Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2011 01 January

3 Januarie 2011

Sterfgevalle

GREEN, Dalene. *22/07/1945. Voorheen van Kirkwood en tans van Blue Horizon Bay. +Woensdag 29 Des 2010 in St. George's Hospitaal, Port Elizabeth. Troosdiens Dinsdag 04 Januarie 2011 11:00 NG Kerk Van Stadens-gemeente. Ds Marius LOURENS. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2011) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

ROUX, Candice-Kim. +Donderdag 30 Des 2010. Diens Dinsdag 04 Jan 2011 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VAN DER WALT, Elsie Johanna. *27/01/1942. +Donderdag 30 Des 2010 Prov Hospitaal, Port Elizabeth. Begrafnisdiens Maandag 03 Jan 2011 15:00 Aandmymering Tehuis, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2011) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

MYNHARDT, Anton. +03/01/2007. Vrou Sussie, kinders, kleinkinders, agterkleindogter. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2011)

REYNECKE, Hannes. Een jaar oorlede. Kowie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2011)

4 Januarie 2011

Verlowings

MACDONALD & CLAASEN. Chané d.v. Hennie en Sharon MACDONALD verloof aan Filmer, oudste seun van Tinus en Eurika CLAASEN 31 Desember 2010 op Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2011)

Sterfgevalle

ACKERMAN, Maria (Van). +Sondag 02 Jan 2011. Familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2011)

CURTAIN, Daléne. *27/10/1930 - 25/12/2010. Mamma is vroeg Kersoggend op Boknesstrand oorlede. Navrae: 082 320 8178 (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2011)

DE LA QUERRA, Benjamin Biekersteth (Bienkie). +Maandag 03 Jan 2011. Roudiens Woensdag 05 Jan 2011 10:00 NG Kerk Moeder-gemeente, Geardstraat, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

LE ROUX, Daneel. +Saterdag 01 Jan 2011. Lieze se man, Louisa en Gerhard se seun, Marisna se boetie. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2011)

OLCKERS, Ansie. +Saterdag 01 Jan 2011. Herman en al haar familie. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2011)

Begrafnisbrief

COCKCROFT, Bernadine. 12 Nov 1971 - 30 Des 2010. Ouers, broer, dogter Cheré. Diens Maandag 03 Jan 2011 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. Ds Charlie BOND.

5 Januarie 2011

Sterfgevalle

ACKERMAN, Maria. Diens Donderdag 06 Jan 2011 10:00 Milnertonhuis-kapel, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2011) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DU TOIT, Jan G (Petrol). +Sondag 02 Jan 2011. Ansie, kinders en kleinkinders. Roudiens Donderdag 06 Jan 2011 Da Gama-gemeente, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2011) Dean Gilbert, Kouga Funerals Jeffreysbaai 079 411 5906

JANSEN VAN VUUREN, Ria. +Sondag 02 Jan 2011. Dogters, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 07 Jan 2011 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

LE ROUX, Daneel. +Saterdag 01 Jan 2011. Ma Louisa, suster Marisna, oupa en ouma VAN ZYL. Vrou Lieze. Skoonouers Paul en Madri SMITH, Carla, Karin, Mariaan en Corné. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2011)

MÜLLER, Francois. 21 jaar. +Woensdag 29 Des 2010. Ouers en vriende. Begrafnisdiens Vrydag 04 Jan 2011 11:00 AGS Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 05/012011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VAN DER MERWE , Petrus Cornelius Lodewickus. +Sondag 02 Jan 2011. Vrou en kinders. Roudiens Donderdag 06 Jan 2011 12:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

6 Januarie 2011

Sterfgevalle

LE ROUX, Daneel. Begrafnisdiens Vrydag 07 Jan 2011 14:00 NG Kerk, Kragga Kamma. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2011) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MÜLLER, Francois. +29 Des 2010. Diens Vrydag 07 Jan 2011 14:00 AGS kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

SCHOLTZ, Dr. Roelof (Roelie). *03/09/1929. +Maandag 03 Jan 2011 op Humansdorp. Eggenote Annemarie, dogter Dorothy, seun Wynand, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 07 Jan 2011 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

7 Januarie 2011

Sterfgevalle

GERBER, Ronnie Edmund. 04/09/1949 - 04/01/2011. Janetta. Hennie, Marina, Tertius, Maureen, Martie en kinders. Begrafnisdiens Maandag 10 Jan 2011 14:00 NG Kerk Parkheuwel (Steytler-woonbuurt). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2011) Carisa Ellis DOVES Uitenhage 041 992 1349

HYDE, Hester Adriana (voorheen BISSCHOFF). +Maandag 03 Jan 2011. Diens Vrydag 07 Jan 2011 11:00 Sewendedag Adventistekerk, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2011) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

In Memoriam

BOTHA, Michael. +07 Jan 2010. Jaco, broers en Pola. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2011)

8 Januarie 2011

Sterfgevalle

BRUWER, Durkje G. In liefdevolle herinnering aan my vrou, ons ma en ouma. Piet, kinders, kleinkinders. Diens was gehou 07 Januarie 2011 in Bellville. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2011)

10 Januarie 2011

Sterfgevalle

CARELSE, Maria. 79 jaar. +Donderdag 06 Jan 2011. Lien, Bella, Maria, Anita, Boetie en Lollie, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders, agter-agterkleinkinders. Diens Dinsdag 11 Jan 2011 14:00 AGS Kompas Oos-gemeente, Harrowerweg, Kensington. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2011) Kramer Funeral Home Newton Park Port Elizabeth 041 365 2209

11 Januarie 2011

Sterfgevalle

FERREIRA, Nastassja. +Vrydag 07 Jan 2011. Ouers Tommy en Collen, broer Steven en versorger Connie. Roudiens Donderdag 13 Jan 2011 14:00 AGS kerk, Youngpark. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

FERREIRA, Pieter Willem. *15/10/1943. +Donderdag 06 Jan 2011. Ons neem afskeid van 'n broer, swaer en oom - Johan, Madelein en kinders. Begrafnisdiens Donderdag 13 Jan 2011 11:00 NG Kerk Sunland (Addo). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2011) Journey's End begrafnisdienste 041 484 1464

JORDAAN, Aiden. Babaseun van Tania en Adriaan JORDAAN. Begrafnisdiens Dinsdag 11 Jan 2011 11:00 NG Kerk Kragga Kamma. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2011) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KRUGER, Martin. 63 jaar. +Saterdag 08 Jan 2011. Ons gebede is met Tracey, Junior, Mariska, Calvin en hul families. Van 'n vriend en kollega Gert en Zelda GRUNDLINGH en familie. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2011)

SHAW, Phillip. Sag heengegaan. Donasies i.p.v. blomme aan Lake Farm Sentrum, Posbus 7131, Newtonpark 6055 of skakel Helena by Lake Farm Sentrum 041 379 1555 (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2011)

12 Januarie 2011

Sterfgevalle

THOMAS, Tommy. +Maandag 10 Jan 2011. Seun, dogter en kleinseun. Verassingsdiens Donderdag 13 Jan 2011 15:00 by Vista Rus, Sydenham. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2011) Kevin Smith Martin Funerals Port Elizabeth 041 585 2521

13 Januarie 2011

Sterfgevalle

PRESTON, Derick. +Dinsdag 11 Jan 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 14 Jan 2011 11:00 Evangelisasie-sentrum, Clevestraat, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SCHEUN, Johannes (Oom Hannes). +Dinsdag 11Jan 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 15 Jan 2011 11:00 NG Kerk Willowmore. Willowmore-begraafplaas. Geen blomme op versoek. Donasies aan die Willowmore-begraafplaas vir instandhouding. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2011) Priscilla Davis AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN WYK, Tokkie. +Dinsdag 11 Jan 2011. Eggenote Lorraine, seun Anton, kleinseun Brandon. Begrafnisdiens Saterdag 15 Jan 2011 11:30 NG Kerk PE-Wes, Pickeringstraat, Newton Park. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2011) Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

VORSTER, Piet. 66 jaar. +Dinsdag 11 Jan 2011. Vrou Marietjie, seuns Pieter en Popeye, kleinkinders. Roudiens Vrydag 14 Jan 2011 11:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

SCHAMREL-MOSTERT, Beverley. Een jaar oorlede 10de Januarie. Zadie, Jacques & Derono. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2011)

14 Januarie 2011

Gelukwensings

AUGUST, Martin. Geluk met jou 49ste verjaarsdag. Pamela-Ann en jou twee dogters Chelsea en Ruth. (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2011)

Sterfgevalle

HUMAN, Sarie. 17/07/1932 - 08/01/2011. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Sondag 16 Jan 2011 08:00 by Roansingel 60, Gelvandale, om 10:00 by Gospel Light Ministries Church, 2nd Tereblance, Gelvandale en diens om 12:00 St Thomas-ouditorium, Gelvandale. (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2011)

WILLIAMS, Gregory en Ethan. Begrafnisdiens (geen datum) 09:00 by Agnesstraat 13, Valleisig, Uitenhage en om 11:00 VGK, Bloekomboomstraat, Gamble. (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2011)

15 Januarie 2011

Sterfgevalle

KOLESKY, Sofie. Roudiens Sondag 16 Jan 2011 12:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2011) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MOOLMAN, Carel Pieter. *30/07/1940. +Woensdag 12 Jan 2011 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 17 Januarie 2011 10:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

17 Januarie 2011

Sterfgevalle

CUMBERLEGE, Betsie. +Donderdag 13 Jab 2011. Kinders en kleinkinders. Roudiens Dinsdag 18 Jan 2011 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2011) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 84 2731

Dankbetuigings

SMITH, Pn. Aan ons vriende baie dankie vir ondersteuning tydens heengaan van ons vrou en moeder. Alan en familie. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2011)

18 Januarie 2011

Troudagvierings

LOUW, Kobus en Salina. 53ste huweliksherdenking van Pa en Ma, Oupa en Ouma en Oupa- en Oumagrootjie. Bennie, Ronelda & gesin. Diaan, Annalie & Anke. Marinde & Mitch. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2011)

Sterfgevalle

MULDER, Geoffray Hendrik (Geoff). +Vrydag 14 Jan 2011. Eggenote Veronica, Riaan en Laurian, Juanita en Chris en kleinkinders. Troosdiens Woensdag 19 Jan 2011 11:00 NG Kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2011) Priscilla Davis AVBOB Desptach 041 933 2039

19 Januarie 2011

Sterfgevalle

BEKKER, Francois. +Saterdag 15 Jan 2011 in St. George's Hospitaal. Begrafnisdiens Vrydag 21 Jan 2011 11:00 Evangelisasiesentrum, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

GERBER, Wentzel. +Woensdag 12 Jan 2011. Begrafnisdiens Woensdag 19 Jan 2011 14:00 Ou Apostoliese kerk, Robertstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

LLOYD, Daantjie. +Maandag 17 Jan 2011. Kinders. Begrafnis Maandag 24 Jan 2011 10:00 Forest Hill-begraafplaas. Troosdiens om 11:00 Moerdergemeente NG Kerk, Noordeinde. P.E. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

RUDMAN, Mervyn Loreto. +Saterdag 15 Jan 2011. Eggenoot van Faye June vir 45 jaar. Vader van Gene, Stephen en Maria. Oupa van agt. Die Dodemis Vrydag 21 Jan 2011 10:00 in die Mater Dei Katolieke Kerk, Newtonpark. Donasies i.p.v. blomme aan die Heilsleër. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2011) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STEENBERG, Riaan. +Sondag 16 Jan 2011. Eggenote, kinders. Roudiens Vrydag 21 Jan 2011 11:00 Hoogland NG Kerk, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

20 Januarie 2011

Sterfgevalle

NELSON (TERBLANCHE), Jackie. 66 jaar. +Saterdag 15 Jan 201. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 20 Jan 2011 14:00 Victoriapark-krematoriumkapel, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2011) Mischa Bradley DOVES Humansdorp 042 295 1663

SHAMROCK, Charles John. 76 jaar. +Dinsdag 18 Jan 2011 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 22 Jan 2011 12:00 Metodistekerk, Johnstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2011) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

21 Januarie 2011

Geboortes

FERREIRA, Theuns en Tania. Dogtertjie, Karien, *Maandag 17 Jan 2011. Geluk van Oupa en Ouma FERREIRA. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2011)

Sterfgevalle

ENGELBRECHT, Jeanie Amy Muriel. 51 jaar. Tragies +Dinsdag 18 Jan 2011. Eggenoot, kinders. Roudiens Maandag 24 Jan 2011 14:00 NG Noord-gemeente, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2011) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

MAY, Martha Maria. 29/06/1944 - 16/01/2011. BROOKS-, HENEGAN- en MAY-familie. Begrafnisdiens Saterdag 22 Jan 2011 14:00 Morawiese Kerk, Arcadia, Port Elizabeth. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2011)

Dankbetuiging

MAY, Martha Maria. 29/06/1944 - 16/01/2011. Patrick BROOKS bedank die Onkologie-afdeling en personeel van die Frankelsaal, Prov Hospitaal, Port Elizabeth, vir hulp tydens siekte en afsterwe van Martha. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2011)

Sterfgevalle

VERMAAK, Esmé. +Woensdag 19 Jan 2011. Eggenoot Christie en seun Wesley. Begrafnisdiens Dinsdag 25 Jan 2011 12:00 Gemeente van Christus, Van der Stelstr., Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2011) Marie Steyn DOVES Newtonpark Port Elizabeth 041 365 5399

22 Januarie 2011

Dankbetuigings

HOEKSTRA, Gerry. Innige dank aan alle familie en vriende vir vertroosting en ondersteuning met die heengaan van ons geliefde Gerry. HOEKSTRA-gesin. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2011)

In Memoriam

DERBYSHIRE, Larené. Ons herdenk vandag die 24ste verjaarsdag van ons kleindogter, +17 Junie 1990. Renier en Drika STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2011)

24 Januarie 2011

Sterfgevalle

CASTELYN, Iona. +Donderdag 20 Jan 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 25 Jan 2011 11:00 NG Kerk PE Hoogland, Isobellaan, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2011) Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

25 Januarie 2011

Sterfgevalle

DE BEER, Johannes Hendrik Nicolaas (Jannie). *13/10/1927. +Donderdag 20 Jan 2011 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 25 Jan 2011 14:30 Gereformeerde Kerk, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SNYMAN, Quinton William. Van Mimosarylaan 19, Fairbridge Heights (Uitenhage). +Vrydag 21 Jan 2011. Eggenote Jennifer, kinders Nathan en Debbie. Verassingsdiens Donderdag 27 Jan 2011 15:00 Metodistekerk, Jansensdal. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

26 Januarie 2011

Sterfgevalle

LABUSCHAGNE, Phoebe. +Sondag 23 jan 2011. Diens Woensdag 26 Jan 2011 15:30 Victoriapark-krematoriumkapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2011) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

NAUDE (VAN TONDER), Dina Maria. *27/02/193. +Sondag 23 Jan 2011 aan huis van haar dogter Elmarie. Begrafnisdiens Donderdag 27 Jan 2011 14:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. Donasie i.p.v. blomme aan NG Kerk Moedergeente. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2011) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VERWEY, Lorna B. +Sondag 23 Jan 2011. Diens Donderdag 27 Jan 2011 14:00 in die Sydenham aftree-oord. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2011) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

WATKINS, Frikkie. +Maandag 24 Jan 2011 by Luytstraat 9, Uitenhage. Verassingsdiens Vrydag 28 Jan 2011 11:00 AGS Kerk Lofoord-gemeente, Mosel, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

27 Januarie 2011

Verlowings

ZEHMKE / WEPENER. Verlowing van Zarrin, seun van Peter en Sandy aan Alex, dogter van Weppie en Ivy. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2011)

In Memoriam

BASSON, Chanique. 1993 - 2008. Ons dierbare meisiekind. Al die familielede. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2011)

VAN ZYL, Theuns (TC). Twee jaar is reeds verby. Marie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2011)

28 Januarie 2011

Sterfgevalle

FOURIE, Ernest Herklaas. +Dinsdag 25 Jan 2011 in Uitenhage-hospitaal. Begrafnisdiens Dinsdag 01 Febr 2011 11:00 NG Kerk Moedergemeente. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

HAVEMANN, Japie. Begrafnisdiens Maandag 31 Jan 2011 11:00 NG Kerk Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2011) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

NEL, Joey. In lewe van Fort Beaufort. +Woensdag 26 Jan 2011. Brunette, Jeanette & Oubaas, Maretha, Anri en Jani. Diens Sondag 30 Jan 2011 15:30 NG Kerk Fort Beaufort. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2011) Von der Decken Begrafnisdienste 083 285 9289

ROESSTORFF, Abraham Johannes (Abie). 79 jaar. +Dinsdag 25 Jan 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 31 Jan 2011 11:00 NG Kerk Sydenham. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2011) Jan van der Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

TROSEE, Sanet. *31/12/1956. +Dinsdag 25 Jan 2011. Eggenoot Pieter, broer Francois, personeel en leerders van laerskool Walmer-Wes. Roudiens Maandag 31 Jan 2011 14:00 14:00 Laerskool Walmer-Wes, William Moffett-snelweg (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2011)

29 Januarie 2011

Gelukwensings

LOTTER, Lorisca. Geluk met 21ste verjaarsdag. Mamma, oom Pieter, Arno, Dedda en Wesley. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2011)

31 Januarie 2011

Sterfgevalle

ALBERTS, Hanneli. 35 jaar. +Donderdag 27 Jan 201. Charl SMITH, kinders. Gedenkdiens Maandag 31 Jan 201 14:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2011) J T Schooling Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

SCHEEPERS, Petrus (Pieter) Johannes. *23/05/1926. Geliefde pa en oupa. Annemien, Ben-Carl en Minette, Inus, Elmarie, Rus, Nina en Naomi, Rian en Marian, Hettie en familie. Gedenkdiens Dinsdag 01 Febr 2011 11:00 Tamboerskloof NG Kerk, Kloofnekweg, Kaapstad. Geen blomme, donasies aan liefdadigheidsinstansie van eie keuse. Vir verdere besonderhede: Annemien 082 459 6733; Inus 082 658 1961; Rian 082 494 7035. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2011)

  • Hits: 4904