Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2008 01 January

2 Januarie 2008

Sterfgevalle

FERREIRA, Lucy (WOUDBERG). Gedenkdiens Maandag 07 Jan 2008 11:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. Suideinde-begraafplaas. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2008) First Ave Funeral Home 041 581 5028

KELSEY, Jean. *24/12/1944. Ma en Ouma +29 Des 2007. Clint, Brigitte, Carl en Danielle. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2008)

NEL, Rehelda Wilma. +Saterdag 29 Des 2007. Man Hans, kinders Rehelda en Renier. Begrafnis Donderdag 03 Jan 2008 14:00 NG Kerk, Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

NORTIER, Marie Johanna (Joyce). +Saterdag 29 Des 2007. Kinders Cecilia, Gilbert, Leatitia, Jeanné-Maré, Henriette en Christo, kleinkinders. Begrafnis Woensdag 02 Jan 2008 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

STRYDOM, (Daniel Andries) Piet Ambulans. +Saterdag 29 Des 2007. Vrou Marie, kinders, kleinkinders. Begrafnis Vrydag 04 Jan 2008 10:00 N.G. kerk, Kirkwood. Forest Hill-begraafplaas (P.E.). Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

3 Januarie 2008

Geboortes

SLABBERT. Babaseun, Jean-Daniel, aan Morné en Isobel (PRICE) op 31 Desember 2007. Eerste kleinseun vir Oupa Gert en Tannie Veronica, broerskind vir suster Adéle en swaer Fred. Dank aan dr. GREEFF. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2008)

In Memoriam

MYNHARDT, Anton. Vandag een jaar oorlede. Vrou Sussie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2008)

Sterfgevalle

EARLE, John Malcolm. Gedenkdiens Vrydag 04 Jan 2008 10:30 Milnertonhuis-kapel, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2008) First Ave Funeral Home 041 581 5028

ENGELBRECHT, Magdalena Petronella. +Vrydag 28 Des 2007. Vriendin Zelda en familie. Verassingsdiens Donderdag 03 Jan 2008 vanuit Ouetehuis Aandmymering. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2008) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

ERASMUS, Abel Petrus. Verassingsdiens Woensdag 02 Jan 2008 11:00 vanuit Ouetehuis Aandmymering. Dogter Anneline, kleinkinders, agterkleinkinders, Natalie. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2008) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

HUMPEL, Anna Jakoba. +Saterdag 29 Des 2007. Lewensmaat Maans, kinders Karin, Robert, Fritz, skoonkinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 04 Jan 2008 13:00 Volle Evangelie kerk, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2008) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

KELSEY, Jean. 24/12/1944 - 29/12/2007 Clint, Brigitte, Carl en Danielle. Begrafnisdiens Vrydag 04 Jan 2008 15:00 Ou Apostoliese Kerk, Algoapark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2008)

SCHREIBER, Augusta Alberta (Gussie) (JACOBS). +Vrydag 28 Des 2007 op Joubertina. Kinders en kleinkinders Augusta, Gerhard, Albert, Grethe, Marius, Heather, Nathan, Pierre, Lizelle, Marius (Jnr), Carl, Heleen, Charl, Shantell, Lémon, Loraine, Jeanne-Marie en Stephen. Begrafnisdiens Dinsdag 08 Jan 2008 12:00 NG Kerk Joubertina. Munisipale Begraafplaas, Joubertina. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SENEKAL, Petronella Susanna. +Dinsdag 01 Jan 2008. Begrafnisdiens Vrydag 04 Jan 2008 11:00 Algoa Gemeenskapskerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

5 Januarie 2008

Sterfgevalle

COETZEE, Mattheus Dirk. Tragies +Woensdag 02 Jan 2008. Eggenote, seuntjie, ouers en suster. Begrafnisdiens Maandag 07 Jan 2008 14:30 NG Kerk Retiefgemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2008) Bossies: 084 792 0442 / 041 991 1471

DILLON, Doris. +Saterdag 29 Des 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, suster. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2008)

In Memoriam

MULLER, Michael Martin. +06/01/2003. Vrou, kinders, kleinkinders, skoondogters, skoonseuns. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2008)

7 Januarie 2008

In Memoriam

VAN RENSBURG, Adrian. Oorlede 07 Januarie 1997. Eggenote Henna. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2008)

8 Januarie 2008

Sterfgevalle

GROENEWALD, Chris. +Vrydag 04 Jan 2008. Piet, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 09 Jan 2008 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

LOMBARD, Anthonie Christoffel (Chris) +Saterdag 05 Jan 2008 60 jaar. Kinders Theuns, Pieter, Natalie en Maryna, kleinseun Anton. Diens Woensdag 09 Jan 2008 11:00 NG Kerk Noord, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

SIEBERT, Petronella Katrina. +Saterdag 05 Jan 2008. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 10 Jan 2008 10:30 Ou Apostoliese Kerk, Newtonpark-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2008) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

WINKWORTH, Neville. +Vrydag 04 Jan 2008. Barbie, kinders. Roudiens Dinsdag 08 Jan 2008 1:00 PE-Noord NG Kerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

9 Januarie 2008

Sterfgevalle

KEMP, Anton Pieter. 15/09/1962 - 15/12/2007. Gedenkdiens Vrydag 11 Jan 2008 12:00 St. Cuthberts Anglican Church, Westbourneweg (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2008)

VERMAAK, Solly. +Saterdag 05 Jan 2008. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 10 Jan 2008 12:00 NG Kerk Heideveld-gemeente (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2008) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

In Memoriam

KETTLEDAS, née TITUS, Brunice. Een jaar oorlede. KETTLEDAS- en TITUS-familie. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2008)

10 Januarie 2008

Sterfgevalle

MOSTERT, Petrus Johan (Piet). *08/08/1953. +Sondag 06 Jan 2008. Vrou Cillie, kinders Charmaine, Osborne, skoonseun Andries. Diens Vrydag 11 Jan 2008 11:00 NG Kerk De Duin-gemeente, Forest Hill. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2008) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

OLKERS, Gertruida Elizabeth. +Dinsdag 08 Jan 2008. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Vrydag 11 Jan 2008 10:00 NG Kerk Hoogland-gemeente. Forest Hill-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2008) Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

SIEBERT, Nellie. Oorlede. Kinders en kleinkind Neels, Hettie en Anton SIEBERT. Kleinkinders en agterkleinkinders David, Cornelia, John David en Caitlyn Sianna BIGGE. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2008)

12 Januarie 2008

In Memoriam

VAN ZYL, Pieter Emilius. Dink vandag, 12 Januarie, aan ons seun en broer wat sy 36ste verjaarsdag in die vreugde van sy Hemelse Tuiste vier. Ouers Emile en Elza, broers en susters. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2008)

15 Januarie 2008

Gelukwensings

OCHSE, Etheridge. 70 jaar. OCHSE- en BOOTH-gesin. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2008)

Sterfgevalle

BARNARD, Koos. Bekende bouer van Uitenhage. +10 Januarie 2008 by Viljoenstr 7, Uitenhage. Begrafnisdiens Woensdag 16 Jan 2008 11:00 Metodiste kerk, Uitenhage. Forest Hill-begraafplaas, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 15/0/2008) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

BARNARDO, Frederick Johannes. +Saterdag 12 Januarie 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 15 Jan 2008 10:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2008) Cindy Strydom DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

17 Januarie 2008

Gelukwensings

BARNARD, Martha. Geluk met 90ste verjaarsdag. Annie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2008)

Sterfgevalle

COETZEE, Lettie. +Sondag 13 Jan 2008. Kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 19 Jan 2008 11:00 Avbob-kapel, h.v. Harrower- & Hancockweg, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

HORNE, Sannie Maria (Bokkie). Twee jaar oorlede. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2008)

WHITEBOOI, Anthony (Tottie). Vandag vyfde verjaarsdag in die Hemel. Broer Tommy, Zelda, Curstey, Tammy. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2008)

18 Januarie 2008

In Memoriam

MÜLLER, Dwyan Gordon. 20/10/1979 - 19/01/2005. Pa Gordon, Ma Elaine, broers Juan, Shaun, Raun. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2008)

19 Januarie 2008

Sterfgevalle

MÜLLER, Sophia (Baby) née HALGREEN. +Donderdag 17 Jan 2008 by Huis Genot oueteuis. Begrafnisdiens Dinsdag 22 Januarie 2008 14:00 NG Kerk, St Leonardsweg. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2008) Cindy Strydom DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

21 Januarie 2008

In Memoriam

MATTHEWS, Amanda née ZEELIE. Een jaar oorlede 21ste Januarie 2008. Man en kinders Andrew, Juan, Cindy, Chantal en Marius; suster Emmie asook Andrew, Craig en Dean. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2008)

22 Januarie 2008

In Memoriam

DERBYSHIRE, Larené. Ons kleindogter vandag 21 jaar oud; +17 Junie 1990. Renier en Drieka STRYDOM en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2008)

Sterfgevalle

BÜHLMANN, Dina Maria Cornelia, née BESTER. +Saterdag 19 Jan 2008. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 22 Jan 2008 15:00 Victoriapark-krematoriumkapel. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2008) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

KNOETZE, Koos. *24/01/1932. +19 Januarie 2008. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens Dinsdag 22 Jan 2008 14:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

OELOFSE, Elizabeth Gray (Betty). +Vrydag 18 Jan 2008. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 23 Jan 2008 14:00 NG Kerk Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

OLIVIER, Maria Adriana Petronella (Maureen). +Saterdag 19 Jan 2008 op Uitenhage. Roudiens Woensdag 23 Jan 2008 15:00 NG Kerk, Retief Gemeente, Despatch. Van: Albertyn (Seun). (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

ROBINSON, Rosie. +Vrydag 18 Jan 2008. Man James, kinders, kleinkinders. Diens Woensdag 23 Jan 2008 15:00 Avbob-kapel, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

23 Januarie 2008

Dankbetuigings

OLIVIER, Patsy. Dankie vir simpatie en bystand. Eben Eduardt, Eugene, Therésa, Johannes, Nico en Eben. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2008)

Sterfgevalle

POTGIETER, Marie. +Maandag 21 Jan 2008. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 25 Jan 2008 10:00 NG Kerk, Algoapark-gemeente (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2008) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

24 Januarie 2008

Dankbetuigings

BOTHA, Brendon. +14 Jan 2008. Dankie vir ondersteuning. Phillip, Rita en Nico BOTHA. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2008)

In Memoriam

BOTHA, Brendon. Geluk met 24ste verjaarsdag. Pa, Ma en broer Nico. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2008)

Sterfgevalle

AINSLIE, Izak Christiaan. +22 Jan 2008 in Port Elizabeth. Ons vader, broer en oupa. Roudiens Vrydag 25 Jan 2008 11:00 NG Kerk, Bothasrus Gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

25 Januarie 2008

Gelukwensings

RUDMAN, Ossie. Geluk met 80ste verjaarsdag. Seun Ossie, Hendrien en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2008)

Sterfgevalle

GEORGE, Virginia Enid 63 jaar. Begrafnisdiens Sondag 27 Jan 2008 10:00 Sewendedag Adventistekerk. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MAFIET, Margaret Magdalena 59 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 26 Jan 2008 13:00 Rosedale Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

26 Januarie 2008

Gelukwensings

BOOYSE, Charlotte. Geluk met 21ste verjaarsdag. Ouers, broers, susters, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2008)

Dankbetuigings

SKINNER, Luke. Dankie vir simpatie en ondersteuning. Pik, Sue, Lucy en Esteé (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2008)

Sterfgevalle

ERASMUS, Ouboet. Begrafnisdiens Maandag 28 Jan 2008 15:00 Volle Evangelie Kerk, Noordeinde. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2008) First Ave Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

JORDAAN, Peet. Sou 63 jaar gewees het Sondag 27 Jan 2008. Patsy, Karl, Carismé, Elana, Matt. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2008)

28 Januarie 2008

Geboortes

OBERHOLZER, Dewald en Kerry. Seun, Damien Jared, *Donderdag 24 Januarie 2008. Ma, Oumie, Schalk en Daynah. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2008)

In Memoriam

MINNAAR, Jan Josua. +28 Januarie 2007. Johan, Klasie, Marius, Eugene, Karina en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2008)

29 Januarie 2008

Sterfgevalle

SMUTS, Letitia Jemima. +Saterdag 26 Januarie 2008. Kinders, kleinkind. Roudiens Woensdag 30 Jan 2008 11:00 NG Kerk Moedergemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

CAROLUS, George. +29 January 2007. Wife Ivy and Daphne. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2008)

LANDSBERG, Thora. 23 jaar is vandag verby. Seun Willem. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2008)

30 Januarie 2008

Sterfgevalle

BASSON, Chanique. Begrafnisdiens Donderdag 31 Jan 2008 11:00 Gemeentes van Christus, Kabega. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2008) First Ave Funeral Home 041 581 5028

BEZUIDENHOUT, Bee (née BUCHNER.) +Woensdag 23 Jan 2008. Suster, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 31 Jan 2008 09:00 CP Bradfield Metodiste-aftreeoord, Sunridgepark van waar stoet vertrek na Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

HEYMAN, Alta. +26/01/2008. Danie, Ria, Ewerard, Leoné en familie. Gedenkdiens Donderdag 31 Jan 2008 11:00 Bothasrus NG Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2008)

KOCH, Maria Magdalena (Ria) *26/10/1924. +Maandag 28 Jan 2008 op Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 31 Jan 2008 15:00 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap30/01/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

LEMLEY, Paul. +Saterdag 26 Jan 2009. Roudiens Donderdag 31 Jan 2008 10:30 Algoa-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SIMON, Les. The E P Rugby Union bemourns the death of Les Simon, ex EP and Transvaal player, referee and administrator. Sincere condolences to Sally and the children. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2008)

SMUTS, Letitia. +26 Jan 2008. Hermann, Tania en Neil. Roudiens Woensdag 30 Jan 2008 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2008) VOS, Marthinus Johannes. (vroeër van N'Donga, Lady Frere). *29/03/1923 +26/01/2008 Begrafnisdiens Donderdag 31 Jan 2008 10:00 vanuit Huis Formosa, Joubertina. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2008). Diederik Vos DOVES Oudtshoorn 044 279 1600

In Memoriam

VAN LOGGENBERG, Christopher. 30/01/2002 - 30/01/2008. Ma en pa. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2008)

31 Januarie 2008

Sterfgevalle

COETZEE, Amos Helias. Begrafnisdiens Saterdag 02 Febr 2008 11:00 Springdale Congregational Church, Parkside. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008) Cindy Strydom DOVES Newtonpark 041 365 5399

HEYMAN, Alta. Ons moeder en ouma +26 Jan 2008. Danie, Ria, Ewerard, Leoné en familie. Gedenkdiens Donderdag 31 Jan 2008 11:00 Bothasrus NG Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008)

HOFFMAN, Mynie. +Vrydag 25 Jan 2008. Man Andries, kinders Melany, Ruby en Doreen, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 02 Febr 2008 11:00 aan haar woning en 12:00 by die UCC Bethelsdorp. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008)

VAN DER MERWE, Chris. +Dinsdag 29 Jan 2008. Metgesel van Lily en vader van Crystelle, Christo en André, skoonvader van Johan en Riekie, oupa van Christo Junior. Begrafnisdiens Vrydag 01 Febr 2008 11:00 in Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008)

VERMAAK, Birdy. +27/01/2008 (in Durban). Ons sal Ma se as terug neem huistoe (PE). Annette, Louis, Lukie en Malcolm. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008)

  • Hits: 5196