Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2014 02 February

1 Februarie 2014

Troudagvierings

VAN GREUNEN, Selwyn en Maxie. Geluk met u 50ste huweliksherdenking op 01 Februarie. Kinders en kleindogter. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2014) Begrafnis - Saterdag 01 Februarie 2014 NG Kerk Loerie. NG Kerk begraafplaas.

EIGENHUIS, Jacobus Petrus. 24/12/1939 - 27/01/2014. Eggenote Rachel. (Draers) seuns Bernhard en Willem Eigenhuis, kleinseuns Berno en Gustav Eigenhuis, broers Bé en Jan Eigenhuis.

3 Februarie 2014

Sterfgevalle

BEKKER, Johanna Maria. +Woensdag 29 Januarie 2014. Roudiens Woensdag 05 Febr 2014 10:00 Louisa Meyburg Tehuis vir Bejaardes, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2014) Willem Porgieter, Newton Park Funeral Home 041 364 1342

ROOS, Willem Alfred. +Woensdag 29 Januarie 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders. Troosdiens Dinsdag 04 Febr 2014 12:00 NG Kerk Kragga Kamma. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2014) Jeanette Chetty DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

KITCHING, James Edward (Jimmy). +03 Februarie 2011. Vrou, kinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2014)

4 Februarie 2014

Sterfgevalle

BARNARDO, Quinten. +Sondag 02 Febr 2014. Ouers, suster. Roudiens Donderdag 06 Febr 2014 15:00 Newtonpark NG Kerk, Mowbraystraat. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 04/02/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN HUYSSTEEN, Hope Jeannie Myrtle. *15/03/1930. +Maandag 03 Febr 2014 in Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Woensdag 05 Febr 2014 11:00 Victory Kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN VUUREN, Edith Mary Elizabeth (Edie). 16/02/1939 - 31/01/2014. Gedenkdiens Donderdag 06 Febr 2014 11:00 NG Kerk Despatch-Noord, Jakarandastraat, Retief. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN WYK, Kobus. Roudiens Donderdag 06 Febr 2014 12:00 NG Kerk Hoogland, Isabellaan, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VERMAAK, Len. +Saterdag 01 Febr 2014. Roudiens Woensdag 05 Febr 2014 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 04/02/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

5 Februarie 2014

Geboortes

BARROWMAN, Christopher Robben. Hallo mense, ek het op 01 Januarie 2014 gearriveer. My ouers John en Magda (née BLACK) en grootouers Jane, Bennie en Anna-Marie en oumagrootjie Anna is baie bly oor my koms. Dankie aan almal. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2014)

Sterfgevalle

DAFEL, Willem Hendrik. +Maandag 03 Februarie 2014. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 07 Febr 2014 11:00 NG Moedergemeente, Geardstraat, Noordeinde, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

6 Februarie 2014

Sterfgevalle

GROBLER, Nick. +Dinsdag 04 Februarie 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinseun. Roudiens Vrydag 07 Febr 2014 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

7 Februarie 2014

Sterfgevalle

BOUWER, Leslie. Roudiens Vrydag 07 Febr 2014 11:00 NG Kerk Patmos, Kaapweg 79, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

HATTINGH, Susanna Petronella. +Woensdag 05 Febr 2014. Roudiens Maandag 10 Febr 2014 13:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2014) Jane, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

Dankbetuigings

BOSHOFF, Manie. Baie dankie aan almal vir ondersteuning en teenwoordigheid met Manie se dood/begrafnis. Elfreda. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2014)

In Memoriam

KRÜGER, Johannes Schoeman (Johan). 05/12/1932 - 07/02/2013. My eggenoot en sielsgenoot. Rus in vrede. Shirley, Gavin en gesin en Cameron. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2014)

8 Februarie 2014

Sterfgevalle

KOEKEMOER, Johannes George. +Woensdag 05 Febr 2014. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 11 Febr 2014 15:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2014)

VORSTER, Willie. +Donderdag 30 Janaurie 2014. Broers, susters. Begrafnisdiens Saterdag 08 Febr 2014 10:00 Evangelisasie Sentrum, Cleeveweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2014)

10 Februarie 2014

Sterfgevalle

BARRINGTON (voorheen FOURIE), Amanda. 31/07/1956 - 06/02/2014. Oorlede op Uitenhage. Diens Dinsdag 11 Febr 2014 10:00 AGS Kerk, De Langestraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

11 Februarie 2014

Sterfgevalle

VAN ZYL, Pieter Daniel. +Woensdag 05 Febr 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 11 Febr 2014 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvilliarylaan, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2014) Jeanette Chetty DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

STEYNBERG, Danré. 1993 - 2001. Dit is vandag jou 21ste verjaarsdag. Ons sal jou altyd liefhê en onthou. Pappa Johan, Madeleine, Dirk, Johantjie en Ouma. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2014)

12 Februarie 2014

Sterfgevalle

NIEUWOUDT, Esther Margaret. 27/06/1947 - 09/02/2014. Troosdiens Vrydag 14 Febr 2014 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger O-Kaap 12/02/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

O'NEIL, Gilbert Carter (Gill). *1943. +Sondag 09 Febr 2014. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 13 Febr 2014 15:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstr. en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2014) Charleen Rossouw AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

PAGEL, Eric. +Saterdag 08 Febr 2014. Eggenoot van Linda, pa, oupa, broer. Begrafnisdiens Donderdag 13 Febr 2014 11:00 NG Kerk Chestnutstraat, Algoapark, Port Elizabeth. Geen blomme op versoek. Donasies aan St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2014) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

SLABBERT, Daniël. (voorheen van Uitsig Eiendomme) 08/01/1931 - 07/02/2014. Oorlede op Uitenhage. Diens Donderdag 13 Febr 2014 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Geen blomme. Donasies by kerk vir Aandmymering Ouetehuis. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

VAN HUYSSTEEN, Daniel. 27/09/1932 - 07/02/2014. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 13 Febr 2014 14:00 NG Kerk Tsitsikamma. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2014)

14 Februarie 2014

Sterfgevalle

NELL, Jeanné. 30 jaar. Noodlottige beserings opgedoen tydens baanfietswedren in Kaapstad. Ouers Loretta en Johann, Annette, Devan, Wian, Eben en Nikki. Gedenkdiens Vrydag 21 Febr 2014 11:00 Evangelisasie-sentrum, h.v. Cleave- en Cotswoldweg, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2014)

OLIVIER, Vernon. Tragies +Sondag 09 Febr 2014. Vader, moeder, broers. Begrafnisdiens Saterdag 15 Febr 2014 11:00 NG Kerk Heideveld, Stirlingstraat, Rowallanpark. Van Stadens-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2014) Fungiwe Zembe DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

15 Februarie 2014

Sterfgevalle

COLYN, Gabriël (Gawie). 14/09/1966 - 12/02/2014. Ons pappa en my man. Marinda, Marelize en Leandri. Roudiens Maandag 17 Febr 2014 14:00 AGS Kairos Gemeente, Graaff-Reinet. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2014) Begrafnisreëlings: JPS Brummer en Seun.

18 Februarie 2014

Sterfgevalle

BARNARD, Cornelius Petrus Johannes. +Donderdag 13 Febr 2014. 'n Eggenoot, pa en oupa. Diens Woensdag 19 Febr 2014 11:00 A.G.S. Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2014) Phillip Roelofse AVBOB Uitenhage 041 922 8066

FOURIE, Coenraad Josephus. +Donderdag 13 febr 2014. 'n Pa, oupa, broer, verlooofde. Diens Woensdag 19 Febr 2014 11:00 NG Kerk-Suid, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2014) Phillip Roelofse AVBOB Uitenhage 041 922 8066

NEL, Dr. Gerrit Etienne. 70 jaar. +Donderdag 13 Febr 2014 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 21 Febr 2014 12:00 NG Kerk Uitenhage, Winterhoekpark, h/v Langenhovenstraat en Malansingel, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2014) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

STRYDOM, Catharina Petronella Dorothea. *12/05/1930. +Saterdag 15/02/2014. (Eggenote van wyle sers. Daantjie STRYDOM van Humansdorp). Troosdiens Woensdag 19 Febr 2014 14:00 Aandmymering Tehuis vir Bejaardes, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2014) Marinda Slabbert, Uitenhage 041 992 1349

19 Februarie 2014

Sterfgevalle

BARNARD, Anna. +Saterdag 15 Febr 2014. Marelize, Helena, Danielle. Begrafnisdiens Vrydag 21 Febr 2014 11:00 NG Moeder-gemeente, h.v. Kirkwood- en Geardstraat, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SCOTT, Baby. +Woensdag 12 Febr 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 21 Febr 2014 11:00 Perisos Gemeente, Hoofstraat, Alexandria. Alexandria-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

20 Februarie 2014

Sterfgevalle

BARNARD, Adam (Barnie). +Dinsdag 18 Febr 2014. Eggenote Joey, kinders Sugnet en Hyde, skoonouers. Roudiens Saterdag 22 Febr 2014 11:00 NG Kerk Newtonpark, h.v. 4de Laan en Mowbraystraat. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 20/02/2014) Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home 041 364 1342

DE BEER, Waven Henry. *19/02/1938. +Maandag 17 Febr 2014 in Jeffreysbaai. Eggenote Sally, kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 22 Febr 2014 11:00 Metodiste Kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

JACOBS, Alzandro Hendreico. 21 jaar. +Donderdag13 Febr 2014. Pa Carlo, moeder Luzelda, broer, oupa, ouma, seun. Begrafnisdiens Saterdag 22 Febr 2014 12:30 Dalestraat Cong. Church, Rosedale, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 20/02/2014) Deus Curat Funerals, Uitenhage 041 991 1835

NEL, Brian. Diens Vrydag 21 Febr 2014 13:00 St. Mark's Congregational Kerk, Kaapweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2014) Jane, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

21 Februarie 2014

Sterfgevalle

BURMEISTER, Martha Susanna. +Donderdag 20 Febr 2014. Man Herbert, kinders, kleinkinders. Diens Sondag 23 Febr 2014 16:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GRUNDLING, CJ (Neels). +Saterdag 15 Febr 2014. Eggenote Marie, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 22 Febr 2014 10:00 NG Kerk Boesmansriviermond. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2014)

ISAACS, Selwyn Denzil. 33 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Febr 2014 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Madunaweg. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MARITZ, Yvonne. *18/06/1945. +19/02/2014 na lang siekbed. Eggenoot Johan, dogters Merisa, Wanda, skoonseun FC, kleindogters Alyssa en Olivia. Roudiens Saterdag 22 Febr 2014 14:00 NG Kerk PE-Wes, h.v. 5de Laan & Pickeringstraat, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2014) Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home 041 364 1342

MILBOROUGH, Owen William. 65 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Febr 2014 11:00 Roselane Cong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PRINCE, Stalin. 48 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Febr 2014 12:00 AGS Kerk, Geelhoutlaan. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

22 Februarie 2014

In Memoriam

SMITH, Dawie (Rick). Broer van Brent, Ettienne en Irma, swaer van Sandy & Sheila, pa van Kaylin en Dawie. Een jaar vandag en steeds in ons gedagtes. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2014)

24 Februarie 2014

Sterfgevalle

GERBER, Johannes Cornelius. +Donderdag 20 Febr 2014. Dierbare pa, oupa, eggenoot Seunie. Begrafnisdiens Dinsdag 25 Febr 2014 14:00 NG Kerk Retief, h/v/ Van der Spuy en Noordparkstraat, Despatch. Despatch begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2014)

25 Februarie 2014

Sterfgevalle

BOUWER, Rina. +Woensdag 19 Febr 2014. Kinders Leslie, Andreas, Clint, Chantel en familie. Roudiens Maandag 03 Maart 2014 11:00 Algoa-kapel, h.v. Worraker- en C J angenhovenrylaan, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2014) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

FOURIE, Basie. Diens Donderdag 27 Febr 2014 14:00 Evangelisasie-sentrum, h.v. Cleeve en Cotswoldweg, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KRITZINGER, Stefan. *19/09/1976. +Sondag 23 Febr 2014. Eggenoot, pa, seun en broer. Bellemi, Luna, May-lynn. Gedenkdiens Vrydag 28 Febr 2014 11:00 NG Kerk Retief, h/v Noordpark-en Van der Spuystraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2014) Paul Koekemoer, AVBOB Despatch 041 933 2039

RUSSELL, Tommie. +Saterdag 22 Febr 2014. Eggenote, dogter, skoonseun. Roudiens Woensdag
26 Febr 2014 11:00 Evangelisasie-sentrum, Cleevelaan, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN JAARSVELD, (née DASSONVILLE) M C (Mary). *14/07/1915. +Sondag 23 Febr 2014 in Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 27 Febr 2014 11:00 Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

26 Februarie 2014

Sterfgevalle

FOURIE, Jan Frederick (Basie). *26/09/1925. +Vrydag 21 Febr 2014. Seun Marius, Joan en Adel en kleinseun Leondri & Madel. Pappa ons lief jou baie. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2014)

KLEINHANS, Sally. 83 jaar. +Vrydag 21 Febr 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 27 Febr 2014 15:00 NG Kerk Moedergemeente. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2014) AFSA Begrafnisdienste

TALJAARD, Willem Johannes. +Maandag 24 Febr 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleindogter. Gedenkdiens Donderdag 27 Febr 2014 14:00 AGS Christelike Sentrum, De Langesingel, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2014) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

KRITZINGER, Stefan. +23 Febr 2014. Stefan, you've left a gaping void in our team. Our hearts are broken. Our thoughts are with Bellemi and the girls. NASHUA Eastern Cape.

It's an absolute honour to have called you my friend and colleague for the past ten years. My sincerest thoughts are with Bellemi and the girls. Candice PARKER. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2014)

27 Februarie 2014

Sterfgevalle

BEETS, Hennie. (Johannes Hendrik Nel). Ma en Oumie +Saterdag 22 Febr 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Saterdag 01 Maart 2014 09:30 Bay City Church h.v. Kabegastraat en Benomorelaan, Brymore. (Die Burger O-Kaap 27/02/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FOURIE, Basie. Diens Donderdag 27 Febr 2014 14:00 Evangelisasie-sentrum, h.v. Cleeve- en Cotswoldweg, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 27/02/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KEMP, Amanda Phoebe. 60 jaar. +Maandag 24 Febr 2014 in Port Elizabeth. Eggenoot, kinders, kleinkinders, ouers. Gedenkdiens Vrydag 28 Febr 2014 11:00 NG Kerk Bothasrus, Kerkstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

MOMBERG, Anton. 27 Febr 1966 – 23 Maart 2010. Ek mis jou elke dag – Meidjie; My verjaarsdag saam met Dad is nie meer dieselfde nie – Bibi; Niks is so erg as die verlange nie, Dad – Charl. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2014)

28 Februarie 2014

Sterfgevalle

GÖRGENS, Dieter Ferdinand. *16 Julie 1963. +Woensdag 26 Fer 2014. Vrou Adri, kinders Ferdinand, Herman en Simoné. Roudiens Saterdag 01 Maart 2014 15:00 NG Kerk Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2014) Sonja Filmater DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

NIEKERK, Eunice Victoria (née RADEMEYER). 72 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 01 Maart 2014 10:00 St. Anthony's Katolieke Kerk. (Die Burger O-Kaap 28/02/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SMITH, Louis Jan. +Wednesday 26 Febr 2014. Will be dearly missed by his wife, children, grandchildren. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2014)

 

  • Hits: 3288