Skip to main content

galleryLogo_sm

Daily News

Daily News 2011 01 January

3 Januarie 2011

GEBOORTES:-

MCNABB Steve & Caren 'n dogter Alexa Jayne * 26 Des 2010.

VERLOWINGS:-

HAYES Philip & Barbara se seun Morgan aan Amy ,dogter van Keith & Lorrain EDWARDS.

DOOD:-

FLINTOFF Patricia (Pat) Elizabeth van Doone Village Pinetown . Memorial by Doone Vilage Pinetown op 4 Jan 2011 om 11 vm. Daarna sal tee bedien word. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

HERMAN Clarice . Voormalige Hoofprinsipale van Gordon Rd Girls High van 1979 ----1992. Simpatie aan familie van almal by die skool.

LEDERER Werner. Pa en oupa van Birgett, Oliver, Norwin, Gillian, Ryan, Kirsten ,Lynn, Jarrod en Wayne.

LUTZ Steven . Vriend van Robert & Debbie WOLCHUK en familie.

MCKELVEY Rob 5 Mei 1967 ------27 Des 2010 . Jy was my alles van Sandra (Babe).[of die volgende name van katte is en kinders of net katte is weet ek nie maar dis vir ] Dad van Max, Meg, Babe, Jack, Smokie, Speedie, Tiny, Precious, Buster en die vis.

MORGAN George Owen † 30 Des 2010 .Man Pa en oupa van Olive, Leigh, Karl, Kirsty , Ross, Russell, Michelle en Liam. Begrafnis op 5 Jan 2011 by St Josephs Katolieke Kerk Morningside Durban.

PRIVETT Peggy Daphne 6 Jan 1917 -----24 Des 2010. Memorial by Fourways Memorial Park op 6 Jan 2011 om 2nm.

STEARN Vera † 26 Des 2010. Verassing privaat.

SPENCE Malcolm . Pa van Loberty (Robyn) en oupa van Davy en Richard. Swaer en oom van Shirley , Les en familie.

TWEEDIE Clive Angus 27 Aug 1934----30 Des 2010 x Yvonne vir 51 jaar. Pa en skoonpa van Dale en Paddy, Janine en Graham, Lauren & Gary, Brent en Patty. Oupa van 9 en een agterkleinseun. Broer en swaer. Begrafnis by St Johns Kerk Pinetown op 5 Jan 2011 om 2nm.

MEMORIAM:-

FOADEN Frank 27 Maart 1927 ------3 Jan 2002. Onthou deur Shirley en familie.

HARE Bill . 4 Nov 1919 ---3 Jan 2009. " Ex-Natal professional and amateur wresler and coach" Van Job FOURIE.

SAVAGE Rob. † 3 Jan 2008. Van Di en Storm.

4 Januarie 2011

GEBOORTES:-

FITTALL nee HERBST Dave & Rob 'n seun Tomas. 2de kleinseun.

STEIN - KATZ Andrew & Sarah 'n seun * 30 Des 2010. Kleinseun vir Stan & Pam STEIN , Michael & Babette KATZ. agterkleinkind vir Essie STEIN ,Rae SEBBA en Cecile FRANKEL.

VERLOWINGS:-

ATHERSTONE Eric & Annette se seun Greg aan Toni, enigste dogter van Liam & Carol MICHEL.

BACON Rick & Sue se seun John aan Clare, dogter van Dave & Louise MARSHALL.

KUHLMEY Derek & Gail gee verlowing bekend van Ryan aan Carla, dogter van Alice & Brian SCHABRAUM.

TRUSCOTT Bob & Terry se seun Byron aan Erika , dogter van Hannetjie BOTHA en Tom PELSER.

DOOD:-

BAILEY Regina (Reg) 5 Mei 1921 -----26 Des 2010 . Ma van Michael (enigste seun).

BIELIK Martin 1955 ----2010 x Mona. Begrafnis op 6 Jan 2010 by die Ou Apostoliese Kerk Malvern om 11vm. Ingesit deur DOVES 086025500.

BURT Steve. Jammer om te hoor van Steve se afsterwe van Arno en Mike van " '78's at Wynberg Boys High and Wynberg Old Boys Union."

CERONIO-TURNBULL Dr Caroline † 25 Des 2010 in UK by haar huis. Vriendin van Des, Moira en familie.

EMANUEL Dulcie 5 Sept 1923 -----1 Jan 2011. Ma van Douglas en Fern, Elaine en † Ray. Ouma van 7 en 9 agterkleinkinders. Begrafnis by St Luke's Anglikaanse Kerk Howick op 7 Jan 2011 om 2.30 nm.

EWART Llewellyn. Broer van Lorraine en Wendy, swaer en oom . TEL:- Rob by 082 3320404. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

FISHER Elise (Tiny) 13 Okt 1914 -----24 Des 2010 by haar huis in Kloof x † Martin FISHER . Ma en skoonma van Margot en Dave. Ouma van Christine en Garth.

FOX David 17 Sept 1931 ---24 Des 2010. Saamkoms by Fort Nottingham op 5 Jan 2011 om 2nm.

HERMAN Clarice † 30 Des 2010. Suster, tannie en niggie . Ingesit deur Wilma en familie.

LUTZ Steven . Simpatie aan Lianne en familie van Robert & Debbie WOLCHUK.

MAY Dr Ivan Raymond † 31 Des 2010. " Deeply mourned by The Directors, The Board, Management en Staff at Radio Today RIP."

MEIKLE Allan † 1 Jan 2011. Broer van Ian. Gemis deur Peggie, Jim, Glenn, Graham en Charmaine.

MELVILLE Bruce Cameron 5 April 1964 ----31 Des 2010 (hartaanval ). x † Vanessa en pa van Cameron. Seun van Colleen & † Sandy MELVILLE. Broer van Jimmy, Alan, en Pamela. Nou saam met Vanessa en Pa.

MILLER Grant John David (Cpl) Van Durban Regiment.

MULLER Bernard Cornelius x Barbara .Pa van Robert en Wayne.

POUNDS Joan Patricia 30 Mei 1919 ----2 Jan 2011 x † Peter. Ma van Judith x Derek. Ouma van Ewan en Gavin.. Ingesit deur BELL Funerals.

SAMPSON Mary Ella . Sterf in haar 100ste jaar. Ma , skoonma en ouma van Vernon, Annette, Clare, Nichola, Andrew en Nicholas. Ingesit deur BELL Funerals.

TALBERG Edward † 3 Jan 2010 in Israel. Oom van Howard, Colin, Simone, Ari en Daniel MAYER en sy swaer Fred en sy vrou Sylvia.

TARIN Joseph Arthur van Wentworth. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 5 Jan 2011 om 12 vm. Verassing privaat.

WATERS nee ST NORMAN Noel Nancy † 29 Des 2010. x † Kenneth. Ma van Allan en Pat, Leslie en Warren, D'Renee, en Richard en Pamela. Ouma van Andrew, Catherine, Greg, Jessica, Kate, William, Elizabeth, Shelley, Nikki en Tammi. Oumagroot van Taylor, Mitchell, Gabriel en Isaac.

MEMORIAM:-

BATE Terry † 4 Jan 2006. Pa van Adrienne.(dogter).

BINDER Justin. Seun en broer. Onthou deur Mon & Dad, Kerry en Rory. ;Ook van gran, Gary, Debs, Trace en Brends.; Ook van Lauren.

5 Januarie 2011

VERLOWINGS:-

DAWSON ~ GOFF Johnn & Tessa se dogter Mica aan Matthew, seun van Glen en Shirley.

VORSTER ~ CHARTER Adrian & Jenny se dogter Dale aan Craig, seun van Graeme en Shan.

DOOD:-

LIVANOS Christine . Simpatie aan Bev, John ,Gaby, Claudia, Denis LIVANOS en Lyn met verlies van Christine. Sy was Vrou ,Ma en ouma. Van Frank, Ingrid , Nicholas en Dillon.

MCKELVEY Robert † 27 Des 2011 tragies. Seun, broer en oom. Van Mom, Gail, Graeme, Paige, Amy, Neil, Shannon, Rebecca, Sandy, Campbell, Jade en Keagen.

MIDLANE Geoff . "Big brother" van Roy, Jackie en familie. Begrafnis by Westpark Joodse Begraafplaas op 4 Jan 2011 om 11:30vm. Gebede Dinsdag om 6nm by 30 Daphne Straat Cyrildene.

PRETORIUS Theo † 26 Des 2010. Viering van sy lewe op 13 Jan 2011 om 11vm by Willowgrove Rd, Dainfern Estate, Fourways, Johannesburg. Plant 'n boom in sy herinnering maar geen blomme.

VAN DER BANK Gilroy † 22 Des 2010. Broer van Doris McDONNELL en haar kinders Darynn en Samantha. Vriend van William en Joseph. Diens by Edenvale Methodiste Kerk Edenvale op 6 Jan 2011 om 2nm.

6 Januarie 2011

VERLOWINGS:-

BEVAN Norman & Frances se seun Lance aan Becca, dogter van Dave & Jan MCMULLIN (UK).

MALLETT Stephen & Debbie se dogter Hayley aan Matthew, seun van Mike & Jenny ALPORT.

DOOD:-

BODLEY Nancie Jean 1 Aug 1926 ------2 Jan 2011. Onthou deur Barry , Janet, Gareth, Kevin en Wendy. Memorial by Elphin Lodge Kapel Modderfontein Rd, Lyndhurst. Verassing privaat.

BOND Christopher Michael. Sterf in St Austell. Seun van Roger & Elspeth.

CAIRNS Douglas William Kenmuir † 1 Jan 2011 x Betty. Pa van Allan, David en Cecile, Pat en Mike. Oupa van Matthew en Megan. Diens was privaat op 5 Jan 2010.

CRAFFERT Francois 3 Maart 1978 ---29 Des 2010. (Geboorte datum korreksie)

DANTU Edward Charles (Eddie) 1 Maart 1940 ----4 Jan 2011.Pa, oupa en broer. van Dave, Lynette, Bruce, Debbie, Nicky en kleinkinders. Memorial in Durban op 7 Jan 2011. Waar en hoelaat sal nog aangekondig word.

DAVY Denis Haddon 26 Des 1923 ----5 Jan 2011 (van Pennington) x Irene. Pa van Walter & Merle, Dee & Alan, Di en Graham, Mark & Karen, Dorle, Antoinette en † Clive . Oupa van Bridget, Sandi, Angela, Denis, Christopher, Stewart, Roy, Melissa, Kate, Roland, Sian, Michelle, Genevieve en hul wederhelftes. Oupagroot van Jessica, Sarah, Ruth, Lucy, Emily en Sarah-Jane. Requiem Mass by St Claires Katolieke Kerk Scottburgh op 8 Jan 2010 om 11vm

FULLER Laurie 1933 ----29 Des 2010 in Perth Australia.

KALP Heinrich † 30 Des 2010. Sal onthou word deur Samantha, Stephanie, Franz, Hayley, Hannah, Lizelle, Gareth, Reinier, Rossi, Ethan, Jonathan , Alicia , Kayli, Bob en Pam. Memorial by Pinetown Presbyterian Kerk op 7 Jan 2011 om 10:30 vm. Ingesit deur MARTIN'S Pinetown 031 7092142

KRAMER Rhona † 4 Jan 2011. Simpatie aan Cecil, Tanya, Jonty en Natasha . Ons sal jou mis Sis van Clive, Carol, Jarrod, Snoopy en Sacha.

MACDONALD Ian. Gemis deur MACDONALD, SEYMOUR & STAMBAUGH families. Memorial by NG Kerk in Eshowe op 7 Jan 2011 om 2pm. " Feel free to come barefoot."

MIDLANE Geoff x Lamps .Pa van Gemma en Zach. Broer van Roy, Jackie & familie.

PARSONS Errol Eugene (Sconnie). Seun van † Billy en Winnie PARSONS. Pa van Rene, Bronwynn, Robin en Byron. Oupa, broer, swaer. Begrafnis by St John's Anglikaanse Kerk Sydenham op 8 Jan 2011 om 11 vm. Verassing privaat.

POTTIER Louis Gabriel 11 Des 1943------4 Jan 2011. Broer van Joyce, Joe, Ben en Theresa.

PREST Edwin Godfrey (Eddie) 18 Maart 1931 -----5 Jan 2011. Begrafnis by Mowbrey Presbyterian Church op 8 Jan 2011 om 10:30 vm.

PRINGLE Judy. "Niece" van Grace DOORNEBOS. Tannie van Michael & Lorraine BLAKE.

RYAN Michael Joseph x Patricia. Pa van Craig en Cheryl, Deseré en Quinton. Oupa van Tevin, Chelsea, Craighan en Tristen-Lee. Verassings Diens op 7 Jan 2011 by Queensburgh Congregational Church Malvern om 10vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

SMITH Lawrence Patrick . Seun van † Margaret & John VAN SCHALKWYK, Broer van Princess, Ruth, Rachel en † Freddie, Ernest en Donovan. Begrafnis by ? " Body will lie at his residence vanaf 10:30 op 7 Jan 2011 . Diens om 11 vm.

MEMORIAM:-

BATTISON James . Onthou deur Wendy en Belinda. (MERCURY)

BROWNE Harry . Onthou deur Bb en Jade.

CAMPBELL Colleen. 8 jaar dood nou. Onthou deur familie . Ingesit deur Blondie en fam.

GORDON Melissa Jane. Suster van Nicholas. Ook onthou deur Mom.

GREEN Keenen Jade 4 Jan 1983 -----19 Maart 2006. Onthou op sy verjaarsdag deur Robin, Mum en Ryan.

SAMSON Matthew .10 jaar dood nou. x Joyce. Pa van Vani, Sandra, Ricky, Gerald, en Ninny, skoonkinders, kleinkinders en broers en susters.

SAVAGE Ronald Dennis 19 Mei 1926 -----6 Jan 1989 x † Blanche. Pa van Rosemary, Ronald , Austin en Michael. Skoonpa van Tony, Lee, Robyn en Meryl. Oupa van Christine, Mark, Terry, Matthew en Louise.

7 Januarie 2011

GEBOORTES:-

TIMMERMAN -GREENWAY Warren & Ingrid 'n seun Jackson Gabriel TIMMERMAN * 9 Des 2010. Kleinkind vir Robert & Marianne.

DOOD:-

FORD Valarie. Memorial diens by Waterfall Gardens Retirement Village Yelow Wood Drive Waterfall op 18 Jan 2011 om 0930.

LAWRANCE Kevin John 21 Maart 1949 -----5 Jan 2011 x (EE CUMMINGS)

SHEPPARD Kathleen. Simpatie aan Allan en familie. Van Enviroplus Design CC.

TEAGUE Chippy & Ellinor † 5 Jan 2011. Simpatie aan Hilton , Tammy, Billy en Claude. My broer en skoonsuster van Ronny & Freda.

14 Januarie 2011

GEBOORTES:-

SIMONS Nikki & Jay 'n dogter Chloe Grace * 11 Jan 2011. Suster vir Nathan. Kleinkind vir Roy , Gwen en Gill.

CONSECRATION:-

ZIMAN Richard "Cat" . Onthulling van steen op 16 Jan 2011 om 11 vm by Westpark Joodse Begraafplaas Johannesburg.

DOOD:-

JOFFEE Ben † 9 Jan 2011 in Auckland New Zealandop ouderdom 91 jaar. Pa van Lynne, Anne, Brian ,Dale en Saul. Vriend van Judy & Julian.

MORTON Jennifer † 9 Jan 2011 by The Heart of Kent Hospice . Ian , James en Michael ons dink aan julle. Suster & tannie van David, Barbara, Doris, Viv , Dave, Adrienne, Udo, Leigh en Josh.

MACKENZIE Enid van Brunfelsia -New Hanover. Ma ,tannie ,ouma en oumagroot. Memorial by New Hanover Lutherse Kerk op 22 Jan 2011. TEL:- Liz 033 502 0366 CELL:- 076750 3560.

MORE Neil Robert 22 maart 1935 -----6 Jan 2011in Durban. Man , Pa en Oupa van Carole, Dean , Toni, Valerie, Mark , Luca , Jake en Charlotte. Diens by St Cyprians Church Durban op 12 Jan 2011 om 11vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

17 Januarie 2011

GEBOORTES:-

MANDEL (MILLER) Jonny & Nicky 'n dogter * 14 Jan 2011. Suster vir Effie en Kayla. Kleinkind vir Reuben & Sharon, Barbara & Leon. Agterkleinkind vir Bubbles HARRIS.

VERLOWINGS:-

JANSEN Bruce & Celeste se dogter Cindy aan Christopher , seun van Gunter & Eve TINNEFELD.

LARKIN Keith & Pam se seun Paul aan Jess ,dogter van Werner & Annegret KUEHNE van Hamburg Duitsland .

RANDLES ~ JANSE VAN RENSBURG Dave & Candy en Dave & Kirsten se kinders Shaun aan Candice.

MOORD:-

HODNETT Evelyn † 26 Des 2010 in woonstel in Bencorrum Flats . Haar seun het by haar gebly Tyrone QUINEZ.

NORTJE Johan (51 Jaar) Warrent Oficer † 17 Jan 2011 . Hy was van Montclair. Hy het 33 jaar diens gedoen by Maydon Warf Polisie Stasie. (Geskiet by sy huis) Ingesit deur Daily News Verslagewer.

SMITH Mavis † 14 Jan 2011 in Waterfall naby Hillcrest.

DOOD:-

ALEXANDER Professor Jen † 11 Jan 2011 na kompliksies na 'n operasie. Metgesel van Libby . " Her amazing mind won her international acclaim for her breaktrough in cancer research " Suster van Dave en Murray. Memorial by St Augustine's Church Orange Grove op 27 Jan 2011 om 11vm.

BAILEY Rosaline Mary. Begrafnis by Nazareth House Kapel Berea op 19 Jan 2011 om 10vm.

BILCLOUGH Phyllis Joan † 14 Jan 2011. Tannie van Margaret en David.

BUTTON voorheen WALKER Noreen † 11 Jan 2011 in England . Ma van Malcolm, Melanie en Vicki . Skoonma van Vivienne, Graham en Heather. Ouma van Alison, Karen en Clare. Oumagrroot van Kelly-Jayde, Alexander en Leo.

JOFFEE Ben † 9 Jan 2011. in Auckland New Zealand. Vriend van Judy en Julian.

LABUSCHAGNE Glennis † 13 Jan 2011. " SAMSA Mourns the passing of long standing Durba Office Administrator, colleague and friend."

MORTON Jennifer † 9 Jan 2011. Ian , James en Michael ons dink aan julle.Suster en tannie van David, Barbara, Doris Viv, Dave, Adrienne, Udo, Leigh en Josh.

SMTH nee HODGES Dorothy Elaine † 14 Jan 2011 . Ma van Lance, Robert , Anne en Kevin. Skoonma van Martie, Allen en Genevieve. Ouma van Jon, Adam, Nicola, Janet, Wendy, Arthur en Laine.

SUNDELOWITZ Sylvia. † 14 Jan 2011. Ma het vrede geving om 0130 vm. Ma van Errol.

WRIGHT Lindsay. Simpatie aan Betty, Allison en Carolyn. Van POLLARDS & Richard.

ZANETTA Emma Maria 18 Sept 1908 ------13 Jan 2011. Ma van Wanda Lera .Ouma van Frank, Terry, Ilaria, Danilo, Daniela en Steph.Diens by Church Of The Immaculate Conception in Rosebank op 17 Jan 2011 om 11vm.

MEMORIAM:-

WASON nee HESTERMAN Fiona. 1 jaar dood nou x Charles. Ma van Caroline, Jonathon. Ouma van Nicole, Tamsyn, Vaughan.

WILSON Brent 1974 ----2010. Onthou deur Megan ,Kyle , Mom en Dad, Leigh en Nick.

18 Januarie 2011

GEBOORTES:-

BALLANTYNE /VAN ROOY Leanne & Steven 'n seun Mitchell * 16 Jan 2011 in Holland. Broer vir Meadow en Finn. Kleinkind vir Meryl.

ROSCOE nee GELDARD Gary & Karen 'n dogter Jordyn Riley * 17 Jan 2011 in Crompton Hospitaal.

VERJAARSDAG:-

ROPER Lynn. 50 jaar Baie geluk van die familie.

VERLOWINGS:-

GIAI-MINIETTI & MARITZ Marco, Lynne en Judy gee verlowing bekend van Justin & Tasmin.

LAURENS Patsy & † Matthew se oudste seun Joss aan Lauren , oudste dogter van Jeff & Bev WOOLDRIDGE.

LE VIEUX - HORNCASTLE Mark & Lindi se seun Alain aan Amy, dogter van Nick & Terry.

ZUNCKEL Penny & Chris en Val ZABOROWSKI se kinders Caroline en Anthony is verloof.

DOOD:-

CASSELS Marguerite (Peggy) 21 Nov 1917 -----14 Jan 2011 x † Jock. Ma van Elizabeth , André en † Richard. Ouma van Raylene, Jacques, Lyndall, Dennis, Hayley, Justin en Eric.Memorial by Overport Memorial Church op 19 Jan 2011 om 12 middag. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CHRISTISON nee LONGBOTTOM Emily Catherine †15 January 2011. op ouderdom 93 jaar. Ma van Joan, Beryl , Gloria, Graham , Bradley , Richard, Keith ,Lynne. Skoonma van Ria, Val , Flo en Bruce. Memorial by Central Methodiste Kerk Manning Rd. op 20 Jan 2011 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

CLIVE Dennis Martin (Denny Boy) x Kursheed Banoo. Pa van Adele en Lyle. Seun van Ethel SOALINGUM. Broer van Mark, Brenda, en Lorraine. Skoonpa van Nirosh. Begrafnis op 19 Jan 2011 om 11:30 by St Anthony's Katolieke Kerk Durban. Daarna na Clare Estate Krematoriam.

DREDGE Mark Brian † 14 Jan 2011. Seun van Liz & † Brian. Broer van Michelle en Sean . Oom en peetpa van Thora. Begrafnis by Queensburgh Methodiste Kerk Northdene op 19 Jan 2011 om 12 middag. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

DUSSAC Marguerite Marie 1913 ----16 Jan 2011 op ouderdom 97 jaar. Ma van Olga x Sid, en Jean. Ouma van Sonia x Mervyn , Guy x Sonia. Oumagroot en ooroumagroot van Chantal, Catherine, Christopher, Patrick en Jessica.

FREEMANTLE Andy (Tweddy) 12 Junie 1963 ---16 Jan 2011 (tragies in die berge) .Liefde van Ursula. Seun en broer .Van Ma en Neil.

JOHNSON Stanley 7 Maart 1924 ----17 Jan 2011. Gemis deur Colleen, Trish, Brian, Jenni, Amy, Jordan en Brogan.

LOGAN Betty † 16 Jan 2011 by St Anne's Hospitaal x † Howard . Ma van Allison en Jill. Ouma en oumagroot. Begrafnis by Metropolitan Methodiste Kerk Pietermaritzburg op 19 Jan 2011 om 2nm. Tee by Woodgrove Community Centre na diens. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

MARTIN voorheen HIRST nee COYLE-DOWLING Maureen Barbara † 17 Jan 2011 in Oxford England. Ma van Gregory HIRST.

MICHEL André Régis † 15 Jan 2011. Van familie Dianne, Simon en Danielle. Memorial by Little Chapel Pineville Junction Pinetown op 20 Jan 2011 om 10:30. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MELVILLE Evans Frederick † 15 Jan 2011 .Sal onthou word met liefde en dankbaarheid deur Janet. Pa van Timothy, Andrew, Jonathan, Mary. Ook sy kleinkinders. TEL:- 0823552355.

MOFSOWITZ (ALGE ) Hillary † 14 Jan 2011. Niggie van Larry & Michelle ALGE ,Benje & Elaine JACOBS.

MYBURGH Cornelia (Nel) 2 Maart 1931 -----15 Jan 2011. Ma ,ouma en oumagroot. Ook beriggie van Bonnie . (;n kind van Nel.)

NIELSEN Irene † 15 Jan 2011. Gemis deur Freonie, Anthony. Ouma van Candice, Tiffany en Carina. Memorial op 21 Jan 2011 by Heuwelsig Aftree-Oord Lyttleton.

ORMOND Lindsay. Memorial by Randpark Ridge United Church, 46 Tin Road, Bromhoff op 20 Jan 2011 om 2nm. [Waar op aarde is die plek???]

RIEDER Hans. † 12 Jan 2011 in Pittsburgh , Pennsylvania, USA x Teddi. Pa van Stirling en Courtland, Seun van Veronica en broer van Sonja en Dawie, Karen en Dieter. Oom van Rochélle, David, Tamlyn , Cullan, en Jéan. Memorial in Hillcrest KZN. TEL :- Sonja - 0823736734 Karen - 0832707723.

SAUNDERS James (Jim) x Gloria. Pa van Gary en Stephen. Simpatie van die BOSIGERS Aubrey, Mark , Chris en families. ;Ook simpatie van Denise ,Jan , Anthea, Stephen. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SCHULTZ Barry x Karen. Simpatie aan Karen en kinders van KCC Tennis Collegas en Longtom Golfers : Simpatie aan Karen, Jeffrey, Dana, en Greg. Ook aan sy ma Maudie en familie van Henry, Barbara, Garth en Cindy en familie. Neef van Andy, Tracey, Kirsty en Bradley PATERSON.

SHENKER Lionel † 16 Jan 2011. x Leah. Pa en skoonpa van David x Loren. Oupa van Carri, Dani, Amy. Van Loren se ouers Michael & Beverlee STEELE.

SMITH nee COPELAND Mavis Joan † 14 Jan 2011 op ouderdom 74 jaar. Suster van Rodney COPELAND . Ma van Adele DOWNING , Lara COLLEY, Brenda MOFFATT en Cheryl BARRETT. Haar jongst agterkleinkind is Sienna MOFFATT nou onlangs gebore.Skoonma van Ken, Rob en Eoin. Ouma van Ryan, Janine, Justine, Garth, Bryce, Jenna-Mae en Conor. Ingesit deur Barbara COLE .

WATT Anthony David .Man ,pa en oupa . Van Gay, Alana, Kim, Ryan, Bruce en Hannah.

WILLS Edith (Paddy). Memorial by St Thomas 's Church Linden om 12 middag op 20 Jan 2011 Daarna tee in saal.

WILSON Jean x † Dave. Ma van Keith en † Les. Skoonma van Sharon. Requiem Mass by The St Josephs Katolieke Kerk Morningside Durban op 21 Jan 2011 om 11vm. Ingesit deur BELL Funerals.

MEMORIAM:-

CULLIS Colin 10 Okt 1924 -----18 Jan 2007 x Pam. Pa van Joy en Sue en oupa van Jordan.

JACOBS Chel-Cee 25 Julie 2000 ----18 Jan 2010. Van Gran, Maureen, Pa, George en die BROOKS en JACOBS Familie.

NORRIS Violet . 24 jaar dood nou. Ma van Hansen, Doreen, Sheila, Eric, Arthur en Alan.

SANSON Michael . 2 jaar dood nou. Pa van Tracy en Brent.

SING Lilian Helen † 18 Jan 2001. Ma van Barron, Gloria en fam; Ma en ouma van Sandy, Lynn, Deon, Craig, Kenlyn en Nikkita;Ma van Gavin Shorty, Gareth, Marlon, Lisa, Michele , Bryce en Blaik; Ma van Gail ,kinders en kleinkinders.

19 Januarie 2011

GEBOORTES:-

PILLEMER nee DAVIDOFF Terri & Rob 'n dogter Geen naam * 17 Jan 2011. Suster vir Coby. Kleinkind vir Viv, La, Bess en Maurice.

DOOD:-

OBERHOLZER Johannes Theodorus (Buks) † 15 Jan 2011 op ouderdom 70 jaar. x Sarita. Pa van Zantie, Theo, Deon en Dirkje. Broer van Elise HAVINGA.

REEDER Gabriel † 17 Jan 2011. Pa van Johan . Oupa van Shaina en Ricke.

SWANSON Bertrand Peter * 4 Junie 1944 -----† 17 Jan 2011 in Johannesburg x Vera. Pa van Paul, Talitha, skoonpa van Leonie en Eugene. Broer ,swaer en oom van Cecily, Tom, Alan en Cathy.

THEUNIS Sheila Louise † 16 Jan 2011. Sal gemis word deur Kelvin en Glenda.

WATT Anthony David . Ouer Broer van Mickey en Brian ,swaer van Kathy en oom van David.

WINCH Dulcie 8 Jan 1933 ----16 Jan 2011. Ma van Greg, Michelle, Don, Chantelle, Chris, Alex en Josh.

20 Januarie 2011

GEBOORTES:-

ARMOUR /ATKINSON Dave & Lauren 'n dogter Farren Lee * 18 Jan 2011 in Parklands. Suster vir Rebekah.

WALLER Troy & Leslie 'n seun Blake Matthew * 13 Des 2010 in Texas. 2de kleinkind van Gerald & Gina .

VERLOWINGS:-

TAYLOR Doug & Cheryl en Barbara HEPPELL gee verlowing bekend van Nicole en Shane.

HERDENKINGS:- BADENHORST nee ALEXANDER Brian & Thelma. 50 jaar getroud. Geluk van Sharon, Paddy, Carrie-Anne, Alexandra, Brett en Sherry; Liefde van Jessica en Hannah ook van hul ouers..

DOOD:-

ALLEN Monica † 12 Jan 2011. Vrou ,ma en ouma van Ronnie, Bruce en Lisa, Carol en Anthony, Neil, Richard, Gemma, Tristan en Emma. Memorial by St John's Kapel , St George's Katedraal Kaapstad op 29 Jan 2011.

BREACH Valerie. Suster van Jannie & Elaine VAN ZYL en tannie van Wendy, Shane en Rachael RODE.

CROUCH Eunice 1924 ----2011 x † Stanley CROUCH . Ma van Shirley en Peter, Les & Val, Cliff en Helen, Gwen & Gerald. Ouma van 8 en oumagroot van 9.

FREEMANTLE Andrew Paxton (Andy) 12 Junie 1963 -----16 Jan 2011.Ingesit deur Ma. Broer van Neil. Memorial by Pinelands Presbyterian Kerk Pinelands op 21 Jan 2011 om 11 vm.

METH Hetta Catrina van Greenwood Park x Wallace. Ma van Sandra, Dinnie, Audrey, Ryan, Avril en Wallace Jnr. Ouma en oumagroot. Begrafnis by New Covenant Fellowship Effingham op 21 Jan 2011 om 11vm. Daarna na Redhill begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

MEUMANN Rob † 14 Jan 2011 x Heather. Pa van Jackie, Daryll, Michaela en Erin. Memorial op 22 Jan 2011 om 12 middag by St Winifreds Church Warner Beach.

MULLINS Dave † 19 Jan 2011. Simpatie aan familie van Ivan CLARK en fam. en Bosch Hoek Golf Club.

NORTJE Jacobus Johannes (Norch) (Johan ) x Karilyn. Pa van Nicholas en Clinton. Skoonpa van Tarryn. Swaer en oom. Geeerde Polisieman. Begrafnis uit Assumption Katolieke Kerk Umbilo op 21 Jan 2011 om 2nm. Ingesit deur BELL Funerals.

ODGERS Peter Rennie x Heather. Pa van Andrew, Cathryn en Bryan. Memorial op 22 Jan 2011 om 10vm by Crusaders Bowling Club Saal, Durban Noord.

POULTNEY Joan 1926 ---- 17 Jan 2011. Ma en ouma. Tannie van Kathy , Peter en familie.Begrafnis by St Mary's Anglikaanse Kerk Rosettenville op 22 Jan 2011 om 12 middag.

RAISON Norma † 18 Jan 2011 x † John. Ma van Basil en Lesley-Ann. Ouma van Cloe, Savannah, Amber en Samantha - Ann. Memorial by DOVES Greyville op 24 Jan 2011 om 10vm.

REDMAN Creaznal Charles x Margaret . Pa en vriend. Begrafnis by The Assagai Methodiste Kerk Austerville op 22 Jan 2011 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SAMMONS (MARX) Cindy. Ma van Gregg. Nina van Wesley en Tristan. Suster van die MARX familie, voorheen van Ixopo. Memorial by The Manning Rd Methodiste Kerk Glenwood op 22 Jan 2011 om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

SAUNDERS Jim. Simpatie aan Gary, Stephen en Gloria van Elaine en Wilson MEBAN.

STEVENSON Eric John (Steve) 11 Nov 1934 -----11 Jan 2011 x Nola. Pa van Mark en Ken (Carolyn, Jessica en Ryan). Oupa van Jared en Tarryn. Verassing privaat

STOCKLMAYER nee GRUNDMAN Ursula . Sterf op haar 90 ste Verjaarsdag. Ma van Ingo x Anita. Ouma van Melinda en oumagroot van Jemma. Begrafnis by DOVES Greyville op 22 Jan 2011 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500

SWANSON Bertrand Peter 4 Junie 1944 ----17 Jan 2011 in Johannesburg x Vera. Pa van Paul en Talitha. Skoonpa van Leonie en Eugene. Broer en swaer van Cecilia, Tom , Alan en Cathy.

SWART Carla † 19 Jan 2011 op die pad na Marquard Vrystaat tragies . Ouderdom 23 jaar . Met fiets geoefen toe sy deur trok gestamp is.(Sy het omgedraai voor die trok.) Bly nou in US en het net vakansie gehou hier. Ingesit deur Daily News Correspondent.

WOLMERANS Santjie † 18 Jan 2011 by Bethany Gardens Pinetown, Tannie van Yvonne HOLMES . Op versoek geen begrafnis Verassing privaat.

MEMORIAM:-

LACON-ALLIN nee BAKER Cheryl. 8 jaar dood nou. Onthou deur Neville, Jacqui en Judy.

MOORE Neil Gary. 1jaar dood nou. Broer van Wendy en Lynda.

WALKER Evelyn May. Ma van Kathy, Christine en Toby.

21 Januarie 2011

DOOD:-

FABER Bertha † 18 Jan 2011. Suster van Bernard & Estelle BLECHMAN, Rose JODAIKIN, en Rachelle SANDLER. Gebede by Sandringham Gardens.

STERRENBERG Fredrick . Pa van Cindy, Saville, April, Megan, Cheri, Mark, Lisa, Hitesh, Santosh , Leela, Iris, Maria, Mike, Gabrielle, Isabella, Larry, Anita, Christan en Courtney.

WHITLOCK nee WHITFIELD Noelle † 17 Jan 2011 . Ons ma. Memorial by Trinity Presbyterian Kerk Pretoria op 24 Jan 2011 om 2:30nm.

28 Januarie 2011

DOOD:-

COHEN Clive. Simpatie aan Anne, Nicky & Neil en familie van Mervyn & Liz KING.Ook van Lede en personeel van Group 621.

FERAUCE Jacques † 26 Jan 2011. Van Kalou, Roy en familie.

FREEMAN Merton. † 22 Jan 2011 . Pa van Howard, Robert en Carol. Begrafnis Westpark op 24 Jan 2011 om 1:30. Gebede Maandag, Dinsdag in Parkwood.

MENTIS Margaret † 25 Jan 2011Gemis deur Brian, Dylan, Isabel, Ronnie ,Candice, Kevin. Memorial op 30 Jan 2011 om 2nm by Bedfordview Methodiste Kerk.

WILKINS Noel Michael. RIP van Wells, Letitia , Andrew , Lizl en familie.

CREDITORS / DEBTORS:-

FULLER Vernon John ID 381114 5057 08 7 † 30 Maart 2010 van 14 Villa Rd , Sparks Estate Mayville.ESTATE Nr. 1926/2010/DBN. LLOYD O'MEARA & CO. 121 Helen Joseph Rd Glenwood Durban 4001. TEL:- 031 202 8173.

SCHOEMAN Johannes Andries ID 340605 5009 08 4 † 19 Nov 2006 van 40 Fairwell Avenue, Empangeni . ESTATE Nr. 3660/2007. ESTATE Nr.3660/2007. S J NAUDE ATTORNEYS & EXECUTOR 36 Van Riebeeck Ave Posbus 34 ,Alberton 1450.

WEBSTER Norman John ID 410320 5093 089 † 23 Okt 2010 x Elaine WEBSTER ID 4512080082 08 4 in gemeenskap van goedere . Woon by 59 Pioneer Rd Northdene 4093. ESTATE Nr. 13960/2010/PMB . NEIL GERBER BAKER TILLY MORRISON Posbus 1098 Westville 3630.

FIRST /FINAL:-

ANDREW Sagren ID 620726 5723 08 5 † 23 Feb 2010 x Yegama ANDREW ID 600618 0095 08 6 van New Guelderland ,Stanger .ESTATE Nr. 10305/2010/DBN . M S MALI & COMPANY Posbus 1333, Stanger 4450 . TEL:- 032 5512182.

BOTHA Johannes Adolph ID 380923 5073 08 8 † 19 Maart 2010 x Johanna BOTHA ID 420226 0049 08 3 van 9 Sykes Rd Warner Beach Amanzimtoti. ESTATE Nr.3946/2010 .STANDARD EXECUTORS AND TRUSTEES Pretoria Tak. Privaatsak X 25, Hatfield 0028. REF:- Corban Olivier.TEL:- 012 3660308 .

COWLEY Patricia Elaine ID 300918 0061 08 5 † 17 Junie 2010 van 2 Newlands , Musgrave Rd Durban. ESTATE Nr. 14539/2010. SHARON MARGARET EMMERICH Posbus 35653 Northway 4065. TEL:- 031 5638176.

MILLAR Robert Hertford Peel ID 280229 5050 08 9 † 26 Des 2009 van 10 Elizabeth Gardens, Wear Ave , Howick. ESTATE Nr. 2020/2010/DBN . ATTORNEY MERVYN MILLAR Posbus 1357 Hyper By The Sea. TEL:- 031 5647276.

31 Januarie 2011

GEBOORTES:-

BLANDIN DE CHARLAIN nee COURTOIS David & Chantal 'n seun Caleb * 27 Jan 2011 in Mauritius. Van grootouers ,ooms en tannies.

VERJAARSDAG :-

MCINTYRE Grey .90 Jaar vandag . Van John ,Virginia , Kate & Lauren.

VERLOWINGS:-

LUDLOW -REDDY Byron & Ingrid se seun Baden aan Lucy, dogter van Brian & Pat.

DOOD:-

GOODEN Theodore Roy (Theo) 5 Jan 1918 ----29 Jan 2011 x Margaret. Pa van June en Robin (Mackie), Roy & Jenny, Brian & Judy. Oupa van Emma , Justin, James, Jessica, Amy en Katherine.

MALLEY Brian † 28 Jan 2011 x Babette. Pa van Peter & Linda; Carol & Raymond; Oupa van Kendra, Brea (van LA California USA).Oom van Nigel, Glloria, Phillip en Nicole. Memorial by Mooihawens Saal , Mooihawens Old Age Home Winkelspruit op 2 Feb 2011.

NERF GIMBERG 21 April 1977 -----24 Jan 2011..

STEVENS John Gethin † 28 Jan 2011. Oom van Jennifer JOHNSON nee WATTS en familie.

TENNANT Joan . † 27 Jan 2011 in haar 90ste jaar by Orchard Lea Nursing Home. Ma van Peter , Neil en Anne. Begrafnis by St James Kerk Morningside Durban op 31 Jan 2011 om 2nm.

VAN DER GAAST Eile † 28 Jan 2011. Betreur deur Maxwell, Clare en Bruce. Hy het "honourably " geleef.

WAKEFIELD Colin Webb . Memorial by St Elizabeth Kerk Westville op 2 Feb 2011 om 11 vm.

MEMORIAM:-

MILLAR Daniel (Danie) 25 Aug 1984 ------31 Jan 2008. Gemis deur Dad, Mom, Chris, Kevin, Michael, en Robz.

ROSS Ronald † 29 Jan 2003. Onthou deur Bridgette.

  • Hits: 12331