Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2013 01 January

2 Januarie 2013

Sterfgevalle

BARNARD, Lenie.+Sondag 30 Des 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 02 Januarie 2013 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 02/01/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BRADSHAW, Rini. +Saterdag 29 Des 2012. Eggenoot Peter, seuns Marcel, Mark en families. Roudiens Woensdag 02 Januarie 2013 10:00 NG Kerk Vanstadensrivier. Donasies i.p.v. blomme aan Lake Farm Centre. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2013) Jill, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DU PREEZ, Hester Adriana (Weppie). +Dinsdag 25 Des 2012. Roudiens Woensdag 02 Januarie 2013 12:00 Kragga Kamma NG Kerk, Sunridgepark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TERBLANCHE, Marie Susanna. 80 jaar. +Vrydag 28 Des 2012. Ons moeder en ouma. Johan, Maryna, Waldie, Beate en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 03 Jan 2013 11:00 NG Gemeente Sonheuwels, Westering. P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2013)

3 Januarie 2013

Sterfgevalle

HUYGEN, John Edward (Eddie). +Saterdag 29 Des 2012. Begrafnisdiens Vrydag 04 Januarie 2013 12:00 Victoria Park Krematorium. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KEMP, Elese. Roudiens Saterdag 05 Januarie 2013 10:30 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2013) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KRÜGER, Willem Jacobus (Willie). *02/04/1941. +Woensdag 02 Januarie 2013 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders. Dankdiens Vrydag 04 Januarie 2013 11:30 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

WALTERS, Dorathea Catharina. Sag heengegaan. Geliefde eggenote, moeder en ouma. Diens Vrydag 04 Januarie 2013 09:00 NG Kerk De Duin, Forest Hill. Familie versoek geen blomme, sal donasies verwelkom. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2013) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

4 Januarie 2013

Sterfgevalle

GOLIATH, Maria. 60 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 05 Januarie 2013 11:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2013) Van Willing begrafnisdienste 041 988 1919

HUYGEN, Eddie. +29 Des 2012. My tydjie saam met jou was 'n voorreg. Monica. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2013)

LINDOOR, Lettie. 61 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 05 Januarie 2013 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Reservoir Hills. (Die Burger O-Kaap 04/01/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

STEYN, Tessa. Tragies +Dinsdag 01 Januarie 2013. Moeder, kinders, broer, susters. Roudiens Maandag 07 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier, St. Albans. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SWANEPOEL, Louis (Twanna). +Woensdag 02 Januarie 2013. Die beste man en pa van Tess, Grant, Louis en Gisella. Begrafnisdiens Maandag 07 Januarie 2013 11:00 NG Kerk De Mist. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2013)

5 Januarie 2013

Troudagvierings

RUSSEL, Tommie en Marina. 05/01/1963 - 05/01/2013. Dankie Heer vir 50 Goue jare saam. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2013)

Sterfgevalle

DE BRUYN, Pieter Sarel. +Donderdag 03 Januarie 2013. Eggenoot van Betty, pa van Marie, Liz en Pierre. Diens Maandag 07 Janaurie 2013 14:00 Gereformeerde Kerk Port Elizabeth, h.v. Southey- en Brunswickstraat, Adcockvale. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FOURIE, Stefné. (Vroeër werksaam by SARS). +Sondag 30 Des 2012 in die Cuyler Hospitaal. Eggenoot Eugene, kinders Marilize, Leonard en Magrit, ma Alett. Gedenkdiens Saterdag 12 Januarie 2013 11:00 Assembly of God kerk, Albertynlaan, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

7 Januarie 2013

Sterfgevalle

FIELDING, Henry (Harry). 80 jaar. +Donderdag 03 Januarie 2012 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Dinsdag 08 Januarie 2013 14:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 07/01/2013) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

8 Januarie 2013

Sterfgevalle

ANDERHOLD, Beatrix. +Saterdag 05 Januarie 2013. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 10 Januarie 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat & Harrowerweg, Noordeinde. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

COETZER, Hennie. 70 jaar. +Vrydag 04 Januarie 2013. Ons eggenoot, pa, oupa en broer. Marcia, Henk, Milanda en familie. Begrafnis Saterdag 12 Januarie 2013 14:30 NG Kerk Markstraat, Grahamstad. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2013)

JONCK, Jan Johannes. *13/12/1940. +Saterdag 05 Januarie 2013 in P.E. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 09 Januarie 2013 14:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

RAUTENBACH, Fanus. +Dinsdag 01 Januarie 2013. Geliefde vader, broer, kollega. Roudiens Dinsdag 08 Januarie 2013 14:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg 26, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2013) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STADLER, John. +Vrydag 04 Januarie 2013. Liefdevolle man, vader, oupa, groot-oupa. Annatjie. Gedenkdiens Woensdag 09 Januarie 2013 15:00 St John's Metodistekerk, Havelockstraat, Sentraal. Verassing privaat. Donasies pleks van blomme aan St John's Metodistekerk. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2013) Jill, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

9 Januarie 2013

Sterfgevalle

LOTTER, Catherine Lorraine. *19/04/1956. +Vrydag 04 Januarie 2013. Geliefde eggenote, ma en ouma. Roudiens Donderdag 10 Januarie 2013 11:00 Gemeentes van Christus, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 09/01/2013) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

VAN STADEN, Petrus Stefanus. +Sondag 06 Januarie 2013. Ons groet 'n eggenoot, pa, skoonpa, oupa, broer. Diens Woensdag 09 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Ds. C VAN DER WESTHUIZEN. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2013) Nomfundo Wellem AVBOB Despatch 041 933 2039

10 Januarie 2013

Sterfgevalle

BARNARDO, Jan (Boetie). +Maandag 07 Januarie 2013. Vrou Marie, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 11 Janaurie 2013 11:00 Westering Metodistekerk, h.v. Papenkuils- en Clarencestraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/20130) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

POTGIETER, Leon Mynhardt. *11/11/1945. +Sondag 30 Desember 2012 op St. Francisbaai. Kinders. Dankdiens Saterdag 12 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Oos-gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 10/01/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SMITH, Olive. 76 jaar. +Maandag 07 Januarie 2013 op Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 11 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2013) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

11 Januarie 2013

Sterfgevalle

BRIESSIES, Allen Graham. 61 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Januarie 2013 11:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KOHL, Raymond. 57 jaar. Begafnisdiens Saterdag 12 Januarie 2013 09:00 Rhodesstraat 27, Sentraal. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHONKEN, Robert Henri (Rooie). Tragies +Dins. 01 Januarie 2013 te Despatch. Ma, verloofde. Roudiens 11 Januarie 2013 14:00 NG Kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2013) Deus Curat Funerals, Uitenhage 041 991 1835

WILLIAMS, Susie (Twiegie). 45 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Januarie 2013 13:00 Ou Apostoliese kerk, Acaciarylaan. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

GEYSER, Thys. *11 Januarie 1953. Veels geluk met jou 60ste verjaarsdag in die Hemel. Ons deel die groot dag nie in vlees, maar in hart en siel. Anna, Quentin en Alrin, Heinrich en Liezel. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2013)

12 Januarie 2013

Sterfgevalle

KLEINHANS, Jannie. 65 jaar. +Dinsdag 08 Januarie 2013. Diep betreur deur die KLEINHANS-familie.
Dankdiens Saterdag 12 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2013)

14 Januarie 2013

Sterfgevalle

VAN ROOYEN, Raymond Reginald. *05/08/1933. +Woensdag 09 Januarie 2013 in Tygerberg. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 16 Januarie 2013 11:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

15 Januarie 2013

Sterfgevalle

BARLOW, Heloise. +Vrydag 11 Januarie 2013. Moeder van Juan, Gizelle en Helomi, suster van Christo STRYDOM, skoonsuster. Begrafnis Donderdag 17 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier, St. Albans, Port Elizabeth. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2013) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

FROST, Gertie. We are so blessed that you were our mother. Ilona, Moira and Sue. Grandchildren Grant, Garrick, Ros, Ian, Taryn & Nadine. Great grandchild Dade. Memorial service Wednesday 16 January 2013 11:00 Walmer Methodist Church. Donations in lieu of flowers to Tape Aids for the Blind. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2013

PILCHER, Percy. +Dinsdag 08 Januarie 2013. Kinders, kleinkinders, lewensmaat. Begrafnisdiens Vrydag 18 Januarie 2013 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Voylestraat, Sydenham, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

16 Januarie 2013

Sterfgevalle

LÖTTER, Estie. +Maandag 14 Januarie 2013. Begrafnisdiens Vrydag 18 Januarie 2013 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleevelaan, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

NORTIER, Cloetie. +Sondag 13 Jan. 2013. Ons groet 'n eggenoot, pa, oupa, broer, oom. Diens Donderdag 17 Januarie 2013 14:00 Pinkster Protestane Kerk, Ambrosestraat, Sydenham, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Despatch 041 922 8066

OPPERMAN, Catherina Arnoldina Louw (Ina). 85 jaar. +Maandag 14 Januarie 2013 op Uitenhage. Roudiens Donderdag 17 Januarie 2013 11:00 NG Kerk, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 16/01/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

PIENAAR, Johanna Susanna. +Vrydag 11 Januarie 2013. Ons groet 'n moeder en ouma. Diens Woensdag 16 Januarie 2013 11:00 VEK, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 6/01/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Despatch 041 922 8066

VOS (COETZEE / VAN RENSBURG), Babsie. +Saterdag 12 Januarie 2013. Begrafnisdiens Vrydag 18 Januarie 2013 14:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2013) Miemie Gardiner ALGOA Begrafnisdienste 041 363 4874

17 Januarie 2013

Sterfgevalle

JONKER, Leon. Van Uitenhage. +Vrydag 11 Januarie 2013. Ria. Diens Vrydag 18 Januarie 2013 15:00 OAK, Oos-Londen. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2013)

MEIRING, Sandra. +Donderdag 03 Januarie 2013. Roudiens Vrydag 18 Januarie 2013 11:00
Avbob-kapel, h.v. Hancockstr. & Harrowerweg, Noordeinde. P.E. (Die Burger O-Kaap 17/01/2013)
Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MELVILLE, Owen John. +Sondag 13 Januarie 2013 in St. George's Hospitaal. Verassingsdiens
Saterdag 19 Januarie 2013 11:00 Metodistekerk, Johnstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

STEENBERG, Frederik Jacobus. Skielik oorlede aan sy woonplek in Smallstraat, Despatch. Diens Vrydag 18 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

18 Januarie 2013

Troudagvierings

NN, Kobus en Selina. 55 goue jare saam. Dankie vir al die mooi wat ons as kinders kon leer by Pa en Ma. Ronelsa en gesin, Diaan en gesin, Marinde en Mitch. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2013)

Sterfgevalle

ANKER, Hester Elizabeth. 65 jaar. +Maandag 14 Januarie 2013 op Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleindogter. Gedenkdiens Dinsdag 22 Janaurie 2013 10:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 18/01/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

BURNESS, Deon. +Saterdag 12 Januarie 2013. Diens Saterdag 19 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2013) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349

GANZA, William Toto. +Dinsdag 08 Januarie 2013. Ons groet 'n pa, oupa, oupagrootjie, broer. Diens Saterdag 19 Januarie 2013 11:00 Kabah-saal, Kwalanga. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Despach 041 922 8066

19 Januarie 2013

Sterfgevalle

LOTTER (STROEBEL), Anetta Petronella. +Dinsdag 15 Januarie 2013. 'n Eggenote, moeder en ouma - Johan, Jeanette, Chanelle, Jaco, Jacques, Paul en kleinkinders Justine en Brain. Diens Maandag 21 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Noord. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2013) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

OOSTHUYSEN, Isak Johannes (Hannes). *14/12/1938. +Woensdag 16 Januarie 2013 na kort siekbed. Iloreez & Mariette, Anthony, Tania & Louise, Francois, Heidi & Hannah-Mari. Begrafnis Dinsdag 22 Januarie 2013 11:00 Alexandria NG Kerk. (Die Burger O-Kaap 19/01/2013)

STEVENS, Bernadene (Bernie). +Woensdag 16 Januarie 2013. Eggenoot KP, dogters Cindy en
Hayleigh, kleinkinders. Diens Woensdag 23 Januarie 2013 11:00 Pearsonstraat Congregational
Kerk, Sentraal. (Die Burger O-Kaap 19/01/2013) Heola, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

JONCK, George. Die 20ste Januarie sal dit een jaar wees dat ons moes afskeid neem. Eggenote Naomi, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2013)

21 Januarie 2013

Sterfgevalle

WILKINSON, Tokkie. +Maandag 14 Januarie 2013. Haar kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 23 Januarie 2013 11:00 AGS Kensington Gemeente, Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

22 Januarie 2013

Sterfgevalle

GRIESEL, Isie Judith Susanna. 81 jaar. +Saterdag 19 Januarie 2013 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 23 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN NIEKERK, Dirk Petrus. *03/06/1934. +Donderdag 17 Januarie 2013 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Dinsdag 22 Januarie 2013 10:00 Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

23 Januarie 2013

Sterfgevalle

UNGERER, Maria Magdalena. +Maandag 21 Januarie 2013. Diens Donderdag 24 Januarie 2013 10:00 AP Kerk, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2013) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

VERMAAK, Ignatius Wilhelm (Mannetjie). +Sat. 19 Januarie 2013. Ons groet 'n pa, broer, oupa. Diens Donderdag 24 Januarie 2013 11:00 NG kerk Eendrag-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

24 Januarie 2013

Sterfgevalle

MULLER, Mike. +Sondag 20 Januarie 2013. Vrou, seun, ouers, broer, suster, ouma. Begrafnisdiens Vrydag 25 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Uitenhage-Noord, Moselstraat. (Die Burger O-Kaap 24/01/2013) Miemie Gardiner ALGOA Begrafnisdienste 041 363 4874

PETZER, Leonard Raymond. *06/09/1930. +Maandag 21 Januarie 2013 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 25 Januarie 2013 11:00 Volle Evangelie Kerk, Kameeldoringstraat, Jeffreysbaai. Jeffreysbaai munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

WAIT, Hendrik Cornelius Van der Watt. *20/01/1929. +Maandag 21 Januarie 2013. Geliefde eggenoot, pa, oupa, oom. Gedenkdiens Saterdag 26 Januarie 2013 12:00 NG Kerk Newtonpark-gemeente, Mowbraystraat, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2013)

25 Januarie 2013

Sterfgevalle

ADAMS, Daphne Letitia. 63 jaar. Begrafnisdiens Sondag 27 Januarie 2013 14:00 Christen-gemeente, Dodostraat. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

BLOUW, Louis. Tragies +Sondag 20 Januarie 2013. Eggenoot van Margaret, vader van Denovan, Lushane en Keshia. Begrafnisdiens Saterdag 26 Jan. 2013 13:00 Open Door Assembly of God Church, h.v. Brand en De la Reystraat, Westering. Malabar-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013)

COLESKE, Aletta Maria. 76 jaar. +Woensdag 23 Januarie 2013 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, broers. Begrafnisdiens Saterdag 26 Januarie 2013 14:30 Aandmymering Tehuis vir Bejaardes, Van Plettenbergstraat, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013)

CROUSE, Derick. 21/11/1988 - 19/01/2013. Diens Saterdag 26 Januarie 2013 10:00 Gemeentes van Christus Kerk, Smartstraat, Sydenham. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

DICKINSON, Rinette. +Dinsdag 22 Januarie 2013. Roudiens Saterdag 26 Jan. 2013 10:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothasingel, Somerstrand. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

LANDMAN, Johanna Magdalena (Baby). +Dinsdag 22 Januarie 2013. Ons groet 'n eggenoot, ma, ouma, oumagrootjie. Diens Sondag 27 Januarie 2013 11:30 NG Kerk Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

Dankbetuigings

LÖTTER (née STROEBEL), Anetta Petronella. Dankie aan almal vir ondersteuning met Anetta se afsterwe. Die Prov. Hospitaal, Uitenhage vir uitstekende diens, ds. Tobie VAN SCHOOR vir die mooi boodskap. Johan, Jeanette, Chanelle, Jaco.

26 Januarie 2013

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Poppie. *27/01/1937. +24 Januarie 2013 in Prov. Hospitaal, Uitenhage. Diens Maandag 28 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

STEENKAMP, Anna Catharina Johanna. +Dinsdag 22 Januarie 2013. Ons groet 'n eggenote, moeder, ouma, suster. Diens Maandag 28 Januarie 2013 14:00 Despatch Krematorium, Voortrekkerstraat. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2013) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

DU TOIT, Pieter Matthys. Hierdie jaar gedenk Pappa 25 jaar in die Hemel. Ons dink môre op u verjaarsdag aan u. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2013)

VAN ZYL, Theuns (TC). +27/01/2009. My geliefde man, ons pa en oupa. Marie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2013)

28 Januarie 2013

Sterfgevalle

ELS, Delila (Lila). *14/02/1930. +Donderdag 24 Januarie 2013 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 30 Januarie 2013 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Jeffreysbaai munisipale-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 28/01/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BARNARDO, Christo. 14/11/1977 - 27/01/2011. Mis jou, Stoffel. Neville, Annalie, Nico, Bernadine, James Andrew en Stefan. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2013)

29 Januarie 2013

Geboortes

VAN EYK, Ewan. *Saterdag 26 Januarie 2013. Geluk aan Louis en Camarin met hul eersteling. Oupa Clifford en ouma Marinda HICKEN. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2013)

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Jeanette. *23/08/1955. +Donderdag 24 Januarie 2013 na lang stryd teen kanker. Diens Dinsdag 29 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Noord, Despatch. Almal welkom by diens. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2013)

SMITH, Willie. +Vrydag 25 Januarie 2013. Sy engel, seun en dogter en kleinkinders. Roudiens Woensdag 30 Januarie 2013 10:30 Volle Evangelie kerk, Kabegapark, Van der Stelstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STEYN, Martin Francois (Ds. Martin). *27/04/1948. +Saterdag 26 Januarie 2013 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 31 Jan. 2013 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Humansdorp munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

30 Januarie 2013

Sterfgevalle

STEYN, Ds. Martin. +26/01/2013. Ons neem afskeid van 'n jare lange vriend. Dit was 'n voorreg om hom en sy gesin te ken. Sterkte word hul toegebid vir die tyd wat voorlê wat baie aanpassings gaan verg. Renier SCHOLTZ en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2013)

ZEELIE, Ockert Johannes. +Sondag 27 Januarie 2013. Suster Linda, susters-kinders Okkie en Karen. Roudiens Vrydag 01 Febr. 2013 10:00 Doves-kapel, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

31 Januarie 2013

Sterfgevalle

DERBYSHIRE, George Ivor (Jippie). +Saterdag 26 Januarie 2013. Ons groet 'n broer en oom. Trevor en Maureen, Stanley en Max, Kobus en Denise.

DERBYSHIRE, George Ivor. (Voorheen van Alexandria). 24/02/1956 - 26/01/2013. Eggenote Delien, kinders George en Sharyn, Dorianne en Dienkie, William en Marielise. Gedenkdiens Saterdag 02 Febr. 2013 11:00 NGKruiskerk, Knysna. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2013)

  • Hits: 5057