Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2010 12 Decemberr

1 Desember 2010

Sterfgevalle

TROSKIE, Casper Gerhardus (Hardus). *02/08/1973. Tragies +Sondag 28 Nov 2010 op Humansdorp. Ouers, kinders. Dankdiens Donderdag 02 Des 2010 10:30 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

2 Desember 2010

Sterfgevalle

BENADIE, Francis. Geliefde moeder en ouma +Vrydag 26 Nov 2010. Mariana en familie, Johan & familie. Begrafnis Vrydag 03 Des 2010 11:00 NG Kerk Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2010)

3 Desember 2010

Sterfgevalle

BARNARD, Barnie. Van Moltenostraat 48, Uitenhage. +Woensdag 01 Des 2010. Ons meegevoel aan sy seuns Jannie & Louis, Wiena, dogters. Broeders en susters van die Uitenhage Fellowship asook Simon VAN VUUREN. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2010)

BARNARD, Jan Hendrik (Oom Barnie). +Woensdag 01 des 2010. Begrafnisdiens Vrydag 03 Des 2010 11:00 Evangelies Gereformeerde Kerk. Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2010) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

BEAUZEC, Morné. *28/04/1976. Tragies +Sondag 28 Nov 2010 op Hofmeyer. Diens Maandag 06 Des 2010 11:00 Lede in Christus-gemeente, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

BROWN, Clifford Edward 57 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Des 2010 12:30 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2010) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ELSOM, Rene. +Maandag 29 Nov 2010. Kinders, ouers, susters. Begrafnisdiens Vrydag 03 Des 2010 13:00 Volle Evangelie Kerk, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2010) Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 04165 5399

POTGIETER, Ida. 68 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Des 2010 13:00 Ou Apostoliese kerk, Acaciastraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2010) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHERENECKAU, Lionel Victor. 68 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Des 2010 11:145 Dalestraat Cong. Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2010) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VOSLOO, Daniel Jacobus (Vossie). Roudiens Vrydag 03 Des 2010 16:00 NG Moederkerk, Wellington. Tina, Thea, Nice, Kobie, Helene, Karin, Hendrik, Ronel, Noel, Tania, Albert, Niel, Collin, Jana, Inge, Ernst, Jacques en Jessica. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2010)

In Memoriam

BEHR, Gideon. Vandag 4 jaar oorlede. Ma, Dadda en susters. (Die Burger O-Kaap 03/12/2010)

WILLIAMS, Andrew (Pa). Een jaar oorlede. Vrou, dogters, seuns, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2010)

4 Desember 2010

Sterfgevalle

BEAUZEC, Morné. +28/11/2010. Daniël, Bianca, Mariska, Natasha, Eugene, Chantel. Pieter, Louise en kinders. Leon, Sus en al die kinders. Ma en Pa. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2010)

LOUW, Corrie. +Woensdag 01 Des 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 06 Des 2010 11:00 in die AVBOB-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/20110)

8 Desember 2010

Sterfgevalle

MATTHEUS, Daniel Francois Malan (Shortie). +Maandag 06 Des 2010. Cathy, kinders, kleinkinders, broers, susters. Troosdiens Vrydag 10 Des 2010 15:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2010) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

SWART, Ben (Petto). 11/09/1932 - 26/11/2010. Gedenkdiens Saterdag 11 Des 2010 11:00 ACVV PE Suid-saal, Hiltonrylaan, Forest Hill, Port Elizabeth. Navrae: Lizelle by 083 287 4169 (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2010)

9 Desember 2010

Sterfgevalle

DEMINGO, Bernardeen (Bernie). Begrafnisdiens Saterdag 11 Des 2010 10:00 Four Seasons Ministries-kerk, Marockweg, Sanctor. Besigtiging vanaf 09:00 by Septembersingel 27, Salsoneville. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2010)

LANGLEY, Sharleen. 'n Suster, vriendin en vertroueling. Rus saggies. Lee-Ann, Lorraine (Lollo) en Karen. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2010)

RUDMAN, Martie. +Sondag 05 Des 2010. Begrafnis Vrydag 10 Des 2010 11:00 St. Katharine's Ang. Kerk. (Dieselfde berig ook in Engels). (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2010)

10 Desember 2010

Sterfgevalle

FILLIS, Virginia Joan 45 jaar. Begrafnisdines Saterdag 11 Des 2010 10:00 St. Simon of Cyrene Kerk, Arendrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/1020) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PYON, Tillie. Begrafnisdiens Saterdag 11 Des 2010 11:00 Roselane Cong. Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2010)

11 Desember 2010

Verlowings

HEUNIS - CUTTING. Harry en Jenny CUTTING van Port Elizabeth kondig die verlowing aan van hul dogter Louise, aan Ewert HEUNIS, s.v. Edgar en Alexa HEUNIS van Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2010)

Sterfgevalle

BARNARD, Poppie. +Woensdag 08 Des 2010. Moeder van Karin GERBER, Deon BARNARD, Marinda FOUCHE, Nico BARNARD, Riaan (Kierie) BARNARD, Sonja SPINKS, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Maandag 13 Des 2010 11:00 AGS Kompas Oos-gemeente, Harrowerweg, Kensington. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/ 2010) Kramer Funeral Home Port Elizabeth 041 365 2209

DEYZEL, Tom. +Vrydag 10 Des 2010. Diens Maandag 13 Des 2010 14:30 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

HITGE, Thomas Leonard (Leon). +Woensdag 08 Des 2010. Antro, kinders, kleinkinders, moeder. Roudiens Dinsdag 14 Des 2010 11:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Despatch. Donasies i.p.v. blomme aan Huis Najaar. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2010) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

ROESSTORFF, Cornelius Jacobus (Jack). *23/07/1923. Met groot hartseer neem ons afskeid van eggenoot, vader, oupa en oupagrootjie op Woensdag 08 Des 2010. Esmé, Keith, Lynn en Cheryl asook Eric, Pater, Gorete, Benji, Sian, Summer, Grant, Taryn, Tracey, Adrian, Kyra en Kiran. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

LUITERS, Sarel. 12 Des 1930 - 21 Des 2007. 80ste verjaarsdag en al drie jaar van ons weg. Cecile en kinders Amanda, Yvonne, Chris en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2010)

13 Desember 2010

In Memoriam

MULLER, Stefan. Stefan, ek steek vir jou vandag 'n kersie aan vir jou 21ste verjaarsdag. Jy was baie spesiaal vir ons. Mamma, Steffi & Lisie. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2010)

14 Desember 2010

KILIAN, Christiaan De Wet. Van ons weggeneem na 'n kort stryd teen kanker. Begrafnis Woensdag 15 Des 2010 11:00 NG Kerk Oos, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2010) Oos-Kaap Begrafnisdienste 082 408 7215

LOWE, William Joyous. +Saterdag 11 Des 2010. Diens Donderdag 16 Des 2010 11:00 AGS Lofoord-kerk, UItenhage. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

LUITERS, Hannatjie. +Saterdag 11 Des 2010. Koot, Leon, Cassie, skoonsuster Marge, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 15 Des 2010 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2010) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

ROESSTORFF, Cornelius Jacobus. Begrafnisdiens Woensdag 15 Des 2010 14:00 NG Kerk Kraggakamma, Broadwaylaan. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VENTER, Dawidina Johanna (Drienie). *26/04/1946. +Donderdag 09 Des 2010 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 15 Des 2010 12:00 NG Kerk-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VERMAAK, Sandra. +Sondag 12 Des 2010. Begrafnisdiens Woensdag 15 Des 2010 11:00 NG Gemeente De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

LANDMAN, M.J. (Mike). 25 jaar is reeds verby. Maureen, Mariaan & Hennie en seuns, Michael en seun, Anina en Kevin, Min en Riaan. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2010)

15 Desember 2010

Verjaarsdag

RADEMEYER, Giedie is 70. Dankie Heer. 082 888 0699 (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2010)

Dankbetuigings

MEYER, Deidré. Baie dankie vir enige teken van meegevoel betoon tydens skielike heengaan van 'n merkwaardige vrou, mamma, dogter, suster. Eggenoot Johan, dogters Danaé & Yvette. (Die Burger Oos-Kaap 15/12 2010)

In Memoriam

FERREIRA, Leslie. Vandag is Daddy 1 jaar van ons weggeneem. Terrance, Merle, Conrad, Norval en Romeo. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2010)

Sterfgevalle

ANDERSON, Andrew Nicholaas (Pypie) 62 jaar. Begrafnisdiens Donderdag 16 Des 2010 13:00 EG Kerk, Acaciarylaan. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2010) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

BARNARD, George (Baps). +Sondag 12 Des 2010. Heyn, Jacques. Roudiens Dinsdag 21 Des 2010 10:00 Avbob-kapel, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BUTTERFIELD, Bruce. +Vrydag 10 Des 2010. Eggenote en kinders. Begrafnisdiens Vrydag 17 Des 2010 10:00 Algoapark Gemeenskapskerk, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DE KOCK, Crystal. *09/05/2007. +Vrydag 10 Des 2010. Troosdiens Vrydag 17 Des 2010 11:00 AGS-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. Donasies: Avbob Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

LANGEVELD, Neil. Voormalige Direkteur: Kuns, Kultuur en Biblioteke van Nelson Mandelabaai Munisipaliteit. Gedenkdiens Woensdag 15 Des 2010 15:00 Nangoza Jebe-saal, Ntshekisaweg, New Brighton. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2010)

LOWE, Willy. +Saterdag 11 Des 2010. Diens Donderdag 16 Des 2010 11:00 AGS Lofoord Kerk, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

16 Desember 2010

In Memoriam

TAIT, Colin. 20/08/1970 - 16/12/2008. Jou ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2010)

17 Desember 2010

Dankbetuigings

BEAUZEC, Morné. Ons as gesin bedank almal vir ondersteuning tydens die afsterwe van my man en ons pa. Antionette, Morné Jr. en Elandré. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2010)

Gelukwensings

NN, Nato. Geluk met jou 50ste verjaarsdag. Al jou pelle in Nederland. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2010)

Sterfgevalle

FINNIS, Wanda Deborah. 41 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 18 Des 2010 11:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2010) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

18 Desember 2010

Sterfgevalle

MATTHEWS, Andrew. +Woensdag 15 Des 2010. Yvette, Rissie en Mielie. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2010)

VERMAAK née NORTJE, Reneé. +16 Des 2010. Audley, Yvonne, Lynette, Francois en Anine. Kleinkinders Anthony, André en Robyn-Lee. Gedenkdiens Woensdag 22 Des 2010 10:00 by Valleihof, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2010) J T Schooling Hoofstraat 34 Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

In Memoriam

PIENAAR, Bennie. 5 jaar is reeds verby. Koekoes, Lizanne, Peanut en Blabla. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2010)

20 Desember 2010

Troudagvierings

ALLERS, Arnold en Verna. Geluk met jul 30ste huweliksherdenking. Nadia, Johan, Rene, Arne, Andrea, Frans, Lee, Nicolene, Deon en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2010)

Sterfgevalle

DE LANGE, Johanna Sophia. +Dinsdag 14 Des 2010. Philip, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 21 Des 2010 10:00 Algoapark NG kerk, St. Leonardsweg. Forest HIll-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

21 Desember 2010

Troudagvierings

SERFONTEIN, Willie en Virgo. 60ste huweliksherdenking 20 Des 2010. Menanteau, Riana, Boelie, Chanel, Desire en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2010)

Sterfgevalle

MATTHEWS, Andrew. +Woensdag 15 Des 2010. Geliefde vader en seun. Roudiens Woensdag 22 Des 2010 11:00 NG Kerk PE-Wes. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2010) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

PIETERSEN, Kowie. +Donderdag 16 Des 2010. Begrafnis Woensdag 22 Des 2010 11:00 Winterhoek Bosveld Landbouvereniging-saal. Die familie bedank pesoneel van Aandmymering Tehuis vir bejaardes. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2010) J T Schooling Hoofstraat 34 Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

SERFONTEIN, Dan, +Saterdag 18 Des 2010. Eggenote, dogter, skoonseun, kleinseun. Roudiens Dinsdag 21 Des 2010 14:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STANDER, Andre Malan. *27/11/2006. +Vrydag 17 Des 2010 tydens 'n operasie. Ouers Danie en Hanli, boetie Janko, grootouers. Gedenkdiens Dinsdag 21 Des 2010 14:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2010) J T Schooling Hoofstraat 34 Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

STANDER, Andre Malan. 27/11/2006 - 17/12/2010. Ons liefie drukkie kind wat skielik van ons weggeneem is. Pappa Danie, mamma Hanli, my boetie Janko, jou Gina en George. Oom Herman en tannie Elize. Oom Franciscuse, tannie Ansa, Adri en Anika. Oupa Jan en ouma Alida (Nina). Oupa Daan, ouma Amanda, oom Tinus en tannie Salomé. SFT personeel Jan, Charmaine, Michelline en Nikki. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2010)

STOLTZ, Willem. +Vrydag 17 Des 2010. Kinders, kleininders. Begrafnisdiens Woensdag 22 Des 2010 11:00 Doves-kapel, Williamstraat 32, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kap 21/12/2010) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VAN AARDT, Leah. 16/06/2010 - 11/12/2010. Dogtertjie van Christo en Chantel VAN AARDT en sussie van Anke. Van Oupas en Oumas, Jeremy en Susan, Cheryl en Tonkie & familie. Roudiens Donderdag 23 Des 2010 10:30 in Engeland. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2010)

VAN DER WESTHUIZEN, Hendrik Lawrence. +Vrydag 17 Des 2010. Ma, vrou, kinders, kleindogter. Begrafnisdiens Woensdag 22 Des 2010 11:00 AGS Kompas-gemeente, Kensington. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2010) Kevin Smith Martin Funerals Port Elizabeth 041 585 2521

22 Desember 2010

Sterfgevalle

DE KLERK, Jacobus Abraham (Koos). +Sondag 19 Des 2010. San, Sanet en Rea. Herinneringsdiens Donderdag 23 Des 2010 11:00 Gardeniastraat 3, Blue Horizonbaai. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

ENGELBRECHT, Elizabeth Susanna (Bettie). 12/07/1925 - 21/12/2010. Gedenkdiens Vrydag 24 Des 2010 14:00 uit Vitry Place, Verdunstraat 66, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2010)

JONAS, Florenda Jonetta. +Sondag 19 Des 2010. Diens Donderdag 23 Des 2010 13:00 by Darterstraat 2, Rosedale, Uitenhage waarna stoet na die Krematorium-kapel, Port Elizabeth vertrek. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

KUHN, Johanna Elizabeth. +Vrydag 17 Des 2010. Roudiens Woensdag 22 Des 2010 15:00 Sydenham Aftree-oord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2010) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

MORTON, Boel. +Sondag 19 Des 2010. Eggenote, dogter, seuns. Begrafnisdiens Donderdag 23 Des 2010 11:00 Avbob-kapel, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2010)

SHARE, Margaret (Tinkie). +Vrydag 17 Des 2010. Roudiens Donderdag 23 Des 2010 14:00 Ou Apostoliese-gemeente, Forest Hill. Verassing privaat. (DIe Burger Oos-Kaap 22/12/2010) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

WATSON, Daniël Ruben. +Maandag 20 Des 2010. Eggenote Liefie, kinders, kleinkinders. Troosdiens Donderdag 23 Des 2010 14:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2010) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

BURNETT, Robbie. 07/04/1931 - 22/12/2008. Hilda, John en Amber-Rose. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2010)

23 Desember 2010

Sterfgevalle

MURRAY, Jane (née DAMONS). Man en kinders. Begrafnisdiens Donderdag 23 Des 2010 12:00 Windvogel Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2010)

24 Desember 2010

Sterfgevalle

SCHOLTZ, Sheila. Ons eggenote en moeder +Dinsdag 21 Des 2010. Begrafnisdiens Dinsdag 28 Des 2010 11:00 in Middelburg. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2010) Rhett Newton Middelburg Funerals 049 842 1309

STRYDOM, Stompie. So skielik heengegaan. Sal gemis word deur Basil, Phyllis en Brett. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2010)

In Memoriam

MOMBERG, Anton. 23/03/2010. Die eerste Kersfees sonder jou. Meitjie, Charlie-Boy, en Bibi. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2010)

NIETSCHE, Linda. 25/12/2006. Man Boetie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2010)

28 Desember 2010

Sterfgevalle

BARNARD, Salman. +Woensdag 22 Des 2010. Diens Dinsdag 28 Des 2010 14:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 27/12//2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

29 Desember 2010

Sterfgevalle

CAMPHER, Rachel. +Sondag 19 Des 2010. Man, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 29 Des 2010 12:00 Pieter Rademeyer-saal, St. Leonardsweg, Algoapark. Bethelsdorp-begraafplaas om 14:00. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2010)

COETZEE, Mario. +Saterdag 25 Des 2010. Anna-Marie, ma Marlene, pa Johan, broers Cornel en Ryno. Begrafnisdiens Woensdag 29 Des 2010 11:00 NG Kerk Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GOUWS, Donges Donetz. +Donderdag 23 Des 2010. Diens Donderdag 30 Des 2010 11:00 NG Kerk Moeder-gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

PIO, Earnest.+Vrydag 24 Des 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 31 Des 2010 11:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN ROOYEN, Maria Catharina Johanna (Ria). *19/03/1931. +Dinsdag 28 Des 2010 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders, suster, broer. Begrafnisdiens Vrydag 31 Des 2010 11:00 NG Kerk Loerie. Loerie-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN VUUREN, Gilton Collin. +Saterdag 25 Des 2010. Personeel van Willows Vakansie-oord. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2010)

In Memoriam

KELSEY, Jean. Ons mis Ma baie. Clint, Brigitte, Carl & Danielle. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2010)

30 Desember 2010

Sterfgevalle

ANKER, Willem Petrus Pienaar. 18/10/1925 - 28/12/2010. Johan en Amanda, Pienaar en Aldea, Francois en René, Arnaldo en Anina en al die kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2010)

ANKER, Willem Petrus Pienaar. +Dinsdag 28 Des 2010 in Green Acres-hospitaal, Port Elizabeth. Lené, kinders en kleinkinders. Diens Vrydag 31 Des 2010 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2010) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

BADENHORST, Elina Paulina. +Dinsdag 28 Des 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 31 Des 2010 14:00 Louisa Meyburgh-tehuis vir Bejaardes, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

LE GRANGE, Catherine Elizabeth. *31 Aug 1921. +Dinsdag 28 Des 2010 in Aandmymering Ouetehuis, Uitenhage. Troosdiens Vrydag 31 Des 2010 11:00 vanuit Aandmymering Tehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN NIEKERK, Sakkie. +Dinsdag 28 Des 2010. Eggenote Lofaine, kinders. Roudiens Vrydag 31 Des 2010 11:00 Avbob-kapel, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN VUUREN, Gilton Collin. Begrafnisdiens Donderdag 30 Des 15:00 Milnertonhuis-kapel, Eerstelaan, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30 Des 2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN ZUYDAM, Emily. +Woensdag 29 Des 2010. Man Raymond. Begrafnisdiens Maandag 03 Jan 2011 11:00 Volle Evangelie Kerk, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

31 Desember 2010

Sterfgevalle

ELLIS, Jan. +Woensdag 29 Des 2010. Vrou Magda, kinders Mirco, Lydia en Jürgen, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 01 Jan 2011 9:30 NG Kerk, Grasvoëlkop, Barbetstr., Cotswold. Geen blomme. Donasies aan Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

FERREIRA, C.I.S. (Juffrou Katy). In lewe onderwyseres by Laerskool Loerie. +Woensdag 29 Des 2010. Kinders Philip, Orlando, Piet, Sonnet en gesinne. Begrafnisdiens Sondag 02 Jan 2011 10:30 NG Kerk Loerie. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2010) Jamani Begrafnisdienste, Kareedouw 042 288 0752

  • Hits: 5385