Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2008 02 February

1 Februarie 2008

Sterfgevalle

VERMAAK, Barendina (Birdie). +Sondag 27 Jan 2008 in Durban. Lurezia, Leon Jr., Lizanne, Jason en Leonelle. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2008)

In Memoriam

LE GRANGE, Alice (Baby). Drie jaar is verby - Mabel. Ons moeder en ouma vandag drie jaar oorlede - Jose, Riaan, Vivian, Emile en familie. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2008)

2 Februarie 2008

Gelukwensings

BOTHA, Melinda. Geluk met 21ste verjaarsdag op 03 Februarie 2008. Pappa, Mamma, Yolanda en Adéle. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2008)

4 Februarie 2008

Sterfgevalle

VAN DER WATT, PG (Piet). +Woensdag 30 Jan 2008. Broers en susters. Begrafnisdiens Dinsdag 05 Febr 2008 11:00 Volle Evangelie Kerk, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

ABRAHAMS, Stanton (Peppo). Die vermissing is baie groot. Mum, Dad & familie. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2008)

5 Februarie 2008

Sterfgevalle

FOUCHÉ, Hennie. +Vrydag 01 Febr 2008. Vader van Louise, haar familie Ian, Charli en Leendert en sy seun Willem. Verassingsdiens Woensdag 06 Febr 2008 10:00 Milnerton Huis-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2008) First Ave Funeral Home 041 581 5028

JORDAN, Henry (Rooie). +Donderdag 31 Jan 2008. Kinders Hilary & J.P. en Anton & Louise, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 05 Febr 2008 15:00 Milnertonhuis Kapel. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2008) First Ave Funeral Home, Walmer 041 581 5028

KOCK, Naomi (Tossie). +Saterdag 02 Febr 2008. Kinders Werner en Madelien BOSCH, kleindogter Amy-Leigh. Begrafnisdiens Woensdag 06 Febr 2008 15:00 NG Kerk Despatch Eendrag. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2008) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

LABUSCHAGNE, June. +Saterdag 02 Febr 2008. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 06 Febr 2008 14:00 NG Kerk Dagbreek-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN VUUREN, Catherina Maria (Meisie). +Woensdag 30 Jan 2008. Diens Dinsdag 05 Febr 2008 11:00 AGS Kerk Kensington. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

BOTHA, Lindy. Ons herdenk vandag jou 17de verjaarsdag. Dit is al 8 jaar dat jy nie meer met ons is nie. Mamma, Pappa, Tinus en Zanie. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2008)

6 Februarie 2008

Sterfgevalle

JANSEN VAN VUUREN, Gert. +Donderdag 31 Jan 2008. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 07 Febr 2008 11:00 AGS Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

7 Februarie 2008

Sterfgevalle

AUGUST, Winnie. +Donderdag 31 Jan. 2008. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 09 Febr 2008 11:00 Skoolstraat 6, Hankey en 13:00 Union Congrational Kerk, Hankey. Kontak: 042 2840 008 of 082 322 9874 (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2008)

GATLEY, Ken. +Vrydag 01 Febr 2008. Katie en kinders. Roudiens Saterdag 09 Febr 2008 10:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2008)

In Memoriam

FRANCIS, Adam. Op 07 Februarie 2005 tragies van ons weggeneem. Eggenote Elizabeth, Ethan, Erinleigh & Lois; Vernon, Sarah, Michelle, Ethan en Kayla; Michelle, Marshall, Belinda en Lyle; Haroon, Cherylene, Cameron en Michaela. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2008)

Huldeblyk

BARNARD, Jakobus Johannes (Koos). 31 Julie 1944 - 10 Januarie 2008. Met diepe dankbaarheid dat ons so bevoorreg was om Pa as ons pa te kon gehad het. Dit is 'n eer en voorreg om 'n BARNARD te wees. Ons is oneindig lief vir ons pappa, oupie. (Die Burger Ooos-Kaap 07/02/2008)

8 Februarie 2008

Geboortes

WILSON, Leonelle *31 Januarie 2008. Mamma, Pappa, Oumas, Oupas, Oorgrootouers, Ooms en Tannies. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2008)

Sterfgevalle

AUGUST, Winnie. (+31/01/2008) Haar heengaan word betreur deur die hoof, personeel, leerders, en nie-doserende personeel van Hankey Primêre Skool. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2008)

BOOYSEN, Alec Hendrik 82 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Febr 2008 12:00 Dale Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

FERREIRA, Monica. Dankie vir moeder- en oumaliefde wat ons so in oorvloed ontvang het. Sarene, Rickus en Thomas. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2008)

MULLER, Andries 70 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Febr 2008 13:00 Verenigde Kong. Kerk, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

OLIVIER, Georgina. +Woensdag 06 Febr 2008. Roudiens Saterdag 09 Febr 2008 10:30 Algoa-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

TEMBO, Leonie Loretta 46 jaar. Begrafnisdiens Sondag 10 Febr 2008 10:00 Sewendedag Adventiste-kerk. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

THYSSEN, Anna. Ons neem afskeid van 'n geliefde suster en tannie - Koos, Veronica, Charmaine en Henry; susters Bets, Edith, Susan en al hul kinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2008)

In Memoriam

BEHR, David. Vandag jou 4de verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Joyce, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2008)

9 Februarie 2008

Gelukwensings

TELLING, Mary. Dit is 'n groot mylpaal wat jy behaal het. Man Adam (Attie), kinders Anthea, Valmé, Jerome, skoondogter Joan, broer Pieter en kleinkinders Jermaine, Jeandré en Jumaid (JJ). (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2008)

Sterfgevalle

FERREIRA, Monica. Oom Thoven, George, Elsabe, Brenda en Ruby. Ons innige meegevoel met julle groot verlies. SLABBER-familie. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2008)

THYSSE, Anna. +Woensdag 06 Febr 2008. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 12 Febr 2008 11:00 NG Kerk Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

CAMPHER, Richard Gerald (Boetie). Vandag een jaar oorlede. Ma, vrou Johanna, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2008)

GOUWS, Milda (Millie). Oorlede 23 Okt 2007. Vandag jou 80ste verjaarsdag. Man Freddie, kinders Leon & Ronel, Koos & Zelda, Ewaldt & Linda, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2008)

MOORE, Willem Johannes. Vandag 20 jaar dat Pappa by ons Hemelse Vader is. Poppelol. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2008)

11 Februarie 2008

In Memoriam

LIEBENBERG, Peter (Pine). 11/02/1972 - 29/08/2007. Jou verjaarsdag vandag. Moeder Jean, seun Zane, broer Juvaan, susters Dalene, Leandra, Roelien in Kanada. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2008)

STEYNBERG, Danré. 11/02/1993 - 07/04/2001. Dink vandag aan jou. Pappa Johan, Madeleiné, Dirk, Johan jr. en Tanya. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2008)

12 Februarie 2008

Sterfgevalle

DE JAGER, Dina Johanna (van De Aar). +Sondag 10 Febr 2008 in Port Elizabeth. Privaat verassing en afskeid deur familie op 12 Febr 2008. DE JAGER-familie. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2008) First Ave Funeral Home 041 581 5028

DU PREEZ, Gideon. *19/10/1969. +Vrydag 08 Febr 2008 op Humansdorp. Ouers, suster. Begrafnisdiens Donderdag 14 Febr 2008 15:00 NG Kerk, Moedergemeente, Humansdorp. Munisipale-begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KNOETZE, Freda. +Sondag 10 Febr 2008. Man Gert, kinders Shimoné, Dieter. Roudiens Woensdag 13 Febr 2008 15:30 St. Mark's, Kaapweg, Framesby. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

NELL, Nic. +Vrydag 08 Febr 2008. Levona en kinders. Begrafnisdiens Woensdag 13 Febr 2008 11:00 Algoa Park Gemeenskapskerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

13 Februarie 2008

Sterfgevalle

FUTCHER, Johnny. +Vrydag 08 Febr 2008. Eggenote, kinders. Roudiens Donderdag 14 Febr 2008 15:00 Noordeinde Metodiste kerk, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KNOETZE, Freda. +Sondag 10 Febr 2008. Man Gert, kinders Shimoné, Dieter. Roudiens Woensdag 13 Febr 2008 15:30 St. Mark's, Framesby. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

KRUGER, Andries Stephanus Jacobus (Andries). +11Febr 2008. Susters, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 15 Febr 2008 14:00 NG Kerk, Bothasrus-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

MINNIE, Susannah Johannah. +Vrydag 08 Febr 2008. Begrafnisdiens Donderdag 14 Febr 2008 11:00 NG Kerk, Blancostraat, George. George-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MULLER, Nico. +Saterdag 09 Febr 2008. Roudiens Vrydag 15 Febr 2008 14:00 Nooitgedacht NG Kerk, Van der Stelstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STRYDOM, Sara Maria. Begrafnisdiens Woensdag 13 Febr 2008 11:00 NG Kerk, Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2008) Cindy Strydom DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

NORTJE, Mike (Mayflower). Een jaar oorlede. Vrou Mary, kinders, kleinkinders: Jonty, Jade en Juan. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2008)

14 Februarie 2008

Geboortes

MARÉ, Andre en Corinne. Babadogtertjie, Andelé, gebore 12 Febr 2008. Ma, ouma Joey. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2008)

Sterfgevalle

LOMBARD, Gert (Lommie). +Dinsdag 12 Febr 2008. Eggenote Rina, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 14 Febr 2008 11:00 Algoa Gemeenskapskerk, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

NEETHLING, Johannes Henoch (Jannie). Calvinia, Marlow, Windhoek en Kenton-onSea. 15/09/1914 - 11/02/2008. Chris en Estelle, Rike en Tony, Jannie en Sam, Danie en Katherine, Christof en Lauren, Christiaan en Cherita, Bruni en Luiz, Christoph, Megan, Kayleigh, Daniel, Julien, Kyle, Jasmine en Chris. Dankie aan personeel van Dolphin Coast Nursing Home, Kenton-on-Sea en tannie Anna ANTHONY. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2008)

In Memoriam

NEL, Steppie. Oorlede 14 Febr 2006. Kowie, kinders, kleinkinders en sus. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2008)

15 Februarie 2008

Sterfgevalle

KOEKEMOER, Koekies. +Dinsdag 12 Febr 2008. Dogters, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 18 Febr 2008 10:00 NG kerk Moedergemeente, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2008) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

KROUTZ, (née JACOBS) Geraldine 31 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Febr 2008 Christen Gemeente kerk. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MARS, Ilsa 44 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Febr 2008 12:00 "House of Praise", Spreeustraat. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

POKBAS, Alfred 75 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Febr 2008 13:00 Roselane Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PRINSLOO, Linda. +13 Februarie 2008. Heengaan betreur deur broer Andre, Karen & kinders. Sterkte vir Schalk en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2008)

In Memoriam

BEHR, Gideon. Jy vier jou 18de verjaarsdag by ons Liewe Vader - Ma, Pa en susters; Jou 2de verjaarsdag by Jesus - oom Marius, tannie Charmaine, Darius, Renier, Ouma & Boetie. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2008)

NIETSHE, Linda. Ma se 2de verjaarsdag, 15 Febr., by ons Hemelse Vader. Eggenoot Boetie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2008)

16 Februarie 2008

Sterfgevalle

BOTHA, Johannes Matthys (Hannes). +Donderdag 14 Febr 2008 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 18 Febr 2008 12:30 NG Kerk Bothasrus-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

DE KOKER, Willem Johannes Hermanus *02/09/1983. +Woensdag 13 Febr 2008 op Marina Martinique, Astonbaai. Ouers, grootouers, broer, suster. Dankdiens Dinsdag 19 Febr 2008 10:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

JACOBS, Petronella Aletta (Petro). +Disndag 12 Febr 2008 in PE. Moeder, kinders, broer, suster, skoonsuster. Roudiens Dinsdag 19 Febr 2008 17:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

PRINSLOO, Melinda (Linda). +Woensdag 13 Febr 2008 op Despatch. Eggenoot, kinders, moeder en kleinkind. Begrafnisdiens Dinsdag 19 Febr 2008 14:00 NG Kerk Loerie. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

VÖGEL, Freek. +Donderdag 14 Febr 2008. Eggenote Maritha, kinders Werner, Dewald, Arno. Roudiens Maandag 18 Febr 2008 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Noordeinde (PE). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

DE LANGE, Louisa Martha (Wiesa). Ons moeder een jaar oorlede. Riaan, Monica en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2008)

HORN, Sollie. 21 jaar oorlede. Nellie en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2008)

18 Februarie 2008

Sterfgevalle

GERBER, Christiaan Petrus. +Donderdag 14 Febr 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 19 Febr 2008 14:00 Louis Dubb aftreeoord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

Dankbetuigings

BOTHA, Tiaan. 03/03/1992 - 31/01/2008. Dankie vir ondersteuning en simpatie. Dankie vir elkeen wat 'n rol gespeel het in Tiaan se lewe en wat bygedra het tot sy lewensgeluk. Fanie, Marelize en Lize-Maré (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2008)

19 Februarie 2008

Sterfgevalle

BARNARDO, Piet (Barnie). +Vrydag 15 febr 2008. Eggenote Freda, kinders Andalene, Ronél, Anton, skoonkinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 19 Febr 2008 12:00 NG Kerk Lorraine. (Port Elizabeth) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

CRAUSE, Barend Hendrik (Bennie). +15 Febr 2008 op Despatch. Eggenote en al die geliefde familie. Roudiens Dinsdag 19 Febr 2008 10:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

RUNDLE, Billy. +Dinsdag 12 Febr 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 23 Febr 2008 11:00 NG Kerk, Bothasrus-gemeente, Despatch. Verassing privaat. Navrae: Elize 084 462 0449 (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2008)

In Memoriam

SHARP, Sannie. Ons dink aan jou en mis jou. Jimmy en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2008)

20 Februarie 2008

Geboortes

NN, Justine en Lana (née VAN DER WESTHUIZEN). Dogtertjie, Lilian, *Maandag 18 Febr 2008. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2008)

Sterfgevalle

BOTHa, Phyllis Mara. 09/06/1940 - 15/02/2008. Roudiens Donderdag 21 Febr 2008 11:00 NG Kerk Oos-gemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2008) Martin's Funeral 041 922 0955

NELL, Nico. Tragies +Saterdag 16 Febr 2008. Ouers, oumas, suster. Begrafnisdiens Woensdag 20 Febr 2008 10:40 Ou Apostoliese kerk, Algoapark (PE). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

DE VILLIERS, Maria (Babs). Ons Moeder en Ouma een jaar oorlede vandag - Leon, Amanda & Carlo; Ou Moeder een jaar oorlede - Kristell. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2008)

KAPP, Danie. Woensdag 13 Febr 2008 drie jaar by ons Hemelse Vader. NEL-gesin. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2008)

Dankbetuigings

STRYDOM, Sarie. Dank aan almal vir bystand tydens siekte en heengaan van ons Ma, ouma en oumagrootjie. Efraim en Elise DE KLERK, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2008)

21 Februarie 2008

Gelukwensings

GOUWS, Riaan en Natasha. Seun *20 Febr 2008. Dank aan dr Lizette OWEN. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2008)

Sterfgevalle

BARNARD, Cornelia Elizabeth. +Maandag 18 Febr 2008. Begrafnisdiens Vrydag 22 Febr 2008 11:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. Jubilee-begraafplaas (Uitenhage). (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2008) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 042 992 1349

CRONJE, Oupa Meas. +Maandag 18 Febr 2008. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 22 Febr 2008 10:00 NG Kerk Hoogland (PE). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DU PREEZ, Alexander (Erte) +19 Febr 2008. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens Saterdag 23 Febr 2008 10:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Humansdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2008) Tammy du Pisanie DOVES Humansdorp 042 295 1663

DU RAND, Jacques. +18 Febr 2008 in Cuyler-kliniek, Uitenhage. Teraardebestelling 23 Febr 2008 12:00 Volle Evangelie Kerk, Penfordrylaan, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2008)

ROUX, Johannes Hendrik +Dinsdag 19 Febr 2008 89 jaar. Kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 25 Febr 2008 11:00 Milnerton Huis-kapel by First Avenue Funeral Home. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VERMEULEN, Magrietha (BESTER). (geen datum). Dogter Geraldine, seun Francois, ouers, suster, broers, skoonsusters. Roudiens Vrydag 22 Febr 2008 15:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2008) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 042 992 1349

22 Februarie 2008

Gelukwensings

HART, Tayla. Congratulations on your 14th birthday. Des, Neil, Damionn, Kyle & Kesré. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2008)

Dankbetuigings

BASSON, Chanique. 10/11/1993 - 27/01/2008. Baie dankie vir ondersteuning en simpatie. Christa en Jaques. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2008)

Sterfgevalle

ABRAHAMS (née FLETCHER), Freda Martha 77 jaar. Gedenkdiens Saterdag 23 Febr 2008 10:00 St. Colmcilles Katolieke kerk. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

CLAASSENS, Carolina Magdalena (Corrie). 55 jaar +Woensdag 20 Febr 2008 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders.Begrafnisdiens Maandag 25 Febr 2008 14:00 NG Kerk Noord-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

DEYSEL, Katie (Dokkie) 63 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Febr 2008 13:00 O.A.K. Acaciastraat. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KAPP, Magda. +Dinsdag 19 Febr 2008. Begrafnisdiens Vrydag 22 Febr 2008 11:00 NG Kerk Grasvoëlkop, Cotswold (PE). (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SCHOEMAN, Susanna Johanna Maria Catharina (Susie). 80 Jaar. +20 Febr 2008 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 22 Febr 2008 14:00 Volle Evangelie Kerk, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

WILLIAMS, Albin 42 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Febr 2008 11:00 Dalestraat, Kong. kerk, Klipplaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

23 Februarie 2008

Gelukwensings

MARTIN, Christian (LUR). Jy het die mense van SA onselfsugtig en met voortreflikheid gedien. Gelukkige verjaarsdag. NAIDOO & PAULSEN Prokureurs, Korsten, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2008)

MÜLLER, Lionel en Denyse. Congratulations on your 45th anniversary. Son, daughter-in-law, daughter, son-in-law and grandchildren. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2008)

In Memoriam

CLOETE, Annalies. Een jaar oorlede. Jy was my beste vriend, my eggenote en wonderlike ma vir Aldo en Anja. Sydney, Aldo en Anja. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2008)

TRUTER, Annalies. +24/02/2007. Ons geliefde suster en tannie. Suster Anita en familie. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2008)

26 Februarie 2008

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Samuel Hendrik. *13/02/1928 +Saterdag 23 Febr 2008 op Humansdorp. Vriendin, kinders, kleinkinders. Dankdiens Dinsdag 26 Febr 2008 10:30 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

ESTERHUYSEN, Nicolaas (Nick). +Donderdag 21 Febr 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 26 Febr 2008 11:30 Volle Evangelie Kerk, Kabegapark (P.E.) Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

LABUSCHAGNE, Susanna 26/02/1942 - 18/01/2008. Jou 1ste verjaarsdag in die Hemel. Estelle & Johan MARAIS en familie. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2008)

MALAN, André. 26/02/1982 - 26/02/2008. Veels geluk. Mis jou baie. Mammie. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2008)

27 Februarie 2008

Sterfgevalle

COLLING, Leah (née JERLING). +Saterdag 23 Febr 2008 op Worcester. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 01 Maart 2008 11:00 NG Kerk, Kwagga. NG Kerk-begraafplaas, Kwagga. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

JONKER, Madelyn 40 jaar. +25 Febr 2008 op Despatch. 'n Wonderlike eggenote, moeder, dogter & suster. Boetie, Ryno en Alicia. Begrafnisdiens Donderdag 28 Febr 2008 15:00 Pinkster Protestante kerk, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN DER MERWE, Dan. +Saterdag 23 Febr 2008. Vrou Carin, kinders Schalk en Carine, kleinkind Milla, suster Mandy. Roudiens Woensdag 27 Febr 2008 15:00 NG Kerk Winterhoek Gemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2008) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

DIDLOFT, Carol Bernadette. Dit voel soos gister dat jy ons verlaat het. Charles sr. en jr., Lynn, Justin & Carol. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2008)

Dankbetuigings

VAN VREDEN (née ROBERTSON), Marion Joan. 09/11/1945 - 21/02/2008. Dankie vir medeleye met die heengaan van ons eggenote, moeder en suster. Calla, Nalla, Lambertus en die ROBERTSON-familie.

28 Februarie 2008

Sterfgevalle

BESTER, Petrus Daniel (Pieter) 86 jaar. +Dinsdag 26 Febr 2008 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 29 Febr 2008 15:00 NG kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

FROEHLICH, Carl. Diens Vrydag 29 Febr 2008 10:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

  • Hits: 4915