Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2013 07 July

1 Julie 2013

Doopplegtighede

VAN ROOYEN, Mia. *Vrydag 22 Februarie 2013 St. George's Hospitaal, Port Elizabeth. Gedoop Sondag 09 Junie 2013 NG Kerk Sherwood-gemeente, P.E. Ouers Pieter en Anzel VAN ROOYEN. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2013)

Sterfgevalle

GEEL, Karel Jacobus. +Woensdag 26 Junie 2013. Diens Dinsdag 02 Julie 2013 11:00 Huis Najaar, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2013) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

PUREN, Hannes. Sewe maande oorlede. Die 1ste Julie vier jy jou eerste verjaarsdag weg van my. Sal altyd lief wees vir jou. Jou vriendin Ria. (Die Burger O-Kaap 01/07/2013)

2 Julie 2013

Sterfgevalle

MEYER, Frikkie (Snr). +Vrydag 28 Junie 2013. Ons groet 'n wonderlike eggenoot, vader en oupa. Diens Woensdag 03 Julie 2013 11:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Bothastraat, Despatch. (Die Burger O-Kaap 02/07/2013) Nosipho Mgengo AVBOB 041 933 5471

3 Julie 2013

Sterfgevalle

BOWER, Boet. +Saterdag 29 Junie 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 03 Julie 2013 11:00 Avbob-kapel, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

GOOSEN, Wikus. +Sondag 30 Junie 2013. Vrou Meisie, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 05 Julie 2013 11:00 Van Stadens-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2013)

MULLER, Hester Magdelena (Maggie). +Saterdag 29 Junie 2013. Kind, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 04 Julie 2013 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2013) Deus Curat Funerals, Uitenhage 041 991 1835

REDELINGHUYS, Mary Elizabeth. *22/07/1920. +Sondag 30 Junie 2013 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 04 Julie 2013 10:00 Amala Versorgingsoord-saal, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

4 Julie 2013

Sterfgevalle

GOOSEN, Wikus. +Sondag 30 Junie 2013. Roudiens Vrydag 05 Julie 2013 11:00 NG Kerk Van Stadens. (Die Burger O-Kaap 04/07/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471

OLIPHANT, Hannes. +Dinsdag 02 Julie 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 06 Julie 2013 11:30 NG Kerk Nooitgedacht. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2011) Charleen Rossouw AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

POTGIETER, Anna Susanna. + Ons dierbaarste Mamma en Ouma. Dogters en kleinkinders. Diens Saterdag 06 Julie 2013 10:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMITH, Jurgen. +Vrydag 28 Junie 2013. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 05 Julie 2013 11:00 AGS Kerk Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN MOLENDORFF, George Henry (Dolf). 21/04/1939 - 02/07/2013. My eggenoot, ons pappie en oupa. Gedenkdiens Vrydag 05 Julie 2013 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Gowarstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2013)

VERMAAK, Ellie. +Maandag 01 Julie 2013. Kinders, kleinkinders en kleinseun (sic). Begrafnisdiens Vrydag 05 Julie 2013 11:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2013)

5 Julie 2013

Sterfgevalle

BARNARD, Annie. +Maandag 01 Julie 2013. Kinders. Roudiens Maandag 08 Julie 2013 15:00 NG Kerk Nooitgedacht. Verassing Privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2013) Charleen Rossouw AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DICKS, Chris. +Dinsdag 02 Julie 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 08 Julie 2013 11:00 Bluewater Bay Community Church, Hillcreststraat 70, Blouwaterbaai. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 05/07/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

HOFFMAN, Lawrence Amos. 12/09/1936 - 03/07/2013. Children, grandchildren. Funeral service Saturday 06 July 2013 12:30 Kruisfontein Congregational Church, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2013) Marinda Slabbert DOVES Humansdorp 042 295 1663

MEYER, Willa. +Woensdag 03 Julie 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 06 Julie 2013 13:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothasingel. (Die Burger O-Kaap 05/07/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

ROCHUSSEN, Anthony. +Dinsdag 02 Julie 2013. Roudiens Vrydag 05 Julie 2013 10:00 Assemblies of God, Albertynlaan, Mosel, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2013) Deus Curat Funerals, Cuylerstraat 7, Uitenhage 041 991 1835

SCHUIN, Denise Patricia "Niesie". +Dinsdag 02 Julie 2013. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 08 Julie 2013 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger O-Kaap 05/07/2013) Deus Curat Funeral Uitenhage 041 991 1835

VAN HUYSSTEEN, Ina. +Woensdag 03 Julie 2013. Seun Laurie. Begrafnisdiens Dinsdag 09 Julie 2013 13:00 NG Kerk Van Stadensrivier. (Die Burger O-Kaap 05/07/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

WAGNER, Johan. (Die bekende Oos-Kaapse Motorman). +Dinsdag 02 Julie 2013 na 'n lang siekbed. Eggenoot, 3 dogters, kleinkinders. Roudiens Vrydag 05 Julie 2013 15:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

6 Julie 2013

In Memoriam

INGRAM, Lionel. Oorlede 06 Julie 2011. In ons harte sal hy altyd voortleef. Louise, Karen, Morné en hul families. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2013)

KIMMIE née MACHIU, Merle Elizabeth. 27/09/1943 - 07/07/2005. You are constantly missed by your loved ones. Husband Errol, children Charmélle, John and Elsabé. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2013)

8 Julie 2013

Sterfgevalle

CASTELYN, Alida. Roudiens Maandag 15 Julie 2013 10:00 NG Kerk Sionsrand. (Die Burger O-Kaap 08/07/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

JOUBERT, Roland. Geliefde seun van Casper en Maggie, broer van Adriaan en April. Verassingsdiens Dinsdag 09 Julie 2013 15:00 Plek van Hoop Kerk, Plot 105, Melkhoutlaan, Waterkloof, Groenbossies. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2013) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

Dankbetuigings

SMIT, Marius (Pit). (van Patensie, +Saterdag 15 Junie 2013). Ons opregte dank aan dokters en verpleegpersoneel (ICU) van Life St. George's, Hospitaal, P.E. asook familie en vriende vir belangstelling en ondersteuning. Ons berus dat dit God se wil was en sê dankie vir die 35 jaar wat Hy hom aan ons geleen het. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2013)

9 Julie 2013

Troudagvierings

BEZUIDENHOUT, Jannie en Muriel. Getroud op 09 Julie 1955 NG Moederkerk, George. Ons wens julle nog baie gelukkige jare saam. Van 5 kinders, 13 kleinkinders, 8 agter-kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2013)

Sterfgevalle

ARNDT, Louise Jacoba. +Sopndag 30 Junie 2013. Ons groet 'n dogter, moeder en suster. Diens Dinsdag 09 Julie 2013 11:00 NG Kerk Suid, Despatch. (Die Burger O-Kaap 09/07/2013) Nosipho Mgengo AVBOB 041 933 5471

FERREIRA, Hendrika Elizabeth (Drika). *24/3/1940. +Vrydag 05 Julie 2013 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 11 Julie 2013 10:00 NG Kerk Gamtoos-
vallei-Oos, Patensie. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

JONKER, Dolf. Oorlede 09 Julie 2012. Ons sal jou nooit vergeet nie. Vrou, kinders, kleinkinders.
(Die Burger Oos-Kaap 09/07/2013)

10 Julie 2013

Sterfgevalle

BOTHMA, Pieter Johannes. *10/03/1948. +Maandag 08 Julie 2013. Roudiens Donderdag 11 Julie 2013 12:30 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothasingel. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2013) Ettiene Stopforth DOVES P.E. 041 365 5399

DU PLESSIS, Isabella Elizabeth (tannie Lizzie). *22/11/1922. +05 Julie 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 12 Julie 2013 13:30 NG Kerk Newtonpark, Mowbraystraat. (Die Burger O-Kaap 10/07/2013) Etienne Stopforth DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

FERREIRA, Sarah Edna Johanna. +Vrydag 05 Julie 2013. Diens Donderdag 11 Julie 2013 11:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 10/07/2013) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

PEACH, Herman. +Maandag 08 Julie 2013. Vriendin, kinders, kleinkinders, susters, swaers. Roudiens Donderdag 11 Julie 2013 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg, Noordeinde, Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2013) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

PIO, Vernon (Winter). +Woensdag 03 Julie 2013. Eggenoot van Elise, pa van Vernon, Maritsa en Irvin VON WALTZEBEN en Alexander, oupa van Jadon en Sky. Begrafnis Donderdag 11 Julie 2013 14:00 AGS Kompas, Kensington-gemeente, Harrowerweg, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas.
(Die Burger O-Kaap 10/07/2013) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

SCHEEPERS, Joan. +06 Julie 2013. Man, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 13 Julie 2013 11:00 NG Kerk Linton Grange. (Die Burger O-Kaap 10/07/2013) (Die Burger O-Kaap 10/07/2013) Desiree Salie DOVES, Port Elizabeth 041 365 5399

SPAMER, Adolf. +Donderdag 04 Julie 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.
Begrafnisdiens Vrydag 12 Julie 2013 11:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothasingel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

THYSSE, James.+Saterdag 06 Julie 2013. Ons groet 'n eggenoot, pa, oupa en oupagrootjie. Diens Donderdag 11 Julie 2013 11:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2013) Nosipho Mgengo AVBOB 041 933 2039

VOGEL, Johan Christian. +Saterdag 06 Julie 2013. Vader van André en wyle Lynette, hul gesin, kinders, kleinkind, skoonseun Johan (Hasie) TRUTER. Diens Donderdag 11 Julie 2013 11:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

11 Julie 2013

Sterfgevalle

DU RAND, Anna Catharina (Ann). +08 Julie 2013. Diens Vrydag 12 Julie 2013 11:00 Volle Evangelie Kerk, Penford-gemeente. Pastoor HENRY. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2013)

THERON, Danie. Ons betuig hiermee ons innige simpatie aan die naasbestaandes. Ons gaan hom baie mis. Almal by Hunters Build-It. (Die Burger O-Kaap 11/07/2013)

VAN HEERDEN, Lynette.+Dinsdag 09 Julie 2013. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 12 Julie 2013 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobelstraat, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2013)

12 Julie 2013

Sterfgevalle

BOSMAN, Willem Hendrik (oom Bossie). 84 jaar. +Woensdag 10 Julie 2013. Kinders, kleinkinders. Diens Maandag 15 Julie 2013 15:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2013) Nosipho Mgengo AVBOB 041 933 5471

BRAND, Marthinus Johannes. +Woensdag 10 Julie 2013. Roudiens Saterdag 13 Julie 2013 12:30 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MARITZ, Christiaan Lambertus (Chris). 72 jaar. +Woensdag 10 Julie 2013 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 13 Julie 2013 11:00 NG Kerk De Mist, Uysstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

SCHEEPERS, Peternella Gertrude (Nellie). *07/04/1929. +Woensdag 10 Julie 2013 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 13 Julie 2013 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

13 Julie 2013

Sterfgevalle

DE LANGE, Leon (Lang). 29/09/1949 - 09/07/2013. Ons sal jou baie mis, maar al die goeie herinneringe bly altyd by ons. Jou suster Dalien en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2013)

In Memoriam

GEYSER, Thys. 14 Julie 2009. Ons verlang nog baie. Anna, Heinrich, Liezel, Quentin en Alrin. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2013)

15 Julie 2013

Sterfgevalle

DE JAGER, Charles (oom Jakes). +Donderdag 11 Julie 2013. Eggenote Sheila, seuns Jacques en Charles, skoondogters Shirley en Benita, drie kleinkinders. Roudiens Woensdag 17 Julie 2013 11:00 Evangeliese Gereformeerde Kerk, Greatwestway, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 15/07/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN GREUNEN, Petrus. +Vrydag 12 Julie 2013. Roudiens Maandag 15 Julie 2013 11:00 Gemeentes Van Christus Kerk, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2013) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

VELDTMAN, Riaan. 34 jaar. +01 Julie 2013 in London. Ons geliefde seun en broer. Roudiens Woensdag 17 Julie 2013 11:00 NG Kerk Dagbreek, Stanbridgestraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2013)

16 Julie 2013

Sterfgevalle

DE BEER, Gideon. +Saterdag 13 Julie 2013. Vrou Damie, seun Wouter, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 19 Julie 2013 11:00 Nederduits Hervormde Kerk, Mangoldstraat 11, Newtonpark, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

DOWLING, Christina Johanna (Chris). 60 jaar. +Vrydag 12 Julie 2013 op Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 17 Julie 2013 14:00 NG Bothasrus-gemeente, Kerkstraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VENTER, Eva. +Saterdag 13 Julie 2013. Eggenoot, kinders, kleindogter. Roudiens Woensdag 17 Julie 2013 13:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VERMAAK, Rika. +Woensdag 10 Julie 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingdiens Donderdag 18 Julie 2013 15:00 Avbob-kapel, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013) 

In Memoriam

BEHR, André. Vandag 'n jaar terug het jy ons verlaat. Ons mis jou baie en dra jou elke dag in ons harte. Vrou, dogters en kleinkind. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013)

17 Julie 2013

Sterfgevalle

VAN DER WALT, Iwalt. +Saterdag 13 JUlie 2013. Ons groet 'n eggenoot, pa, oupa, broer, swaer. Diens Donderdag 18 Julie 2013 10:00 NG Kerk Winterhoek-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2013) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN DER WATT, Ellen Sophia (Ella). *25/12/1938. +Saterdag 13 Julie 2013. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 19 Julie 2013 11:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan, Lorraine. Begrafnisdiens Saterdag 20 Julie 2013 11:00 Kurland-saal, The Craggs. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2013)

VAN VUUREN, Betram. 30/12/1936 - 14/07/2013. Monica, kinders en kleinkinders. VAN VUUREN, Bert. +Sondag 14 Julie 2013. Begrafnisdiens Donderdag 18 Julie 2013 12:00 Algoapark Gemeenskapskerk, Chestnutstraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2013) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

18 Julie 2013

Sterfgevalle

BOUWER, Johannes. 06/06/1950 - 03/07/2013. Oorlede op Despatch. Diens Vrydag 19 Julie 2013 11:00 Kapel by Bossie's Begrafnisdienste, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2013) Bossies 041 991 1471

DU PLESSIS, Alet. +Maandag 15 Julie 2013. Dogter, kleinkinders. Roudiens Vrydag 19 Julie 2013 14:00 NG Kerk Heideveld, Stirlingstraat, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2013)

LAMBRECHT, Cornelius Johannes (Neels). +Sondag 23 Junie 2013. Sy heengaan word betreur deur sy familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2013) Miemie Gardiner, Algoa begrafnisdienste 041 363 4874

VOS, Diederik Jurgens. Jongste seun van Diederik en Marieta, Krakeelrivier, Joubertina. +Sondag 14 Julie 2013. Ouers, broers, suster. Die PRIVAAT dankdiens word gehou op Donderdag 18 Julie 2013 10:00 op die plaas Die Eik, Krakeelrivier. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 18/07/2013) Marinda Slabbert DOVES Humansdorp 042 295 1663

19 Julie 2013

Sterfgevalle

FARAO, Claudette Dorothy. 42 jaar. +Sondag 14 Julie 2013 in Port Elizabeth. Eggenoot, kinders, ouers, broers, suster. Gedenkdiens Saterdag 20 Julie 2013 11:00 AGS Christelike Sentrum, Langesingel, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

FERREIRA, Katrina Johanna (Ria) née VAN DEN BERG. *16/02/1932. +Woensdag 17 Julie 2013 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Sondag 21 Julie 2013 10:30 NG Kerk Loerie. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 19/07/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SIAS, Aubry Percival. 63 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Julie 2013 12:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

WALTERS, Johanna. Service Saturday 20 July 2013 12:00 Harvest Christian Church, Walmer, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 19/07/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

20 Julie 2013

Sterfgevalle

SEQUERA (née SOLOMON), Loretta Venesia. 04 April 1957 - 03 July 2013. A memorial service will be held on Sunday 21 July 2013 @ 15:00 at 53 Lange Street, Penford, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2013)

22 Julie 2013

In Memoriam

VAN VUUREN, Hannes. Vandag is jou eerste verjaarsdag in ons Hemelhuis. Verlangende vrou, kinders, kleinkinders en agterkleindogter. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2013)

23 Julie 2013

Sterfgevalle

DE SWARDT, Coenraad Johannes (Goofy). 74 jaar. +Saterdag 20 Julie 2013 op Uitenhage.Eggenote, dogter, susters. Gedenkdiens Woensdag 24 Julie 2013 11:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 23/07/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

HARMSE, Christiaan Johannes Jacobus (Christo). *17/08/1952. +Sondag 21 Julie 2013 op Humansdorp (Oud-onderwyser Hoërskool Nico Malan, Humansdorp). Eggenote, seun, susters. Dankdiens Woensdag 24 Julie 2013 15:00 NG Kerk Oos-gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN ZYL, +Saterdag 20 Julie 2013. Eggenote, kinders, kleinkind. Roudiens Woensdag 24 Julie 2013 14:00 Somerstrand NG Kerk, Louis Botha-singel, Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2013)

In Memoriam

VAN DER WESTHUIZEN, Joey. 23/07/1930 - 24/06/2012. Vandag is Ma se eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Gabrie, Antoinette, Maritza en Marilize. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2013)

24 Julie 2013

Sterfgevalle

ERASMUS, Hannes. 87 jaar. +Saterdag 20 Julie 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 25 Julie 2013 14:30 Sherwood NG Kerk, h.v. Devon- en Walkerrylaan. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 24/07/2013)

HAYWARD, Verna Joyce. +Saterdag 20 Julie 2013. Seun Charles, Liz, Stephen, Warwick. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2013)

MAC PHERSON, Frederika Johanna. +Vrydag 18 Julie 291113. Ons ma, ouma en oumagrootjie. Diens Donderdag 25 Julie 2013 15:00 Blackies Tehuis, Sarel Cilliersstr., Despatch. (Die Burger O-Kaap 24/07/2013) Nosipho Mgengo AVBOB 041 933 2039

MEYER, Fredia Johanna. Begrafnis Vrydag 26 Julie 2013 11:00 AGS Herlewingsentrum. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMITH, Cupi (Juanita). +Maandag 22 Julie 2013. Kinders. Diens Woensdag 24 Julie 2013 12:30 NG Kerk Walmer, 4de Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

25 Julie 2013

Sterfgevalle

CALITZ, Henry Paul. *01/08/1933. +Maandag 22 Julie 2013 op Humansdorp. Sy metgesel, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 26 Julie 2013 11:00 AP Kerk Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger O-Kaap 25/07/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

McCAY, Angus. 31/01/1938 - 25/07/1991. Ons is slegs 'n rukkie geskei. Soos altyd Faith. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2013)

MEYER, Ruan. 25/05/1992 - 20/04/2007. Vandag is jou 21ste verjaarsdag. Pappa, Mamma, Dewi, Lindie & ouma Daisy. Oom Leon, tannie Colleen, Chantél, Jaco, Chenelle & Wian. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2013)

26 Julie 2013

Sterfgevalle

ANDREWS, Piet. 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 27 Julie 2013 11:00 AGS, Geelhoutstraat. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

POTTS, Helena Catharine (Leen). +Saterdag 20 Julie 2013. Diens Saterdag 27 Julie 2013 11:00 NG Kerk-Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2013) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349

27 Julie 2013

Sterfgevalle

DU PREEZ, Anna Catharina. *22/9/1951. +Donderdag 18 Julie 2013 op Kareedouw. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 27 Julie 2013 11:00 NG Kerk, Kareedouw. NG Kerk-begraafplaas, Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

PIETERSE, Elizabeth Francina (Bettie). +Woensdag 24 Julie 2013. Ons groet 'n eggenote, ma en ouma. Diens Maandag 29 Julie 2013 14:00 NG Kerk Oos. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2013) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066)

29 Julie 2013

Sterfgevalle

MELVILLE, Yvonne née RETIEF. *25/04/1939. A wonderful and loving wife, mother and grandmother +Friday 26 July 2013. Memorial service at the Methodist Church, Humansdorp on Tuesday 30 July 2013 at 11:30. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2013) Marinda Slabbert DOVES Humansdorp 042 295 1663

30 Julie 2013

Sterfgevalle

BEER, Kobus. +Saterdag 27 Julie 2013. Eggenote, kinders. Roudiens Donderdag 01 Aug. 2013 11:00 NG Kerk Sherwood, h.v. Walkerrylaan en Devonweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2013)

SCHOLTZ, Theodorus Barnard Barney. (Plumbo en TBS Plumbing). +Vrydag 26 Julie 2013. Vrou en kinders. Diens Vrydag 02 Aug. 2013 11:00 Ou Apostel Kerk, h.v. Luke- en Adamstraat, Charlo. (Die Burger O-Kaap 30/07/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

31 Julie 2013

Sterfgevalle

BELLINGAN, Lyne. 89 jaar. +Vrydag 26 Julie 2013 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders,
agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 02 Aug 2013 11:00 NG Kerk Steytlerville. Familie-begraafplaas op die plaas Kranskop. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

GOOSEN, Sarie. +Saterdag 27 Julie 2013. Begrafnisdiens Donderdag 01 Aug 2013 14:00 Louisa Myburgh Tehuis, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013)

PIENAAR, Rian Stephanus. 13/03/1932 - 26/07/2013. Teraardebestelling Saterdag 03 Aug 2013 10:00 op plaas Uitvlugt, Humansdorp. Diens 11:30 NG Kerk-Oos, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013) Marinda Slabbert DOVES Humansdorp 042 295 1663

SCHOLTZ, Jaco. +Sondag 28 Julie 2013. Pappa, Mamma, kinders, Mr. Bean (Logan). Diens Vrydag 02 Aug 2013 11:00 Victoriapark-krematorium-kapel, Victoriapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013)

WIGGILL, William John. +Saterdag 27 Julie 2013. Geliefde eggenoot, vader en oupa. Diens Donderdag 01 Aug 2013 14:00 AGS Kerk, Harrowerweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

 

  • Hits: 4066