Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2013 02 February

1 Februarie 2013

Sterfgevalle

BARNARD, Stephanus Sarel. Roudiens Saterdag 02 Febr 2013 10:30 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GERBER, Alwyn Jakobus. 56 jaar. +Dinsdag 29 Januarie 2013 op Uitenhage. Eggenote, dogter, skoonseun, broer, susters. Gedenkdiens Dinsdag 05 Febr 2013 14:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN ROOYEN, Hester Magdalena. *15/09/1916. +Dinsdag 29 Januarie 2013 op Humansdorp. Dankdiens Maandag 04 Februarie 2013 10:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

HEWITT, Amanda (Nenna). Een jaar terug het jy ons gegroet. Allan, Debbie en Clayton. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013)

KITCHING, James (Jimmy). +03 Februarie 2011. Verlangende eggenote Sarie, kinders Lynette, André, Bennie, Delene, Linda en Sanet, skoondogters Bernedette en Brenda, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013)

2 Februarie 2013

Troudagvierings

SHARE, George en Elaine (van Boknesstrand). Getroud 02 Februare 1963. Geluk met 50ste huweliksherdenking. Kinders, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2013).

Sterfgevalle

MEARS, (WEHMEYER), Ria. 87 jaar. +Donderdag 31 Januarie 2013 op Uitenhage. Gedenkdiens Maandag 04 Febr. 2013 15:00 NG Kerk Oos, Somersetstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

4 Februarie 2013

In Memoriam

MARX, Elizabeth (Liesbeth). +04 Febr. 2010. Ons sal jou nooit vergeet nie. Louis, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2013)

5 Februarie 2013

Sterfgevalle

NEL, Chéri. +01 Febr 2013. Lief jou oneindig baie, Meis. Pappa Gerrie en mamma Amelia.
Ons suster en tannie. Rus sag. Gerrietjie, Michanti, Pippa en Janu. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2013)

SENEKAL, Johannes Pienaar (Hannes). 70 jaar. +Donderdag 24 Jan. 2013 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 29 Jan. 2013. Victoriapark-kapel, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2013)

SNYMAN, Louwrens (Louwlie). 56 jaar. +Saterdag 02 Febr. 2013. Eggenote, ouers, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2013)
Debbie, Gift of Dignity Funeral Services 041 363 8432

VAN HEERDEN, Boetie. +Woensdag 30 Januarie 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders. Diens Dinsdag 05 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2013) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai 079 411 5906

6 Februarie 2013

Sterfgevalle

BLIGNAUT, Basil Ronald. +Donderdag 31 Januarie 2013. Diens Donderdag 07 Febr 2013 14:00 St. Katherine's kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2013) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349

FERREIRA, Helena Tersia. 08/05/1947 - 02/02/2013. 'n Lewensmaat, ma en ouma. Stephen, Theo & Louise, Erik, Sonja, Skyler en SJ. Gedenkdiens Donderdag 07 Febr. 2013 14:00 NG Kerk, Kragga Kamma, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2013)

GILLMER, Daphne. +Monday 04 Febr. 2013. Our beloved Mom and Gran. Fanie, Michele, Jen, Tiaan and Stephen. Funeral Friday 08 Febr. 2013 10:00 the John Street Methodist Church, Uitenhage.
(Die Burger Oos-Kaap 06/02/2013)

MOOLMAN, Japie (Coenraad Deon). Voorheen van Paterson, Oos-Kaap. 18/04/1940 - 02/02/2013. Ons vader, oupa en lewensmaat. Arina, Gerda, Schalk, Roele en Kayla, Charlotte, Anthony, Dylan en Keegan. Gedenkdiens Vrydag 08 Febr 2013 13:00 Durbanville Memorial Park. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2013) Tygerberg Funeral Directors 083 755 9151

SNYMAN, Louwrens (Louwlie). Roudiens Donderdag 07 Febr 2013 11:00 NG Kerk, Van Stadensrivier-gemeente, h.v. Ou Kaapweg & Rocklandsweg, St. Albans. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2013) Debbie, Gift of Dignity Funeral Services 041 363 8432

7 Februarie 2013

Sterfgevalle

GEEL, Chris (Pokerface). +Vrydag 01 Febr 2013. Vrou Charmaine, seun Tiaan, dogter Maryke. Begrafnisdiens Saterdag 09 Febr 2013 11:00 CMA Bikers-kerk, 5de Laan, Newton Park. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2013) Miemie Gardiner Algoa begrafnisdienste 041 363 4874

NEL, Cherí. 27 jaar. Tragies +Vrydag 01 Febr 2013. Ouers, broer, suster, broerskinders. Begrafnisdiens Vrydag 08 Febr 2013 14:00 Maranatha Kerk, Haroldstraat, Charlo, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

8 Februarie 2013

Sterfgevalle

GOUWS, Dora. +Woensdag 06 Febr 2013. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 11 Febr 2013 10:00 Kragga Kamma Uitspanoord, Ralstonstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SHARP, Gloria. +Woensdag 06 Febr 2013 na lang siekbed. Roudiens Vrydag 08 Febr 2013 12:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES P.E. 041 365 5399

SMITH, Theodore Ian (Theo). 31 jaar. +Maandag 04 Febr. 2013 in P. E. Ouers, broers, suster. Begrafnisdiens Saterdag 09 Febr. 2013 12:00 Dalestraat Kerk, Tarentaalstraat, Uitenhage. Gerald Smith munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN ROOYEN, Margaret E. +04 Febr 2013. Ons groet 'n ma, suster en "auntie". Diens Saterdag 09 Febr 2013 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Langa. (Die Burger O-Kaap 08/02/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

Algemeen

VAN ROOYEN, Hennie. Vandag 40 jaar diens by Transnet. Op 08 Febr 1973 begin as kwekelingstoker, toe treindrywer van diesellokomotiewe en ook stoomlokomotiewe. Hy is nou Trajekbestuurder (School of Rail) in Port Elizabeth. Baie geluk met hierdie mylpaal ! (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2013)

9 Februarie 2013

In Memoriam

BARNARD, Bernhard (Banie). Oorlede 08 Febr. 2012 (Jeffreysbaai). In liefdevolle herinnering van Eggenote Beattie, kinders, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2013)

11 Februarie 2013

In Memoriam

STEYNBERG, Dandré. Ons dink vandag met liefde aan jou op jou verjaarsdag. Pappa Johan, Madaleine, Dirk en Johantjie. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2013)

VAN GHENT, Maria Elizabeth. Vandag 11 Februarie 2013 sal jou eerste verjaarsdag by Liewe Jesus wees. Eggenoot, kinders, kleinkinders.
VAN GHENT, Maria Elizabeth. Ons roos van ons hart verjaar vandag. Johan & Stella. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2013)

12 Februarie 2013

Sterfgevalle

KRÜGER, Johannes Schoeman (Johan). Met hartseer neem ek afskeid van my geliefde man, ons pappa, oupa en oupagrootjie. Shirley, Tobie en Hanlie, Johannes en Rita, Philip en Chrisnie, Gavin en Karen, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 12 Febr 2013 12:30 NG Gemeente Patmos, h.v. Kaapweg en Westbourneweg, Port Elizabeth. Ds. Armand CROUS. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2013) Jill, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MARAIS, Elsie. +Sat. 09 Febr 2013. Roudiens Vrydag 15 Febr. 2013 11:00 NG Kerk PE Hoogland, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN ZYL, Deon. +Vrydag 08 Febr 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 13 Febr. 2013 11:00 Evangelisasie-sentrum, Cleeveweg, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2013) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

13 Februarie 2013

Sterfgevalle
BLIGNAUT, Hendrik Johannes (Hennie). 77 jaar. +Maandag 11 Febr 2013 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 14 Febr 2013 11:00 NG Kerk Bothasrus, Kerkstraat, Despatch. Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5701

DE LANGE & Carol. Tragies +Sondag 10 Febr 2013. Begrafnisdiens Donderdag 14 Febr 2013 14:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2013) Berig: Die Burger Oos-Kaap 11/02/2013. Baaienaars en motorfietsryers Carol VAN NIEKERK (29) en Juan DE LANGE (38) oorlede 10 Febr. 2013 in 'n botsing.

LANDMAN, Aletta. +Vrydag 08 Febr 2013. Haar suster Johanna. Begrafnisdiens Vrydag 15 Febr 2013 14:00 NG Kerk Patmos. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2013) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

LE GRANGE, Morné. 37 jaar. Oudleerling van Hoërskool Framesby, P.E. +Maandag 11 Febr 2013 na lang siekbed. Eggenote, kinders, ouers, broer, ouma. Begrafnisdiens Vrydag 15 Febr 2013 10:30 Volle Evangelie Kerk, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2013)
Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

14 Februarie 2013

Sterfgevalle

BASSON, Elsie. 04/08/1958 - 11/02/2013. Diens Vrydag 15 Febr 2013 13:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

KOTZE, Petrus Lodewikus. +Dinsdag 12 Febr 2013. Ons groet 'n eggenoot, pa, broer, skoonpa, swaer, oupa, oom, kollega. Troosdiens Vrydag 15 Febr 2013 10:00 Bothasrus-gemeente, Despatch. Ds. KUHN. Op versoek van familie, donasies i.p.v. blomme in sy naam aan St. Francis Hospice.
(Die Burger Oos-Kaap 14/02/2013) Lorinda Potgieter AVBOB 041 933 5471

PIENAAR, S.M. (Suzie). +Dinsdag 12 Febr 2013. Kinders. Roudiens Vrydag 15 Febr 2013 14:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2013)
Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home 041 364 1342

15 Februarie 2013

Gelukwensings

DU TOIT, Issidor. Kyk wie is vandag 70. Baie geluk, seënwense. Jou vrou Ria, kinders, kleinkinders. (Die Burger O-Kaap 15/02/2013)

Sterfgevalle

ADAMS, Dorothy Marjorie. 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Febr 2013. Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ARENDSE, Bernadine. Funeral service Sat. 16 February 2013 12:30 11 Soudien Road thence to Bethelsdorp Congregational Church, Bracken Avenue Extension 32. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013)

CLOETE, Kobus. *23/10/1942. +12 Febr 2013 Prov Hospitaal, Uitenhage. Diens Saterdag 16 Februarie 2013 14:00 NG Kerk Noord, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

DORFLING, Rita. 81 jaar. +Dinsdag 12 Febr 2013. Dogter Reinette KLOPPER, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Saterdag 16 Febr 2013 12:00 Newtonpark Begrafnishuis Kapel, Vyde Laan 37, Newtonpark. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Willem Potgieter 041 364 1342

MALAN, Robert (Robbie). *15/02/1974. +Donderdag 07 Febr 2013 in P.E. Eggenote, ouers, kinders. Dankdiens Saterdag 16 Febr 2013 11:00 AP Kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

MÜLLER, Shawn. Verassingsdiens Maandag 18 Febr 2013 14:00 Walmer Grace Church, Hoofweg 254, Walmer (tussen 12 en 13de Laan). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013)
Debbie, Gift of Dignity Funeral services 041 363 8432

SCHOLTZ, Christo. +Maandag 11 Febr 2013. Vrou Louise, kinders Heidi, Myléne, Kenny, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 18 Febr 2013 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SWART, Hendrik Stefanus Matthys (Blackie). *21/08/1949. +Woensdag 13 Febr 2013 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Sondag 17 Febr 2013 12:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Begrafnis 11:30 Humansdorp munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

16 Februarie 2013

Gelukwensings

VORSTER, Wicus. Baie geluk met 60ste verjaarsdag. Liefde, Petro.

CASTLE (née VORSTER), Colette. Baie geluk met jou 30ste verjaarsdag Dadda, Mamma, Warren, en Logan. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2013)

18 Februarie 2013

Sterfgevalle

VAN HUYSSTEEN, Michael (Mike). +Dinsdag 12 Febr 2013. Vrou Anita, kinders, kleinkind. Begrafnisdiens Woensdag 20 Febr 2013 13:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

19 Februarie 2013

Sterfgevalle

ELS, Fanie. +Vrydag 15 Febr 2013. Vrou Aletta, dogters Adri en Mandi, kleinseun Nathan.
Begrafnisdiens Woensdag 20 febr 2013 10:00 NG Kerk PE Hoogland, Isobellaan, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2013)

FRIEDEMANN, Lüders. +Saterdag 16 Febr 2013. Hilary, Kathy, Gernot, Louise, Roland, Roger, Helena, Janine en al die kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2013)

MARAIS, Barbie. +Vrydag 15 Febr 2013 na kort siekbed. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind.
Begrafnisdiens Dinsdag 19 Febr 2013 14:00 AGS kerk, Youngpark. Forest Hill-begraafplaas.
(Die Burger Oos-Kaap 19/02/2013) Debbie, Gift of Dignity 041 363 8432

20 Februarie 2013

Sterfgevalle

OELOFSEN, Willie Strydom. *23/07/1933. + Sondag 17 Febr 2013. Teraardebestelling Vrydag 22 Febr 2013 10:00 Misgund-begraafplaas. Troosdiens Vrydag 22 Febr 2013 15:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2013) Marinda Slabbert DOVES Humansdorp 041 295 1663

In Memoriam

BOOYSEN, George. The day we parted, 20 Febr. 2012, remembered by Trevor, Ursula, Sandy, Miquin, Claudia and Keyaan. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2013)

21 Februarie 2013

Sterfgevalle

POTGIETER, André. 39 jaar. +Saterdag 16 Febr 2013. Vrou, kinders. Begrafnisdiens Vrydag 22 Febr 2013 11:00 NG Kerk Sondagsrivier-Suid, Sunland. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2013)
JT Schooling, Hoofstraat 34, Kirkwood 042 230 0508

22 Februarie 2013

Sterfgevalle

BOSHOFF (MEYER), Anna. +Dinsdag 19 Febr 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 23 Febr 2013 10:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat & Harrowerweg. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2013) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

LÜDERS, Friedel. Roudiens Vrydag 22 Febr 2013 12:00 Humewood Metodiste Kerk, Marshallstraat 5, Humewood. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2013) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SWARTS, Donald. 46 jaar. +Maandag 11 Febr 2013. Eggenote, kinders, kleinkind. Begrafnisdiens Sat. 23 Febr. 2013 10:00 Roselane Kerk, Roselanelaan, Uitenhage. Jubilee Park munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

UYS, Collin. +Dinsdag 19 Febr 2013. Geliefde eggenoot, pa, broer. Eggenote Erika. Gedenkdiens Vrydag 22 Febr 2013 11:00 Uitenhage Baptiste-kerk. Verassing privaat. Navrae: Pastoor Paul WITTER 076 149 0339 (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

23 Februarie 2013

Gelukwensings

FOURIE, Rina. Geluk aan ons moeder, ouma en oumagrootjie wat vandag 80 jaar oud word. Gods rykste seën. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013)

Troudagvierings

MÜLLER, Lionel en Denyse. 50 Jaar. Gods rykste seën. Kinders, skoonkinders, en kleinseuns. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013)

In Memoriam

HENNING, Daniël Stephanus. 10/09/1951 - 01/06/2010. Op Sondag 24 Februarie sou dit ons 40ste huweliksherdenking gewees het. Jou verlangende Outjie. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013)

Sterfgevalle

SCHEEPERS, Kobus "Moos". *12/11/1946. Dinsdag +21 Febr 2013 op Kwagga. Eggenote, kinders, kleinseun. Dankdiens Maandag 25 Februarie 2013 11:00 NG Kerk Kwagga (by Patensie, Gamtoosvallei). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SMITH, Antonie. *22/06/1924. +Dinsdag 19 Febr 2013 aan sy woning op Uitenhage. Diens Maandag 25 Februarie 2013 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013) Bossies: 041 991 1471

25 Februarie 2013

Geen berigte vir Maandag 25 Febr 2013

Sterfgeval (nie in koerant)

VAN NIEKERK née LE ROUX, Anna Vesta. 29/10/1927 - 17/02/2013. Begrafnisdiens Vrydag 22 Februarie 2013 14:00 NG Kerk, Loerie. NG Kerk, Loerie-begraafplaas.

26 Februarie 2013

Sterfgevalle

KEMP, Tertio. +Saterdag 23 Febr 2013. Vrou Amanda, kinders Neill, Tanja, Sonika en hul gesinne.Diens Woensdag 27 Febr 2013 15:00 NG Kerk Sionsrand, Westering. (Die Burger O-Kaap 26/02/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMITH, Dawie. +Vrydag 22 Febr 2013. Diens Woensdag 27 Februarie 2013 12:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

27 Februarie 2013

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Frank. Roudiens Donderdag 28 Febr 2013 11:00 Harvest Christian Kerk, Albertstraat 90, Walmer, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2013) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

PELCHER, Edward Jacobus.+Vrydag 22 Febr 2013. Eggenote, kinders. Diens Donderdag 28 Febr 2013 14:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 27/02/2013) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

MOMBERG, Anton. 27/02/1966 - 23/02/2010. Dad sou vandag 47 jaar oud gewees het. Charl, Marge & kinders, Juan en Jeanri. Mis jou elke dag. Meidjie. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2013)

WILKE, Chris. Oorlede 27/02/2010. In liefdevolle herinnnering aan Chris. Thea. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2013)

28 Februarie 2013

Sterfgevalle

FERREIRA, Thomas Ignatius (Tommie). +Saterdag 23 Febr 2013. Begrafnisdiens Vrydag 01 Maart 2013 10:30 NG Kerk, Adelaide. Adelaide-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 28/02/2013) Von der Decken Begrafnisondernemers 083 285 9289

POTGIETER / KOLESKY, Suzie. *14/05/1941. +Sondag 24 Febr 2013. Diens Vrydag 01 Maart 2013 12:00 NG Kerk Eendrag, Bothastraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

TERBLANCHE, Elizabeth Susanna (Bettie). 97 jaar. +Saterdag 23 Febr 2013 Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 02 Maart 2013 11:00 by Huis Najaar, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2013)

VAN RENSBURG, Neels. +Dinsdag 26 Febr 2013. Vrou Josie, seuns Conrad en Waldu, Traci en Adéle. Diens Vrydag 01 Maart 2013 11:00 NG Kerk PE Hoogland, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN ZYL, Dafina Petronela. +Dinsdag 26 Febr 2013. Graham & Cecilia, Gert & Isabel, kleinkinders. Roudiens Vrydag 01 Maart 2013 10:00 NG Kerk Moedergemeente, h.v. Geard- & Kirkwoodstraat, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 28/02/2013) Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home 041 364 1342

VOSLOO, Vossie. 08/04/1956 - 22/02/2013. Diens Donderdag 28 Febr 2013 11:00 Volle Evangelie Kerk, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2013) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

WILLIAMS (née CALITZ), Louis Stephenia. 79 jaar. +Vrydag 22 Febr 2013. Man, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Vrydag 01 Maart 2013 11:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. Ds. Danie NEL. (Die Burger O-Kaap 28/02/2013) Lorinda Potgieter AVBOB 041 933 5471

 

  • Hits: 4295