Kinders Rina en Graham, Monica en Winston, Bettie en Andre, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 11 Julie 2012 14:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2012) J T Schooling Ondernemers Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

In Memoriam

SWARTZ, Andries Jacobus Johannes. Vandag vier jaar oorlede. Julie, Elandré en Armin. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2012)

13 Julie 2012

Sterfgevalle

BARENDSE, Paulus Gerhardus. 72 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 14 Julie 2012 11:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

JONKER, Dolf. +Maandag 09 Julie 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 14 Julie 2012 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MAPALING, Belinda. +Maandag 09 Julie 2012. Diens Saterdag 14 Julie 2012 11:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Arcadia. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

MINNIE, Joseph Johannes. +Woensdag 11 Julie 2012. Geliefde vader en oupa. Roudiens Maandag 16 Julie 2012 11:00 Gemeentes van Christus, Kabegapark, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

PITT, Mary. 68 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 14 Julie 2012 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Patrysstraat. (Die Burger O-Kaap 13/07/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

14 Julie 2012

Sterfgevalle

HARRISON, Maria "Amanda". +Woensdag 11 Julie 2012. Ons mamma en ouma. Diens Maandag 16 Julie 2012 12:00 NG Kerk Oos, Uitnhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2012) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

GEYSER, Thys. Drie jaar oorlede. Anna, Heinrich, Liezel, Quentin en Alrin. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2012)

16 Julie 2012

Sterfgevalle

ELS, Danie. Voorheen werksaam by Spoornet. +Vrydag 13 Julie 2012. 'n Eggenoot, vader, oupa, broer van Marie, Melanie, Marcelle en kleinkinders. Diens Dinsdag 17 Julie 2012 11:00 NG Kerk Bothasrus-gemeente, Despatch. (Die Burger O-Kaap16/07/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

17 Julie 2012

Sterfgevalle

ALLERS, Johannes (Johan). *05/12/1935. +Vrydag 13 Julie 2012 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 18 Julie 2012 14:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

BREYTENBACH, Jacobus Petrus. +Sondag 15 Julie 2012. Diens Woensdag 18 Julie 2012 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Robertstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

MARTIN, Francis. +Sondag 15 Julie 2012. Eggenoot Lindsay, kinders, kleinkinders. Troosdiens Donderdag 19 Julie 2012 14:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

OELOFSE, Martin. +Saterdag 14 Julie 2012. Reynier & Cornette; Paula, Nick & Ashley, kleinkinders Tish, Nick, Mariska, Ashley, Tiani, MJ, Timothy, Ian en Monique. Roudiens Woensdag 18 Julie 2012 14:00 Evangelisasiesentrum Cotswold, Cleeveweg 26, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

PIENAAR, Ds. Ben. +Vrydag 13 Julie 2012. Susan, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 21 Julie 2012 11:00 AP Kerk, Van Eckstraat, Lorraine, P.E. Ons sal jou baie mis. Eugene, Chris en Odette. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012)

ROUX, Izak Johannes. *08/08/1916. +Vrydag 13 Julie 2012 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 18 Julie 2012 14:00 Edenglen Aftree-oord, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SCHEEPERS, Gideon. +Donderdag 12 Julie 2012. Diens Woensdag 18 Julie 2012 14:00 NG Kerk Dagbreek-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012)

SCHULTZ, Fanie (Shula). +Donderdag 12 Julie 2012 in St. George's Hospitaal, P.E. Verassingsdiens Woensdag 18 Julie 2012 14:00 NG Kerk Noord, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VAN LOGGENBERG, Joachim Jacobus (Kobus). +Sondag 15 Julie 2012. Kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 20 Julie 2012 11:00 Evangelisasiesentrum, h.v Petit-en Marjoriestraat, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012) Prisclla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

WASSERMAN, Hercules Petrus (Hekkie). *06/02/1931 +Vrydag 13 Julie 2012 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 19 Julie 2012 11:00 AP Kerk, Kareedouw. Teraardebestelling op die plaas. (Die Burger O-Kaap 17/07/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

Dankbetuigings

LOENEN, Denise. Ek bedank almal vir blomme, kaartjies, telefoonoproepe met die heengaan van my vrou. Dank aan St George's Onkologie, dr. LITTLETON en sy span. Eggenoot Hans. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2012)

18 Julie 2012

Sterfgevalle

KIVETTS, Sylvia. 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 21 Julie 2012 13:00 UCC Weis Memorial Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PIENAAR, HJ (Hennie). +Sondag 15 Julie 2012. Vrou Suzie, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 20 Julie 2012 15:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2012) Newton Park Funeral Home 041 364 1342

VAN WYK, Elsje (SCHOEMAN). *12/05/1968. +Saterdag 14 Julie 2012. Kinders Heinie, Daniël en Johandré, Pa Daan, Ma Cecilia, suster, broers, swaers, skoonsusters, Dirk en vriende. Roudiens Vrydag 20 Julie 2012 11:30 NG Kerk Kraggakamma, Sunridgepark, P. E. Verassing privaat. Geen blomme op versoek. Alle donasies aan Hospice Port Elizabeth. (Die Burger O-Kaap 18/07/2012) Newton Park Funeral Home 041 364 1342

19 Julie 2012

Troudagvierings

GOUWS, Hester en Abraham. (Humansdorp). Geluk met herdenking van jul 60ste huweliksherdenking. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2012)

In Memoriam

VAN AS, Josie. Twee jaar oorlede. Vrou Nellie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2012)

Sterfgevalle

BARNARD, Catharina (Katriena). 84 jaar. Van Kragga Kamma-uitspanning. Vroeër van Suttonweg 106, Sidwell. +Dinsdag 10 Julie 2012. Ossie, Marlene, Carolina, Sarel, Maggie, Chris, Nicoleen, Andries, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 21 Julie 2012 11:30 in die saal te Kraggakamma-uitspanning in Ralstonweg. Navrae: 041 367 3840. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2012)

BEHR, André. +Maandag 16 Julie 2012 na lang siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 20 Julie 2012 11:00 Loerie NG Kerk. Loerie NG Kerk-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BRITZ, Tol. *04/07/1926. +Saterdag 14 Julie 2012 op Cradock. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 20 Julie 2012 11:00 NG Kerk Cradock-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2012) J T Schooling Ondernemers 048 881 2244 / 083 236 6080

DE VRIES, Susarah Elizabeth (Saar). +Maandag 16 Julie 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Saterdag 21 Julie 2012 10:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2012)

DU PLESSIS, Johann Louw. +Maandag 16 Julie 2012. Vrou, twee seuns. Roudiens Saterdag 21 Julie 2012 11:00 NG Kerk Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2012) Jamani Begrafnisdienste 042 288 0752

VAN DER MERWE, Piet. +Maandag 16 Julie 2012 na lang siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 20 Julie 2012 14:00 Heideveld NG Kerk, Dundeestraat, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 19/07/2012) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

21 Julie 2012

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Johann. +Maandag 16 Julie 2012. Ons groet 'n ware staatmaker en steunpilaar wat 'n hart gehad het vir ons plaasskooltjie. Sy handewerk en donasies sal altyd vir ons 'n herinnering bly as nagedagtenis. Zuuranys Primêr, Kareedouw: Leerders, Leerkragte en Ouers. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2012)

23 Julie 2012

Sterfgevalle

CASTELYN, Louis. +Donderdag 19 Julie 2012. Vrou Eleanor, kinders, kleinkind. Roudiens Dinsdag 24 Julie 2012 10:00 NG Kerk PE Hoogland, Isabellaan, Charlo, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

24 Julie 2012

Sterfgevalle

AUBÉ, John. +18/07/2012. Ons neem afskeid van 'n seun, eggenoot, vader, broer, oom. Vrou Peggy, drie dogters. Roudiens Woensdag 25 Julie 2012 11:00 NG Kerk Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2012) Jamani Begrafnisdienste 042 288 0752

DOUBELL, Tommy (Lief). +Saterdag 21 Julie 2012. Sal jou baie mis. Jou suster Dorothy.

DOUBELL, Thomas Burton (Tommy). *06/12/1927.+Saterdag 21 Julie 2012 op Jeffreysbaai. Vrou Una, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Woensdag 25 Julie 2012 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Donasies aan St Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

EMSLIE, Rina. +Woensdag 18 Julie 2012. Verassingsdiens Woensdag 25 Julie 2012 11:00 by Doves Begrafnisdienste, Williamstraat 32, Cotswold, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2012)

GOUWS, Andries (Boet). +Vrydag 20 ulie 2012. Kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 25 Julie 2012 op George. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2012)

JONKER, Gert Johannes. *17/01/1942. +Vrydag 20 Julie 2012. Eggenote Emily, Kinders Lana, Erika, Gert en Pieter, skoonseuns Jacques en Theo, skoondogters Karin en Joanie asook Alicia en sy twee kleinseuns Clark en Mattheo asook Sasha. Troosdiens Woensdag 25 Julie 2012 11:00 NG Kerk Uitenhage-Noord. (Die Burger O-Kaap 24/07/2012)

In Memoriam

VAN DER WESTHUIZEN, Joey. 23/07/1930 - 24/06/2012. Gister was Ma se verjaarsdag. Ons sal altyd vir Ma lief bly. Gabrie, Antoinette, Maritza en Marilize. (Die Burger Oos-Kaap 24/067/2012)

25 Julie 2012

Sterfgevalle

GRASSMAN, Johan (Grassie). Kinders Hein & Zenda en kleinkinders Ryno en Zitske. Eggenote Avis, stiefkinders Craig, Lynn en Garth. Roudiens Saterdag 28 Julie 2012 11:00 Volle Evangelie Kerk, Westering, Van Riebeeckstraat. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 25/07/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

OLIVIER née CROUSE, Esther. +Saterdag 21 Julie 2012. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 28 Julie 2012 10:00 NG Kerk Newtonpark, h.v. 4de Laan en Mowbraystraat. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2012)

PIETERSEN, Louis. +Dinsdag 24 Julie 2012. Vrou en kinders. Begrafnisdiens Vrydag 27 Julie 2012 11:00 NG Kerk Heideveld, Dundeeweg, Rowallanpark, P.E. (Die Burger O-Kaap 25/07/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

RUDMAN, Wanda. *12/04/1955. +Sondag 22 Julie 2012. Eggenoot Henry, dogters Lynn en Cindy, Jaco, Heinrich, De Wet, Chenaé en Lienke. Troosdiens Woensdag 25 Julie 2012 15:00 AGS Kerk, Lavendersingel, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2012)

In Memoriam

BAKKES, Johan. Vyftien jaar van verlange verby. Anna, Sita, Marita & dogters, Johanita, André en seuns. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2012)

McCAY, Angus. 31/01/1938 - 25/07/1991. Soos altyd - Faith. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2012)

MEYER, Ruan. 25/07/1992 - 20/04/2007. Vandag is jou 20ste verjaarsdag. Pappa, Mamma, Dewald, Lindie en ouma Daisy. Oom Leon, tannie Colleen, Chantél, Jaco en Wian. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2012)

26 Julie 2012

Sterfgevalle

FOUCHE, Eric. Echo Foundation PE. +24 Julie 2012. Innige meegevoel aan familie, van Mnr en mev J Brink; innige meegevoel, IINTAKA Maintenance h/a EXCIOTECH (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2012)

LOOTS, Edmund George Philip. +Saterdag 21 Julie 2012. Diens Donderdag 26 Julie 2012 11:00 Sewendedag Adventistekerk, Papenkuilstraat, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

OLCKERS, Myra. +Dinsdag 24 Julie 2012, Ryno, Verna, kleinkinders. Begrafnisdiens  Vrydag 27 Julie 2012 13:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat1b, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2012) Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

PETZER, Daniel Johannes (Dan). Begrafnisdiens Vrydag 27 Julie 2012 11:00 Volle Evangelie Kerk Kabegapark, Richiestraat 25, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2012) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

27 Julie 2012

Sterfgevalle

BURNESS, Charlie Alfred. +Dinsdag 24 Julie na kort siekbed. Vrou Anna, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 28 Julie 2012 09:30 NG Kerk Uitenhage-Oos, Van Riebeeckhoogte. Reëlings 041 922 0579. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2012)

CLAASSEN, Anne. +24/07/2012. Ons geliefde ma, suster, ouma en grootouma.

CLAASSEN, Annie Winifred. Oud-Burgermeestersvrou van Uitenhage. *08/10/1930. +Dinsdag 24 Julie 2012 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 28 Julie 2012 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

GOUWS, Jurie. +Dinsdag 24 Julie 2012. Eggenote Estelle, kinders Johannes, Dirkie, Albertus en Riëttè, kleinkinders. Roudiens Saterdag 28 Julie 2012 11:00 NG Kerk Klipplaat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KEMP, Lena. +Sondag 22 Julie 2012. Ons gun Ma die rus. Linda, Conrad en Wilma. Begrafnis Maandag 30 Julie 2012 11:00 NG Kerk Sunland. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2012)

KOOPMAN, Titus. 61 jaar.Verassingsdiens Saterdag 28 Julie 2012 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

28 Julie 2012

Sterfgevalle

SWART, Erika May. Begrafnisdiens Maandag 30 Julie 2012 11:00 Evangelisasiesentrum Cotswold, Cleeveweg 26. (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BLIGNAUT, Chris. Dis vier jaar verby. Avis, Arista, Marius, Ruan, Arno. (Die Burger Oos-Kaap 287/07/2012)

30 Julie 2012

Sterfgevalle

VAN RENSBURG, Charlotte. +Woensdag 25 Julie 2012. Kinders, kleinkind, susters. Begrafnisdiens Woensdag 01 Augustus 2012 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstr. & Harrowerweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

WILKEN, Isabella. 19 Januarie 1937 - 29 Julie 2011. Ons dierbare vrou en liewe moeder. Kosie, Meisie en Boet (Koos, Marge en Johan). (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2012)

31 Julie 2012

Sterfgevalle

DANIELL, Sydney Richard. 58 jaar. +Donderdag 26 Julie 2012. 'n Wonderlike eggenoot, dad, oupa, broer. Begrafnisdiens Dinsdag 31 Julie 2012 11:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. Begrafnis op die plaas BLAAUWKRANTZ. (Die Burger O-Kaap 31/07/2012)

GEYSER, Susan. +Vrydag 27 Julie 2012. Ons gaan jou mis. DENYSSCHEN-familie. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2012)

KRITZINGER, Hendrik Jacobus. *13/12/1936. +Vrydag 27 Julie 2012 op Humansdorp. Kinders, kleinkind. Dankdiens Dinsdag 31 Julie 2012 10:30 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/072012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

O'NIEL, Johanna Petronella (Meisie). In lewe van Port Elizabeth. 12/11/1942 - 27/07/2012. Roudiens Woensdag 01 Aug. 2012 11:00 Emmanuel-kapel, Bloemfontein, Falckstraat, Oranjesig. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2012) Johan Meyer, Emmanuel Funeral Services tel 051 448 8566 faks 051 448 8564

VENTER, Hennie.+Vrydag 27 Julie 2012. Vrou Engela, kinders, kleinkinders. Begrafnis Donderdag 02 Aug 2012 10:00 Forest Hill-begraafplaas. Diens 11:00 Gereformeerde Kerk, Brunswickstraat, Adcockvale. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2012) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

DE KLERK, Antoinette. My lieflingvrou, vier jaar oorlede op 30 Julie. Jou man Warren. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2012)

  • Hits: 4460