Skip to main content

galleryLogo_sm

Daily News

Daily News 2010 12 December

6 Desember 2010

DOOD:-

DUNNETT Laurie † 2 Des 2010 x Gloria. Pa van Robert & Cheryl, Lynn & Rudi. Oupa van Melissa en Michael. Ingesit deur SONJA SMITH CENTURION 012 654 9902.

FARREL Andrew. Pa van Averill x Michael en oupa van Paul, Regan, Tremayne en Claudia. Oupagroot van Gabriel, Alyssa en Conor.

VEALE Charles Duncan 17 Okt 1932 -----30 Nov 2010 van Lonehill. Pa en oupa van Nicky, John, Gavin, Janine, John, Genevieve, Chris, Hillary, Leigh -Ann, Amy , Caitlin, Jonathan, Kimberlin, Michael en Erin. Memorial by St Michael's Anglikaanse Kerk Bryanston op 6 Des 2010 om 2nm.

VON SCHIRNDING Kurt Robert Samuel † 30 Nov 2010 in Kaapstad x Gisela. Pa van Ingrid, Yasmin, Nicholas en Stephan. Oupa van Robert, Christopher , Alison, Sebastian, Matthew, Julian en Emly. Begrafnis 7Des 2010 om 2nm by Christ Church Kenilworth Kaapstad.

MEMORIAM:-

DU TOIT Heather Janet † 5 Jan 2001. Van Louis en die hondjies.

HODGES Donald Lynton † 6 Des 2009 x Yvonne. Pa van Michael en Alishea. Ook van David, Karen, Nicholas en Rachel.

WAREING Leonard Robert 26 Mei 1919 ----6 Des 1984.

7 Desember 2010

GEBOORTES:-

MAGEE -VAN DAM Claire & Richard 'n dogter Lily Claire ,gebore in Auckland. 1ste kleinkind vir Lyndsay & Gus.

MARCELLIN nee WALMSLEY Chris & Roberta 'n seun Samuel, Arthur William * 3 Des 2010. Boetie vir Max.

MILFORD nee BINDER Kerry & Ian 'n seun Oliver Justin . Kleinkind vir Denis & Di, Pen & Brian.

DOOD:-

BRITTON Thomas † 4 Des 2010. Neef van Dulcie. Pa van Roslyn en Colin. Oupa van Gareth, Claire, Jessica en Andrew.

COLLIOUD Stanley Edward † 4 Des 2010 op ouderdom 95 jaar. Memorial by sy dogter se huis op 10 Des 2010 om 2nm . Ingesit deur DOVES Somerset Wes. TEL:- 021 8521546.

DELADEGOURDIE Amy. van Briardene. Ma van Benjy, Sharon, Bella, Steven, Adrian, en † Titch. Suster van Robert en Charles. Skoonma ,oouma en oumagroot. Begrafnis by St Columba Anglikaanse Kerk Greenwood Park op 7 Des 2010 om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur CENTRAL Funerals 031 3093595.

DU PLESSIS Diedrick Johannes 1934 ---- 2010 x Christina. Pa ,oupa en oupagroot. Begrafnis op 8 Des 2010 om 12 middag by Gereformeerde Kerk Umbilo en Francois Rd. Verassing privaat.

GILSON Graham John † 5 Des 2010 in Greytown x † Dee GILSON. Pa van Jennifer & Craig.

GREWAR Joan Dorothy. Ma van Allan en Heather, Jennifer en Brett, Ouma van Debbie en Jimmy, Andrew en Michael. Memorial by St Winifreds Methodiste Kerk Warner Beach op 8 Des 2010 om 11vm. Ingesitdeur AVBOB 031 2061831.

HATTING Chris . Man ,pa en oupa. Verassings Diens by N G Kerk Escombe op 10 Des 2010 om 2nm. Verassing privaat . Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

KIMBER Anthony Dixon 1927 ----4 Des 2010 by Arcadia Greytown x Joan. Pa van Erica en Paul, Brett en Jackie, en Carolyn. Oupa van Lara, Kerilyn, Michael, Jenna en Gabriella. Memorial by St James Church Greytown op 9 Des 2010 om 11vm.

KING Leon Barry † 3 Des 2010. Pa van Tracey en Morne, Chris en Megan. Oupa van Michaela, Rebecca, Alexandra en Mia. Begrafnis op 10 Des 2010 by die Anglican Church of the Ressurection Camperdown om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

KRUGER nee KEECH Penny 1952 ----4 Des 2010. Ma van Amelia (Amy). Dogter van Ruth en suster van Beatrice en Veronica en hul gesinne. TEL:- 0824680432.

MOON Audrey Millicent 17 Feb 1917 ----4 Des 2010 op ouderdom 93. Ma en ouma van Colin, Jenny, Kerry, Alan , Wendy, Dayna, Becky ,Izzi en Julian; Ma van Maureen, Neal ,Colin, Penny en Patrick; Begrafnis by DOVES Greyville op 8 Des 2010 om 12 middag. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PICKFORD Anne † 4 Des 2010 x Dennis . Ma van Carolynn, Craig, Kirk, Kevin, skoonma en ouma. Memorial op 10 Des 2010 om 10vm by Shongweni Residence.

RENTON Cyril David x Mavis . Pa van David, Roe en Jenny. Oupa en oupagroot. Begrafnis by die Presbyterian Church Pinetown op 8 Des 2010 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur BELL Funerals.

RITTMULLER Neville † 6 Des 2010. Gemis deur Claire en familie en Wayne. ;Ook Garold en Shirley en susters Eunice en Gloria.

ROBINSON Digby † 5 Des 2010 x Anne-Marie. Pa van Charles, Richard en Claudine. Oupa van James, Bradley, Courtney, Matthew en Michael.

SCHNITTKER Dirk 16 Feb 1940 -------4 Des 2010 x Joey. Pa van Kathy (dogter) en (seun) Jacque. Oupa van Dylan. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian op 8 Des 2010 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

TOZER Howard Alexander 5 Jan 1941 ------29 Nov 2010 in Australia terwyl hy met vakansie is. Gemis deur Cynthia, Brendan, Tyrone, Hazel en 4 kleinkinders. Begrafnis by NG Kerk Bergville op 13 Des 2010 om 10vm.

VAN WYNGAARD Daphne (Tjoeks ) † 5 Des 2010 x Max . Van Graham ,Kleindogter Laura en Marie-Claire; Ma van Patsy en Roma. Ouma van Laura, Inga, William en Emma en skoonseun Allan.

MEMORIAM:-

HIGGS Alistair . 7 jaar dood nou. Onthou deur Mumsy en Dad, tannie Kazia, neef van Tony , Jon en Alex.

PLOWMAN Quintin .16 jaar dood nou tragies. Onthou deur Ma, Pa, broer, susters, pa van dogters en kleinseun.

SCROOBY Henry † 14 Des 2009 x Jenny . Onthou deur Nana, Jackie, Melanie, Wesley, Garry, Ulli en kleinkinders.

SUGDEN Marc. Seun en broer .Dis vandag jou verjaarsdag. Ons dink aan jou.

Van De VENTER Rona . 2 jaar dood nou. Onthou deur Louis en familie.

8 Desember 2010

DOOD:-

BREYTENBACH Antoinette . Simpatie aan familie van Rosy en peroneel by Exceptional Hair Studio. (DAILY NEWS )

9 Desember 2010

VERJAARSDAG:-

ARMA Zane. 21 jaar vandag. Geluk van Ouers, Pa, Belle, Gori, Hashiem, Dalil, Nahira, Lucy, Mina en Uwe.

VERLOWINGS:-

DALAIS -SPIERS Marque & Sue se dogter Monique aan Chris , seun van Don & Carolynne.

WILLOX -SCOTT CROSSLEY. Families gee bekend dat Greg & Shae is verloof.

HERDENKING:-

BOTHA Chris & Lily x 9 Des 1950. Geluk van Allen en familie; Aileen en familie; † Judy en Nicoll; Trevor en familie. Klein en agterkleinkinders. TEL:- 039 9781581.

DOOD:-

BRITTON Thomas † 4 Des 2010 x Dulcie. Pa van Roslyn, Colin en Janice. Oupa van Gareth, Claire, Jessica en Andrew.

DAVIDS nee EVERTON Florence Ada Feliza (Flo) x † Ronald James DAVIDS. Ma van Eugene, Trevor, Glen , Sheri, Shauall, skoonma, ouma, suster en tannie. Begrafnis op 10 Des 2010 by Christ The King Parish Wentworth om 12 middag. Verassing privaat.

FOWLER Robert John Lewis . Pa en oupa van Tracy, Ronald, Tayla en Jared.; Vanessa, Roland, Rosalind en oupa van Tamika en Brandon.

JAMIESON David † 8 Des 2010 in Entabeni Hospitaal.Broer van Edwin en Pam en oom van Rory en Kerry. Saamkoms van vriende by Eden Crescent op 10 Des 2010 om 3:30nm. Verassing privaat.

LE GRANGE Leonard John . Begrafnis by St John's Anglikaanse Kerk Sydenham op 11 Des 2010 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PETERS Ellen Gertrude 20 Okt 1924 -----4 Des 2010. Ma en ouma van Nicky, Yohan, Craig en Lauren; Ma en ouma van Tash, Gareth, Vish en Abigail. Begrafnis by Nuwe Apostoliese Kerk Oos London op 9 Des 2010 om 09 vm. Verassing is privaat. Memorial by Nuwe Apostoliese Kerk Umbilo op 10 Des 2010 om 10vm . "Interment of ashes " by Stellawood Begraafplaas.

RAEL Smokey † 7 Des 2010. Vriend van Michael en Maureen; Ook van Tony & Linda BERMAN en familie.

RICHTER Michael Robert . Broer van Ralph en Linda en oom van Mick en Stefan , Martin en Jocelyn; Ook van Pat SMYTHE.

SCHWARTZ Lily 22 Maart 1929 ----5 Des 2010 (tragies). Ma van Meryl, Dudley, Lynne en Vaughan. Memorial by The Methodiste Church Bluff om 10 Des 2010 om 11 vm.

VAN ZYL Lionel 25 Feb 1973 --------6 Des 2010 (tragies) . Seun , Broer ,Pa en oom.

MEMORIAM:-

GODSELL Winnie † 9 Des 2009. Ma ,ouma en oumagroot van Fran en Richard, Jane, Lisa en hul families.

JONES Peter 9 Okt 1960 ----9 Des 2009. Gemis deur Moeder en vader. Ook kinders Satya en Kalai. Broers en susters, "nieces and nephews" John, Dawn , Evan , Stephen , Kate , Maureen, Jodi, Ann, Jason, Nicole, Theresa, Tamryn, Natalie, Rosemary, David.

LINDOLENT nee BARNWELL Moira Phyllis . Onthou deur Les, Peter, Lisa en famillies.

SCROOBY Henry † 4 Des 2009 x Jenny. Onthou deur Jenny, Nana, Jackie,Melanie, Wesley, Garry, Ulli en die kleinkinders.

10 Desember 2010

GEBOORTES:-

BARANYAY Guy & Hayley 'n seun Evan Michael * 22 Nov 2010 in Johannesburg. Broer vir Rhys.

BOYALL- 'n dogter Charly-Rose * 8 Des 2010.Vol ekstase is Brendon, Abby, Tristan en Luc.

MEAGHER Vicky 'n seun Michael * 7 Des 2010.

HERDENKINGS:-

TROMP Neville & Doreen . 50 jaar getoud. Ouers van Errol, Kerry, Kayleigh en Shannon.

DOOD:-

BAKER John Stuart 29 Feb 1932 -----9 Des 2010. Sterf 5 weke na sy vrou se afsterwe. Pa van Michael, Karen, Georgina, en JJ, Glen, Pamela, Lee en Ross en Barry, Suzanne ,Kent en Holly.

BEAZLEY Sharon Ann 1967 -----8 Des 2010. Dogter (enigste) van Cathy & † Jim BEAZLEY . Metgesel van Tom BLANTON. Suster van Chris en Sean. Skoonsuster van Denny en Danielle.Requiem Mass by St Mary's Katolieke Kerk Pietermaritzburg op 13 Des 2010 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 0333426116

COETZEE Hendrik (Hendri) 35 jaar sterf 7 Des 2010 toe krokodil hom van sy Hayak afgekry het op die Wit Nyl. Hy is woonagtig in Uganda.

DELMAR Basil Leslie 21 Nov 1927 ------7 Des 2010 in St Augustines Hospitaal x † Lorraine , Man van Lydia ,stiefpa van Patricia, Amy, Noaline en † Colin.Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

DU PLOOY Derek Adriaan † 8 Des 2010. Pa van Haley en Adriaan. Memorial by OAKLEIGH Kapel Prestbury op 14 Des 2010 om 12 middag. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

GRADWELL Jo (Lulu HEYDENRYCH) † 6 Des 2010.

ISREAL Allister. Begrafnis op 11 Des 2010 om 10vm by St Margaret's Anglikaanse Kerk Bedfordview Jhb. Privaat verassing.

KEYSER Jean † 7 Des 2010 x Martin. Ma van Snya, Carl, en Dion. Suster van Sally, gogo van Lee, Gina, Daniel, Lucy en Calem.

MCKENZIE Joyce Tallantire 21 Des 1918 ---† 8 Des 2010 x † Ray. Ma van † Barbara, Rob en Mike.Skoonma van Bev en Lyn; Skoonma, ouma en oumagroot van Mike, Colleen, John, Robert, Mandy, Andrew, Tanya, Dylan en Megan. Suster van Peggy. Geen begrafnis op versoek.

MEMORIAM:-

DESPLACE Michael 19 Jaar dood nou. Onthou deur Ma, Paul, Michelle, en familie.

HALSE Louis McEWAN. Onthou en gemis deur Anneliese, Evelyn, Graham , Karen en familie.

WHITTON Ronnie. Onthou deur Ma, Alastair, Candice, Joshua en Chloe.

CREDITORS /DEBTORS:-

BOOYSEN Johanna Elizabeth ID 360729 0031 08 6 † 20 Aug 2010 x Willem Hendrik BOOYSEN ID 350626 5020 08 4 van 4 Harvard Green, Southern Hills, Mount Edgecombe Country Estate 2 , Durban .ESTATE Nr. 16838/2010 . BOOYSEN & CO INC Posbus 3384 Durban 4000. TEL:- 031 3072114/2116.

BRADY Sybil ID 160407 0064 08 2 † 13 Julie 2010 van The Nighingale, San Soreno Village Sandton . ESTATE Nr. 17016/2010/Dbn. ANTHONY WHATMORE & COMPANY 45 Kensington Drive , Durban Noord 4051.

DANIEL Faith Doreen ID 250702 0038 08 1 † 31 Aug 2010 van 5 Ridge Gardens, 495 Ridge Road Durban. ESTATE Nr. 18045/2010 DBN. JJ THORNTON C.A.(S.A) , 22 Pinset Rd. Durban 4001.

KLEYN Gladys Celeste ID 380803 0079 18 3 † 12 Aug 2010 van 10 Janri Heights, 20 Entombeni Drive, Amanzimtoti .ESTATE Nr. 11361/2010. FNB TRUST SERVICES Posbus 27511 ,Greenacres, Port Elizabeth 6057.

LARKAN Charl Brendan ID 740305 5038 08 6 †15 Nov 2010 van Mangosuthu Buthelezi Drive Eshowe 3815. ESTATE Nr. 15287/2010 PMB. HILLS HOWARD and ASSOCIATES (PTY) Ltd, Ian David Worsnip Posbus 1861 Empangeni 3880.

LILLEY Doreen Ella ID 231018 0031 08 1 † 29 Sep 2010 van Marian Villa Home, 282 Alexandra Rd, Pelham, Pietermaritzburg . 2 Delft, 28 Fuller Road, Hayfield Pietermaritzburg 3201. ESTATE Nr. 14638/2010/PMB. STANDARD Executors & Trustees Ltd . REF:- Pumla Sogoni Privaatsak X 11, Suite Nr. 22 Brandhof 9324.

MOTTRAM David Douglas ID 340410 5068 08 5 † 26 Junie 2010 x Margaret Ellen MOTTRAM ID 380329 0068 08 3 van 33 Elderberry Drive , Glenhills. ESTATE Nr.11363/2010. FNB TRUST SERVICES Posbus 27511 , Greenacres ,Port Elizabeth 6057.

ROBERTS Norman ID 361128 5070 08 3 † 09 Julie 2010 van 9 Marievale Drive, Kloof. ESTATE Nr. 14522/2010 DBN. COLLEEN ROBERTS 9 Merievale Drive, Kloof 3610. TEL:- 031 7640930.

SMYTHE Maureen Hilda ID 390812 0059 08 5 † ?? x buite gemeenskap van goedere van 93 Boulder Road, Glenmore Beach , Munster. ESTATE Nr.7362/2010/PMB. VENN NEMETH & HART INC. Posbus 600 Pietermaritzburg. REF: T A Killick/Shantell

TARR Florence Alice ID 190520 0004 08 2 † 16 April 2010 van Essenwood Residential Home, 246 Essenwood Road, Durban. ESTATE Nr. 10849/2010 Dbn. ANTHONY WHATMORE & COMPANY 45 Kensington Drive, Durban Noord 4051.

STEAD Joseph Percy ID 380209 5041 089 † 4 Okt 2010 x Rachell Francis STEAD ID 440406 0061 00 9 van 1 Key Largo, Ilala Ridge Durban. ESTATE Nr. 13052/2010/PMB. MOORE STEPHENS CJL Posbus 11800 Marine Parade 4056. TEL:- 031 3328622.

WAYATT Mary Agnes ID 140427 0149 18 3 † 16 Des 2009 van 57 Waterfall Gardens, Waterfall, 3652. ESTATE Nr. 509/2010/PMB. SUE NICOL EWING McKEOWN INC 28 Old Main Road Hillcrest.

FIRST / FINAL:-

BREYTENBACH Maureen Louise Caroline ID 370316 0021 08 1 † 25 Jan 2010 van 16 Forest Glen, Chobe Close, Waterfall KZN. ESTATE Nr. 2377/2010/PMB. JOHN SWAN Posbus 3 Hillcrest 3650.

BYRON Dorothy Joyce ID 270920 0040 08 1 † Datum van geboorte aangegee. van Kloof Rest Home ,40 Abelia Road Kloof, 3610 . ESTATE Nr. 11931/2009/PMB. EWING McKEOWN 28 Old Main Rd , Hillcrest 3610. TEL:- 031 7655937.

CAMINSKY Rae ID 170323 0034 08 2 † 7 Mei 2010 van Beth Shalom, 85 Vause Road Durban . ESTATE Nr.11050/2010/DBN. GRANT THORNTON Posbus 752, Durban 4000. TEL:- 031 5765500.

DE VILLIERS Coral Dawn ID 390506 0067 08 6 † 20 Nov 2009 van Unit 2 , Mdoni Ridge Mdoni Rd, Umtentweni KZN. ESTATE Nr.2789/2010/DBN. Mr. M E STEWART Posbus 50481, Musgrave Rd 4062. TEL: 033 514 7000 FAX:- 031 536 8021  REF:- J.V.Hart.

HALL Mavis Winifred ID 481105 0076 08 8 † 2 Maart 2010 van 6 Highbury Court, Ridge Road, Durban. ESTATE Nr. 4392/2010 Dbn. LINDSAY & LINDSAY Posbus 2856, Durban 4000.

HURTER Maria ID 320219 0072 08 4 † ?? van 7 Franconia Court, 670 Bluff Rd 4052. ESTATE Nr.8395/2009/DBN. Mr. VAUGHAN SCHWARTZ UYS MATYEKA SCHWARTZ INC ATTORNEYS. , Suite 301 Nedbank Centre , 303 Smith Str Durban 4001. TEL:- 031 3046063.

IRVINE E.A ID 140827 0048 08 9 † 6 Feb 2009 van 16 Gordon Road, 141 Bowhill Lodge , Morningside Durban. ESTATE Nr. 2886/2009/Pmb. MARK WILLIAMS Postnet Suite 392, Privaatsak X10 Musgrave 4062. TEL:- 031 5631259.

JAMIESON Michael ID 371220 5086 08 2 † 25 Okt 2009 van Albert Boumann Home, 10 Umfuleni Road, Doonside. ESTATE Nr. 1773/0/Dbn (moet seker 2009 wees). STEVEN MARK BROWN Posbus 950 Umhlanga Rocks 4320.

JOHNSON Kenneth Roy ID 281016 5009 18 4 † 12 Maart 2010 van 18 Chiselhurst Close, Brighton Beach. ESTATE Nr. 11483/2010. FNB TRUST SERVICES Posbus 212 , Westville 3630

KIRYKOWOCZ Joyce Evelyn ID 250624 0036 08 1 † 8 Mei 2010 van 122 Merion Court , 19 Prince Street , Durban . ESTATE Nr.9168/2010/Dbn. JOHN JOUBERT Postnet 25 Privaatsak X 5516 Scottburgh 4180. TEL:- 039 9751850.

MORRISON Maureen Daphne ID 550411 0116 08 0 † 16 Mei 2010 van 7 Cleevewood, Camp Road, Gillitts KZN. ESTATE Nr.6388/2010/PMB . JOHN SWAN Posbus 3, Hillcrest 3650.

ROVERETTO Magda Maria Guiseppina ID 260416 0002 18 1 † 2 Okt 2008 van 7 The Dunes, Topham Road, Doonside 4126. ESTATE Nr. 16192/2009/Dbn. VAN DEN BERG & NIENABER 615 Kingsway Rd , Amanzimtoti 4126.

SMITH Errol Theodore ID 391228 5071 08 3 † 23 Aug 2009 x Colleen Ann SMITH ID 430616 0068 08 3 van Posbus 919 Stanger. ESTATE Nr. 13847/2009. FNB TRUST SERVICES Posbus 13527 Cascades 3202.

TIDBURY Duncan Peter ID 811001 5084 08 9 † 25 Maart 2010 x Tracey Leigh TIDBURY ID 770925 0114 08 8 van 8 Archbell Crescent , Howick 3290. ESTATE Nr. 6389/2010. FNB TRUST SERVICES Posbus 27511 Greenacres , Port Elizabeth 6057.

TUCKER Doreen June ID 330514 0065 08 7 † ?? ESTATE Nr.5176/2010 /DBN. CALTEAUX & PARTNERS 165 Van Riebeeck Ave C/O Cook Ave Eastliegh Ridge , Edenvale Johannesburg 1610. TEL:- 011 4529960

VAN DE MERWE Diana ID 570527 0073 08 2 † 12 Sept 2009 van 35 Airlie Road Bluff 4052. ESTATE Nr. 15177/2010/DBN. Mr. VAUGHAN SCHWARTZ UYS MATYEKA SCHWARTZ INC ATTORNEYS Suite 301 Nedbank Centre ,303 Smith Straat Durban TEL:- 031 3046063.

14 Desember 2010

GEBOORTES:-

GREGORY Ross & Debs 'n seun Daniel * 26 Nov 2010 in Kaapstad. Dankie van Liz en familie.

MARAIS Maria & Johannes 'n seun Xander Luke * 10 Des 2010 in Westville Hospitaal. Boetie vir Tiaan .

VERLOWINGS:-

HUNT /DU PREEZ Brian & Moyra se jongste dogter Lyn aan Clint, enigste seun van Elaine.

PARSONS /PERRY Keith & Carrol se seun Greg aan Angie, dogter van Vernon & Bambi.

DOOD:-

ALLISON Dawn Fay † 12 Des 2010 x Brian. Ma van Murray en † Karen. Skoonma van Sophia. Ouma van Amy en Cloe.

ATKINSON Miles Harry † 8 Des 2010 x Robyn . Pa van Leigh -Ann en Greame. Memorial op 14 Des 2010 om 11vm by The Parish of the Blessed Sacrament Durban Noord.

AYER Ramachandaran x Asodhiamal .Begrafnis op 14 Des 2010 by 4 Cove Close, Sea Glen Gardens Seaview vanaf 11--1nm. Verassing daarna by Clare Estate Krematorium.

BURGESS (Bunty) Dorothy Elmhirst † 9 Des 2010. Ma van Brian , Terence, Patricia en † Michael. Ouma en oumagroot. Ingesit deur Terry, Lynn en familie.

DURHAM Ann Maria Elizabeth † 10 Des 2010 op ouderdom 89 jaar. Ma ,ouma en oumagroot. van Arthur, Maranne, Gerhard en families. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GOODE Bobby † 9 Des 2010 x Judy. Pa en oupa van Hammy & Lisa, Graeme & Jolinda, Devon, Travis en Caitlin. Viering van sy lewe by Dreyersdal Farm op 20 Des 2010 om 2nm. Drag informeel.

GROBBELAAR Aubrey John 16 Okt 1964 -----14 Des 2010 in Bononi Hospice. Seun van Val & Henry. Broer van Brian en † Shaun. Ook van Janice nee RYLANDER.

LOVELL-SHIPPEY Joy † 10 Des 2010 in Eshowe. Ma van Sandy & John, Carol & Dudley, Barry & Pam. Ouma van Sarah, Sean, Michael, Mark, Cindi, Philippa ,Rhett, Tracey en Dean. Oumagroot van Murray, Ross, Ellen, Emma en Ryan. Lewenslange vriendin van Ken x † Val RIGGS. Die RIGGS & SOPER familie . RIP van Ken ,Ian, Toni, Steven en families.

McASLAN Isobel. Simpatie aan Eddie, Derek, Alan en kleinkinders . Tannie van Fiona ,Joe, Tyler en Sheldon.; Ook van Catriona, Gary, Darren en Shannon.

MITCHELL nee MALAN Lorraine † 10 Des 2010. Ma van Karen, Lynne, Dennis en Candice. Skoonma van Barry, Ken , Greg en Claire. Ouma van Kyle, Ella, Julia en Sarah. Vriendin van Wendy en Chris.Privaat verassing.

ODGERS Peter Rennie † 10 Des 2010 x Heather. Pa van Andrew, Bryan en Cathryn en oupa. Memorial in Jan 2011.

SELVUM John Dorothy 14 Jan 1925 ----11 Des 2010 x † Rauben . Ma van † Dennis en Denise. Ouma van Tamara,. Peetma van Joanne JOSEPH. Kleindogter van † Amboo ROYEPPEN. Begrafnis by St Aidens Annglikaanse Kerk Greyville van 11 vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas om 12:30 nm. Ingesit deur BELL Funerals.

SIEBERT Melville John (Mel) 17 Jan 1932----11 Des 2010. x Zoe. Pa van Lyn, Stuart, Janine, Rachelle en kleinkinders. Ingesit deur Chris, Bill, Doug en lede van NMR GOB Club.Memorial by Durban Baptiste Kerk op 16 Des 2010 om 3nm.

STEWARDSON Matthew † 10 Des 2010 . Broer en oom van Joanne, Steve, Keaton en Connor. Peetkind van Tammy, Rex, Sally, Kerry en Kim. " The GARNERS wil remember you Matty".

THAYER Luigina Iside 27 Sept 1922 ----09 Des 2010 x † Herbert. Ma van Frank x Sharon. Ouma van Shannon, Rochelle, en Bianca. Oumagroot van Trent en Zac. Begrafnis by DOVES Greyville op 15 Des 2010 om 11vm.

VAN STRATEN Eve † 11 Des 2010. Ma van Andrew en † Graham. Tannie van Gary, Jill, Maggie en Libby. Groot Tante van Kim en Devan en oorgroot tante van Tammy, Kathie, Dawson en Bjorn.Memorial by St Mary's Church Greyville op 15 Des 2010 om 10:30 vm.

VOSLOO Jan 09 Nov 1920 -----13 Des 2010. Pa en oupa van Caroline, Stuart, Carryn en Kathryn.

MEMORIAM:-

JESSOP Shirley Joan 5 Aug 1949 ---14 Des 2008. Ma van Megan en Brian ouma van Rachael en Dylan.

MOTLEY Arthur. Pa van Mouse en familie.

SHUTTE Rory . 2 jaar dood nou. x Gay.

SPIES Allan † 14 Des 1996 x Carole. Pa van Lenore, Brinton , Allison, Claude, Celine en kleinkinders.

20 Desember 2010

VERJAARSDAG:-

21 jaar RUSSON Terrie-lea. Van Ouers en Christopher.

HUWELIKE:- PARSONAGE Vic & Heth x 11 Des 2010 by Kloof Methodiste Kerk.

DOOD:-

BREGMAN nee FILLIS † 14 Des 2010 x Roland vir 45 jaar. Vriendin van Morris en Thelma ROZEN.

FIELD Cathy † 10 Des 2010 Vriendin van Margaret KNIGHT.

FRANCIS Reneé Joy (GREEFF , VAN DER VYVER) † 13 Des 2010. Requiem Mass op 21 Des 2010 op Ballito All Saints Church om 11 vm.

GRIFFITHS Geoffrey 13 Okt 1950 ----16 Des 2010. (tragies) Lewensmaat van Meryl.. Pa van Ryan en Sacha. Skoonpa van Lee-Ann en oupa van Demi-Lee, Connor, Holly, Kai en Seth. Skoonsuster van Kathleen. Oom van Karena en Kiara. Memorial by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave Rd. op 23 Des 2010

KEMP Vanessa Laura Maria . x Michael. Ma van Zayne, Jade, en Michael Jnr.en ouma ; Ook berig van Cyril, Anty, Rox, Kita, Darren, Toto en Oldman.

LAWRENCE David † 16 Des 2010 in die UK. Pa van Arthur, Elred, Colleen, Yvonne en Joy en kleinkinders.

Catherine Loraine. Memorial by Emmanuel Lutheran Church Phoenix op 27 Des 2010 om 2nm. TEL:- 0834113047.

MONTGOMERY Elsie Frederika 6 Feb 1938 ----15 Des 2010.Ma van Brian x Lisa ouma van Jordyne en Ross. Begrafnis by AVBOB Umbilo op 22 Des 2010 om 10vm. Daarna na Fairhaven Boardroom Marine Parade vanaf 11:30vm.

NIEMACK Marlin Dion . Seun van † Iris DUNN , Pa Errol en broer Zane DUNN. Metgesel van Catherine. Pa van Chaene en Tamika, Begrafnis by Durban Christian Centre Wentworth om 11vm op 21 Des 2010. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas. Ingesit deur MEREBANK Funeral 031 4611594

VAN DER WALT Daniel Lauwrens † 17 Des 2010 [ken hom al baie jare ] x Sandra. Pa van Mavoureen, David, Dean , Vincent, Charlotte. Oupa van Wesley en Kelly.Begrafnis by Die Ou Apostoliese Kerk Queensburgh op 22 Des 2010 om 11 vm. Verassing privaat . Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

21 Desember 2010

GEBOORTES:-

LABUSCHAGNE Tim & Rebecca 'n dogter Lola Marie * 19 Des 2010 in London.

VERLOWINGS:-

BUTTON / BOOYSEN Graham & Wendy gee bekend verlowing van Dale en Ryno. Ook geluk van Ma, Robbie, Caryn, Bryant en Bronwyn.

DOOD:-

BAGSHAWE Peter John Bolton 25 Mei 1919 -----15 Des 2010 x Gill. Pa van Kim en Tony. Oupa van Rorke, Brandon en Amy.

BAIRD Beryl .Sterf in Westville Hospitaal. Ma van Greg en Delwyn. Ouma van Patrick en Shelby. Suster van Jenny. Dankseggings diens by Montclair Methodiste Kerk op 23 Des 2010 om 3nm.

BALLANTYNE Dennis † 18 Des 2010 x Lorraine. Skoonseun van Margaret & Clive. Memorial by St Cyprian's Church Umbilo op 22 Des 2010 om 12 middag.

CHAUVET Joseph Phillipe Pierre † 18 Des 2010. Nou saam met Ma. Pa ,skoonpa en oupa van Pierre, Roland, Lorraine en families.

COULON Ronald Gerald † 15 Des 2010. Nou saam met Ouers , Bernard en Trevor . Broer van enigste suster Patsie.

DE JONG Manda † 15 Des 2010. Ma van Sue , Petra en Alex. Ouma van Lahra, Eron en Chase. Oumagroot van Keilah, Liam, Lyona en Kaden.

D'HOTMAN De VILLIERS Marie Therese Arlette (Munchie ) † 19 Des 2010. Tweelingsuster van Francette. Suster van Paul, Noelle en Gaetan. Diens by Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave Rd op 21 Des 2010 om 3nm. Verassng privaat. Ingesit deur BELL Funerals.

FYNN Dederick Gregory. Pa van Reece, Requel, Shavon, Devon, Carrie en Senéad. Seun van Lilly FYNN. Broer ,oom en oupa. Requiem Mass by Christ The King Parish Wentworth op 22 Des 2010 om 12 middag. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

GROBBELAAR Aubrey. Ingesit deur John , Nikki en CLEMENTS familie.

KEMP Vanessa Laura Maria . Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 22 Des 2010 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

KOEKEMOER Johanna Magdalena . Verassingsdiens uit Ou Apostoliese Kerk Queensburgh op 22 Des 2010 om 2nm . Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

LE ROUX (DE WET) Lesley-Ann 30 Jan 1966 ----20 Des 2010 . Simpatie aan Willie en kinders, Brenda en familie Vriendin van oor 40 jaar van Melanie.

LIESENFELD Dieter . Simpatie aan familie in Duitsland. Hy was Stigter en aan bestuur van Geodis Wilson South Africa (Pty) Ltd. Voorheen Rohde & Liesenfeld (Pty) Ltd.

MIDDLETON Jean † 14 Des 2010 in London.(Revolutionary and journalist) Ingesit deur Sapa.

McKUNE Bruce Andrew 1939 --- 19 Des 2010 x Lynette. Pa van Jill, Kerryn, Andrew en Allison. Oupa (Wobbleman) van Jemma, Ben, Emma, Kitty, Luke , Abby en Sadie . Diens by Maitland Krematorium op 23 Des 2010 om1nm. Daarna by 7 Killgetty Road Rondebosch vanaf 3nm.

MEYER Dean Gerald 20 Feb 1966 ----18 Des 2010 x Karen. Pa van Dylan en Joel. Seun van Gerald & Pat. Broer van Debbie en Colette. Viering van sy lewe by New Family Church Gillitts op 22 Des 2010 om 10vm. Kry kaart op -www.newlifefamily.co.za - Ingesit deur DOVES 0860025500.

NORVAL Darryl † 16 Des 2010. Prinsipaal van Yellowwood Park Primary School. Memorial op 23 Des 2010 om 10vm by Skool Saal.

PANTRY James (Jimmy) † 19 Des 2010 x Colleen. Pa van Wayne. Ingesit deur DOVES 0860025500

SANDIAH nee BAATJES Maud .In haar 50ste jaar. Suster van John, Esther. Dogter van Tobias en Sheila BAATJES. Begrafnis op 22 Des 2010 om 11vm by St Catherine's Katllieke Kerk in Escombe.

SCHWARTZ Carl x Wilma. Pa en stiefpa van Carl, Wayne, Sean , Mike , Lourens en Mandy. Oupa van Vanjee, Tamaryn, Amy, Dane, Marshane, Reinhardt en Cayden. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STALKER nee HARPER Patricia Ann 30 Maart 1929 -----19 Des 2010 in haar 81 ste verjaarsdag in Kaapstad . x Bruce. Ma van Tony en Marcia. Ouma van Melissa, Chanel, Richard, Neville, Steven en Julian.

TATE Thomas Maurice † 19 Des 2010 x Winifred (Wynne). Begrafnis op 22 Des 2010 om 9vm by St Joseph's RC Church Florida Rd Durban.

TURNBULL Ian Lyndsay. Sterf tragies. Simpatie aan Chris ,Joy en Gordon. Broer en swaer van Hugh en Midge, Gill en Eric en seuns.

TURNER Roger. Pa en oupa van Chris, Audrey, Travis, en Ashleigh; Debbie, Paul, Dillon, Jordan en Kyle.

VENTER Ian . Simpatie aan familie van die MTN familie.

VERMEULEN Helen † 15 Des 2010. Ma en ouma van Stanley, Brian & Beth, Deanne & Charles, Jackie & Saje, Mia, Gabi en Zoe. Begrafnis op 22 Des 2010 om 12 middag by Holy Trinity Anglikaanse Kerk Turffontein.

23 Desember 2010

GEBOORTES:-

DE SOUZA nee KING Andrew & Lisa 'n seun Daniel Andrew * 20 Des 2010 in Parklands.

KRUG Elan & Lara 'n seun * 21 Des 2010. Geluk van oom David en tannie Liora.

VERLOWINGS:-

BAXTER ~ THOMAS Anne & Dave se dogter Helen aan Kevin , seun van Eric & Ev.

JAY Colin & Margie se seun Nick aan Caitlin ,dogter van Trish & Frank EMMETT .

LLOYD Warren & Delia en Anne & Peter FLOCKHART se dogter Natalie aan Andrew , seun van Kenneth & Margaret PURNELL.

DOOD:-

DRAAI Katie † 22 Des 2010. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

GROSCH Gerald † 29 Nov 2010.

HART Daphne † 22 Des 2010 x † Norman. Ma van † Clive, Gwynneth en Carmen. Ouma en oumagroot.

KENNEDY Martin . Simpatie aan Sandy, Shelley en Dean. Vriend en kollega van Brian, Marilyn, Stuart, Judith, Andrew en Patrick GOLDIE; Ook van Bryan, Tessa, Mark, Jill, Mike, Jenny en John.

McKENZIE Bryce † 22 Des 2010 tragies. Simpatie van die CARR familie.

MORRICK Gerald † 20 Des 2010. Diens gehou by Brackenhurst Methodiste Kerk op 24 Des om 1030 vm.

SLOANE John Philip 22 Junie 1930 ------22 Des 2010 x Brenda. Pa van Michel, Caroline, Nicholas en Simon. Skoonpa van Nick, Andrew, Sandra en Tolla. Oupa van Matthew, Alexander, Emma, Nicola, Johnathan, John, Julia en Sam. Verassing was privaat.

STAFFORD-MAYER Moonyeen 20 Julie 1936 -----21 Des 2010 in Cyprus. Dogter van George & Denise STAFFORD-MAYER. Ma van Leigh, Sian & Ceri. Suster van Marilyx, Rodney en Jannie. Niggie van Bob, Ivy, Shirley , Mike (Bertie MAYER familie) en Ghislaine, Susan, Jo, Chris (Annie DYE familie)

STALLS Rei Timothy. Seun van Claude en Shaunell STALLS en broer van Sherwyn, Roslyn en Clarees STALLS. Begrafnis op 24 Des 2010 om 10vm by Christ The King Parish om 10vm. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas.

TENNANT Maud † 21 Des 2010. Ma , ouma en oumagroot. Memorial sal in Mauritius gehou word by die familie.

THOMAS Joy † 22 Des 2010 in New York. Gemis en waardeer deur Carynne en Howard.

TURNER Roger. RIP van Dawn, Craig, Michelle en families.

MEMORIAM:-

GAILLARD Darren Kurt Joseph 3 Nov 1987 ----23 Des 2007 (tragies) . Seun en broer en oom. Onthou deur Ouers , Reese, Jodi-Leigh, Quentin en baba Darren.; Ouma Dulcie en die BRIDGER , DUNN & GEORGE Families.; Ook van tannie Jill,oom Buff, Paul, El-Marie, Stacey en Cherise en Delene, Lance, Robyn en Brad.; Ook van Mel, Kays, Ash, Steven en Matthew.

MOORGAS Lionel † 23 Des 1993. Onthou deur familie en vriende.

DANKIE:-

CORFE Terry. Van die CORFE familie 'n dankie aan almal vir bemoediging ,simpatie en ondersteuning met afsterwe van Terry .Ook aa personeel en dr's by Underberg Mediclinic.

24 Desember 2010

DOOD:-

BOWKER Ronnie 23 Aug 1956 ------22 Des 2010. Pa van Lynne en Deon.

CRAIG Donald James 28 Feb 1921 ------21 Des 2010. Pa van Carol , Gillian en John.

ERWEE Stephan Lucas. Broer, swaer en oom van Michael, renda, Mitchell en Gabby. DAILY NEWS.

30 Desember 2010

GEBOORTES:-

DE SOUZA nee KING Andrew & Lisa 'n seun Daniel Andrew * 20 Des 2010 in Parklands.

EDY /GOVENDER Clayton & Annerita 'n seun Connor * 28 Des 2010. 1ste kleinkind vir Patrick & Lyndy en Bob & Savi.

VERLOWINGS:-

HUDSON Peggy se seun Chris aan Nicky, dogter van Des & Devie St CLAIR-WHICKER van Kloof.

DOOD:-

DALY Tony. † 24 Des 2010 .Memorial by Kloof Methodiste Kerk op 31 Des 2010 om 1030vm.

FORSYTH James Douglas Haig † 25 Des 2010 in sy 93 st jaar. Gemis deur Alan , Janet, Barbi, Ronald , Natalie, Anthony, Andrew, Stuart, Matthew en Alistair.

GELDART Rolly 14 Nov 1923 ---28 Des 2010. Van Beryl, Sharon, Jennifer , Avenal, Elaine en familie. Private familie diens.

HANEKOM Wayne † 20 Des 2010 tragies . Seun van Elaine & Niels. Broer van Rene, Garry, Anita. TEL:- 031 4673196.

LAWSON Margaret Beth 25 Aug 1922 -----25 Des 2010. Ma en ouma van Ailsa, Jen, Charlie, David, Mark , Alyson, Matthew en Robyn. Privaat verassing op 29 Des 2010.

McALLISTER Vera Elizabeth Theresa x † Derrick (Boerie). Ma van Phillip, Daryl, en Diane. Suster ,tannie ,skoonma en ouma.Begrafnis 31 Des 2010 om 12 middag by Christ The King Parish Wentworth. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

MACKENZIE Shirley † 25 Des 2010 x Stan. Ma van Loureen x Geoffrey ouma van Duncan , Gregorey, Anneen Aberdeen.

MANION Frank. Oom van Bev WOOD (WHITEHEAD) en familie.

MAREK Andrew Z † 26 Des 2010 x Penny. Pa van Claire en Kate en oupa. Verassing privaat. Memorial in Kaapstad op later datum.

PRETORIUS Theo x Susan . Pa van Mark, Karen en Nici. Oupa van Shawn, Ashley en David.

QUINONEZ nee HODNETT Marie Evelyn . Requiem Mass op 31 Des 2010 by St Michael Katolieke Kerk Redhill om 10vm Verassing privaat. Ingesit deur T G GOVENDER & SONS TEL:- 031 5396790.

SMITH Patrick x Dorothy , Pa van Kyle, Beau en Rachel. Oupa ,broer en oom. Begrafnis by St Gabriel's Anglikaanse Kerk Wentworth op 31 Des 2010 om 1130vm. Verassing privaat.

SOLOMON Evelyn † 23 Des 2010 x † Dr Alec SOLOMON. Ma van June, Trevor en Neill. Skoonma van Keith en ouma van Phillippa, Victoria en Andrew.

TURNBULL Dr Caroline F CERONIO 21 Maart 1946 -----25 Des 2010 in Crowborough, East Sussex Engeland. Voorheen van Cowies Hill, Optometric Practice. Sylvia BREWER 039 6993550.

WALLIS Shirley Vriendin van Den & Maudie.

ZETLER Michael . Neef van Sheila en Michael ZETLER-RONET, Aviva en Elan.

MEMORIAM:-

ALFRED Joan. 7 jaar dood nou.Ma van Felicity-Ann.

DAVIDSON RD . 10 jaar dood nou. Onthou deur Bryan, Lee, en Tams Young.

DAVIDSON Robbie. 10 jaar dood nou. Onthou deur Shirley, Craig en Wendy, Richard en Liza. Oupa van Cameron, Clayton en Dylan.

GRIFFIN Heather † 30 Des 2002. Vrou en ma van Jon, Cyle, Charné, Bernard en Mary en familie.

HIRSCH Roxanne Sarah 30 April 1988 - -- 30 Des 2009.(tragies) van die ENSOR familie.

ISAACS Arthur en Chiristine
&
WENZEL Basil en Anthony. Onthou deur julle familieNeville , Serena en Kinders.

VAN NIEKERK Dan † 30 Des 1990 . Onthou deur Danny, Maryna, Christine en families.

DANKIE:-

LADEIRA Louis. Man ,pa en oupa. Ons dank vir ondersteuning en liefde betoon van Joan en familie.

31 Desember 2010

DOOD:-

DE KLERK Dennis † 28 Des 2010 in Pretoria. Broer van Tony Maroun en Alec.

EVANS John † 26 Des 2010 x Joyce .Pa van Gareth en Colin.

LINDLEY Jennifer Ann † 30 Des 2010. Vrou ,ma en ouma.

WHITAKER Courtney Munro. † 25 Des 2010. Te jonk geneem. Dogter, suster , "niece and cousin" Van Mom ,Dad, James, Michael, Georgina, Gary, Nikkie , Kaidon en Oliver; Ook van Bernadette, John, Mauree, Peter, Kenneth, David, Mark, Jane , Rachael en Caitlin.

  • Hits: 12653