Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2010 11 November

1 November 2010

Sterfgevalle

TAYLOR, Roelof Petrus. 21/04/1948 - 26/10/2010. Seun Roelof, dogter Petro. Diens Dinsdag 02 Nov 2010 10:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. Ds. Aubrey GOUWS. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/11/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

2 November 2010

Sterfgevalle

DU PLOOY, Annette. +Vrydag 29 Okt 2010 in Life St. George's Hospitaal. Innige simpatie aan Chris, Monique en Christopher. Van Riaan en Personeel by Peter Crous & van Rensburg Prokureurs. (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2010)

KOLBE, John-John. 08/10/1984 - 30/10/2010. Pa John en Ma Helena. Groetdiens by Aurora Special Care Woensdag 03 Nov 2010 10:00 (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MULDER, Eugene. +Sondag 31 Okt 2010. Eggenoot van Lynette, vader van Caroline, Michelle en Celeste, skoonpa van Hershel, Renato en Andrew, oupa van 6 kleinkinders. Roudiens Woensdag 03 Nov 2010 14:00 Mount Zion-kapel, Seaview. Geen blomme op versoek. Donasies aan Mount Zion-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2010) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MULLER, Marlene. *31/01/1940. +Saterdag 30 Okt 2010 in Port Elizabeth. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 04 Nov 2010 09:00 NG Kerk-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

3 November 2010

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Johan (Doep). +Dinsdag 02 Nov 2010. Vrou Corrie, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 05 Nov 2010 11:00 NG Kerk Sionsrand, Linton Grange. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2010) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

KOLBE, John-John. +30/10/2010. Ons innige meegevoel aan John & Helena met die heengaan van hul seun. In die kort tydjie by ons het hy diep in almal se harte gekruip. Aurora Bestuur en Personeel. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2010)

MCPFAIL, Marta Maria. *16/01/1923. +Sondag 31 Okt 2010 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 04 Nov 2010 12:00 in Noordeinde-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN TONDER (GELDENHUYS), Susan. +Maandag 01Nov 2010. Moeder van Ferdi en Bev, ouma van Ross. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2010)

VAN TONDER, Susan (voorheen GELDENHUYS). 86 jaar. +Maandag 01 Nov 2010 Anri, Corny, Anita, Ferdi, Hans, Freddie, Luther, Bev, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 05 Nov 2010 15:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2010) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

4 November 2010

Gelukwensings

VAN DER WATT, Fanie. My lewensmaat van 25 jaar, geluk met jou 80ste verjaarsdag. Laurette. Geluk met Oupa se 80ste verjaarsdag. Dit is 'n voorreg om 'n oupa soos u te hê. Anneke en Bjorn. (Die Burger Oos-Kaap 04/11/2010)

Dankbetuigings

FERREIRA, Derick. Dit is al 4 maande. Baie dankie aan almal wat ons bygestaan het en nog steeds bystaan. Bernice en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 04/11/2010)

Sterfgevalle

COETZEE, Theresia (Roos). +Maandag 01 Nov 2010. Kinders. Roudiens Vrydag 05 Nov 2010 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/11/2010) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

HARMSE, Maryna. 59 jaar. +29/10/2010 na lang siekbed. Ben, broer, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnis Saterdag 06 Nov 2010 10:00 Ou Apostoliese Kerk, h.v. Innes- en Scanlanstraat. (Die Burger Oos-Kaap 04/11/2010)

In Memoriam

MYBURGH, Jacques Eugene. 04/11/1969 - 01/05/2010. Jou eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Juan, Lynette en tweeling. (Die Burger Oos-Kaap 04/11/2010)

5 November 2010

Sterfgevalle

FITCHET, Raymond. +Dinsdag 02 Nov 2010. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 06 Nov 2010 11:00 Sherwood NG Kerk, Walkerrylaan. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/11/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

6 November 2010

In Memoriam

KEMP, Sidney. Vandag 3 jaar van ons weggeneem. Inaca, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2010)

8 November 2010

Sterfgevalle

GOLTZ, Anna Francina. *07/12/1944. +05 Nov 2010 in Prov. Hospitaal, Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Diens Dinsdag 09 Nov 2010 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. Ds. Aubrey GOUWS. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

WILKE, Christiaan Jacobus. Ons dink vandag aan jou. Thea, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2010)

9 November 2010

Sterfgevalle

ELS, Fredericka Cornelia Johanna. 76 jaar. +Saterdag 06 Nov 2010 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 10 Nov 2010 14:30 Ou Apostoliese Kerk, h.v. Scanlan- en Innesstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2010) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

PHEIFFER, Lidie. +Vrydag 05 Nov 2010. Eggenoot Cliff, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 10 Nov 2010 11:00 NG Kerk PE Sonheuwels, Bougainvillea-rylaan, Westering, Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger oos-Kaap 09/11/2010) Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

10 November 2010

Sterfgevalle

BREWIS, Hester. +Donderdag 04 Nov 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, agter-agterkleinkind. Roudiens Vrydag 12 Nov 2010 12:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Great Westway. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

EGGBERRY, Russel (Rassie). +Maandag 08 Nov 2010. Vrou Johanna, kinders, klein-kinders. Roudiens Vrydag 12 Nov 2010 10:00 NG kerk Algoapark, St. Leonardsweg. (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2010) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HAVENGA, Johannes Lafras. 55 jaar. +Maandag 08 Nov 2010 . Eggenote, kinders, kleinkinders, broers, susters. Roudiens Donderdag 11 Nov 2010 11:00 AGS Kerk, Sondagrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2010) J T Schooling Hoofstraat 34 Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

VICTOR, Michael Sydney. Geliefde seun en broer. +Saterdag 06 Nov 2010. Diens Woensdag 10 Nov 2010 10:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2010) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

In Memoriam

BAARD, John. Jou eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Pa, Ma en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2010)

11 November 2010

Sterfgevalle

BÜCHNER, Hazel. +Dinsdag 09 Nov 2010. Kinders, kleinkinders. Begrafnis Saterdag 13 Nov 2010 09:00 in Paterson-begraafplaas. Roudiens 11:00 Algoa-kapel, Worrakerstr., Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 11/11/2010) Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

DU PLESSIS, Marius (Dupie). +Saterdag 06 Nov 2010. Eggenote René, ouers, kinders, suster, swaer. Begrafnisdiens Vrydag 12 Nov 2010 11:00 Volle Evangelie kerk, Kabegapark (Van der Stelstraat) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/11/2010) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VAN DYK, Wena. Voorheen van Salon Sanet, Uitenhage. 65 jaar. +Dinsdag 09 Nov 2010 op Colchester. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 12 Nov 2010 13:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. Despatch Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/11/2010) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

VAN WINKEL, Betsie. 11/11/1933 - 06/04/2010. Mamma se eerste verjaarsdag in die Hemel. Frank, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/11/2010)

12 November 2010

Sterfgevalle

BÜCHNER, Hazel. +Dinsdag 09 Nov 2010. Kinders, kleinkinders. Teraardebestelling Saterdag 13 Nov 2010 09:00 Paterson-begraafplaas. Roudiens 11:00 Gereformeerde Kerk, Brunswickstraat, Adcockvale. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 3634874

BÜCHNER, Hazel. 74 jaar. +Dinsdag 09 Nov 2010. Ons groet Ma. Etienne en Ronel. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2010)

BRONKHORST-familie. Ons innige meegevoel met jul verlies. Martin was 'n spesiale mens. Hunters Old Boys. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2010)

REYNOLDS, Dennis. *23/08/1948. +Woensdag 10 Nov 2010 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, broers, susters. Dankdiens Maandag 15 Nov 2010 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN NIEKERK, Louis. 76 jaar. +Vrydag 05 Nov 2010 . Ons groet 'n eggenoot, pa, oupa, broer, neef. Oordenkingsdiens Saterdag 13 Nov 2010 11:00 NG Kerk, Pearston. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2010)

Dankbetuigings

FOURIE, Len. Met dank aan almal wat ons hartseer ligter gemaak het. Alett, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2010)

Persoonlik

JACOBS, Jamie *04/09/2004. The ACVV PE-Noord is looking for the parents / family of Jamie who was found abandoned at Salvation Army on 19 January 2010. Social Worker, Mrs M Small 041 451 1365. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2010)

13 November 2010

Sterfgevalle

NOLAN, Reggie. +Donderdag 11 Nov 2010. My geliefde lewensmaat. Kassie. (Die Burger Oos-Kaap 13/11/2010)

PALM, Sonja. +Vrydag 05 Nov 2010. Geliefde eggenote, moeder, dogter en suster. Roudiens 13 Nov 2010 14:30 Evangelisasiesentrum. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/11/2010) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

In Memoriam

EHLERS, Maria Elizabeth. Op 14 Nov 2010 is jy 4-1/2 jaar in die Hemel en is dit jou 84ste verjaarsdag. Ralph, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 13/11/2010)

SENEKAL, Allen Bernhard (Sharkie). Een jaar oorlede. Jou Lovey, Urzula. (Die Burger Oos-Kaap 13/11/2010)

16 November 2010

Sterfgevalle

ADENDORFF, Barend Jacobus. In lewe van Cuylerhof, Uitenhage. 28/08/1924 - 13/11/2010. Troosdiens Woensdag 17 Nov 2010 10:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

BOTHA, Aletta (Lettie). 08/01/1924 - 13/11/2010. Ferdie, Christelle, Jesse en Kayla. Seuns Gerrie, Hennie, Nico en Ferdie, skoondogters Maureen, Karen, Danielle, Christelle en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 18 Nov 2010 10:00 NG Kerk Somerstrand. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2010)

CROUS (MARAIS), Elsa. +Saterdag 13 Nov 2010. Andy, Marlene, Margie, Joan en gesinne. Roudiens Woensdag 17 Nov 2010 10:00 NG Kerk Kraggakamma, Broadwaylaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

FOURIE, Hendrik Matthys. +Saterdag 13 Nov 2010. Monica, Heidi, Tertia, Elize en kleinkinders. Kleinseun Buksie (Zander). (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2010)

SCHOLTZ, Maria Elizabeth (Miemie). 17 Sept 1930 - 13 Nov 2010. Begrafnisdiens Vrydag 19 Nov 2010 14:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2010)

In Memoriam

FRANCIS, Candice. 16/11/1990 - 11/09/2009. Your 2nd birthday in Heaven. Dad Terry, mom Linkie, Johan, Gerty and brothers Lee, Hyno, Michael, JP & Rayn. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2010)

17 November 2010

Sterfgevalle

FOURIE, Hendrik Matthys. Begrafnisdiens Woensdag 17 Nov 2010 13:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 17/11/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KNOETZE, Ruben. 69 jaar. +Donderdag 11 Nov 2010 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 19 Nov 2010 15:00 NG Kerk Kirkwood. Kirkwood Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/1/2010) PW Killian & Sns 042 230 0493

VAN DER MESCHT, Elizabeth Catherina. +Saterdag 13 Nov 2010. Roudiens Donderdag 18 Nov 2010 11:00 NG Kerk Sonheuwels. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/11/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

Dankbetuigings

DU PREEZ, Frederick Johan Meyer. (van Tsitsikamma). Ons dank aan familie en vriende, personeel St. George's Hospitaal, dr Gys ROUX vir bystand tydens sy siekbed en afsterwe. Alta, Mike & Johan. (Die Burger Oos-Kaap 17/11/2010)

18 November 2010

Sterfgevalle

KAPP, Rutgert. +Maandag 15 Nov 2010 in Livingstone-hospitaal, Port Elizabeth. Roudiens Donderdag 18 Nov 2010 11:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/11/2010) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991

KRUGER, Willie. 81 jaar. +Dinsdag 16 Nov 2010 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 19 Nov 2010 14:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/11/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. Jou tweede verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 18/11/2010)

Dankbetuigings

FOURIE, Hendrik Matthys. Ons dank aan familie, vriende, Omega, ds VAN TONDER vir bystand tydens Hennie se heengaan. Monica, Karen, Riaan en Buksie. (Die Burger Oos-Kaap 18/11/2010)

19 November 2010

Sterfgevalle

ALLERS, Johan (Boetie). +17 Nov 2010. George & Marina, Chrismen, Eduard & Géard (BUBB-gesin) (Die Burger Oos-Kaap 19/11/2010)

FLAM, Caroline 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Nov 2010 13:00 Hervormde Ou Apostoliese Kerk, Patrysstraat. (Die Burger Oos-Kaap 19/11/2010) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

HALGREEN, Derrick. Verassingsdiens Vrydag 19 Nov 2010 11:00 Victoriapark-krematoriumkapel. Alfreda, sy dogter Simone en twee kleinkinders. 083 479 5963. (Die Burger Oos-Kaap 19/11/2010)

JOHNSON, Ridley Garneth. *01/05/1972. +Vrydag 12 Nov 2010. Begrafnisdiens Saterdag 20 Nov 2010 11:00 Hankey Hoërskool-saal. (Die Burger Oos-Kaap 19/11/2010)

MEYER, Deidré. Met groot hartseer het ons Dinsdag 16 Nov 2010 afskeid geneem. Eggenoot Johan, ma, kinders, susters, skoonseuns, swaers. (Die Burger Oos-Kaap 19/11/2010)

MINKLEY, Mink. +Dinsdag 16 Nov 2010. Eggenoot vir Hester, vader vir Gary, Brenda, Adrian, Susan & Glen, Bampie vir Jenni-Lynn, Kirsty, Luke, Christopher, Cameron en Lauren. Roudiens Maandag 22 Nov 2010 10:30 Walmer Metodistekerk, h.v. Sewendelaan en Hoofweg, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 19/11/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

POST, Ria. +Donderdag 18 Nov 2010. Kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 22 ov 2010 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 19/11/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste

20 November 2010

Sterfgevalle

ALLERS, Johan Christian. +17 Nov 2010. Susan en Tian. Gedenkdiens Dinsdag 23 Nov 2010 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

BARNARD, Corrie. +Donderdag 18 Nov 2010. Sonja, Fritz, broer, suster. Roudiens Maandag 22 Nov 2010 14:30 NG Kerk Kragga Kamma, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

MEYER, Deirdré. +Dinsdag 16 Nov 2010 in Cuyler-hospitaal, Uitenhage. Troosdiens deur ds MEYER Maandag 29 Nov 2010 14:00 NG Kerk Winterhoek-gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

LOTRIET, Clarissa. Twee jaar oorlede. Ma Susan, Frenchie, Tessa, Jeandré en familie. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2010)

VAN COLLER, André. Vyf jaar oorlede. Sy vrou Charlotte. Ma, Pa, Elmarie, Riaan en kinders. Ma, Marie en pa Pollie. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2010)

VAN DER MERWE, Mannetjie. Een jaar oorlede. Vrou Joan, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2010)

23 November 2010

Sterfgevalle

BALIE, Michael Zacheus (M.Z.). +Vrydag 19 Nov 2010. Vrou Hester, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2010)

JUTE, Anna Sophia. 94 jaar. +Donderdag 18 Nov 2010. Kinders Elize, Marie en Charles en kleinkinders. Diens Dinsdag 23 Nov 2010 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2010) Ané Wolmarans DOVES Humansdorp 042 295 1663

In Memoriam

JANSEN, Juan. Vandag een jaar weg van jou aardse lewe. Nelmarie, kinders, jou ouers, suster en familie. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2010)

Dankbetuigings

SCHOLTZ, Miemie. Dankie vir meegevoel betoon met heengaan van ons ma en ouma. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2010)

24 November 2010

Sterfgevalle

BLIGNAULT, Joseph Perry. 73 jaar. +Saterdag 20 Nov 2010. Suster, broers, swaers, skoonsusters. Troosdiens Vrydag 26 Nov 2010 11:00 NG Kerk Despatch-Suid. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2010) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

DU PREEZ, Magdalena Jacoba. +Vrydag 19 Nov 2010 in Cuyler-kliniek. Begrafnisdiens Donderdag 25 Nov 2010 15:00 NG Kerk Noord, Mosel, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2010) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

NAUDE, Salmon Phillipus (Phil). *02/08/1954. +Sondag 21 Nov 2010 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleindogter. Dankdiens Donderdag 25 Nov 2010 11:00 Anglikaanse Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN VUUREN, Johannes Marthinus (Fire). +Sondag 21 Nov 2010. Vriendin Marie. Diens Donderdag 25 Nov 2010 14:00 AGS Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

25 November 2010

Sterfgevalle

ARCHER, Ellie. +Maandag 20 Nov 2010. Haar kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 26 Nov 2010 11:00 NG Kerk Grahamstad. Grahamstad-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/11/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

HOEKSTRA, Gerry. My geliefde broer, so skielik en tragies my beste vriend verloor van jou suster Anka. Sy suster Leny en kinders Lichelle, Leon, Lucien en familie VAN HUYSSTEEN. Ons innige simpatie aan Gerry se familie van Park Rugbyklub. (Die Burger Oos-Kaap 25/11/2010)

SMIT, Johanna. +Dinsdag 23 Nov 2010. Eggenoot, kinders. Roudiens Vrydag 26 Nov 2010 14:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. (Die Burger Oos-Kaap 25/11/2010) Jan van der Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

26 November 2010

Sterfgevalle

BALIE, Michael Zacheus 77 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 27 Nov 2010 11:00 Morawiese Kerk, Cranesingel, Rosedale. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2010) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

CALITZ, Magrietha Adriana (Byb). +Dinsdag 23 Nov 2010 in Huis Najaar, Despatch. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind, Huis Najaar-vriende. Diens Saterdag 27 Nov 2010 10:00 by Huis Najaar, Despatch. Teraardebestelling Sunland-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2010) Hester Claassen AFSA Begrafnisdenste 041 933 2060

HOEKSTRA, Gerry. Op tragiese manier van ons weggeneem. Broer Hans, skoonsuster Donalie, kinders Doné, Craig, Jean, kleinkinders Julian, Justin, Ricky, Danielle, Dylan en Ryan. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2010)

HOEKSTRA, Gerry. Tragies dood tydens kaping in Walmer Maandag 22 Nov 2010. Diens Dinsdag 30 Nov 2010 12:30 NG Kerk De Duin, La Roch-rylaan, Humewood. Verversings na diens by Walmer Buiteklub. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2010)

RUDMAN, Walter. +Woensdag 24 Nov 2010. Vrou Andrie, kinders en kleinkind. Roudiens Saterdag 27 Nov 2010 11:00 Evangelisasiesentrum. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SERFONTEIN, Jozua. 05 Julie 1928 - 24 Nov 2010. Anneen, Marianne, Ilse & Frans en Mart-Marié, Nico en Antha, Zirkëa, Anneen, Nitha en Jozua. Gedenkdiens Maandag 29 Nov 2010 11:00 Moederkerk, Stellenbosch. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2010)

In Memoriam

CLAASSEN, Ulrich (Eric). Ons lewens en ons huis is so leeg sonder jou. Vrou Alma, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2010)

MARITZ, Danie. Vandag reeds twee jaar dat jy by ons Hemelse Vader is. Jou vrou Lettie. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2010)

MARITZ, Daniël. Vandag reeds twee jaar in die Hemel. Mickey, Maggie en kinders, Amanda, David en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2010)

29 November 2010

Sterfgevalle

HOEKSTRA, Gerry. +22 Nov 2010. So skielik en tragies van ons weggeneem. Rus in vrede. Jou broer Robby en Trudy. (Die Burger Oos-Kaap 29/11/2010)

30 November 2010

Sterfgevalle

CRAUSE, Eben Raymond.+Vrydag 26 Nov 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 02 Des 2010 11:00 NG Kerk Suid-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2010) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

SWANEPOEL, Heinrich. +Saterdag 27 Nov 2010. Ouers, kinders. Begrafnisdiens Woensdag 01 Des 2010 15:00 Volle Evangelie Kerk, van der Leursingel, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2010) Miemie Grobler Algoa Begafnisdienste 041 363 4874

SWART, Ben. +Vrydagaand 26 Nov 2010. Pa van Rufus, Juan en Dewald. Diensreëlings: Lizelle SWART 083 287 4169 of 086 133 5452 (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2010)

In Memoriam

TERBLANCHE, Mornay. 30/11/1977 - 13/08/1999. Ons seun vier vandag sy verjaarsdag. Ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2010)

  • Hits: 5301