Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2013 06 June

1 Junie 2013

In Memoriam

RANDALL, Sydney Aubrey. Ons mis jou geweldig baie, ou maat. Jurie en Anna BASSON. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2013)

3 Junie 2013

Sterfgevalle

KEMP, Cheré. +Vrydag 31 Mei 2013. Ouers, familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2013)

4 Junie 2013

Sterfgevalle

STEYN, Ena. +Saterdag 01 Junie 2013. Sal onthou word met liefde en respek deur Ilandre, Linda en Anina RAUTENBACH. 

STEYN, Ena. Ons dierbare niggie +01 Junie 2013. Ons sal jou goedheid nooit
vergeet nie. Helene FOURIE en Annaline MACLEOD en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2013)

5 Junie 2013

Sterfgevalle

VERSTER, Katie. +Vrydag 31 Mei 2013 na lang siekbed. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, suster. Begrafnisdiens Vrydag 07 Junie 2013 10:00 AGS Kerk Loft-oord, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2013)
Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

6 Junie 2013

Sterfgevalle

STEYN, Ena. +Saterdag 01 Junie 2013. Liefdevolle herinneringe. Bessie, John KEEVY familie.
(Die Burger Oos-Kaap 06/06/2013)

VENTER, Theuns. +Dinsdag 04 Junie 2013 in Huis Genot. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 07 Junie 2013 11:00 Gemeente van Christus Kerk, h.v. Smart- en Sydenhamstraat, Sydenham. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2013)

WEPENER, Willem Abraham (Boet). +Dinsdag 04 Junie 2013. 79 jaar 10 maande. Begrafnis Vrydag 07 Junie 2013 KSM Centurion. Mary 082 577 9247. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2013)

In Memoriam

VAN DER MERWE, Gerhard. 18 Junie 1939 - 06 Junie 2007. Met al my liefde. Lalla. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2013)

7 Junie 2013

Sterfgevalle

FEBRUARY, Gina. 23/08/1961 - 31/05/2013. Oorlede in Prov. hospitaal, P. E. Diens Saterdag 08 Junie 2013 12:00 Christen-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

GEYER, Leonie (Nonnie). +Dinsdag 04 Junie 2013. Kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 08 Junie 2013 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 07/06/2013) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

GREEN, Elizabeth (Bettie). +Woensdag 05 Junie 2013. 'n Wonderlike ma, ouma en oumagrootjie. Troosdiens Maandag 10 Junie 2013 10:00 Huis Najaar, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013) Nomfundo Wellem AVBOB Despatch 041 933 5471

HARMSE, Benjimin. 06/11/1942 - 30/05/2013. Oorlede op Kirkwood. Diens Saterdag 08 Junie 2013 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Van Riebeeck Hoogte, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 07/06/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

PUTZIGER, Anieta (née VAN ROOYEN). +Dinsdag 04 Junie 2013. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 08 Junie 2013 12:30 NG Kerk Walmer, 4de Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VENTER, Marthinus. 06/11/1933 - 04/06/2013. Oorlede in Huis Genot, P.E. Diens Vrydag 07 Junie 2013 11:00 Gemeente van Christus, Sydenham, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

In Memoriam

PRETORIUS, Dr. Anje. 05 April 1983 - June 2010. Almal verlang en mis jou veskriklik baie. Mamma, Pappa, Marco, Ouma, Family, Friends & Colleagues. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013)

10 Junie 2013

Sterfgevalle

STANDER, Petro. +Vrydag 07 Junie 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 12 Junie 2013 11:00 NG Kerk Parkheuwel, Poplarlaan, Hollandpark. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

11 Junie 2013

Sterfgevalle

CILLIERS, Pinky. 28/06/1939 - 07/06/2013. Broer, niggies. Begrafnisdiens Woensdag 12 Junie 2013 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 11/06/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VAN DER WESTHUIZEN, Ellen Helena. +Donderdag 06 Junie 2013. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 13 Junie 2013 14:00 Volle Evangelie Kerk, Penford, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2013) Deus Curat Funerals, Uitenhage 041 991 1835

12 Junie 2013

Sterfgevalle

ALBERTS, Kallie. +Sondag 09 Junie 2013. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 14 Junie 2013 11:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 12/06/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DE SWARDT, Eben. +Saterdag 08 Junie 2013. Kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 15 Junie 2013 10:30 St. John's Metodistekerk, Havelockstraat, Sentraal. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2013)

MARX, Elizabeth Magdelena Francina (Lizzie). *02/09/1922. +Vrydag 07 Junie 2013 op Jansenville. Kinders, kleinkinders, suster. Begrafnisdiens Donderdag 13 Junie 2013 14:00 NG Kerk Eendrag (Glaskerk), Despatch. Munisipale-begraafplaas, Despatch. (Die Burger O-Kaap 12/06/2013)
Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN VLIET, Simon. +Saterdag 08 Junie 2013. Vrou Mabel, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 14 Junie 2013 12:30 St. Paul's Anglikaanse Kerk, Tuckerstraat, Parsons Hill. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

13 Junie 2013

Sterfgevalle

DOUBELL, David (Chunky). Roudiens Saterdag 15 Junie 2013 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2013) Debbie, Gift of Dignity Funeral Service 041 363 8432

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. Vandag is dit vier jaar gelede wat jy ons verlaat het. Baie lief vir jou. Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2013)

14 Junie 2013

Sterfgevalle

RAYNERS, Janice Beryl. 34 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 15 Junie 2013 13:30 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN ZYL, Johannes Christoffel. *23/09/1938. +Woensdag 12 Junie 2013 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 15 Junie 2013 11:45 Gereformeerde Kerk, Jeffreysbaai. Teraardebestelling 11:00 Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger O-Kaap 14/06/2013)
Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 14 Junie 1973 - 18 Oktober 2009. Dit is vandag jou 40ste verjaarsdag. Ons verlang so baie. Ons vergeet jou nooit nie. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2013)

15 Junie 2013

Sterfgevalle

JENNER, Ray (Raymond). +Woensdag 12 Junie 2013 na kort siekbed. Vrou, kinders, kleinkinders. Roudiens Sondag 16 Junie 2013 10:30 NG Kerk Walmer, Vierdelaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2013)

VAN DEVENTER, Sarel. +Woensdag 12 Junie 2013. Diens Dinsdag 18 Junie 2013 10:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2013) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

17 Junie 2013

In Memoriam

PLAATJIES, Ernest Sidney (Sap). Vandag is dit 13 jaar sedert jy ons verlaat het. Ons verlang en praat nog elke dag van jou. Vrou Hope en dogter Ermelda. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2013)

18 Junie 2013

Gelukwensings

ZIETSMAN, Ma Bessie (Delina). Hartlik geluk met u 100ste verjaarsdag. Ons is oneindig dankbaar dat God u so lank vir ons gespaar het. Abie, Sandra, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2013)

Sterfgevalle

EARLE, Elsa. +Woensdag 12 Junie 2013. Kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 19 Junie 2013 11:00 Ons Tuiste, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

19 Junie 2013

Sterfgevalle

DU TOIT, Marie. *03/05/1925. +Vrydag 14 Junie 2013 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders, susters. Dankdiens Woensdag 19 Junie 2013 14:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

ERASMUS, Lucille. Ons neem afskeid van ons ma, ouma, suster, vriendin en kollega (van Kruisfonteinkliniek) Donderdag 20 Junie 2013 15:00 in die Victory Christian Church. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013)

ETSEBETH, Yvonne. +Saterdag 15 Junie 2013 na lang siekbed. Grootouers. Roudiens Woensdag 19 Junie 2013 11:00 Avbob-kapel, Noordeinde, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013)

KANNEMEYER, Eden Joseph. Loving brother and uncle +Saturday 15 June 2013. Ursula, Trevor, Miquin, Sandy, Keyaan, Claudia. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013)

KOTZE, Deon. +Dinsdag 11 Junie 2013. Roudiens Vrydag 21 Junie 2013 11:00 NG Kerk, PE Hoogland, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 19/06/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MULLER, Petronella +Vrydag 14 Junie 2013. Begrafnis Donderdag 20 Junie 2013 10:00 Forest Hill-begraafplaas. Diens daarna Algoapark NG Kerk, St. Leonardstraat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013) Jeanette Chetty DOVES P.E. 041 365 5399

In Memoriam

TAIT, Vivian John. 27 Mei 1965 - 19 Junie 2009. Dit is maklik om te sê ons vergewe, en ons doen dit, want dit is die voorskrif wat ons as gelowiges moet doen. Tog herinner die verlies ons gedurig aan die onnodige seer wat iemand veroorsaak het. Mag hy genade vind. Vivian, ons mis jou onbeskryflik baie. BLIGNAULT- en TAIT-familie. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013)

Dankbetuigings

MOMBERG, Patricia. Dankie vir ondersteuning tydens Pat se siekte en heengaan. Dank aan dr. Gerhard OOSTHUYSEN Greenacres-personeel asook dr. CARSTENS en Cuyler kliniek-personeel. Dankie aan ds. Johan VAN ROOYEN wat die diens gelei het. Reynold, Reyno en Lindi. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013)

20 Junie 2013

Sterfgevalle

HAARHOFF, Emile. Ons geliefde seun. Pa Etienne, ma Michele, suster Estee. Anton, Rita, Lieska, Riaan, Mia, Matt & Cara. Roudiens Vrydag 21 Junie 2013 14:30 NG Kerk Patmos, Buckinghamweg, P. E. (Die Burger O-Kaap 20/06/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

NAUDÉ, Willem Tobias Van Schalkwyk. *27/03/1924. +18/06/2013. Vrou Ina, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 21 Junie 2013 15:00 Oude Westhof Aftreeoord, Bellville. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2013) DOVES Bellville 021 948 5531

POTTS, Edward John (Eddie). +Vrydag 14 Junie 2013. Diens Vrydag 21 Junie 2013 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 20/06/2013) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

SCHOEMAN, JC. +Vrydag 14 Junie 2013 na lang siekbed. My man, ons pa en oupa. Lettie, Christo, Jeanette, Ria en familie. Begrafnis was op Dinsdag 18 Junie 2013. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2013)

STRYDOM, Wilfried. +Donderdag 06 Junie 2013. Begrafnisdiens Vrydag 21 Junie 2013 13:00 Evangelisasiesentrum, Cleevelaan, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN SCHALKWYK, Christian Johannes. +Vrydag 14 Junie 2013. Troosdiens Vrydag 21 Junie 2013 10:00 by Langrug, Willowmore. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Despatch 041 933 2039

21 Junie 2013

Sterfgevalle

BENN, Sarie (née VAN ROOYEN) +Dinsdag 18 Junie 2013. Diens Dinsdag 25 Junie 2013 11:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

BOTHA, Maria Magdalena. *05/07/1939. +18/06/2013. Begrafnis Vrydag 21 Junie 2013 14:00 Noordeinde-begraafplaas. Diens daarna 15:00 NG Kerk, St. Leonardsweg, Algoapark, Port Elizabeth.
(Die Burger Oos-Kaap 21/06/2013) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

22 Junie 2013

Sterfgevalle

BEKKER, Maggie. Voorheen van Patensie. +Donderdag 20 Junie 2013. Moeder van Alet, Kobus, Annie, Jaco en Gert. Begrafnisdiens Maandag 24 Junie 2013 14:00 Louisa Myburgh Tehuis vir Bejaardes. (Die Burger Oos-Kaap 22/06'2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

24 Junie 2013

In Memoriam

VAN DER BERG, Wanda. Ons dierbare vrou en ma is vandag 1 jaar van ons weggeneem. Herklaas, Zelda en Marlize. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2013)

VAN DER WESTHUIZEN, Joey. 23/7/1930 - 24/6/2012. Vanda 1 jaar dat Mammie en Ouma van ons weg is. Gabrie, Antoinette, Maritza en Marilize. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2013)

25 Junie 2013

Sterfgevalle

GOUWS, Boetie. +Donderdag 20 Junie 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 27 Junie 2013 14:00 Evangelisasiesentrum, Cleevelaan, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

POTGIETER, H J (Noen). 03/11/1939 - 21/06/2013. Oorlede in Huis Silwerjare, Somerset-Oos. Hilda, seuns en kleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 29 Junie 2013 11:00 NG Kerk Somerset-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2013)

SNYMAN, Willem. 88 jaar. +Donderdag 20 Junie 2013 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 26 Junie 2013 15:00 Aandmymering Ouetehuis, h.v. Woodhouse- en Van Plettenbergstraat, Uitenhage. Privaat verassing was op Maandag 24 Junie 2013. (Die Burger O-Kaap 25/06/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

Berig nie in koerant
Sterfgeval
VAN DEVENTER, Stephanus Johannes. 29/10/1936 - 16/06/2013. Eggenote Rachel Johanna née STOLTZ. Diens Dinsdag 18 Junie 2013 NG Kerk, Loerie. Ds J LOUW. Verassing privaat.

26 Junie 2013

Sterfgevalle

KRIEL, Ina. (née OOSTHUIZEN). +Donderdag 20 Junie 2013. Ma, eggenoot, kinders, broer. Roudiens Saterdag 29 Junie 2013 14:00 N G Kerk Lorraine-gemeente, Marnelaan, Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2013)

SIMPSON, Alan. Tragies +Woensdag 19 Junie 2013. Begrafnisdiens Donderdag 27 Junie 2013 10:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Linton Grange. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TERBLANCHE, Cornelia Dorothea (Corrie). +Donderdag 20 Junie 2013. Begrafnisdiens Donderdag 27 Junie 2013 10:00 Valleihof Tehuis vir Bejaardes. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2013) JT Schooling, Kirkwood 042 230 0508

27 Junie 2013

Sterfgevalle

VAN DER NEST, Dries. +Maandag 24 Junie 2013. Vrou Hester, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 01 Julie 2013 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2013) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

28 Junie 2013

Sterfgevalle

GROEP, Owen O'Brein. 57 jaar. Verassingsdiens Saterdag 29 Junie 2013 13:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

CARELSE, Kotie. Oorlede 28 Junie 2009. Mis jou ontsettend baie. Elsje, Wilna, Yolande, Werner, kleinkinders en Dido. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2013)

 

  • Hits: 3632